Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staproetes in Suid-Afrika
Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #35255] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Willie van der Hoven  is tans af-lyn  Willie van der Hoven
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Inligting oor staproetes in Suid Afrika. Alle groot roetes en nog baie
ander, roeted kan gekies word vanaf 'n alfabetiese lys of dit kan gesoek
word onder die provinsie waaronder dit verskyn.

http://home.intekom.com/hiking

Hugenootstraat 20
Springfontein, 9917
Suid Afrika
E-pos: hik...@intekom.co.za
Re: Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #35292 is 'n antwoord op boodskap #35255] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki - puik blad!

"Willie van der Hoven" skryf in boodskap news:8rmo6c$rji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inligting oor staproetes in Suid Afrika. Alle groot roetes en nog baie
> ander, roeted kan gekies word vanaf 'n alfabetiese lys of dit kan gesoek
> word onder die provinsie waaronder dit verskyn.
>
> http://home.intekom.com/hiking
>
>
> Hugenootstraat 20
> Springfontein, 9917
> Suid Afrika
> E-pos: hik...@intekom.co.za
>
Re: Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #37344 is 'n antwoord op boodskap #35255] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bruce Botha  is tans af-lyn  Bruce Botha
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hou die nuus groep waarvoor dit bedoel is! NUUS en nie advertensies nie
DANKIE
Alles is vol advertensies en mens raak naderhand so 'n bietjie G..vol.
Probeer 'n Stapper nuusgroep waar mense dit wil sien.

"Willie van der Hoven" skryf in boodskap news:8vrj8v$30q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Stapper,
>
> Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
> van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
> Namibia.
>
> Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking
>
> Hugenootstraat 20
> Springfontein, 9917
> Suid-Afrika
>
> E-pos: hik...@intekom.co.za
>
Vorige onderwerp: Is hierdie dalk pad woede of die polisie se mags misbruik.
Volgende onderwerp: Famile verwantskap van Ansela (van die kaap)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:13:54 MGT 2024