Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boom vir DD
Boom vir DD [boodskap #3696] So, 18 Januarie 2004 18:52
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
>
>
> 'n regte Sonneratia, Lorinda. Met liggies aan...
> wat skyn! So lyk dit.
>
> ns
> Verlede keer moes ek jpg's vir jou gif's maak.
> Hoop jy kan die boom uitcheck:-)

Ek kan die boom sien, baie dankie :-)) Dis beslis nie inheemse
diertjies nie! Maar hulle is baie oulik. so die poswerker het nie die
boom kom aflewer nie :-(. OOk nie die koalas nie... Dit kon nogal
sports afgegee het :-))

Lorinda
Vorige onderwerp: 1,000 Pond kan gewen word
Volgende onderwerp: you're a poet and don't know it
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 17:32:21 MGT 2024