Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ons kritiseer net maar...
ons kritiseer net maar... [boodskap #37149] So, 26 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
ons het die blommetjie (wie van julle het al gesien watse lieflike
blom dar 'n stinkende olieboom) nou net sleg gesê en 'cheap' gemaak
maar het julle al daaraan gedink dat die man in slegs enkele dae die
onderskeiding behaal het om selfs meer onpopulêr as Gloudina te wees?
En wie het hom daarvoor gekomplimenteer?

DD
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37191 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 01:28:53 GMT, Sue wrote:

> In article , @home.com says...
>
> Glaudina,
>
>> Sue, die een fout wat jy kan begaan, is om vir Johan Potgietervan Minneso=
>> ta ernstig op te neem.
>
> Ek hoor jou. Om die waarheid te se, neem ek niemand eintlik ernstig op
> nie. Ek geniet die geskrewe taal (SOMS) :-)
>
> Hmmm...daar kan mos nie baie Potgieters wees in Minnesota nie. Miskien
> moet ek so bietjie bel en hoor wat sy saak dan nou is? :-) Dan sit ons
> vir Jesse op hom. Jesse sal hom regsien! :-)
>

Sue, Jesse Ventura is net soos ek al lekker dik vir Gloudina se
stories. So moet vir geel oomblik dink julle sal sy hulp kry nie.

bye

DD
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37192 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudine......miskien het ek jou Buddishme storie verkeerd verstaan en ek
vra omverskoning dat ek jou aangevat het daaroor. Sue is reg almal is
geregtig op sy siening en geloof, en ek gaan jou nie meer kasty oor joune
nie :)

Groete
Elaine

wrote
>
> My man en ek het 'n jaar of wat besluit om 'n groepieby te woon wat een van
> die Tibetaanse takke van die
> Buddhisme bestudeer en praktiseer. Ons het dit duidelik
> gemaak dat ons nie Buddhiste wou word nie, maar dat
> ons wil leer waaroor dit alles gaan. En ek was nog nooit
> jammer dat ons dit gedoen het nie. Dit het my nuwe
> respek vir praktiserende gelowiges gegee, van watter
> persuasie hulle ook al is. Ek lees op die oomblik elke
> dag 'n deel van 'n geskrif van Mipham, 'n Buddhis-
> teoloog uit die neentiende eeu, en ook van Swedenborg,
> 'n Christen-teoloog wat in die agtiende eeu geleef het,
> en wie se geskrifte baie ooreenkomste het met wat die
> Buddhiste glo.
> Terloops, Buddha is die godheid in jou. Die
> Buddhiste bestudeer en praktiseer die verskillende
> aspekte van Buddha, die verskillende "Buddha-
> families" wat vir 'n Jung sielkundige baie lyk na
> die verskillende aspekte van die persoonlikheid.
>
> Gloudina
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37193 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Ek is nie baie lief vir muskiete nie...ook nie vir kruipende goggas wat
> kan byt nie. :-(
> Ek dink dis omdat ek spiritueel gesproke nog kind is...

Nee, selfs die Zen monks erken dat mens maarsommige dae hulle net doodslaan ten
spyte van
die feit dat jy hulle moet liefhê. Hier is 'n vertaalde
haiku van Issa:

For each single fly
that 's swatted, "Namu Amida
Butsu" iss the cry.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37194 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 00:20:32 GMT, @home.com wrote:

> Somtyds (veral in die verre verlede)=
> het hy vreeslike rassistiese dinge kwytgeraak oor hoe sleg die
> nie-blankes in SA ruik, en mense het hom daaroor vasgevat.
> Ek het gedink hy het bietjie wyser geword, maar toe skielik
> 'n paar maande gelede begin hy weer vieslike dinge oor my
> sê onder 'n skuilnaam.

> Gloudina
>

Skuus vir die brief (hierbo) wat half geskryf is. Ek het dit in my
kantoor gedoen en was besig met twee dinge dieselfde tyd. En toe ek
weer sien is die brief gepos terwyl ek steeds besig was om te skryf.

Kom ons begin heelvoor. Ek het noooooit in die (self verre) verlede
nie-blankes se reuk enigsins genoem nie. Soos reeds gesê, is daar
seker van ons gaste wat jou sal ondersteun Gloudina? Of weet net jy
alleen daarvan?

Soos (dink dit was Vlad) al aan jou gesê is, jy beskuldig my
onophoudelik van pornografie (wat jy onlangs byna-pornografie genoem
het) en jy verlustig jou daarin om my te skilder as 'n pornograaf
(haai is daar so 'n woord?).

Nou daag ek jou uit om vir ons die pornografie te wys wat ek van jou
geplaas het. Was dit foto's of woorde? (Ek het my belofte gehou en
die pornografiese foto's wat ons langs die kraalmuur geneem het
vernietig).

Dit is mos tog nog êrens Gloudina? Jy het dit wat ek op die nuusgroep
geplaas het mos ter wille van sentiment bewaar. Wys dit vir ons toe!

Gloudina jy lieg dat jy blou word!

> Sue sê (nie woordeliks nie maar tog met die bedoeling):
> Wat het julle teen Gloudina. Ek is 'n 'newbie' hier maar
> sedert ek hier is hoor ek net mooi en raak dinge van haar.
> Sy is skerp en baie �raait.

Ek stem met jou saam Sue. Gloudina is lieflik.

DD
******************************************************

ns.
Ek beoog om oor 'n paar dae met verlof te gaan. Indien 'n nuwe
skrywer oor die Desember vakansie hier opduik, moet asseblief nie vir
Gloudina glo as sy sê dat dit ek is nie. Want as hy iets sê waarvan sy
nie hou nie gaan sy sê dat dit ek is.
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37195 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Een van die aspekte wat ek teengekom het is dat Christene voel dat hulle
aleen reg het dot die 'hemel' (dus nou waar Christus sê "dat aleen deur
my ...) Maar, die Buddis sie 'n hiernamaals vir almal waar daar sal
'gerus' word vir 'n ander lewe. Dit word so ernstig opgeneem deur die
Christen dat hy voel almal moet bekeer word en as Christen gedoop word
(al glo jy nie heeltemal daaraan nie). Die Buddis inteendeel voel dat as
jy benodig om die geloof geddeltelik of volledig aan te neem sal hy
hulle nader.

Die Christen voel dat allen 'n belydende Christen 'n Christen as en die
ander heidene is. Hulle bevraagteken ook nie soveel jou leefwyse en
geloof nhie. Solank jy bely (dis nou met die aanneme en voorstelling by
die drie susters kerke of die gereelde belydenis van die Roomse Ker.)
Die Buddis glo dat jy geloof moet jou leefwyse weerspieel. Jy moet elke
dag leef soos jy preek. Jy moet nie net 'n eendag-'n-week gelowige wees
nie. Dus, die Buddis laat enige geloof toe om hulle leefwyse aan te neem
sonder om jou geloof af te sê

'n Ander aspek is dat die siel gesien word deur die Christen as binne
die liggaam terwyl die Budis die liggaam sien as binne die siel. Die
siel is die energie wat alles beheer (dis nou aura wat gemeet kan word
in lewendige elemente of, plant of dier). Dus, Christen sien net die
'mens' wat 'n siel het. Terwyl die Buddis 'n siel in alles sien.
Daarvoor is die dood vir die Buddis baie meer ernstig as vir die
Christen. En, daaroor is baie vegetaries. Dit is wel dat prof. de
Villiers van die herformde kerk vandag begin praat dat die Christen moet
sy siel befry sodat dit meer met die Godlikheid kan komunikeer maar, dit
is nog nie eintlik aanvaar nie.

Die Christen in die algemeen voel ook dat 'n leermeester nodig en
noodsaaklik is (dis nou die dominee, ens) maar die Buddis voel dat die
Godlikheid met die siel kan kommunikeer gedurende 'n tydperk van
'stilte'. Dit is wel dat die reborn Christens wel vandag praat van God
wat hulle praat maar, dis nog nie algemeen aanvaar nie. Die punt is een
van die sterk punte wat nou deur die 'new age' in gedrang kom. Die dat
die Godlikheid in alles is en ons moet harmonie kom daarmee. Ongeag wat
jou belydenis is. Dit is hoekom die reisiger alles wel toewens en
bedank. Mens moet meer leer van die 'hart' en minder van die 'verstand'.

In die algemeen voel die Christen dat almal sal siek word want God het
die siektes geskep en dit is so bestem. Die Boedis voel dat die wat nie
luister na wat die siel sê en dit so uitleef nie het 'n groter risiko om
siek te word. Hulle glo ook dat genesing meer te doen het met 'n gesonde
leefwyse as om 'n pilletjie te sluk vir alles moontlik en ontmoondlik
onder die son/maan/aarde/heelal. Siels genesing speel 'n groot rol. en,
as jy negetiewe gedagtes voortbring sal jy negatief leef.

skryf in boodskap news:3A21DD0B.34BDF78@home.com...
Sue wrote:

> Is daar aspekte van Buddhisme wat direk "teen" Christelike beginsels
> in druis?

Nee, ek dink nie so nie. As die basiese Christelike beginsel isom God
lief te hê en
jou naaste soos jouself, dan is dit presies
wat die Buddhis glo. Hulle gaan net heelwat verder en glo dat
jy vir alle "sentient beings" lief moet hê. Jy behoort dus self
nie die muskiet dood te slaan nie.

Gloudina

>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37196 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"new2usa" wrote in message
news:QFzU5.9208$II2.897204@newsread2.prod.itd.earthlink.net. ..
> "johan" om my nek gehang gekry deur Gloudina

Bollocks!

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
This is a South African community site, but all are welcome.
This site is about meeting people, making friends, and having fun!
We have freemail, active forums, and lots of attitude.
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37197 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Ek belowe jou Sue, dat ek nog nooit (nie eens in die verre verlede!)
> die nie-blankes se reuk bespreek het nie! Onder watter naam het ek dit
> dit gedoen Gloudina?
> Hier is seker NG'ers vanuit die verre verlede wat jou met die stelling
> sal ondersteun. N
>

Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
(Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
Davie Davis.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37198 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 16:41:33 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> Nou daag ek jou uit om vir ons die pornografie te wys wat ek van jou
>> geplaas het. Was dit foto's of woorde? (Ek het my belofte gehou en
>> die pornografiese foto's wat ons langs die kraalmuur geneem het
>> vernietig).

>
> Jy het, onder die naam Davie Davis, geskryf dat ek 'n
> "meid" is wat verbitter is omdat die "baas" nie meer met
> haar wil omgaan nie. Gaan soek dit self in die argief.
> Ek het nie tyd vir bog nie. Hoekom gaan jy nie weer
> bietjie van die nuusgroep af nie? Jy vertel mos altyd
> hoe jy dit doen.
>
> Gloudina
>

Mmmm... ja, aan dié een ís ek skuldig! Ek is steeds bly dat ek jou
oorreed het om die waarheid te vertel want soos wat jy aangaan is hier
beslis mense op die groep wat al wonder watse pornografie ek op die
net geplaas het.

Gaan soek bietjie in die argiewe want ek het nie die woord 'meid'
gebruik nie en ook nie 'omgaan' of eerns daarna verwys nie.
Maar die basis van wat jy sê is die waarheid. Ek het dit so gestel (en
wonder steeds of dit nie die geval is nie).

Gloudina, nou lag ons vriende vir jou omdat hulle hoor waaroor dit
werklik gaan. Ek was ook al bekommerd omdat mense al vieslikhede
geplaas het en omdat jy my van alles en nog wat verdink kon jy my
daarvoor ook verantwoordelik gehou het.

'Idiomaties' is die mooi woord waarmee Sue die Afrikaanse taal
beskryf. Sue, hier maak Gloudina weer van 'n molshoop 'n berg!

bye

DD
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37199 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre Conradie  is tans af-lyn  Pierre Conradie
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Davie, jy is nie alleen nie - ek het ook al (verkeerdelik) die etiket
"johan" om my nek gehang gekry deur Gloudina

Vir 'n geruime tyd merk ek op dat Gloudina in vele poste seks en pornografie
sien - en sonder uitsondering daarop reageer.

Dit laat my dink aan die pasiënt wat deur die psigiater Rorschach inkvlekke
gewys is -in elke inkvlek het hy seks gesien. Die dokter sê toe vir die
pasiënt dat die werklik 'n seksuele probleem het. Die pasiënt was erg
verontwaardig, want, reken hy - dit is die DOKTER wat sulke pornografiese
prente aanhou.

-----Original Message-----
From: Davie Davis
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: Monday, November 27, 2000 11:27 AM
Subject: Re: ons kritiseer net maar...

> On Mon, 27 Nov 2000 16:37:05 GMT, @home.com wrote:
>
>

>> Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
>> nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
>> het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
>> (Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
>> duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
>> blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
>> miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
>> jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
>> wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
>> Davie Davis.

>> Gloudina

>
>
> Gloudina, sonder 'n boe of ba, sê of jy bereid is om op die nuusgroep
> verskoning te vra as ek aan jou bewys (weet verdomp nie hoe nie!) dat
> ek nie Johan is nie?
>
> Johan
> Davie Davis wrote in message ...
> On Mon, 27 Nov 2000 16:37:05 GMT, @home.com wrote:
>
>

>> Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
>> nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
>> het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
>> (Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
>> duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
>> blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
>> miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
>> jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
>> wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
>> Davie Davis.

>> Gloudina

>
>
> Gloudina, sonder 'n boe of ba, sê of jy bereid is om op die nuusgroep
> verskoning te vra as ek aan jou bewys (weet verdomp nie hoe nie!) dat
> ek nie Johan is nie?
>
> Johan
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37200 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan dit vir DD sê. Hy en Johan Potgieter is nie dieselfde persoon nie
(sorry Davie ek kan die indentiteitskrisis nie meer handle nie). En ek het
nog nooit ou Davie iets hoor sê van die swartes se reuk nie.

Elaine

Davie Davis wrote

> Ek belowe jou Sue, dat ek nog nooit (nie eens in die verre verlede!)
> die nie-blankes se reuk bespreek het nie! Onder watter naam het ek dit
> dit gedoen Gloudina?
> Hier is seker NG'ers vanuit die verre verlede wat jou met die stelling
> sal ondersteun.
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37201 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou weet jy wat die antie met die nat broek in Kanada so gewild maak.
Laat daar net enigiets negetief gesê word teen die huidige regering og
toestande in SA en sy is op die foon na haar familie in Pretoria of die
ombasade om dit teen te spreek. So 'high en mighty' dat Blommetjie nog
1st jaar aprentice is. En, waar sy ernstig bevraagteken word sal sy
weier om te antwoord. Sy is verhewe bo antwoord.

Intelligent is sy beslis. Debatteer kan sy. Weet wat aangaan weet sy van
(maar nie alles nie). Onpopuler kan sy wees. Snaaks, liked is nie altyd
nie maar, wel respekted.

Ernest

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.148b8261ebb941c89897a7@news...
> In article , @home.com says...
> Ek sien. Dis nou soos die Blommetjie karakter wat vreeslik high en
> mighty begin het, en selfs op 'n stadium sin begin maak het met sy betoog
> (al het ek GLAD NIE met hom saamgestem nie), maar toe skielik begin
> ontrafel het, en sy ware kleure gewys het? Dis jammer dat mense nie
> "ordentlik" kan bly as hulle verskil nie.
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37202 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo dat my siel binne my is, dat ek en my siel een is. Dat die HG altyd
by my is en dat die "kerk" my liggaam is. Miskien is ek "verlig" ek weet
nie :) Ek glo ook mense het "aura's". En dat sommiges dit kan sien en
ander nie, dit het ek ook al aanvaar. En ek's 'n Christen.
Diere glo ek het ook siele...maar hulle is nog steeds daar vir ons gesit om
te eet - dit glo ek ook, maar nie alle diere nie, ek sal nooit 'n hond, 'n
kat of 'n perd kan eet nie.

Elaine

E Bessinger wrote

> 'n Ander aspek is dat die siel gesien word deur die Christen as binne
> die liggaam terwyl die Budis die liggaam sien as binne die siel. Die
> siel is die energie wat alles beheer (dis nou aura wat gemeet kan word
> in lewendige elemente of, plant of dier). Dus, Christen sien net die
> 'mens' wat 'n siel het.
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37203 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

new2usa wrote:

> Davie, jy is nie alleen nie -

New to the USA, is dit jy wat nou die dag gesê hethoe langer jy in die VSA bly
hoe meer besef jy dat
jy 'n Afrikaner is? Met jou logika, sal ek nie eintlik
in die oorloë hier op die nuusgroep inwaag nie.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37204 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg Sue, jy's heeltemal reg. Ek geniet dit ook om Glouds se poste te
lees. Maar sy't hierdie manier om ons te kritiseer oor hoe ons praat oor SA
en ons aan te sê dat dinge nie so sleg hier gaan nie. Al gaan dit so sleg
en al is sy al 20 jaar lank nie meer hier nie. As ons haar aanvat en lyk
asof ons begin wen, dan begin sy 'n mens persoonlik aanval. Sy't dit al met
my gedoen, en toe ek haar op haar plek sit daaroor, wou sy eweskielik nie
meer aangaan met die post nie. Ek het ook al gesien dat sy net stil raak as
'n mens haar aanvat, en dit lyk asof sy gaan verloor.
Maar (die is 'n kompliment vir haar) dat sy intelligent is, en 'n lekker
fight kan opsit is waar, en dit geniet ek vreeslik baie. Sy is baie
duidelik wyd belese en het 'n wye algemene kennis.

Elaine

Sue wrote

>
> Wat het Gloudina gedoen of gese? Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
> groep, maar vandat ek hier gekuier het, het ek rerig nog net intelligente
> en "skerp" boodskappe van haar gesien. Sy snap dinge gewoonlik omtrent
> onmiddellik, en is gou om skewe sake reg te stel.
> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar, en ek
> het altyd gewonder hoekom. Is dit 'n "insiders' speletjie"? Iets wat ons
> uitlanders nie van weet nie of moet weet nie?
> Miskien moet iemand 'n FAQ opstel vir hierdie groep? :-)
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37205 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
soos jy sê ..... jy is 'n newbie

--

Sue wrote in message ...

-------------------knip-------------
:Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
:groep
------------------knip-----------------
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37206 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 00:20:32 GMT, @home.com wrote:

> Somtyds (veral in die verre verlede)=
> het hy vreeslike rassistiese dinge kwytgeraak oor hoe sleg die
> nie-blankes in SA ruik, en mense het hom daaroor vasgevat>

Ek belowe jou Sue, dat ek nog nooit (nie eens in die verre verlede!)
die nie-blankes se reuk bespreek het nie! Onder watter naam het ek dit
dit gedoen Gloudina?
Hier is seker NG'ers vanuit die verre verlede wat jou met die stelling
sal ondersteun. N

> Ek het gedink hy het bietjie wyser geword, maar toe skielik
> 'n paar maande gelede begin hy weer vieslike dinge oor my
> sê onder 'n skuilnaam.
>
> Gloudina
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37207 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Nou daag ek jou uit om vir ons die pornografie te wys wat ek van jou
> geplaas het. Was dit foto's of woorde? (Ek het my belofte gehou en
> die pornografiese foto's wat ons langs die kraalmuur geneem het
> vernietig).
>

Jy het, onder die naam Davie Davis, geskryf dat ek 'n
"meid" is wat verbitter is omdat die "baas" nie meer met
haar wil omgaan nie. Gaan soek dit self in die argief.
Ek het nie tyd vir bog nie. Hoekom gaan jy nie weer
bietjie van die nuusgroep af nie? Jy vertel mos altyd
hoe jy dit doen.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37208 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 16:37:05 GMT, @home.com wrote:


>
> Jou geheue is maar net kort, Johan. Jy het eerste op die
> nuusgroep gekom met net een naam, nie jou eie nie. Toe
> het jy opgehou en onder Johan Potgieter begin pos.
> (Daarna het die klomp ander gekom.) En jy het baie
> duidelike rassistiese opmerkings gemaak oor nie-
> blankes in SA. Jy wil maar net nie onthou nie. Maar
> miskien het jy dit ook vir die grap gedoen, net soos
> jy nou die dag vir die grap dinge oor my gesê het
> wat rassisties-pornografies was, onder die skuilnaam
> Davie Davis.
>
> Gloudina
>

Gloudina, sonder 'n boe of ba, sê of jy bereid is om op die nuusgroep
verskoning te vra as ek aan jou bewys (weet verdomp nie hoe nie!) dat
ek nie Johan is nie?

Johan
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37209 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vir die wat SA bly en, voel om so bietjie iets anders te doen. Net buite
Bronkhorstruit (so 30 kilos Oos van Pretoria is 'n Groot Buddis
opleiding sentrum. Dis 'n selfbehoudende plaas waar Priesters opgelei
word. Besoek dit gerus.

Ernest

skryf in boodskap news:3A21DD0B.34BDF78@home.com...
Sue wrote:

> Is daar aspekte van Buddhisme wat direk "teen" Christelike beginsels
> in druis?
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37241 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 00:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

>> maar het julle al daaraan gedink dat die man in slegs enkele dae die
>> onderskeiding behaal het om selfs meer onpopulêr as Gloudina te wees?
>
> Wat het Gloudina gedoen of gese?

> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar, en ek
> het altyd gewonder hoekom. Is dit 'n "insiders' speletjie"?

Sue, die een fout wat jy kan begaan, is om vir Johan Potgietervan Minnesota
ernstig op te neem. Daar is nie eens korrelasie
tussen al sy verskillende verskynings nie. Ek dink hy dink hy
is vreeslik snaaks, maar om snaaks te wees moet mens
integriteit hê, en hy het dit nie. Somtyds (veral in die verre verlede)
het hy vreeslike rassistiese dinge kwytgeraak oor hoe sleg die
nie-blankes in SA ruik, en mense het hom daaroor vasgevat.
Ek het gedink hy het bietjie wyser geword, maar toe skielik
'n paar maande gelede begin hy weer vieslike dinge oor my
sê onder 'n skuilnaam. Ondertussen vertel jy vir jou watter
kerkgaande mens hy is. So iets klop nie.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37242 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue skryf in boodskap news:MPG.148b8261ebb941c89897a7@news...
> In article , @home.com says...
>
> Ek gaan maar niks se oor die "kerkgaande" storie nie, want teen die tyd
> weet jy mos nou al hoe ek voel oor die kerk! :-) Dit sal net weereens my
> teorie versterk dat die "kerk" die bron van alle of meeste "euwel" is, om
> dit sommer direk te stel.

Oor kerke stem ek egter 100 % saam met jou, Sue.

O ja ; Ek is self ook Nie foutloos nie. Ek kan óók die Dinges
in raak vir mense. So, ..Nou ja, .... 'sue' my dan. :-}

( Ek hoop jy verstaan wat ek met "kerk" bedoel
> -die instansie wat deur die MENS geskep is) Anyway...ek weet dat jy 100%
> nie met my saamstem in hierdie verband nie. :-)
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37249 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 01:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Ek gaan maar niks se oor die "kerkgaande" storie nie, want teen die tyd
> weet jy mos nou al hoe ek voel oor die kerk! :-) Dit sal net weereens my
> teorie versterk dat die "kerk" die bron van alle of meeste "euwel" is, om
> dit sommer direk te stel. ( Ek hoop jy verstaan wat ek met "kerk" bedoel
> -die instansie wat deur die MENS geskep is) Anyway...ek weet dat jy 100%
> nie met my saamstem in hierdie verband nie. :-)

Wel, ek stem nie volkome met jou saam dat die "kerk" die bron vandie meeste
euwels is nie. It depends ( om nou vir Bill Clinton te quote)
what the meaning of "kerk" is. In die Christelike Bybel is daar baie
uitsprake oor die gehalte van die gemeentes. Nie almal wat Here, Here
skree, is uiteindelik deel van die ware kerk (of wat die Buddhiste die
sangha noem) nie. Maar samesyn vir gelowiges in die gees is 'n
belangrike deel van hulle geestespraktyk. So byvoorbeeld kom die
Quakers net bymekaar om stil te wees, en as iemand dan wil praat,
dan praat hy. Maar hulle samesyn is baie belangrik. Dit is hulle sterkte.

> Jy noem soms "Buddhisme" in jou skrywe. Miskien het ek jou verkeerd
> gelees. Ek sal graag meer hiervan wil hoor as dit 'n geloof is wat jy
> navolg. Ek moet erken dat ek bittermin van ander gelowe (behalwe
> christianity) weet.

My man en ek het 'n jaar of wat besluit om 'n groepieby te woon wat een van
die Tibetaanse takke van die
Buddhisme bestudeer en praktiseer. Ons het dit duidelik
gemaak dat ons nie Buddhiste wou word nie, maar dat
ons wil leer waaroor dit alles gaan. En ek was nog nooit
jammer dat ons dit gedoen het nie. Dit het my nuwe
respek vir praktiserende gelowiges gegee, van watter
persuasie hulle ook al is. Ek lees op die oomblik elke
dag 'n deel van 'n geskrif van Mipham, 'n Buddhis-
teoloog uit die neentiende eeu, en ook van Swedenborg,
'n Christen-teoloog wat in die agtiende eeu geleef het,
en wie se geskrifte baie ooreenkomste het met wat die
Buddhiste glo.
Terloops, Buddha is die godheid in jou. Die
Buddhiste bestudeer en praktiseer die verskillende
aspekte van Buddha, die verskillende "Buddha-
families" wat vir 'n Jung sielkundige baie lyk na
die verskillende aspekte van die persoonlikheid.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37252 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Is daar aspekte van Buddhisme wat direk "teen" Christelike beginsels
> in druis?

Nee, ek dink nie so nie. As die basiese Christelike beginsel isom God lief te hê en
jou naaste soos jouself, dan is dit presies
wat die Buddhis glo. Hulle gaan net heelwat verder en glo dat
jy vir alle "sentient beings" lief moet hê. Jy behoort dus self
nie die muskiet dood te slaan nie.

Gloudina

>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37267 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So lank ek net nie weet dis perd nie is dit okay. :)

Elaine

krokkie skryf in boodskap news:3a237ead$0$17225@hades.is.co.za...
> Elaine glo my jy het al baie perd geeet
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37268 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
|
| Gloudina, daar is twee mense op die groep wat weet wie ek is. Jy weet
| nou reeds dat Elaine een van die twee is. Die ander is Tobie.
|
| Bal in jou hande Glouds. Kom ons kyk wat jy gaan doen om waardigheid
| te behou.
|
|
| DD

Ek weet nie wie DD is nie, maar ek weet beslis dat hy nie Johan Potgieter is
nie.

Ek behoort aan 'n ander nuusgroep waar Johan Potgieter gereeld pos, en die
skryf styl is nie eens amper die selfde nie. Lyk my Gloudina het 'n
"hang-up" oor Pottie!

Ons lag baie lekker vir mense wat sulke wilde aantygings maak... hehehehe

Johan
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37269 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Nov 2000 14:56:38 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek kan dit vir DD sê. Hy en Johan Potgieter is nie dieselfde persoon nie
> (sorry Davie ek kan die indentiteitskrisis nie meer handle nie). En ek het
> nog nooit ou Davie iets hoor sê van die swartes se reuk nie.
>
> Elaine
>

Elaine, jy's lieflik.

Verassing vir julle, Elaine weet presies wie ek is en waar ek is.
Elaine kan my selfs nou skakel al sy wil.

Aan jou Gloudina, verskoning asseblief.

En dankie Elaine, dat jy nie 'n URL gegee het om te bewys wie ek is
nie.

Gloudina, daar is twee mense op die groep wat weet wie ek is. Jy weet
nou reeds dat Elaine een van die twee is. Die ander is Tobie.

Bal in jou hande Glouds. Kom ons kyk wat jy gaan doen om waardigheid
te behou.

DD
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37270 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, ek dink jy bly nou hopeloos te lank in Kanada. Is dit nie tyd dat jy
weer emmigreer nie?? Daar is 'n land wat jou graag sal "aanneem". Dis so 'n
simpel ou landjie aan die suidpunt van 'n groot kontinent. Is nie seker nie maar
ek dink hulle noem dit Suid Afrika.
Groetnis
Christo

Elaine wrote:

> Jy's reg Sue, jy's heeltemal reg. Ek geniet dit ook om Glouds se poste te
> lees. Maar sy't hierdie manier om ons te kritiseer oor hoe ons praat oor SA
> en ons aan te sê dat dinge nie so sleg hier gaan nie. Al gaan dit so sleg
> en al is sy al 20 jaar lank nie meer hier nie. As ons haar aanvat en lyk
> asof ons begin wen, dan begin sy 'n mens persoonlik aanval. Sy't dit al met
> my gedoen, en toe ek haar op haar plek sit daaroor, wou sy eweskielik nie
> meer aangaan met die post nie. Ek het ook al gesien dat sy net stil raak as
> 'n mens haar aanvat, en dit lyk asof sy gaan verloor.
> Maar (die is 'n kompliment vir haar) dat sy intelligent is, en 'n lekker
> fight kan opsit is waar, en dit geniet ek vreeslik baie. Sy is baie
> duidelik wyd belese en het 'n wye algemene kennis.
>
> Elaine
>
> Sue wrote
>
>>
>> Wat het Gloudina gedoen of gese? Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
>> groep, maar vandat ek hier gekuier het, het ek rerig nog net intelligente
>> en "skerp" boodskappe van haar gesien. Sy snap dinge gewoonlik omtrent
>> onmiddellik, en is gou om skewe sake reg te stel.
>> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar, en ek
>> het altyd gewonder hoekom. Is dit 'n "insiders' speletjie"? Iets wat ons
>> uitlanders nie van weet nie of moet weet nie?
>> Miskien moet iemand 'n FAQ opstel vir hierdie groep? :-)
>>
>>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37271 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom nie? Ek was een winter in Europa en dit het my laat besluit dat
ek eintlik 'n Suid Afrikaaner is. My vel is te dun vir wat hulle noem
'lekker weer'. Die temepratuur was 11C dan sit die mense op Monaco se
strande topless en tan in die miday-sun (want die son kom 10:00 op en
gaan 15:00 onder. En, dan maak dit net so 'n sekelmaan op die horison.
Maar, dit het niks van my intelegensie weggeneem nie. My net ryper
gemaak oor wat ander doen.

Ernest
skryf in boodskap news:3A22E4EF.5D687093@home.com...
new2usa wrote:

> Davie, jy is nie alleen nie -

New to the USA, is dit jy wat nou die dag gesê hethoe langer jy in die
VSA bly
hoe meer besef jy dat
jy 'n Afrikaner is? Met jou logika, sal ek nie eintlik
in die oorloë hier op die nuusgroep inwaag nie.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37272 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:9010oc$jmg$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> soos jy sê ..... jy is 'n newbie
> Sue wrote in message ...
> -------------------knip-------------
> :Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
> :groep
> ------------------knip-----------------

Bollocks!

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
This is a South African community site, but all are welcome.
This site is about meeting people, making friends, and having fun!
We have freemail, active forums, and lots of attitude.
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37273 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3A23F5AA.1B8F88C@home.com...
| jgj wrote:
|
| > Ek behoort aan 'n ander nuusgroep waar Johan Potgieter gereeld pos, en die
| > skryf styl is nie eens amper die selfde nie.
|
| Ek neem aan jou Johan Potgieter bly ookin die suidelike voorstede van
| Minneapolis?
|
| Gloudina
|

Eagan, Minnesota om die waarhied te sê.

jgj
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37274 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Goeie Gedorie ..."Scheise !!" Laat ek net gou eers al
die trane uit my oë uitvee.

Blikskottel Riaan. ... As jy my nou weer so lekker aan die
lag laat gaan, dan gaan ek jou seën.

Sal dit waardeer om meer van jou baie skerp opmerkings
te lees.

Groetnis.

------------------------------------------------------------ ----

Riaan skryf in boodskap news:8vvma7$fen$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
>> Wat het Gloudina gedoen of gese?
>
> Waar wil jy hê ons moet begin, want dit kan maande vat
>
>> Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie groep,
>
> Ja nee toemaar dit het ons al agter gekom. En goed op pad om of in Gloudina
> se skaduwee te loop soos ons vriend Ferdi, of dalk is daar hoop vir jou en
> jou ogies gaan oop
>
>> maar vandat ek hier gekuier het, het ek rerig nog net intelligente
>> en "skerp" boodskappe van haar gesien.
>
> Jou kriteria vir intelligent is nie baie hoog nie is dit.
>
>> Sy snap dinge gewoonlik omtrent onmiddellik, en is gou om skewe sake reg
te
> stel.
> Korreksie, sy snap amper NOOIT en is gou om haar opinie in ander se kele te
> probeer afdwing.
>
>> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar,
>
> En sy verdien 99.999% daarvan
>
>> en ek het altyd gewonder hoekom.
>
> As jy minder probeer om by haar gat te kruip en haar neutraal evalueer sal
> jy dalk uitvind.
>
> Is dit 'n "insiders' speletjie"? Iets wat ons uitlanders nie van weet nie
> of moet weet nie?
>
> Ja die speletjie se naam is "spot the asshole".
>
>> Miskien moet iemand 'n FAQ opstel vir hierdie groep? :-)
>
> Te lui om dit self te doen ?
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37275 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

jgj wrote:

> Ek behoort aan 'n ander nuusgroep waar Johan Potgieter gereeld pos, en die
> skryf styl is nie eens amper die selfde nie.

Ek neem aan jou Johan Potgieter bly ookin die suidelike voorstede van
Minneapolis?

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37276 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine glo my jy het al baie perd geeet

Elaine wrote in message ...
> Ek glo dat my siel binne my is, dat ek en my siel een is. Dat die HG altyd
> by my is en dat die "kerk" my liggaam is. Miskien is ek "verlig" ek weet
> nie :) Ek glo ook mense het "aura's". En dat sommiges dit kan sien en
> ander nie, dit het ek ook al aanvaar. En ek's 'n Christen.
> Diere glo ek het ook siele...maar hulle is nog steeds daar vir ons gesit om
> te eet - dit glo ek ook, maar nie alle diere nie, ek sal nooit 'n hond, 'n
> kat of 'n perd kan eet nie.
>
> Elaine
>
> E Bessinger wrote
>
>> 'n Ander aspek is dat die siel gesien word deur die Christen as binne
>> die liggaam terwyl die Budis die liggaam sien as binne die siel. Die
>> siel is die energie wat alles beheer (dis nou aura wat gemeet kan word
>> in lewendige elemente of, plant of dier). Dus, Christen sien net die
>> 'mens' wat 'n siel het.
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37333 is 'n antwoord op boodskap #37149] Ma, 27 November 2000 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3A22E4EF.5D687093@home.com...
> Afrikaner is jou logika ek in oorloë op nuusgroep nie.
> Gloudina

Bollocks!

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
This is a South African community site, but all are welcome.
This site is about meeting people, making friends, and having fun!
We have freemail, active forums, and lots of attitude.
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37341 is 'n antwoord op boodskap #37149] Di, 28 November 2000 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wat het Gloudina gedoen of gese?

Waar wil jy hê ons moet begin, want dit kan maande vat

> Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie groep,

Ja nee toemaar dit het ons al agter gekom. En goed op pad om of in Gloudina
se skaduwee te loop soos ons vriend Ferdi, of dalk is daar hoop vir jou en
jou ogies gaan oop

> maar vandat ek hier gekuier het, het ek rerig nog net intelligente
> en "skerp" boodskappe van haar gesien.

Jou kriteria vir intelligent is nie baie hoog nie is dit.

> Sy snap dinge gewoonlik omtrent onmiddellik, en is gou om skewe sake reg te
stel.
Korreksie, sy snap amper NOOIT en is gou om haar opinie in ander se kele te
probeer afdwing.

> Party ouens het darem vreeslike lelike dinge te se gehad van haar,

En sy verdien 99.999% daarvan

> en ek het altyd gewonder hoekom.

As jy minder probeer om by haar gat te kruip en haar neutraal evalueer sal
jy dalk uitvind.

Is dit 'n "insiders' speletjie"? Iets wat ons uitlanders nie van weet nie
of moet weet nie?

Ja die speletjie se naam is "spot the asshole".

> Miskien moet iemand 'n FAQ opstel vir hierdie groep? :-)

Te lui om dit self te doen ?
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37385 is 'n antwoord op boodskap #37149] Wo, 29 November 2000 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

jgj wrote:

> | Ek neem aan jou Johan Potgieter bly ookin die suidelike voorstede van
> | Minneapolis?
> |
> | Gloudina
> |
>
> Eagan, Minnesota om die waarhied te sê.
>
> jgj

So dan is ons twee Johan Potgieters mos dieselfde.Dis nou Davie Davis daar in
Kalkoenland.

Gloudina
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37401 is 'n antwoord op boodskap #37149] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ja, jy sal agter kom dat ek min praat met hulle wat hulle
self hoog ag, of vuil taal gebruik, kyk bietjie na jou pos
vandat jy op die groep gekom het en anilliseer jouself. Die
eie EK kom te veel in jou pos voor, jy moet bietjie meer
nederig wees, dan dink mense ook meer van jou, jy het nog
baie te leer van die lewe net soos Elaine, sy is jonk, 23
dink ek, my jongste seun is 21 jaar, en hy het meer
integriteit as jy en Elaine. As jy wil kan jy my maar
filter, jy is ook vinnig oppad om deur my gefilter te word
as jy aangaan op die groep. As jy dan JARE op die NG's is,
hoekom is jy dan nou hier vir die eerste keer? Is jy van
ander groepe "weggejaag" deur jou beterwetige maniere?
Jy bluf my ook nie dat jy nie Afrikaans is nie, daarvoor
gebruik jy dit te goed, volgens jou was jy net 'n kort
tydjie hier in die Kaap. Jy is van die mense wat RSA verlaat
het omdat julle bang is vir die Swart Gevaar.
Jy is ook net soos die geblokte halfnaatjie in Kanada wat
almal so graag mee praat, is julle susters?
Vriedelike groete
Tobie de Villiers
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

My 3 Parrot Photo Albums:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Sue wrote in message ...
:In article , "Tobie"
: says...
:> soos jy sê ..... jy is 'n newbie
:
:Voel jy nou sommer STUKKE beter ou "Tobie"?
:
:Probleem is dat ek nuut op hierdie groep is, maar BAIE jare al deelneem
:aan nuusgroepe. Maar ek het ook nog nie juis iets van jou gesien wat
:enigsins intelligent klink nie? Of gebruik jy dalk 'n ander skuilnaam?
:
:>
:> --
:>
:> Sue wrote in message ...
:>
:> -------------------knip-------------
:> :Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
:> :groep
:> ------------------knip-----------------
:>
:>
:>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37452 is 'n antwoord op boodskap #37149] Do, 30 November 2000 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig besluit my ISP om sowat 50% van die poste uit te gooi, ek sal maar
deja moet gaan kyk wat tobie alles van my te sê het. :) Tobie van wat ek
kan aflei uit hierdie possie deur Sue, draai jou lewe om jouself. Mense met
integriteit (soos jy dit stel) se lewe draai nie om "ek" nie maar om ander
mense. Voor ek aangaan sal ek liewer op deja gaan kyk en as ek voel jy't 'n
antwoord nodig sal ek jou antwoord.
BTW as jy so min hier kom...hoe weet jy wat ek alles kwyt raak?

Groete en soentjies
Elaine

Sue skryf in boodskap news:MPG.1490978c7b48877b9897d4@news...
> In article , "Tobie"
> says...
>
> Hallo Tobie,
>
>> ja, jy sal agter kom dat ek min praat met hulle wat hulle
>> self hoog ag, of vuil taal gebruik,
>
> "Ek" sien...
>
>> Die
>> eie EK kom te veel in jou pos voor,
>> nederig wees, dan dink mense ook meer van jou, jy het nog
>
> "Ek" sal my bes probeer.
>
>> baie te leer van die lewe net soos Elaine, sy is jonk, 23
>
> Absoluut waar. "Ek" glo ook dat mens jou hele lewe lank deur leer. As
> jy dink jy kan niks meer geleer word nie, dan het jy groot probleme.
>
>> dink ek, my jongste seun is 21 jaar, en hy het meer
>
> Ja, my jongste is 16.
>
>> integriteit as jy en Elaine. As jy wil kan jy my maar
>
> "Ek" is werklik bly om dit te hoor.
>
>> filter, jy is ook vinnig oppad om deur my gefilter te word
>> as jy aangaan op die groep.
>
> Nee, "ek" het 'n goeie rede om nie te "filter" nie. "Ek" dink dis sommer
> dom om te filter. Maar "ek" dink jy kan my maar enige tyd filter Tobie.
>
>> As jy dan JARE op die NG's is,
>
> "Ek" dink iemand moet vir jou se dat Usenet al baie jare lank bestaan, en
> voor usenet was daar Fidonet. 'n Vriend het vir my van hierdie nuusgroep
> vertel.
>
>> hoekom is jy dan nou hier vir die eerste keer?
>
> "Ek" weet nie. Seker omdat "ek" nou eers daarvan gehoor het?
>
>> Is jy van
>> ander groepe "weggejaag" deur jou beterwetige maniere?
>
> Nee, nog nooit nie. Maar dit is vir my interessant dat jy dink "ek" is
> "beterweterig". Waarom sal jy dan so dink?
>
>> Jy bluf my ook nie dat jy nie Afrikaans is nie, daarvoor
>> gebruik jy dit te goed,
>
> Dit is 'n BAIE groot kompliment. Baie dankie Tobie.
>
>> volgens jou was jy net 'n kort
>> tydjie hier in die Kaap.
>
> Ja, 6 jaar in totaal.
>
>> Jy is van die mense wat RSA verlaat
>> het omdat julle bang is vir die Swart Gevaar.
>
> LOL! Okay, as jy so se...:-)
>
Re: ons kritiseer net maar... [boodskap #37458 is 'n antwoord op boodskap #37149] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tobie, ek en jy gesels nie, want ek gebruik ook vuil taal. Ek weet nie of jy
my ook in die groep van hoogmoediges sit nie...

Lees jou pos weer deur... Jy praat van mense wat hulleself te hoog ag, en
direk daarna vertel jy hoeveel beter jy en jou kinders is.

'n Kind van 21 maak nie van jou enigiets anders as 'n Pa nie, hoor. Dis geen
achievement nie, hoor.

Om seker te maak dat jy my bly ignoreer: Gaan kak, skat!!!

Skunk

Tobie schreef in berichtnieuws
906hin$16bh$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> ja, jy sal agter kom dat ek min praat met hulle wat hulle
> self hoog ag, of vuil taal gebruik, kyk bietjie na jou pos
> vandat jy op die groep gekom het en anilliseer jouself. Die
> eie EK kom te veel in jou pos voor, jy moet bietjie meer
> nederig wees, dan dink mense ook meer van jou, jy het nog
> baie te leer van die lewe net soos Elaine, sy is jonk, 23
> dink ek, my jongste seun is 21 jaar, en hy het meer
> integriteit as jy en Elaine. As jy wil kan jy my maar
> filter, jy is ook vinnig oppad om deur my gefilter te word
> as jy aangaan op die groep. As jy dan JARE op die NG's is,
> hoekom is jy dan nou hier vir die eerste keer? Is jy van
> ander groepe "weggejaag" deur jou beterwetige maniere?
> Jy bluf my ook nie dat jy nie Afrikaans is nie, daarvoor
> gebruik jy dit te goed, volgens jou was jy net 'n kort
> tydjie hier in die Kaap. Jy is van die mense wat RSA verlaat
> het omdat julle bang is vir die Swart Gevaar.
> Jy is ook net soos die geblokte halfnaatjie in Kanada wat
> almal so graag mee praat, is julle susters?
> Vriedelike groete
> Tobie de Villiers
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Safe haven for parrots:
> http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm
>
> My 3 Parrot Photo Albums:
> http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Sue wrote in message ...
> :In article , "Tobie"
> : says...
> :> soos jy sê ..... jy is 'n newbie
> :
> :Voel jy nou sommer STUKKE beter ou "Tobie"?
> :
> :Probleem is dat ek nuut op hierdie groep is, maar BAIE jare
> al deelneem
> :aan nuusgroepe. Maar ek het ook nog nie juis iets van jou
> gesien wat
> :enigsins intelligent klink nie? Of gebruik jy dalk 'n
> ander skuilnaam?
> :
> :>
> :> --
> :>
> :> Sue wrote in message ...
> :>
> :> -------------------knip-------------
> :> :Ek weet ek is 'n "newbie" op hierdie
> :> :groep
> :> ------------------knip-----------------
> :>
> :>
> :>
>
Vorige onderwerp: Re: Uit Vrugte en Bome
Volgende onderwerp: Re: soek raad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:50:47 MGT 2024