Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek bely
ek bely [boodskap #36829] Ma, 20 November 2000 00:00 na volgende boodskap
glou...  is tans af-lyn  glou...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'

As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
sê!) na Kanada verhuis.

Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
eerlik!"

Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
'n aksie teen die Apartheidsvarke het.

Gloudina
Re: ek bely [boodskap #36830 is 'n antwoord op boodskap #36829] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kyk, as dit waar was, dan was ek by nou al lekker geswael want ek sou dit
met plesier gevier het. Ai, toggie, jy het ongelukkig net vergeet dat
daar ander besonderhede ook saam met so 'n pos aangestuur word en dit rym
toe gladnie.
Moet sê, ek het amper bly geword.
Groetnis aan "Gloudina"
Christo.

"@home.com" wrote:

> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
> vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
> 'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
> sò!) na Kanada verhuis.
>
> Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
> eerlik!"
>
> Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
> 'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
>
> Gloudina
Re: ek bely [boodskap #36831 is 'n antwoord op boodskap #36829] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Mon, 20 Nov 2000 19:04:45 GMT, Sue wrote:

> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart
gevaar. En
>> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> Ag nee apie. Dink jy nou rerig die mense op die nuusgroep is so dom?
> Wie sal no GLO dat die tannie hierdie simpel briefie gestuur het? Ai
> toggie....
>
> Probeer meer oorspronlik wees volgende keer 'kay?>

As jy lus het, gaan kyk maar net wie van die regses gebruik Intekom as
'n ISP, dan weet jy wie dit is.
Re: ek bely [boodskap #36936 is 'n antwoord op boodskap #36829] Di, 21 November 2000 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit gaan vandag storm, Dankie Gloudina ek het geweet daar skuil 'n ware
werklikheid in jou

@home.com wrote in message ...
>
>
>
>
> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
> vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
> 'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
> sê!) na Kanada verhuis.
>
> Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
> eerlik!"
>
> Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
> 'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
>
>
> Gloudina
>
Re: ek bely [boodskap #36937 is 'n antwoord op boodskap #36829] Di, 21 November 2000 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kon nou maak nou of dit waar is, of gloudina dit geskryf het, kry nou 'n
ander beeld van haar

Sue wrote in message ...
> In article , an idot says...
>
>
>> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
>> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> Ag nee apie. Dink jy nou rerig die mense op die nuusgroep is so dom?
> Wie sal no GLO dat die tannie hierdie simpel briefie gestuur het? Ai
> toggie....
>
> Probeer meer oorspronlik wees volgende keer 'kay?
>
> :-)
>
>
>

>> As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
>> vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
>> 'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
>> sê!) na Kanada verhuis.

>> Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
>> eerlik!"

>> Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
>> 'n aksie teen die Apartheidsvarke het.


>> Gloudina
Re: ek bely [boodskap #37099 is 'n antwoord op boodskap #36829] Vr, 24 November 2000 20:45 Na vorige boodskap
laggend[1]  is tans af-lyn  laggend[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
... en Groetnis Beste Wense en Voorspoed ook aan jou Christo (glimlag)

On Mon, 20 Nov 2000 22:29:09 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:

> Groetnis aan "Gloudina"
> Christo.
>
Vorige onderwerp: Re: Londinium, Daniel in die Leeukuil
Volgende onderwerp: Gloudina... Meesteres van dié groep!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:02:59 MGT 2024