Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Londinium
Londinium [boodskap #36999] Wo, 22 November 2000 00:00 na volgende boodskap
etienne...  is tans af-lyn  etienne...
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Toe ek klein was het ek iets wragtig stupid gedoen, daar aan
die Natalse kus waar ek groot geword het, so op die grasperke
by Ballito baai se kus saam met al die sonaanbidders by die
strand gelê en allerhande plesierighede nagestreef, gedink dis
wat die lewe behels, naamlik om dit te geniet, toe ook lekker
waffers reguit in die son ingekyk, want soos alle dinge wat jou
nie dood maak nie, maak jou mos net sterker. My Pa se waar-
skuwing dat dit gevaarlik is en baie sleg vir jou oë was vaag
in my agterkop en ook by die skool het hulle ons vertel hoe
erg dit vir jou kan wees veral later aan in die lewe. Nou sit ek
hier in Londinium en (anders is dit was in Suid-Afrika) is dit
moeilik om nie soms in die son in te kyk nie, dit kom tog so
laag oor die horison op en beweeg stadig na waar dit nie 'n
gevaar vir die oë is nie en bly ook maar net vir 'n kort rukkie
daarso.

Anders as in SA waar ons so mooi beskermd groot word, kan
mens hier self belsuite neem en 'n veel groter mate van ver-
standigheid word geverg in Die Stad om te oorleef, een ding
is ook verseker, dat eieweisheid en eiewilligheid veel meer
gevaarlik is en daarom (o.a.) hierdie sterk spangees mentaliteit wat
meer as een Suid-Afrikanertjie al onkant gevang het, en toggie
al die kameras (wat nie altyd veel help nie) en polisiëring en
e-mail wat gemoniteer word en verondersteldlike sensitiewe
inligting wat mens nie kan aanstuur nie, laat ons Suid-Afrikaanse
gees van vryheid en begrip dat alles wat ons doen NIE so
uitermatiglik belangrik is nie waardeer, net jammer hoe ek los
geraak het in hierdie atmosfeer en soos 'n vis gesuip en rook het,
en gesukkel het om ledigheid,plesier en verantwoordelikheid
uit te balanseer en om nie eers die rassistiese manier van dink en
doen te noem nie, hoe maklik die woord "k@ffer" in sy neerhalende
manier gebruik word en dan ontken dat dit wel die geval was nie,
dis tog inderdaad hoe ek veel meer skade as denkbaar verrig het.

Wel, dis nou maar kaas, te veel lig verblind die oë en ek moet
nou elke paar maande 'n sterker bril koop, nogtans kan ek sien
wat belangrik is, naamlik om nie jou oë toe te hê en te ontken
wat aan die gang is nie, en nie soveel te sien dat jy daardeur
verblind word en sodoende op die Lewe uit te mis nie. Wat baie
verseker is, is dat ek 'n sondaar is en dat net God my kan en sal
red, dat my sondes reeds versoen is aan die kruis en dat Jesus
opgestaan het.

Etienne marais (aka swamp-trash)
Re: Londinium [boodskap #37042 is 'n antwoord op boodskap #36999] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Groot mondvol! Moenie té veel van die nuusgroep verwag nie!!!

Word Suid Afrikaners se email rêrig gesensor? Waarvoor? Is tog belaglik!

Skunk

wrote in message
news:8vg91m$cq1$1@nnrp1.deja.com...
> Toe ek klein was het ek iets wragtig stupid gedoen, daar aan
> die Natalse kus waar ek groot geword het, so op die grasperke
> by Ballito baai se kus saam met al die sonaanbidders by die
> strand gelê en allerhande plesierighede nagestreef, gedink dis
> wat die lewe behels, naamlik om dit te geniet, toe ook lekker
> waffers reguit in die son ingekyk, want soos alle dinge wat jou
> nie dood maak nie, maak jou mos net sterker. My Pa se waar-
> skuwing dat dit gevaarlik is en baie sleg vir jou oë was vaag
> in my agterkop en ook by die skool het hulle ons vertel hoe
> erg dit vir jou kan wees veral later aan in die lewe. Nou sit ek
> hier in Londinium en (anders is dit was in Suid-Afrika) is dit
> moeilik om nie soms in die son in te kyk nie, dit kom tog so
> laag oor die horison op en beweeg stadig na waar dit nie 'n
> gevaar vir die oë is nie en bly ook maar net vir 'n kort rukkie
> daarso.
>
> Anders as in SA waar ons so mooi beskermd groot word, kan
> mens hier self belsuite neem en 'n veel groter mate van ver-
> standigheid word geverg in Die Stad om te oorleef, een ding
> is ook verseker, dat eieweisheid en eiewilligheid veel meer
> gevaarlik is en daarom (o.a.) hierdie sterk spangees mentaliteit wat
> meer as een Suid-Afrikanertjie al onkant gevang het, en toggie
> al die kameras (wat nie altyd veel help nie) en polisiëring en
> e-mail wat gemoniteer word en verondersteldlike sensitiewe
> inligting wat mens nie kan aanstuur nie, laat ons Suid-Afrikaanse
> gees van vryheid en begrip dat alles wat ons doen NIE so
> uitermatiglik belangrik is nie waardeer, net jammer hoe ek los
> geraak het in hierdie atmosfeer en soos 'n vis gesuip en rook het,
> en gesukkel het om ledigheid,plesier en verantwoordelikheid
> uit te balanseer en om nie eers die rassistiese manier van dink en
> doen te noem nie, hoe maklik die woord "k@ffer" in sy neerhalende
> manier gebruik word en dan ontken dat dit wel die geval was nie,
> dis tog inderdaad hoe ek veel meer skade as denkbaar verrig het.
>
> Wel, dis nou maar kaas, te veel lig verblind die oë en ek moet
> nou elke paar maande 'n sterker bril koop, nogtans kan ek sien
> wat belangrik is, naamlik om nie jou oë toe te hê en te ontken
> wat aan die gang is nie, en nie soveel te sien dat jy daardeur
> verblind word en sodoende op die Lewe uit te mis nie. Wat baie
> verseker is, is dat ek 'n sondaar is en dat net God my kan en sal
> red, dat my sondes reeds versoen is aan die kruis en dat Jesus
> opgestaan het.
>
> Etienne marais (aka swamp-trash)
>
Re: Londinium [boodskap #37043 is 'n antwoord op boodskap #36999] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Inderdaad, SA-ers se e-pos word gemonitor. Nie deur GrootBroer ens nie, maar
wel in talle disjunkte gevalle. Bv, indien die regeringsmaget /polisie ens
glo dat iemand in onwettige aktiwiteite gewikkeld is, dan snuif hulle sy
netwerk, beide op kantoor en tuis. Dit kan deur foonlyne gedoen word, maar
meesal word dit eenvoudig op Internetdiensverskaffer (ISP)-vlak gedoen.

Ongelukkig kan jy nie net een ou se possies navolg nie, daarom word ALMAL op
daardie ISP se net gemonitor, gewoonlik vir sleutelwoorde asook TCP/IP
netwerkinligting. M.a.w. indien jy ongelukkig genoeg is om dieselfde ISP as
Eugene Terreblanche te gebruik, dan verseker ek jou, jou pos is oop.

Ons ken almal baie goed, die prentjie van die foonkerel wat rustig op jou
lyn inskakel terwyl hy sy toebroodjie daar op die straathoek eet. Ek het
eenmaal 'n speurder geken wat elke aand huistoe gekom het met Telkom-klere
en ID.

Nasty
wrote in message
news:8vg91m$cq1$1@nnrp1.deja.com...
> Toe ek klein was het ek iets wragtig stupid gedoen, daar aan
> die Natalse kus waar ek groot geword het, so op die grasperke
> by Ballito baai se kus saam met al die sonaanbidders by die
> strand gelê en allerhande plesierighede nagestreef, gedink dis
> wat die lewe behels, naamlik om dit te geniet, toe ook lekker
> waffers reguit in die son ingekyk, want soos alle dinge wat jou
> nie dood maak nie, maak jou mos net sterker. My Pa se waar-
> skuwing dat dit gevaarlik is en baie sleg vir jou oë was vaag
> in my agterkop en ook by die skool het hulle ons vertel hoe
> erg dit vir jou kan wees veral later aan in die lewe. Nou sit ek
> hier in Londinium en (anders is dit was in Suid-Afrika) is dit
> moeilik om nie soms in die son in te kyk nie, dit kom tog so
> laag oor die horison op en beweeg stadig na waar dit nie 'n
> gevaar vir die oë is nie en bly ook maar net vir 'n kort rukkie
> daarso.
>
> Anders as in SA waar ons so mooi beskermd groot word, kan
> mens hier self belsuite neem en 'n veel groter mate van ver-
> standigheid word geverg in Die Stad om te oorleef, een ding
> is ook verseker, dat eieweisheid en eiewilligheid veel meer
> gevaarlik is en daarom (o.a.) hierdie sterk spangees mentaliteit wat
> meer as een Suid-Afrikanertjie al onkant gevang het, en toggie
> al die kameras (wat nie altyd veel help nie) en polisiëring en
> e-mail wat gemoniteer word en verondersteldlike sensitiewe
> inligting wat mens nie kan aanstuur nie, laat ons Suid-Afrikaanse
> gees van vryheid en begrip dat alles wat ons doen NIE so
> uitermatiglik belangrik is nie waardeer, net jammer hoe ek los
> geraak het in hierdie atmosfeer en soos 'n vis gesuip en rook het,
> en gesukkel het om ledigheid,plesier en verantwoordelikheid
> uit te balanseer en om nie eers die rassistiese manier van dink en
> doen te noem nie, hoe maklik die woord 'k@ffer' in sy neerhalende
> manier gebruik word en dan ontken dat dit wel die geval was nie,
> dis tog inderdaad hoe ek veel meer skade as denkbaar verrig het.
>
> Wel, dis nou maar kaas, te veel lig verblind die oë en ek moet
> nou elke paar maande 'n sterker bril koop, nogtans kan ek sien
> wat belangrik is, naamlik om nie jou oë toe te hê en te ontken
> wat aan die gang is nie, en nie soveel te sien dat jy daardeur
> verblind word en sodoende op die Lewe uit te mis nie. Wat baie
> verseker is, is dat ek 'n sondaar is en dat net God my kan en sal
> red, dat my sondes reeds versoen is aan die kruis en dat Jesus
> opgestaan het.
>
> Etienne marais (aka swamp-trash)
>
Re: Londinium - eerste is laaste [boodskap #37064 is 'n antwoord op boodskap #36999] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

etienne...@wcom.co.uk wrote:

> Rise you chair now and fall later,
> subjugate yourself now and Live
> later.
>

Etienne, my dear, hoe verstaan ek nou vir
jou oor die stoel. Bedoel jy om in Engels
te sê "raise your chair" of wat gaan aan?

Tant Hessie met die vraag in haar oë en die
tuit in haar kappie.
Londinium deel 2 [boodskap #37074 is 'n antwoord op boodskap #36999] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
etienne...  is tans af-lyn  etienne...
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Londinium

Sommige mense hier rond blyk te dink dis 1939,
ander 1984, ek dink dis heelwat later, en ag,
die anglo-boere-oorlog is ook al 100 jaar in
die verlede.

'n Arend en Leeu is beide wilde roofdiere wat
verskeur, maar die Here het mos hul bekke gesluit
vir Daniel in die Leeukuil.

Etienne

===================================================
= =
= etienne...@hotmail.com / +44(0)7787577589 =
= =
===================================================

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Londinium [boodskap #37076 is 'n antwoord op boodskap #36999] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
etienne...  is tans af-lyn  etienne...
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Inderdaad, veel meer s'n word gemonitor,
sommige hier rond blyk te dink dis 1939,
and weer 1984, ek dink dis Heelwat later...

Etienne Marais

In article ,
"Nasty Quaker" wrote:
> Inderdaad, SA-ers se e-pos word gemonitor. Nie deur GrootBroer ens nie, maar
> wel in talle disjunkte gevalle. Bv, indien die regeringsmaget /polisie ens
> glo dat iemand in onwettige aktiwiteite gewikkeld is, dan snuif hulle sy
> netwerk, beide op kantoor en tuis. Dit kan deur foonlyne gedoen word, maar
> meesal word dit eenvoudig op Internetdiensverskaffer (ISP)-vlak gedoen.
>
> Ongelukkig kan jy nie net een ou se possies navolg nie, daarom word ALMAL op
> daardie ISP se net gemonitor, gewoonlik vir sleutelwoorde asook TCP/IP
> netwerkinligting. M.a.w. indien jy ongelukkig genoeg is om dieselfde ISP as
> Eugene Terreblanche te gebruik, dan verseker ek jou, jou pos is oop.
>
> Ons ken almal baie goed, die prentjie van die foonkerel wat rustig op jou
> lyn inskakel terwyl hy sy toebroodjie daar op die straathoek eet. Ek het
> eenmaal 'n speurder geken wat elke aand huistoe gekom het met Telkom- klere
> en ID.
>
> Nasty
> wrote in message
> news:8vg91m$cq1$1@nnrp1.deja.com...
>> Toe ek klein was het ek iets wragtig stupid gedoen, daar aan
>> die Natalse kus waar ek groot geword het, so op die grasperke
>> by Ballito baai se kus saam met al die sonaanbidders by die
>> strand gelê en allerhande plesierighede nagestreef, gedink dis
>> wat die lewe behels, naamlik om dit te geniet, toe ook lekker
>> waffers reguit in die son ingekyk, want soos alle dinge wat jou
>> nie dood maak nie, maak jou mos net sterker. My Pa se waar-
>> skuwing dat dit gevaarlik is en baie sleg vir jou oë was vaag
>> in my agterkop en ook by die skool het hulle ons vertel hoe
>> erg dit vir jou kan wees veral later aan in die lewe. Nou sit ek
>> hier in Londinium en (anders is dit was in Suid-Afrika) is dit
>> moeilik om nie soms in die son in te kyk nie, dit kom tog so
>> laag oor die horison op en beweeg stadig na waar dit nie 'n
>> gevaar vir die oë is nie en bly ook maar net vir 'n kort rukkie
>> daarso.
>>
>> Anders as in SA waar ons so mooi beskermd groot word, kan
>> mens hier self belsuite neem en 'n veel groter mate van ver-
>> standigheid word geverg in Die Stad om te oorleef, een ding
>> is ook verseker, dat eieweisheid en eiewilligheid veel meer
>> gevaarlik is en daarom (o.a.) hierdie sterk spangees mentaliteit wat
>> meer as een Suid-Afrikanertjie al onkant gevang het, en toggie
>> al die kameras (wat nie altyd veel help nie) en polisiëring en
>> e-mail wat gemoniteer word en verondersteldlike sensitiewe
>> inligting wat mens nie kan aanstuur nie, laat ons Suid-Afrikaanse
>> gees van vryheid en begrip dat alles wat ons doen NIE so
>> uitermatiglik belangrik is nie waardeer, net jammer hoe ek los
>> geraak het in hierdie atmosfeer en soos 'n vis gesuip en rook het,
>> en gesukkel het om ledigheid,plesier en verantwoordelikheid
>> uit te balanseer en om nie eers die rassistiese manier van dink en
>> doen te noem nie, hoe maklik die woord 'k@ffer' in sy neerhalende
>> manier gebruik word en dan ontken dat dit wel die geval was nie,
>> dis tog inderdaad hoe ek veel meer skade as denkbaar verrig het.
>>
>> Wel, dis nou maar kaas, te veel lig verblind die oë en ek moet
>> nou elke paar maande 'n sterker bril koop, nogtans kan ek sien
>> wat belangrik is, naamlik om nie jou oë toe te hê en te ontken
>> wat aan die gang is nie, en nie soveel te sien dat jy daardeur
>> verblind word en sodoende op die Lewe uit te mis nie. Wat baie
>> verseker is, is dat ek 'n sondaar is en dat net God my kan en sal
>> red, dat my sondes reeds versoen is aan die kruis en dat Jesus
>> opgestaan het.
>>
>> Etienne marais (aka swamp-trash)
>>
>

--
===================================================
= =
= etienne...@hotmail.com / +44(0)7787577589 =
= =
===================================================
Re: Londinium [boodskap #37077 is 'n antwoord op boodskap #36999] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Nasty Quaker wrote in message
> news:zReT5.1491$iM1.189153@news.uswest.net...
> | Ons ken almal baie goed, die prentjie van die foonkerel wat rustig op jou
> | lyn inskakel terwyl hy sy toebroodjie daar op die straathoek eet. Ek het
> | eenmaal 'n speurder geken wat elke aand huistoe gekom het met Telkom-klere
> | en ID.
> |
>
> Laat my dink aan die "tea-bags" (slang vir afluister apperaat) wat ons in
> die telefoon sentrale op sommige huurders se lyne gesit het op versoek van
> die polisie...
>
> jgj

Of soos wat Ouboet-hulle altyd gedoen het: Gaan vroeg in die oggende
(06:00) na die poskantoor se sentrum waar al die uitgaande en inkomende
possies gesorteer word. Daar was altyd so stuk of 10 ou afgetrede
veiligheidspolisiemanne wat deur al die pos gegaan het en enigiets onderskep
het wat "verdag" of interessant lyk. Van pornografie tot politieke
materiaal tot 'n dood onskuldige liefdesbrief wat per ongeluk in 'n sekere
tipe koevert gepos is.

Die pos is dan oopgemaak en bestudeer. Indien die inhoud van
staatsveiligheidsbelang geag was, is dit gefotostateer en is die brief weer
herseel, waarna dit teruggeplaas is. Briewe gerig aan sekere persone en
instansies is uit beginsel onderskep en verbrand.

En ja, vir diegene wat dalk wonder. Grootboet beloer en beluister nog
steeds vir ons, ten spyte van die nuwe grondwet. Vra maar vir die
Demokratiese Party. Vra sommer ook vir die Duitse en Amerikaanse ambassades
in Pretoria.
Re: Londinium [boodskap #37078 is 'n antwoord op boodskap #36999] Vr, 24 November 2000 00:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nasty Quaker skryf in boodskap news:zReT5.1491$iM1.189153@news.uswest.net...
| Ons ken almal baie goed, die prentjie van die foonkerel wat rustig op jou
| lyn inskakel terwyl hy sy toebroodjie daar op die straathoek eet. Ek het
| eenmaal 'n speurder geken wat elke aand huistoe gekom het met Telkom-klere
| en ID.
|

Laat my dink aan die "tea-bags" (slang vir afluister apperaat) wat ons in
die telefoon sentrale op sommige huurders se lyne gesit het op versoek van
die polisie...

jgj
Re: Londinium [boodskap #37182 is 'n antwoord op boodskap #36999] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Niemand met 'n bietjie verstand sal sensitiewe inligting email nie.
Definitief nie as jy die ANC iets wil aandoen nie! Om mense se emails te
sit en monitor is volgens my 'n skending van jou mensereg op
privaatheid!!!

Mens kan met "menseregte" enigiets regkry!!!

Skunk

wrote in message
news:8vlq4q$vab$1@nnrp1.deja.com...
> Inderdaad, veel meer s'n word gemonitor,
> sommige hier rond blyk te dink dis 1939,
> and weer 1984, ek dink dis Heelwat later...
>
> Etienne Marais
>
> In article ,
> "Nasty Quaker" wrote:
>> Inderdaad, SA-ers se e-pos word gemonitor. Nie deur GrootBroer ens nie, maar
>> wel in talle disjunkte gevalle. Bv, indien die regeringsmaget/polisie ens
>> glo dat iemand in onwettige aktiwiteite gewikkeld is, dan snuif hulle sy
>> netwerk, beide op kantoor en tuis. Dit kan deur foonlyne gedoen word, maar
>> meesal word dit eenvoudig op Internetdiensverskaffer (ISP)-vlak gedoen.
>>
>> Ongelukkig kan jy nie net een ou se possies navolg nie, daarom word ALMAL op
>> daardie ISP se net gemonitor, gewoonlik vir sleutelwoorde asook TCP/IP
>> netwerkinligting. M.a.w. indien jy ongelukkig genoeg is om dieselfde ISP as
>> Eugene Terreblanche te gebruik, dan verseker ek jou, jou pos is oop.
>>
>> Ons ken almal baie goed, die prentjie van die foonkerel wat rustig op jou
>> lyn inskakel terwyl hy sy toebroodjie daar op die straathoek eet. Ek het
>> eenmaal 'n speurder geken wat elke aand huistoe gekom het met Telkom-klere
>> en ID.
>>
>> Nasty
>> wrote in message
>> news:8vg91m$cq1$1@nnrp1.deja.com...
>>> Toe ek klein was het ek iets wragtig stupid gedoen, daar aan
>>> die Natalse kus waar ek groot geword het, so op die grasperke
>>> by Ballito baai se kus saam met al die sonaanbidders by die
>>> strand gelê en allerhande plesierighede nagestreef, gedink dis
>>> wat die lewe behels, naamlik om dit te geniet, toe ook lekker
>>> waffers reguit in die son ingekyk, want soos alle dinge wat jou
>>> nie dood maak nie, maak jou mos net sterker. My Pa se waar-
>>> skuwing dat dit gevaarlik is en baie sleg vir jou oë was vaag
>>> in my agterkop en ook by die skool het hulle ons vertel hoe
>>> erg dit vir jou kan wees veral later aan in die lewe. Nou sit ek
>>> hier in Londinium en (anders is dit was in Suid-Afrika) is dit
>>> moeilik om nie soms in die son in te kyk nie, dit kom tog so
>>> laag oor die horison op en beweeg stadig na waar dit nie 'n
>>> gevaar vir die oë is nie en bly ook maar net vir 'n kort rukkie
>>> daarso.
>>>
>>> Anders as in SA waar ons so mooi beskermd groot word, kan
>>> mens hier self belsuite neem en 'n veel groter mate van ver-
>>> standigheid word geverg in Die Stad om te oorleef, een ding
>>> is ook verseker, dat eieweisheid en eiewilligheid veel meer
>>> gevaarlik is en daarom (o.a.) hierdie sterk spangees mentaliteit wat
>>> meer as een Suid-Afrikanertjie al onkant gevang het, en toggie
>>> al die kameras (wat nie altyd veel help nie) en polisiëring en
>>> e-mail wat gemoniteer word en verondersteldlike sensitiewe
>>> inligting wat mens nie kan aanstuur nie, laat ons Suid-Afrikaanse
>>> gees van vryheid en begrip dat alles wat ons doen NIE so
>>> uitermatiglik belangrik is nie waardeer, net jammer hoe ek los
>>> geraak het in hierdie atmosfeer en soos 'n vis gesuip en rook het,
>>> en gesukkel het om ledigheid,plesier en verantwoordelikheid
>>> uit te balanseer en om nie eers die rassistiese manier van dink en
>>> doen te noem nie, hoe maklik die woord 'k@ffer' in sy neerhalende
>>> manier gebruik word en dan ontken dat dit wel die geval was nie,
>>> dis tog inderdaad hoe ek veel meer skade as denkbaar verrig het.
>>>
>>> Wel, dis nou maar kaas, te veel lig verblind die oë en ek moet
>>> nou elke paar maande 'n sterker bril koop, nogtans kan ek sien
>>> wat belangrik is, naamlik om nie jou oë toe te hê en te ontken
>>> wat aan die gang is nie, en nie soveel te sien dat jy daardeur
>>> verblind word en sodoende op die Lewe uit te mis nie. Wat baie
>>> verseker is, is dat ek 'n sondaar is en dat net God my kan en sal
>>> red, dat my sondes reeds versoen is aan die kruis en dat Jesus
>>> opgestaan het.
>>>
>>> Etienne marais (aka swamp-trash)
>>>
>>
>
> --
> ===================================================
> = =
> = etienne...@hotmail.com / +44(0)7787577589 =
> = =
> ===================================================
>
Vorige onderwerp: Re: AG seën wense vir JULLE AMAL
Volgende onderwerp: Re: Bespotlike polisiehond voorval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 01:16:10 MGT 2024