Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Sex en IQ :-)
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37144] So, 26 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Chr...@eskom.co.za wrote:

> Sue, jy saal nou weer 'n perd op. Ek wonder maar net en nou gaan Gloudina
> sekerlik weer op my rug spring. Dan is dit ook 'n rede hoekom die swartes
> oor die algemeen 'n swetterjoel kleintjies het en ..........wag nou
> Gloudina..............en selfs onder blankes wat nou nie so "grend" is nie.
>

Daar is baie faktore wat in ag geneem moet word.
Een daarvan is die feit dat die Rooms-Katolieke
kerk geboorteperking veroordeel. Hier in Kanada
kry mens baie groot families onder baie opgevoede
mense. Een van my skoondogters is die dertiende
kind van 'n pa wat vir 'n ruk Member of the
Legislative Assembly in hulle provinsie was, en haar
ma was, voor sy afgetree het, 'n vise-prinsipale by
'n skool. Hulle kom egter van 'n ou Katolieke familie
af ( een van die ooms was 'n biskop) en daar was
net nie geboortebeperking toegepas nie. Hierdie
familie sal tel as upper middle class.

Gloudina
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37145 is 'n antwoord op boodskap #37144] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> (Jy kan dit maar se, ek weet dat die education sisteem in Amerika power
> is, en gaan nou nog slegter raak met idioot Bush in beheer.)
>

En wie sê Bush gaan "in beheer" wees? Die saak is nog nie
uitgemaak nie.
Soos met die impeachment, sny die Republikeine nou hulle
kele stadigaan self af. Veral as Bush "president" word. Albei
die vorige impeachment-diakens wat as senatore gestaan het,
is verslaan deur Demokrate. So maai Monica Lewinsky nog
onder die Republikeine. Monica Lewinsky is die beste ding
wat met die Demokrate gebeur het. Monica en Bill Clinton
is populer met die deursnee-amerikaner. Bill Clinton se vrou
is nou senator vir ses jaar.
Haai, more stem ons hier in Kanada vir die federale regering.
I hope somebody cares.

Gloudina
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37146 is 'n antwoord op boodskap #37144] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sue, jy saal nou weer 'n perd op. Ek wonder maar net en nou gaan Gloudina
sekerlik weer op my rug spring. Dan is dit ook 'n rede hoekom die swartes
oor die algemeen 'n swetterjoel kleintjies het en ..........wag nou
Gloudina..............en selfs onder blankes wat nou nie so "grend" is nie.

Of wat praat ek alles???
Christo

Sue wrote:

> In 'n onlangse artikel gepubliseer in "Journal Adolescent Health 2000
> Mar;26(3):213-25 (ISSN: 1054-139X)"
> deur:
> Halpern CT; Joyner K; Udry JR; Suchindran C
> University of North Carolina at Chapel Hill, USA.
>
> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.
>
> Opsomming:
> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>
> :-)
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37147 is 'n antwoord op boodskap #37144] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> I
> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.
>
> Opsomming:
> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>
>

Daar is ook in ondersoeke van die aard gevind dat diemense met baie hoë
I.K. 's (en Nobel pryswenners)
meer as die gemiddelde man in die straat seksueel
aktief is. Daar is ook glo bevind dat "Christelike
kerkgaande" mense meer seksueel aktief is as glo
die nie-kerkgaande bevolking. Mens moet altyd infaktor
watter elemente in die rapportering van die statistieke
gebruik is. As 'n "slim tiener" minder aktiewe seks het en
minder soen, is dit nie omdat hulle minder seksueel ryp of
seksueel gestimuleer is nie, maar omdat hulle meer
afgesit word deur kontak met elke jan rap en sy maat.

Gloudina
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37186 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink mense met 'n hoër IK is wel meer seksueel aktief...tot op 'n punt
waar dit vervelig raak, en hulle allerhande nuwe goed begin probeer. Dis
ook al keer op keer bewys dat mense wat te "slim" is gou verveeld raak met
'n ding en dat kinders wat 'n bogemiddelde IK het makliker betrokke raak by
dwelms en seks en al daai "verkeerde" dinge - om die eenvoudige rede dat
hulle verveeld is.

Ek vermoed swart mense en blankes wat nie so grend is nie teel soos hase
omdat hulle dalk nie van beter weet nie, of agv kulturele waardes.....soos
swartmense wat glo dat hulle rykdom in hulle kinders is, hulle glo ook nie
daaraan om kondome te gebruik nie, moenie my vra hoekom nie - die meeste van
hulle voel maar net dis 'n onding. Ja hulle glo dit steeds, en armer
witmense voel dalk dieselfde, miskien voel hulle as hulle nie aardse rykdom
het nie, kan hulle rykdom verkry deur hulle kinders

Elaine

skryf in boodskap news:3A218715.79DE1851@eskom.co.za...
> Sue, jy saal nou weer 'n perd op. Ek wonder maar net en nou gaan Gloudina
> sekerlik weer op my rug spring. Dan is dit ook 'n rede hoekom die swartes
> oor die algemeen 'n swetterjoel kleintjies het en ..........wag nou
> Gloudina..............en selfs onder blankes wat nou nie so "grend" is nie.
>
> Of wat praat ek alles???
> Christo
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37187 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
So, in die algemeen, is hy gemiddeld.

Ernest

"krokkie" skryf in boodskap news:3a21ec3f$0$231@helios.is.co.za...
> So volgens Sue sal Bill Clinton dom wees en volgens Gloudina sal hy slimmer
> wees
>
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37188 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
In 'n soortgelyke ondersoek wat net na die hiepie eara gedoen was was
gevind dat dit eintlik nie oor die seks gaan nie maar die aantal kinders
wat voortgebring word. Dit was dan ook wat die ondersoek laat ontstaan
het. Die hoër die intelegensie hoe hoër die moontlikheid wat onderwys en
hoe minder die kinders wat nodig is vir oorleweing.

Kinders word in baie gevalle gesien as 'n 'pensioen skema'. Daarby speel
die trouery ook 'n baie groot rol. Hoe vroeër die 'trouery' gebeur hoe
meer kinders word normaalweg in die huwelik voortgebring. Die Duitsers
is bekend om baie laat te trou (na 25). En, het in die algemeen ook nie
so veel kinders nie. Die Suid Afrikaanse meisie het weer die gevoel dat
matriek net in die pad staan van haar man vangery. En, baie van hulle
trou voor hulle 21 jaar oud is.

As die algemene vrou eers graad moet vang en dan 'n pos moet oopslaan
dan begin sy in die algemeen eers hier op 23 erenstig soek na man. So,
dit lyk of onderrig eintlik die oorwegende rol is.

Maar, dis nie die enigste rol nie. So 6 maande na 'n jaar gelede het
Gloudina alles gepos wat wat net so effens seksueel van aard is. As sy
net 'n Antjie Krog kon kry wat 'n hint van seksualiteit wys dan was die
gepos. En, mag verkeerd wees, maar ek dink sy is nogal redelik
inteligent. So, nou?

Frekwensie speel 'n baie groot rol as ons praat oor seks. Die Hide (ek
dink dis wat die report genoem word) het redelik baie voorbeelde oor wat
hulle as 'normaal' sou kon gebruik. En in een van die voorbeelde praat
hulle oor hoe gereeld seks moet wees om bevredigend te wees en een van
die paartjies se antwoord was: Hy: ons het seks so drie keer per week.
Sy: ons het seks net drie keer per week.

Daar is selfs vergaderings (soos AA vergaderings) omdat sekere medisie
seks kan verslawing veroorsaak. Het dit dan te doen met IK. Ek betwyfel
dit.

In een van die vertaalde Hindu stukkies wat ek gelees het praat hulle
van die mini-dood. Dit is nou die klimaks van seks. Hulle beweer dat as
dit goed beoefen kan word dan is dit nie nodig vir so gereelde seks nie.
Met ander woorde: een moerse bomfire is beter as hunderde klein
vuurhoutjies. Hoe pas inteligensie dan in?

Net my opinie

Ernest

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.148b137833ca702c98979f@news...
> In 'n onlangse artikel gepubliseer in "Journal Adolescent Health 2000
> Mar;26(3):213-25 (ISSN: 1054-139X)"
> deur:
> Halpern CT; Joyner K; Udry JR; Suchindran C
> University of North Carolina at Chapel Hill, USA.
>
>
> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.
>
>
> Opsomming:
> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>
> :-)
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37189 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om die onderwerp te verander, maar wat presies het gebeur met julle
verkiesing? Die meeste van my vriende en familie dink dis 'n groot sirkus
en wil hulle doodlag vir die Amerikaners, omdat hulle nog altyd so trots was
op hulle "gevorderde" verkiesingsmetodes. Ek sê nie ek lag nie, hoewel die
ding regtig in 'n lelike media-sirkus ontaard.
Aan die een kant sê die "observer" van die Bush kant dat die kiesblaatjies
in 'n goeie toestand is. En dan kom die Gore observer en sê die goed is in
'n verskriklike toestand. Soos my goeie Engelse vriend sê "what gives?"

Elaine

wrote:

En wie sê Bush gaan "in beheer" wees? Die saak is nog nie
uitgemaak nie.
Soos met die impeachment, sny die Republikeine nou hulle
kele stadigaan self af. Veral as Bush "president" word. Albei
die vorige impeachment-diakens wat as senatore gestaan het,
is verslaan deur Demokrate. So maai Monica Lewinsky nog
onder die Republikeine. Monica Lewinsky is die beste ding
wat met die Demokrate gebeur het. Monica en Bill Clinton
is populer met die deursnee-amerikaner. Bill Clinton se vrou
is nou senator vir ses jaar.
Haai, more stem ons hier in Kanada vir die federale regering.
I hope somebody cares.

Gloudina
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37240 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nee, seker nie heeltemal so eenvoudig nie.
Christo

Sue wrote:

> In article , Chr...@eskom.co.za says...
>
> Hallo Christo,
>
>> Sue, jy saal nou weer 'n perd op.
>
> Afrikaans is darem so mooi "idiomatiese" taal. Dit is nou iets wat ons
> nie sommer van Engels kan se nie. Vlaams is net so idiomaties, ek dink
> dis daarom dat ek dit so moeilik verstaan.
>
>> Ek wonder maar net en nou gaan Gloudina
>> sekerlik weer op my rug spring. Dan is dit ook 'n rede hoekom die swartes
>> oor die algemeen 'n swetterjoel kleintjies het en ..........wag nou
>> Gloudina..............en selfs onder blankes wat nou nie so "grend" is nie.
>
> Hehehehe...wel, mens kan sekerlik tot so gevolgtrekking kom. Hier waar
> ek woon, woel die kindertjies in die omliggende trailer parks. Maar dan
> het die Amerikaners oor die algemeen groot gesinne...um...se nou NET
> iets!!! :-)
> (Jy kan dit maar se, ek weet dat die education sisteem in Amerika power
> is, en gaan nou nog slegter raak met idioot Bush in beheer.)
>
> Maar ek is seker jy is bewus daarvan dat daar wel 'n magdom van "redes"
> is waarom ons hierdie tendens sien, en IQ is rerig nie een van die redes
> nie. Oftewel, ek dink nie dit is nie. :-)
>
>> Of wat praat ek alles???
>> Christo
>>
>> Sue wrote:
>>
>>> In 'n onlangse artikel gepubliseer in "Journal Adolescent Health 2000
>>> Mar;26(3):213-25 (ISSN: 1054-139X)"
>>> deur:
>>> Halpern CT; Joyner K; Udry JR; Suchindran C
>>> University of North Carolina at Chapel Hill, USA.
>>>
>>> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
>>> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
>>> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.
>>>
>>> Opsomming:
>>> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
>>> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
>>> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>>>
>>> :-)
>>
>>
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37250 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 02:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stef Roux  is tans af-lyn  Stef Roux
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
In , @home.com writes:

> Haai, more stem ons hier in Kanada vir die federale regering.
> I hope somebody cares.
>
> Gloudina
>
>
Na wat ek in SA gesien het stem ek in my lewe nie weer nie.
Hierdie sogenaamde "demokrasie" is 'n klug.

Stef
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37254 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
So volgens Sue sal Bill Clinton dom wees en volgens Gloudina sal hy slimmer
wees

Chr...@eskom.co.za wrote in message ...
> Sue, jy saal nou weer 'n perd op. Ek wonder maar net en nou gaan Gloudina
> sekerlik weer op my rug spring. Dan is dit ook 'n rede hoekom die swartes
> oor die algemeen 'n swetterjoel kleintjies het en ..........wag nou
> Gloudina..............en selfs onder blankes wat nou nie so "grend" is nie.
>
> Of wat praat ek alles???
> Christo
>
> Sue wrote:
>
>> In 'n onlangse artikel gepubliseer in "Journal Adolescent Health 2000
>> Mar;26(3):213-25 (ISSN: 1054-139X)"
>> deur:
>> Halpern CT; Joyner K; Udry JR; Suchindran C
>> University of North Carolina at Chapel Hill, USA.

>> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
>> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
>> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.

>> Opsomming:
>> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
>> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
>> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).

>> :-)
>
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37256 is 'n antwoord op boodskap #37144] Ma, 27 November 2000 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Sue wrote:
>> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
>> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
>> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.
>> Opsomming:
>> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
>> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
>> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).

Thanks Sue... I always wondered why I got less sex while at school... but
now that I am getting lots, this report bothers me... am I getting dumber by
the day?

Please help, because I like getting my brains fucked out, but I need to know
when enuff is enuff! :-)

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
This is a South African community site, but all are welcome.
This site is about meeting people, making friends, and having fun!
We have freemail, active forums, and lots of attitude.
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37259 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"E Bessinger" skryf in boodskap news:3a223875.0@news1.mweb.co.za...

> Die Duitsers
> is bekend om baie laat te trou (na 25). En, het in die algemeen ook nie
> so veel kinders nie. Die Suid Afrikaanse meisie het weer die gevoel dat
> matriek net in die pad staan van haar man vangery. En, baie van hulle
> trou voor hulle 21 jaar oud is.

Dat komt ook omdat men al snel gaat samenwonen en het niet zo nodig is
om te trouwen meestal ( niet altijd) trouwt men wel als er kinderen
komen.
In de jaren 50 trouwden men ook vaak rond de twintigste dat was een
manier om
zelfstandig te zijn..en het ouderlijk huis te verlaten
De kerk had hierin ook grote invloed maar nu gelukkig niet meer.

Groetjes
Emmy
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37260 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

>> Maar, dis nie die enigste rol nie. So 6 maande na 'n jaar gelede het
>> Gloudina alles gepos wat wat net so effens seksueel van aard is. As sy
>> net 'n Antjie Krog kon kry wat 'n hint van seksualiteit wys dan was die
>> gepos. En, mag verkeerd wees, maar ek dink sy is nogal redelik
>> inteligent. So, nou?

Hier word natuurlik vergeet dat Gloudina die gedigte gepos hetuit die bundel
"Die dye trek die dye aan", wat op daardie tydstip
die literêre event in SA was.

Gloudina
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37261 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sue, jy soek.........jy soek. (smile)
Christo

Sue wrote:

> In article , aco...@hetnet.nl says...
>
>> Bij vogels is het zo.
>> Het vrouwtje kiest het mannetje die het mooist zingt omdat hij
>> intelligenter is
>> in het zoeken naar voedsel dus slimmer is.
>
> Dis waar!
> Dit bewys ook dat die vroulike ras BAIE slimmer is as mans! :-))
>
>>
>>
>>
>> "Sue" schreef in bericht
>> news:MPG.148b137833ca702c98979f@news...
>>
>>> Opsomming:
>>> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
>>> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
>>> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>>>
>>> :-)
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37262 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gaan jy in die bad met 'n piama aan ? Dis nie baie lekker ne ?

En ja, die kondoom is 'n onding maar helaas 'n noodzaaklikheid nou,

en - by die weg - nie baie lekker nie !

P&L

hulle glo ook nie
> daaraan om kondome te gebruik nie, moenie my vra hoekom nie - die meeste van
> hulle voel maar net dis 'n onding. Ja hulle glo dit steeds, en armer
> witmense voel dalk dieselfde, miskien voel hulle as hulle nie aardse rykdom
> het nie, kan hulle rykdom verkry deur hulle kinders
>
> Elaine
>
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37263 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bij vogels is het zo.
Het vrouwtje kiest het mannetje die het mooist zingt omdat hij
intelligenter is
in het zoeken naar voedsel dus slimmer is.

Groetjes
Emmy

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.148b137833ca702c98979f@news...

> Opsomming:
> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>
> :-)
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37264 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "E Bessinger" schreef in bericht
> news:3a223875.0@news1.mweb.co.za...
>
Die Duitsers is bekend om baie laat te trou (na 25). En, het in die algemeen
ook
nie so veel kinders nie. Die Suid Afrikaanse meisie het weer die gevoel dat
matriek net in die pad staan van haar man vangery. En, baie van hulle trou
voor hulle 21 jaar oud is.

Ag jou stert man, in wattter eeu leef jy! Ek en my oudste suster het albei
eers klaar geleer en werk gehad voordat ons man "gevang" het. Meeste van my
vriendinne bly by hulle kêrels, maar vir my was dit nie 'n opsie nie. In
die verlede het meisies vroeg getrou omdat daar nie rerig vir hulle loopbaan
opsies was nie, en dit aanvaarbaar was om vroeg te trou. Deesdae sorg hulle
eers dat hulle 'n gevestigde loopbaan het voordat hulle trou en kinders kry.
Kom by man.

Elaine
Re: Sex en IQ :-) [boodskap #37265 is 'n antwoord op boodskap #37144] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dink ek bly maar by die vuurhoutjies hehehehe
Christo

E Bessinger wrote:

> In 'n soortgelyke ondersoek wat net na die hiepie eara gedoen was was
> gevind dat dit eintlik nie oor die seks gaan nie maar die aantal kinders
> wat voortgebring word. Dit was dan ook wat die ondersoek laat ontstaan
> het. Die hoër die intelegensie hoe hoër die moontlikheid wat onderwys en
> hoe minder die kinders wat nodig is vir oorleweing.
>
> Kinders word in baie gevalle gesien as 'n 'pensioen skema'. Daarby speel
> die trouery ook 'n baie groot rol. Hoe vroeër die 'trouery' gebeur hoe
> meer kinders word normaalweg in die huwelik voortgebring. Die Duitsers
> is bekend om baie laat te trou (na 25). En, het in die algemeen ook nie
> so veel kinders nie. Die Suid Afrikaanse meisie het weer die gevoel dat
> matriek net in die pad staan van haar man vangery. En, baie van hulle
> trou voor hulle 21 jaar oud is.
>
> As die algemene vrou eers graad moet vang en dan 'n pos moet oopslaan
> dan begin sy in die algemeen eers hier op 23 erenstig soek na man. So,
> dit lyk of onderrig eintlik die oorwegende rol is.
>
> Maar, dis nie die enigste rol nie. So 6 maande na 'n jaar gelede het
> Gloudina alles gepos wat wat net so effens seksueel van aard is. As sy
> net 'n Antjie Krog kon kry wat 'n hint van seksualiteit wys dan was die
> gepos. En, mag verkeerd wees, maar ek dink sy is nogal redelik
> inteligent. So, nou?
>
> Frekwensie speel 'n baie groot rol as ons praat oor seks. Die Hide (ek
> dink dis wat die report genoem word) het redelik baie voorbeelde oor wat
> hulle as 'normaal' sou kon gebruik. En in een van die voorbeelde praat
> hulle oor hoe gereeld seks moet wees om bevredigend te wees en een van
> die paartjies se antwoord was: Hy: ons het seks so drie keer per week.
> Sy: ons het seks net drie keer per week.
>
> Daar is selfs vergaderings (soos AA vergaderings) omdat sekere medisie
> seks kan verslawing veroorsaak. Het dit dan te doen met IK. Ek betwyfel
> dit.
>
> In een van die vertaalde Hindu stukkies wat ek gelees het praat hulle
> van die mini-dood. Dit is nou die klimaks van seks. Hulle beweer dat as
> dit goed beoefen kan word dan is dit nie nodig vir so gereelde seks nie.
> Met ander woorde: een moerse bomfire is beter as hunderde klein
> vuurhoutjies. Hoe pas inteligensie dan in?
>
> Net my opinie
>
> Ernest
>
> "Sue" wrote in message
> news:MPG.148b137833ca702c98979f@news...
>> In 'n onlangse artikel gepubliseer in "Journal Adolescent Health 2000
>> Mar;26(3):213-25 (ISSN: 1054-139X)"
>> deur:
>> Halpern CT; Joyner K; Udry JR; Suchindran C
>> University of North Carolina at Chapel Hill, USA.
>>
>>
>> DOEL: Om die verhouding tussen inteligensie vlakke en wye spektrum van
>> sexuele aktiwiteite, wat wissel van handjies vashou tot seksuele omgang
>> tussen jong kinders (adolescents), te ondersoek.
>>
>>
>> Opsomming:
>> 1. Slim tieniers het minder seks en soen selfs minder.
>> 2. Die rol van die moeder se opleidingsvlak bleik ook 'n rol te speel.
>> 3. Laer intelligensie vlakke is 'n groot risiko faktor (risk factor).
>>
>> :-)
Vorige onderwerp: Re: GOEIE NUUUS
Volgende onderwerp: Super Knersers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:13:03 MGT 2024