Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bespotlike polisiehond voorval
Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37255] Ma, 27 November 2000 05:41 na volgende boodskap
Piet Pompie  is tans af-lyn  Piet Pompie
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die media het die afgelope tyd bossies gegaan oor drie onwettige immigrante
wat deur honde aangeval en gebyt is. Al drie lewe nog en is nog in die land.

Daarteenoor is al 900 boere in die ses jaar van die nuwe bedeling op plase
vermoor. Dit is 1 moord elke derde dag vir ses jaar! Wanneer 'n Cosatu optog
deur die strate van Johannesburg loop met "Maak die Boere dood!" in swart
taal op baniere geskryf, word hulle nie eers oor die vingers getik nie.

In die oostelike voorstede van Pretoria sak vyf swartes 'n huis in. Die pa
word met draad vasgebind terwyl die ma uit die bad sitkamer toe gesleep word
en aangerand word. 'n Veertienjarige dogter word na die badkamer gesleep
waar die vyf beurte maak.
Niemand is nog aangekeer nie.

Ek sou nog die media kon ernstig opneem as daar 'n vlaag van simpatie en
meegevoel oor hulle gespoel het vir die Afrikaners wat daagliks met hulle
fisiese en geestelike lewens moet boet sodat ons veilig kan TV kyk.
Re: Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37299 is 'n antwoord op boodskap #37255] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3a225c9a.0@news1.mweb.co.za...
> Dink so daar aan Pietie.....plaasmoorde is ou nuus - dit verkoop nie meer
> nie. Behalwe as die vrou so te sê dood is, maw kaal langs die pad met haar
> kop amper van haar lyf af gesny, is dit ook maar ou nuus. So kort soos twee
> jaar terug is plaasmoorde nog intensief op die nuus uitgesaai, maar die
> mense het dik geraak daarvoor. Solank die storie verkoop word dit
> uitgesaai, plaasmoorde en verkragtings verkoop nie meer nie. So eenvoudig
> soos dit. En voor julle dink ek weet nie waarvan ek praat nie, my eie oom
> is so 5 jaar terug op sy plaas vermoor. Hulle het om uit die rivier uit
> gehaal. Al die bewys was weg en die moordenaars is nooit gevang nie.
> En buitendien....stories van swartes wat wittes dood maak, is nie goeie nuus
> vir die nuwe SA nie.

En is Dit Nie 'n Skande nie ??!!

> Elaine
>
> Piet Pompie wrote in message
> news:8vss5d$rd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die media het die afgelope tyd bossies gegaan oor drie onwettige
> immigrante
>> wat deur honde aangeval en gebyt is. Al drie lewe nog en is nog in die
> land.
>>
>> Daarteenoor is al 900 boere in die ses jaar van die nuwe bedeling op plase
>> vermoor. Dit is 1 moord elke derde dag vir ses jaar! Wanneer 'n Cosatu
> optog
>> deur die strate van Johannesburg loop met "Maak die Boere dood!" in swart
>> taal op baniere geskryf, word hulle nie eers oor die vingers getik nie.
>>
>> In die oostelike voorstede van Pretoria sak vyf swartes 'n huis in. Die pa
>> word met draad vasgebind terwyl die ma uit die bad sitkamer toe gesleep
> word
>> en aangerand word. 'n Veertienjarige dogter word na die badkamer gesleep
>> waar die vyf beurte maak.
>> Niemand is nog aangekeer nie.
>>
>> Ek sou nog die media kon ernstig opneem as daar 'n vlaag van simpatie en
>> meegevoel oor hulle gespoel het vir die Afrikaners wat daagliks met hulle
>> fisiese en geestelike lewens moet boet sodat ons veilig kan TV kyk.
>>
>
Re: Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37300 is 'n antwoord op boodskap #37255] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompie  is tans af-lyn  Piet Pompie
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3a225c9a.0@news1.mweb.co.za...
> Dink so daar aan Pietie.....plaasmoorde is ou nuus - dit verkoop nie meer
> nie. Behalwe as die vrou so te sê dood is, maw kaal langs die pad met
haar

Raakgevat. Ek sal vir altyd die Citizen se plakkaat onthou toe die Concorde
neergestort het. Dit het gelui: "Planecrash horror: Pics!"
Tog dink ek as dit net oor sensasie gegaan het, sou 'n 6 maande oue
Afrikaner baba wat in koerantpapier toegedraai en aan die brand gesteek is,
die nuus gehaal het.
Re: Bespotlike polisiehond voorval [boodskap #37363 is 'n antwoord op boodskap #37255] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
die probleem is die 5 verkragters is nie so dom om 'n video van hulself te
maak en aan die wereld te vertoon nie.

"Piet Pompie" skryf in boodskap news:8vss5d$rd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die media het die afgelope tyd bossies gegaan oor drie onwettige immigrante
> wat deur honde aangeval en gebyt is. Al drie lewe nog en is nog in die land.
>
> Daarteenoor is al 900 boere in die ses jaar van die nuwe bedeling op plase
> vermoor. Dit is 1 moord elke derde dag vir ses jaar! Wanneer 'n Cosatu optog
> deur die strate van Johannesburg loop met "Maak die Boere dood!" in swart
> taal op baniere geskryf, word hulle nie eers oor die vingers getik nie.
>
> In die oostelike voorstede van Pretoria sak vyf swartes 'n huis in. Die pa
> word met draad vasgebind terwyl die ma uit die bad sitkamer toe gesleep word
> en aangerand word. 'n Veertienjarige dogter word na die badkamer gesleep
> waar die vyf beurte maak.
> Niemand is nog aangekeer nie.
>
> Ek sou nog die media kon ernstig opneem as daar 'n vlaag van simpatie en
> meegevoel oor hulle gespoel het vir die Afrikaners wat daagliks met hulle
> fisiese en geestelike lewens moet boet sodat ons veilig kan TV kyk.
>
Vorige onderwerp: Famile verwantskap van Ansela (van die kaap)
Volgende onderwerp: Re spotprent uit die boere-oorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 22:52:12 MGT 2024