Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'On'Skriftuurlike Blommetjie ? [Ha Ha]
Re: 'On'Skriftuurlike Blommetjie ? [Ha Ha] [boodskap #37214] Ma, 27 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Meer arrogant as dom. Maar nou ja, jou stelling oor dom - ek dink jy moet
'n bietjie meer van jouself dink. Onthou net 50% van die bevolking het
ondergemiddelde intelligensie.

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a21bc26$0$233@helios.is.co.za...
> O ja, en ek haal daar graag aan uit die "ge-breinspoelde"
> boek wat jy ook "Die Bybel" noem. -Gaan kyk maar self.
>
> Onthou : -Ek is Dom, ... Baie Dom. [duhhhhh !]
> - Dis nou ek daardie. (grin)
>
> He he he he he. ;-)
>
Re: 'On'Skriftuurlike Blommetjie ? [Ha Ha] [boodskap #37243 is 'n antwoord op boodskap #37214] Ma, 27 November 2000 01:45 Na vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue skryf in boodskap news:MPG.148b089a8a99bc7a98979e@news...
> In article , @home.com says...
>
> In ou blommetjie se geval dink ek dit is meer 'n kwessie van
> breinspoeling deur ouers en/of wan-ingeligte vriende en familie wat
> indring teen 'n anderse heel intelligente wese. Dit is nou as hy wel
> daardie artikel or Adam en Eva self geskryf het. Ek vermoed daar was
> bietjie plagiaat gepleeg, maar hoe kan ons nou ooit seker wees...
------------------------------------------------------------ ---

Ja Sue, ek het dit wél geskryf, nes ek nou ook weer al my
volgende skrywes hier gaan pos.

O ja, en ek haal daar graag aan uit die "ge-breinspoelde"
boek wat jy ook "Die Bybel" noem. -Gaan kyk maar self.

Onthou : -Ek is Dom, ... Baie Dom. [duhhhhh !]
- Dis nou ek daardie. (grin)

He he he he he. ;-)
Vorige onderwerp: Re: Bespotlike polisiehond voorval
Volgende onderwerp: swak bestuurs vermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:26:30 MGT 2024