Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adam en Evolusie ?
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37251 is 'n antwoord op boodskap #36945] Ma, 27 November 2000 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Blommetjie wrote:

> Verder beskryf Job ook mooi hierdie Naturelle 'mense' :
>
> Job.30:1. "And now they have laughed at me, Those younger
> in days than I am, Whose fathers I would have
> refused to place with the dogs of my flock."
> 3. "Because of want and hunger they are sterile, Gnawing
> at a waterless region, Where yesterday there were
> storm and desolation."
> 5. "From the community they would be driven away ;
> People would shout at them as at a thief."
> 6. "They have to reside on the very slope of torrent
> valleys, In holes of the dust and in rocks."
> 7. "Among the bushes they would cry out ; Under the
> nettles they would huddle together."
> 8. "Sons of the senseless one, also sons of the nameless
> one, They have been scourged out of the land."

Boys, dit klink nou omtrent soos Verwoerd toe hy die apartheids-regime
geregverdig het.

Gloudina
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37253 is 'n antwoord op boodskap #36945] Ma, 27 November 2000 04:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wel ... [Boys] ...?? (klein laggie)

Dit spyt vir Butch hieronder nogal baie dat dié
(gekwoteerde) ou se naam wel Job is, nê ?

skryf in boodskap news:3A21D9F8.51BC0058@home.com...
> Blommetjie Quoted:
>
>> Verder beskryf Job ook mooi hierdie Naturelle 'mense' :
>>
>> Job.30:1. "And now they have laughed at me, Those younger
>> in days than I am, Whose fathers I would have
>> refused to place with the dogs of my flock."
>> 3. "Because of want and hunger they are sterile, Gnawing
>> at a waterless region, Where yesterday there were
>> storm and desolation."
>> 5. "From the community they would be driven away ;
>> People would shout at them as at a thief."
>> 6. "They have to reside on the very slope of torrent
>> valleys, In holes of the dust and in rocks."
>> 7. "Among the bushes they would cry out ; Under the
>> nettles they would huddle together."
>> 8. "Sons of the senseless one, also sons of the nameless
>> one, They have been scourged out of the land."
>
> Boys, dit klink nou omtrent soos Verwoerd toe hy die apartheids-regime
> geregverdig het.
>
> Butch-Gloudina
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37286 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stef Roux  is tans af-lyn  Stef Roux
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
>> Hiervoor het jy geen Bybelse gronde nie.

>> Stef
>
> Snert Boetie ! Snert ! - En gelukkig is dit ook al
> snert wat jy hier kan kwytraak.
>
> Jy bewys jou blinde 'briljantheid'.
>

Deur snert-snert te skreeu gaan jy nie jou
punt bewys nie en deur my beledig gaan
jy my ook nie van stryk bring nie. My
vermoede is dat jou wind uit is. Jy het
waarskynlik nog nooit regtig mooi gedink
oor hierdie goed wat jy so kwytraak nie.

Onthou: Liefde is waaroor Christenskap gaan.

Stef
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37288 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Stef Roux skryf in boodskap news:%xWU5.73248$Z2.989103@nnrp1.uunet.ca...
|
| Deur snert-snert te skreeu gaan jy nie jou
| punt bewys nie en deur my beledig gaan
| jy my ook nie van stryk bring nie. My
| vermoede is dat jou wind uit is. Jy het
| waarskynlik nog nooit regtig mooi gedink
| oor hierdie goed wat jy so kwytraak nie.
|
| Onthou: Liefde is waaroor Christenskap gaan.
|
| Stef
|
Drie hoera's vir Stef!
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37289 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Groot verskoning mevrou Sue [weet nie jou van nie] hoor !
Niks leliks daarmee bedoel nie.
Salliewerie.

Sue skryf in boodskap news:MPG.148ce304547383bc9897b0@news...
> In article , blomm...@hotmail.com
> Screeeches ...
>
>> O.K. my engel. Dit is te verstane.
>
> In die eerste plek is ek nie jou ENGEL nie skaapkop!

Doodreg mevrou banchee sheep cloner.

*> Soos jy voorheen ook gesê het :[/color]
>> Dit is lekker om net te Skryf, of Hoe ?
>
> Jy is sooooo groot idioot. Ek het gese ek GENIET DIE GESKREWE WOORD -
> dit beteken, ek geniet dit om AFRIKAANS TE *LEES*.

Lees dan maar lekker verder ...

Dônner, maar jy is nou ook lekker bebliksemd, nê 'Mother Superior'.

> Dit is duidelik dat ek my tyd met jou mors, want jy is definitief 'n kind
> wat nat agter die ore is.

Ja, jy het net jou tyd gemors.
Hierdie kind het ook vir jou haasore aangesit.
- En dit was Lekker !

> Op 'n stadium het ek VERKEERDELIK ...

- Ja, (gaap) dit wys dat jy Ook maar soms 'n geleerde poepol is.

> gedink dat
> mens 'n redelike gesprekvoering met jou sou kon hou, maar hierdie eerste
> openings paragraaf van jou maak dit baie duidelik dat dit onmoontlik is.

Oulik, baie Oulik ! ... Briljante 'Escape-Route'.

> Gaan speel nou maar met jou ossies.

Klink lekkerder as om hier met die 'Koeie' te speel. ;-)

> Ek mors nie meer my tyd met jou nie.

Wyse besluit, Mother ['Mooo'] Superior.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37291 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 14:36:14 +0200, "Elaine" wrote:

> Ai my man sal bly wees om dit te hoor :)
>
> So dan het swartes ook siele, want jy sê dan hulle is diere.
>
> Elaine
>

***************************
Jy's skerp Elaine...!

DD
*************************

> Blommetjie wrote:
>
>
>> Nee.

>> Die Bybel sê duidelik dat diere ook 'n siel en 'n gees het :

>> Gen.1:30. "Maar aan al die diere van die aarde en al die voëls
>> van die Hemel en al die kruipende diere op die aarde,
>> waarin 'n lewende siel is, gee ek al die groen plante as
>> voedsel. En dit was so."
>
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37292 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ik mors ook geen tijd meer aan hem ( Blom) hij is gestoord.
Grappig da naam van zijn provider Hades .......
Hades is in de Griekse mythologie zoon van Kronos en Rhea "heerser van
de onderwereld"
Past goed bij Bloms visie ..de onderwereld is bij hem de Hel ....hij
misschien Satan???
Dit is natuurlijk een grap maar hij verkondigd met de bijbel in de hand
onmenselijke dingen.....
en woorden...en dat is sadistisch.

Groetjes
Emmy

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.148ce304547383bc9897b0@news...
> In article , blomm...@hotmail.com
> says...
>
>> O.K. my engel. Dit is te verstane.
>
> In die eerste plek is ek nie jou ENGEL nie skaapkop!
>
>> Soos jy voorheen ook gesê het :
>> Dit is lekker om net te Skryf, of Hoe ?
>
> Jy is sooooo groot idioot. Ek het gese ek GENIET DIE GESKREWE WOORD -
> dit beteken, ek geniet dit om AFRIKAANS TE *LEES*.
>
> Dit is duidelik dat ek my tyd met jou mors, want jy is definitief 'n kind
> wat nat agter die ore is. Op 'n stadium het ek VERKEERDELIK gedink dat
> mens 'n redelike gesprekvoering met jou sou kon hou, maar hierdie eerste
> openings paragraaf van jou maak dit baie duidelik dat dit onmoontlik is.
>
> Gaan speel nou maar met jou ossies. Ek mors nie meer my tyd met jou nie.
>
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37293 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3a225563.0@news1.mweb.co.za...
> Ai my man sal bly wees om dit te hoor :)
>
> So dan het swartes ook siele, want jy sê dan hulle is diere.

Diere word nie gered tot die ewige lewe nie.
Slegs mense.

> Elaine
>
> Blommetjie wrote:
>
>
>> Nee.
>>
>> Die Bybel sê duidelik dat diere ook 'n siel en 'n gees het :
>>
>> Gen.1:30. "Maar aan al die diere van die aarde en al die voëls
>> van die Hemel en al die kruipende diere op die aarde,
>> waarin 'n lewende siel is, gee ek al die groen plante as
>> voedsel. En dit was so."
>
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37294 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 07:49:21 +0200, "E Bessinger" wrote:

> Miskien verstaan jy drie (of miskien is dit baie) nie.
> 1) oom word in SA gebruik as 'n form van respek.

God is nie 'n mens nie, Ernest. God is God. Hy is 'n Wese so ver
verhewe bo 'n mens dat dit 'n belediging is om van Hom te praat asof
hy 'n mens is.

> 2) oud word normaalweg gebruik as 'n form van wysheid en respek

'vorm' is hoe dit gespel word

> 3) die Hemel word normaalweg verwys as bo en Hel as onder.
> 4) tussen aanhaaling tekens moet nie gesien word letterlikheid wat
> geskryf word nie

'aanhaling' is die spelling Ernest.

> 5) die Bybel gee jou nie die reg om die 'Koning van die konings' se naam
> aan te haal nie.
> 6) ens ...
>
> So kan ek aangaan om myself te bewys maar, as jy so kleinsielig is om
> nie te weet wanneer disrespek of respek toonwyses bedoel word nie het jy
> geen salf om aan te smeer nie. Kom ons aanvaar dat dat ons altyd hieroor
> sal virskil.

Ek verskil met jou oor die spelling van verskil, Ernest.

> En, kom ons aanvaar dat ek sal dink jy het geen respek om
> my eers te bevraagteken nie. Die bybel sê tog dat die een sonder sonde
> die eerste klip moet gooi. Baie dankie vir jou ongevraagte verwysing.

Geen respek om jou eers te bevraagteken nie? Wat sê jy eintlik Ernest?

En ek het jou nie met 'n klip gegooi nie vriend. Dit was wel 'n
berisping, ja.
Ongevraagde verwysing? Dit was as antwoord op 'n brief van jou met 'n
sarkastiese verwysing na iets wat ek gesê het.

DD

> "Davie Davis" wrote in message
> news:3a20cfc1.6650737@news.intekom.co.za...
>> On Sun, 26 Nov 2000 07:47:18 +0200, "E Bessinger"
>> wrote:
>> Waarom praat jy van die Koning van die konings met so min respek?
>
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37334 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue skryf in boodskap news:MPG.148baf1f5b7d3389897ab@news...
> In article , blomm...@hotmail.com
> says...
>
> Voor ek antwoord, eers 'n "disclaimer". Ek is nie 'n teoloog nie. My
> kennis van dogmatiek is bitter skraal. My antwoorde op Blommetjie se
> uiteensettings is suiwer "spekulasie", en my effense kennis van die
> bybel soos ek dit verstaan en interpreteer. Ek verstaan dat ek onsin mag
> praat, maar dit sal maar altyd net my eie siening wees, en nie die
> siening van enige GROEP of kerkleer nie.

O.K. my engel. Dit is te verstane.
Soos jy voorheen ook gesê het :
Dit is lekker om net te Skryf, of Hoe ?

>>> Nee.
>
> Okay, verduidelik dan vir my wat Paulus bedoel het in Handelinge 17:24?
> "En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die
> hele aarde te woon, terwyl hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle
> woonplekke vasgestel het"

Jy meen Hand.17:26.
In die vertaling van Handelinge 17:26 hierbo, is die woordjie "blood"
bygevoeg. [Moontlik deur die Rooms Katolieke vertalers]. Dit kom
nie in die oorspronklike geskrif so voor nie. 'n Hele paar vertalings
dui dit ook so aan deur die woord "blood" in hakies te plaas.
-Dit dui aan dat dié woord NIE in die oorspronklike skrif voorkom nie.
Meer Akkurate vertalings plaas die woord [Man] in hakies, in plaas
van "Blood". [Man] verwys na Adam.

Hier volg die New World Translation :
Acts 17:26. "And He made out of one [man] every nation of men,
to dwell upon the entire surface of the earth, and He
decreed the appointed times and the set limits of the
dwelling of [men], .."

Die meeste bybel-kommentators is dit egter ook eens dat daar met
die woord [Man] na Adam verwys word, wat ook korrek is, want
al die nasies ('mense') van die "Mensdom" kom van Adam af.
Adam was die Kroon van die Skepping. Daar was nie "Mense"
voor Adam geskape nie.

Ons moet ook net in konteks hier oplet dat Paulus hier sy
rede op die Areopagus in Athene voor 'n skare Grieke gee.
[Vers 28 , 29] En hy sê vir hulle: "...want in Hom [Christus]
lewe ons, ... Want ons is ook Sy geslag. As ons dan die geslag
van God is, moet ons nie dink dat die ..." Let Wel: "..die geslag
van God is.." Hy praat hier met [Griekse] Verstrooide Israeliete,
en wys dan aan hulle dat hulle God se geslag is, en dat Adam hulle
voorvader is. [Hy gee aan hulle hul Identiteit].

>> Gen.1:30. "Maar aan al die diere van die aarde en al die voëls
>> van die Hemel en al die kruipende diere op die aarde,
>> waarin 'n lewende siel is, gee ek al die groen plante as
>> voedsel. En dit was so."
>>
> Was al die diere dan plantvreters in daardie tyd?

Natuurlik nie. Ek wil nie hare kloof nie.

> Maar kom nou - dink jy nie daar is 'n verskil tussen Gen 1 en 2 nie?
> Gen 1 verwys na die skepping - die heelal, en "siel" beteken hier
> enigiets wat lewendig is.
> Gen 2 word die skepping van die mens in meer detail beskryf - die mens
> het eers 'n "lewendige siel" en "nuwe mens" geword NADAT God deur sy neus
> die asem van lewe geblaas het.

Korrek : Voor sy liggaam nog asem gehad het, was Adam
nog 'n 'dooie siel'. Sy 'dooie siel' het 'n lewendige siel geword
toe hy sy asem (lewensgees) van God ontvang het.

Die Korrekte defenisie van "Siel" is eenvoudig die Komplete
Wese, bestaande uit sy fisiese liggaam, gees en verstand
gekombineer, om saam daardie unieke individu te vorm.
Hierdie kombinasie van Liggaam, Gees, Verstand en unieke
Persoonlikheid is die "Siel".

>> Gen.6:17. "Want kyk, Ek bring 'n watervloed oor die aarde, om
>> van onder die Hemel te verdelg alle vlees waar 'n
>> lewensgees in is. ..."
>
> Ja, ek dink hier word presies verwys na "mense" - hierdie "lewensgees" is
> die gees van God wat in die "mens" was.

Beide Mense en diere het 'n "Lewensgees".
Daarsonder is diere ook maar net 'n dooie liggaam.

>>
>> Gen9:4. "Net die vleis met sy siel, met sy bloed, mag julle
>> nie eet nie."
>
> Ek dink mens kan alreeds die onderskeid tussen "siel" van die mens, wat
> "lewe" beteken, en kinders van God sien, wat die "gees" van God in hom of
> haar het. Maw kannibalisme is uit! Moenie die naturel eet nie! :-)

Ja. Dit is uit. :-)

> Maar nou - voordat ons Genesis verlaat - wat van Gen10:5?
> Hier word alweer gepraat van verskillende nasies, en verdeling van nasies
> elkeen volgens sy soort en taal ens.
> So, hier sien ek alreeds verskillende nasies wat almal God se kinders is.
> Let wel, nie verskillende rasse nie, maar wel nasies.

Nee. Al die verskillende nasies is Nie Almal 'God se kinders' nie.
En hulle was wel ook verskillende 'rasse' (basters).

Van Noag se seuns het ook met Pre-Adamiete vermeng om
so ook die verskillende 'nasies' te vorm van Gen.10. Hierdie
basternasies was Nie ingesluit by God se Geslagslyn nie.

Eers:
Kort verduideliking aangaande die toekenning van Name in Die Bybel:

In baie gevalle was 'n Naam eers Later aan iemand gegee agv sekere
eienskappe wat daardie persoon gehad het; Bv Jakob beteken
"bedriër" of "onderkruiper", maar ons weet dat sy ouers Nie so 'n naam
aan hulle pas-gebore baba gegee het nie. Ons weet dat Jakob sy naam
ontvang het agv. die karrakter-eienskap wat hy later getoon het, toe hy
sy vader bedrieg het ivm. die eersgeboorte reg.

Net gou oor Noag se etniese afkoms:
Gen.6:9 "Noah was a just man and perfect in his generations."
Noag was 'n suiwer (blanke) Adamiet.

Oor Sem:
Gen.9:26 "Geseënd is Die Here, die God van Sem."
Sem was uitverkore om God se Saadlyn voort te dra.
Blankes is Semiete, en Nie soos vandag gepropageer
word dat Semiete donker 'jode' is nie.

Oor Jafet: [Sy naam beteken ook "fair"].
Gen.9:27 "..en mag hy woon in die tente van Sem!"
Dit wil voorkom asof die meeste van Jafet se afstammelinge redelik suiwer
gebly het, behalwe dié van Magog waarteen daar geprofeteer word.

Oor Gam: [Gam se naam beteken "dark colored"].
Gen.10:6 "En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kanaän."
Gam het sy naam ontvang Omdat hy 'n Pre-Adamitiese vrou geneem het wat
vir hom donker kinders, nl Kus, Misraim, Put en Kanaän voortgebring het.
want...
Kus beteken: "Swart" en was die vader van Nimrod [die stigter van Babel].
Die Kusiete was 'n donker nasie en vervloek.
Die Filistyne het uit Misraim voortgekom. Teen hulle is baie geprofeteer.
Kanaän was vervloek deur Noag [omdat hy 'n baster was]. Die Kanaäniete
was ook verwerp deur God. Daar is ook sterk teen hulle geprofeteer.

Al hierdie verskillende 'nasies' was almal goed gedefinieër, insluitende
genoeg argeologiese getuienis dat hulle elkeen hulle eie etniese identiteit
gehad het met duidelike verskille in uiterlike voorkoms.

In die Ou en Nuwe Testament word Israel met 'n Olyfboom vergelyk.
In die NT word daar ook gepraat van die "wilde Olyfboom" se wilde
takke wat weer op die "Mak Olyfboom" ingeënt word. [Let Wel:
Olyfbome op Olyfbome, en nie Perskebome op Olyfbome nie.

Ons weet ook dat God sekere 'heidene', (die wilde Olyf-takke) van dieselfde
etniese (genetiese) afkoms as Israel, weer by Israel (die Mak Olyfboom) sal
in-ent, soos Paulus dit mooi aan hulle in Rom.11 verduidelik.

>> Die Bybel verklaar ook mooi die Onderskeid tussen Adam se
>> geslag [Die "Mens"] en "Earthling Man".
>
> Ja sien, ek sien dinge ook so. Dat die "mens" 'n persoon is wat aan God
> behoort. Iemand wat die Gees van God in hom of haar het. Earthling man
> is "dier" (mens sonder God se gees). So persoon ken nie die verskil
> tussen reg en verkeerd nie ens ens.

Onthou :
Iemand uit Adam se geslag sou nie as 'dier' bekend staan nie.
Slegs Pre-Adamiete is 'diere'.

> Maar dit verklaar nie vir my die feit dat jy dink Adam is 'n aparte RAS
> as "earthling man" nie. Hulle is dieselfde RAS, maar een is nie van God
> nie.

Nee.
Hier is dit duidelik verskillende rasse. Ons kan Nie Adam [Mens] se
geslag (die kroon van die skepping, en dus die intelligentste) weer opdeel
deur sommige van hulle as 'dier' (laer wesens) te 'herklassifiseer' nie.

> Dat die gelowiges of Adamiete wel hulle eie NASIE geskep het, kan ek
> wel glo. Behalwe dat die Nuwe Testament selfs hierdie mure afbreek.

Nee.
Die Nuwe Testament breek Nie mure af tussen Israeliete (Adamiete) en
Nie-Israeliete / Pre-Adamiete nie ; Maar slegs tussen 'geredde' Israeliete
in die Tyd van die Nuwe Testament [die Twee Stamme (Huis van Juda)],
en die Verheidense, Verstrooide (verlore) Tien Stamme (Huis van Israel).

Onthou net dat die 'Heidene' in die Nuwe Testament was niemand anders
as die 'Verlore Skape' van die Verstrooide Stamme van Israel nie.
Hulle was ook in 'al die nasies' van daardie wêreld in verstrooi, bv. die
Romeine, die Grieke, ens. Paulus was bv. 'n Romein en terselfde tyd
ook 'n Israeliet uit die Stam van Benjamin, ens.

> God offer salvation to all the world - each and every person, regardless
> of nationality. (Matt. 28:19-20; Acts 1:8; 10:1-11:18; I John 2:2) One
> classic passage being Romans 10:11-13.

Korrek.
Ons moet net hier onthou dat binne konteks gesien kwalifiseer hierdie
'nasies' as slegs Verlore Skape van die Twaalf Stamme van Israel.
As jy wil, sal ek aan jou die volledige uiteensettings pos wat handel
oor die Uitverkiesing en Verlossing van Israel. Dit sal al my stellings
bo enige twyfel bewys.

> "For the scripture say, Whosoever believeth on him shall not be
> ashamed. For there is no difference between the Jew and the Greek: for
> the same Lord over all is rich unto all that call upon him. For whosoever
> shall call upon the name of the Lord shall be saved" (Rom. 10:11-13).

Beide hierdie stellings kwalifiseer net vir Israeliete.

> Fisiese karakteristieke is mos nie deel van God se evaluering van "mens"
> nie ". . .for man looketh on the outward appearance, but the Lord looketh
> on the heart" (I Samuel l6:7)

Korrek. - Die 'Mens'.
Hier het dit het slegs betrekking op Israeliete.
Sameul was 'n Profeet van Israel.

> Gaan ondersoek jou HART, dit is al wat belangrik is vir die Here (soos ek
> nou die bybel se waarhede verstaan)
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37335 is 'n antwoord op boodskap #36945] Di, 28 November 2000 01:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stef Roux skryf in boodskap news:61CU5.71885$Z2.981273@nnrp1.uunet.ca...
> In , "Blommetjie" writes:
>
>>> Maar so ver my kennis strek is hierdie
>>> wet dat mens nie met dier gemeenskap mag he nie ook eers
>>> in Moses se tyd as wet neergeskryf. Dus geld dieselfde
>>> argument vir ondertrou (incest). As die een reeds 'n gruwel
>>> vir God was dan was die ander ook.
>>
>> Nee. Die een het 'n spesifieke doel gehad nl. om Adam se
>> geslag uit te bou.
>
> Hiervoor het jy geen Bybelse gronde nie.
>
> Stef

Snert Boetie ! Snert ! - En gelukkig is dit ook al
snert wat jy hier kan kwytraak.

Jy bewys jou blinde 'briljantheid'.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37358 is 'n antwoord op boodskap #36945] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Blommetjie skryf in boodskap news:3a255a38$0$228@helios.is.co.za...
| Nee Elaine
|
| 'n Bees, Mossie of 'n Perd, ens.(selfs 'n Dolfyn) se siele
| gaan Nie Hemel óf Hel toe nie. Diere [voor Adam geskape]
| gaan dood en dan is hulle weg. Hulle is tot niet. Hulle bestaan
| nie meer nie. Slegs hulle nageslag plant voort. -Gewoonlik ook
| in goeie getalle.
|
| Hulle gees of siel word nie weer opgewek nie. Slegs die Siele
| van Adam se geslag word weer opgewek en ge-oordeel tot 'n
| Ewige Hemel of 'n Ewige Hel.
|
| Diere kan nie hemel of hel toe gaan nie.
| In daardie opsig is hulle gelukkiger as ons.
|

Hel, Blommetjie, ek weet van 'n paar diere wat 'n beter kans as jy het om in
die hemel te kom. Mens kan amper sê dat god die diere sal kies voor hy jou
kies.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37359 is 'n antwoord op boodskap #36945] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Glo jy dan dat die hele aarde bedek was (soos die Bybel dit stel) of,
nie?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3a20cfc1.6650737@news.intekom.co.za...
> On Sun, 26 Nov 2000 07:47:18 +0200, "E Bessinger"
> wrote:
>
> 'n Vraag wat vreeslik debateerbaar is, is of die sonvloed die hele
> aarde bedek het of slegs Asië.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37360 is 'n antwoord op boodskap #36945] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar Blom as hy 'n siel het moet daai siel êrens heen gaan wanneer hy
doodgaan ..... hemel of hel, of bly die siel for all eternity op die aarde?

Elaine

Blommetjie skryf in boodskap news:3a2404fe$0$226@hades.is.co.za...

> Diere word nie gered tot die ewige lewe nie.
> Slegs mense.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37361 is 'n antwoord op boodskap #36945] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee Elaine

'n Bees, Mossie of 'n Perd, ens.(selfs 'n Dolfyn) se siele
gaan Nie Hemel óf Hel toe nie. Diere [voor Adam geskape]
gaan dood en dan is hulle weg. Hulle is tot niet. Hulle bestaan
nie meer nie. Slegs hulle nageslag plant voort. -Gewoonlik ook
in goeie getalle.

Hulle gees of siel word nie weer opgewek nie. Slegs die Siele
van Adam se geslag word weer opgewek en ge-oordeel tot 'n
Ewige Hemel of 'n Ewige Hel.

Diere kan nie hemel of hel toe gaan nie.
In daardie opsig is hulle gelukkiger as ons.

------------------------------------------------------------ --

Elaine skryf in boodskap news:3a24d9a0.0@news1.mweb.co.za...
> Maar Blom as hy 'n siel het moet daai siel êrens heen gaan wanneer hy
> doodgaan ..... hemel of hel, of bly die siel for all eternity op die aarde?
>
> Elaine
>
> Blommetjie wrote in message
> news:3a2404fe$0$226@hades.is.co.za...
>
>> Diere word nie gered tot die ewige lewe nie.
>> Slegs mense.
>
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37362 is 'n antwoord op boodskap #36945] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
So, deur hom 'n menslikke kleed aan te trek soos "die Koning van die
konings" vermenslik jy Hom nie?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3a238542.9332868@news.intekom.co.za...
> On Mon, 27 Nov 2000 07:49:21 +0200, "E Bessinger"
> wrote:
> God is nie 'n mens nie, Ernest. God is God. Hy is 'n Wese so ver
> verhewe bo 'n mens dat dit 'n belediging is om van Hom te praat asof
> hy 'n mens is.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37426 is 'n antwoord op boodskap #36945] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
jgj skryf in boodskap news:CBdV5.11054$GW5.71256@news-server.bigpond.net.au...
>
> Blommetjie wrote in message
> news:3a255a38$0$228@helios.is.co.za...
> | Nee Elaine
> |
> | 'n Bees, Mossie of 'n Perd, ens.(selfs 'n Dolfyn) se siele
> | gaan Nie Hemel óf Hel toe nie. Diere [voor Adam geskape]
> | gaan dood en dan is hulle weg. Hulle is tot niet. Hulle bestaan
> | nie meer nie. Slegs hulle nageslag plant voort. -Gewoonlik ook
> | in goeie getalle.
> |
> | Hulle gees of siel word nie weer opgewek nie. Slegs die Siele
> | van Adam se geslag word weer opgewek en ge-oordeel tot 'n
> | Ewige Hemel of 'n Ewige Hel.
> |
> | Diere kan nie hemel of hel toe gaan nie.
> | In daardie opsig is hulle gelukkiger as ons.
> |
>
> Hel, Blommetjie, ek weet van 'n paar diere wat 'n beter kans
> as jy het om in die hemel te kom.

Ja, ...bv. 'n slim esel soos jy. ;-)
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37427 is 'n antwoord op boodskap #37334] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Blommetjie wrote in message ...
> Sue wrote in message
> news:MPG.148baf1f5b7d3389897ab@news...
>> In article , blomm...@hotmail.com
>> says...

> Hier volg die New World Translation :
> Acts 17:26. "And He made out of one [man] every nation of men,
> to dwell upon the entire surface of the earth, and He
> decreed the appointed times and the set limits of the
> dwelling of [men], .."

Blommetjie

Ek sou graag wou weet hoekom jy die New World Translation gebruik? Dit is 'n
vertaling van die Jehovasgetuies en word nie beskou as betroubaar nie.

Bzmn
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37428 is 'n antwoord op boodskap #36945] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stef Roux skryf in boodskap news:%xWU5.73248$Z2.989103@nnrp1.uunet.ca...
>>> Hiervoor het jy geen Bybelse gronde nie.
>
>>> Stef
>>
>> Snert Boetie ! Snert ! - En gelukkig is dit ook al
>> snert wat jy hier kan kwytraak.
>>
>> Jy bewys jou blinde 'briljantheid'.
>>
>
> Deur snert-snert te skreeu gaan jy nie jou
> punt bewys nie en deur my beledig gaan
> jy my ook nie van stryk bring nie. My
> vermoede is dat jou wind uit is.

O, ... my wind is uit nê ? ;-)
Nie maklik nie, boetie.

> Jy het
> waarskynlik nog nooit regtig mooi gedink
> oor hierdie goed wat jy so kwytraak nie.

Weereens is jy vêr verkeerd.
Hierdie is vir my al 'n studie van 20 jaar.

> Onthou: Liefde is waaroor Christenskap gaan.

Ja. Liefde vir God, Sy Woord en my (ware) Naaste.

Maar Haat vir satan en sy addergeslag op Aarde.
Definitief Geen Liefde vir Alles en Almal nie.
-Daardie tipe 'liefde' laat ek aan jou oor.
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37547 is 'n antwoord op boodskap #36945] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So! Die Blom se ware 'kleur' skyn deur!
"blomm...@hotmail.com
>>> says...
>
>> Hier volg die New World Translation :
> Blommetjie
>
> Ek sou graag wou weet hoekom jy die New World Translation gebruik? Dit is 'n
> vertaling van die Jehovasgetuies en word nie beskou as betroubaar nie.
Die mense wat die 'vertaling' van die JW se new world translation gedoen
het, had glo maar min kennis van Grieks, om nou nie eens van die Hebreeus te
praat nie. Dit was glo maar vir hulle ook grieks! Vandaar dat hulle sulke
verdraaide/vrot vertaalde 'oorsit' werkies gedoen het.
Blom sal nou maar moet bloos, al wil hy nie eintlik nie! Of van watter stam
van 'de huiz Israels' is jy nou weer Blommie?
Thys oppie Bos
Re: Adam en Evolusie ? [boodskap #37548 is 'n antwoord op boodskap #36945] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Duidelik weet jy nie waarvan jy praat nie.
Het jy al die NWT met ander Vertalings
vergelyk ? - Ek glo nie.
As jy het ; - Kom wys ons dan presies
hoe on-akkuraat die NWT is, deur vir
ons teksverse te vergelyk.

Ek sal jou baie vinnig wys hoe groot
kansvatter jy hier is, deur vir jou
gesamentlik uit baie ander Vertalings
die Akkuraatheid te Bevestig.

Ek self is Nie 'n JG nie, want hulle
verkondig Ook Eenheidsleer.
[Snaaks - Hulle eie Vertaling
'Verdoem' self die Leer wat hulle
verkondig].

Maar om te sê dat hulle Vertaling
van die Bybel On-akkuraat is, is
niks anders as 'n Impulsiewe en
Onkundige Stelling nie.

Ek lees ook uit Baie Ander
Vertalings, en Nie net uit die
NWT nie.

----------------------------------------------------

Thys de Wet skryf in boodskap news:90g268$1pa5$1@news.adamastor.ac.za...
> So! Die Blom se ware 'kleur' skyn deur!
> "blomm...@hotmail.com
>>>> says...
>>
>>> Hier volg die New World Translation :
>> Blommetjie
>>
>> Ek sou graag wou weet hoekom jy die New World Translation gebruik? Dit
is
> 'n
>> vertaling van die Jehovasgetuies en word nie beskou as betroubaar nie.
> Die mense wat die 'vertaling' van die JW se new world translation gedoen
> het, had glo maar min kennis van Grieks, om nou nie eens van die Hebreeus te
> praat nie. Dit was glo maar vir hulle ook grieks! Vandaar dat hulle sulke
> verdraaide/vrot vertaalde 'oorsit' werkies gedoen het.
> Blom sal nou maar moet bloos, al wil hy nie eintlik nie! Of van watter stam
> van 'de huiz Israels' is jy nou weer Blommie?
> Thys oppie Bos
Vorige onderwerp: Re: Malaria Vaccine
Volgende onderwerp: Viverridae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:07:33 MGT 2024