Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dit is hoekom ons jongmense loop !
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36747] Sa, 18 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> En ja, dis presies waarom ons jongmense
> padgee.
>

Die enigste twee voorbeelde van "jongmense wat
padgee" waarmee ek intiem kennis gemaak het,
is albei weer terug in SA. Die een ('n opgeleide
onderwyseres wat as au pair gekom het, het die
Amerikaners so "dekadent" gevind dat sy geweier
het om verder te bly. Die seun wat vir 'n konstruksie-
maatskappy ( van 'n eks-SAner) kom werk het as
goedkoop arbeid, het sy rug so beseer dat hy moes
teruggaan om in SA mediese aandag te kry. In alle
geval, jongmense het maar van die jaar toet uit SA
padgegee. In my jong dae het ons almal probeer
Europa toe gaan, vir 'n langer of korter periode
of om miskien te bly. In my geval het ek net
ag maande uitgehou, toe verlang ek te baie na
SA toe.
Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36748 is 'n antwoord op boodskap #36747] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> Blank Suid-Afrika het vir 'n rukkie in 'n droomwereld geleef, waar
> geweld, welvaart en kultuur teen die stroom gegaan het.

Ja, die geweld was deel van die welvaart en "kultuur"
(van dieapartheidsvarke.) Dis die dat 'n vroulike professor van letterkunde
se seun kon help met die bekom van 'n aapfetus deur 'n keiser-snee
verwyder, wat uiteindelik in Bishop Tutu se tuin opgehang is. Dis
die dat Wouter Basson hom blykbaar self kon verryk terwyl hy
sy Doctor Death-eksperimente gemaak het op onskuldige swart-
mense wat dan uit die vliegtuie uitgestoot is. Dit was die droom-
wereld, Nasty Quaker, waarin Biko in 'n reis dwarsoor SA gesterf
het, net omdat hy gesê het "Black is beautiful." Met al die geweld
in SA nou, is daar nie meer oorlog op die grense nie, nie meer 'n
intefada van skoolkinders in Soweto nie, nie 'n "derde mag" wat
mense op treine om die lewe bring nie. Die geweld van die
apartheidsvarke is nou iets van die verlede.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36749 is 'n antwoord op boodskap #36747] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Niks nuut hier nie. Afrika is, en was nog altyd, 'n kontinent van die ergste
geweld. Blank Suid-Afrika het vir 'n rukkie in 'n droomwereld geleef, waar
geweld, welvaart en kultuur teen die stroom gegaan het. Daardie tyd is vir
altyd verby. Welkom in Afrika. En ja, dis presies waarom ons jongmense
padgee.

Nasty

"Foilcut" skryf in boodskap news:8v2tbs$2adj$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Meneer/Mevrou dit kon jou dogter gewees het !
> Ek dink dit is uiters skokkend dat 5 uitgegroeide swart mans (waarvan 50%
> sekerlik HIV positief is) 'n meisiekind van 14 jaar herhaardelik verkrag !
> Ek bid dat daar iets radikaal aan ons regstelsel kan verander.
>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36795 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Siende jy so baie weet wat hier aangaan maak n lys van goed wat beter is op
> die oomblik en wat die regegering goed gedoen het.
>
>

SA is nou 'n demokratiese land.
In plaas van om "die wittes in die see te ja" het,
het 'n daad van groot deernis plaasgevind. Almal
wat gevoel het dat hulle dinge gedoen het wat nie
reg was nie, kon bieg en vergewe word.
Julle het die wrede doodstraf afgeskaf. Welkom
tot die beskawing.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36796 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina
>
> Dit raak nou regtig afgesaag.
>

Ja, Reenen, dis so bedoel. Elke keer as enigiemand op
hierdie nuusgroep vertel van die ou SA se land van
melk en heuning en hoe wonderlik alles was, sal ek
kom en die bubbeltjie breek en die ware storie
vertel. Dis my mission in life. Dis soos NP gesê het:
ek loop in die spoor van die apartheidsvarke soos
'n goeie hond.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36797 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
My maggies, baie dankie vir hierdie insetsel,
Nooit gedink dit was hoe jy die lewe gesien het nie.

Haha, gn wonder ook nie.

Frikkie

On Sat, 18 Nov 2000 19:00:33 GMT, @home.com wrote:

Dis die dat 'n vroulike professor van letterkunde se seun kon help met
die bekom van 'n aapfetus deur 'n keiser-sneeverwyder,
> Gloudina
>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36798 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Dit raak nou regtig afgesaag.

Sodra iemand iets se is jou antwoord apartheidsvarke en haal jy een of twee
voorvalle aan soos Wouter Basson en een of twee ander persone. As jy
antwoord dan weet ons klaar wat jy te se gaan he.

As een of twee appels vrot is in n sak ,gooi jy die hele sak weg. Soos jy
aangaan is die hele wit volk in die land vrot.

Die geweld is iets van die verlede.Dan het ek iets gemis in die land of ek
is blind. Taxigeweld. Hulle skiet mekaar dood en n paar onskuldige mense
daarby. As hulle nie hulle sin kry met die busse nie skiet hulle net n paar
busbestuurders dood.

Daar gaan meer bomme af op die oomblik as voor die verkiesing. Meer mense
word in politieke geweld doodgemaak as voor die verkiesing en dan is dit
swart op swart.

Meer mense word gemoor, meer vroue word verkrag, meer kinders word verkrag
en gemoor.

En om iets te se van die skole. Dit begin nou te lyk na die Amerikaanse
skole waar die onderwysers in n klaskamer gemoor word omdat hy gewaag het om
iets te se.

Om verder te gaan ,daar is meer korupsie in die land as te vore.

So hou op alles blameer op apartheidsvarke want die regering van die dag het
nog FOKKEL beter gedoen as die vorige regering.

Siende jy so baie weet wat hier aangaan maak n lys van goed wat beter is op
die oomblik en wat die regegering goed gedoen het.

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3A16D435.1A3C9580@home.com...
Nasty Quaker wrote:

> Blank Suid-Afrika het vir 'n rukkie in 'n droomwereld geleef, waar
> geweld, welvaart en kultuur teen die stroom gegaan het.

Ja, die geweld was deel van die welvaart en "kultuur"
(van dieapartheidsvarke.) Dis die dat 'n vroulike professor van letterkunde
se seun kon help met die bekom van 'n aapfetus deur 'n keiser-snee
verwyder, wat uiteindelik in Bishop Tutu se tuin opgehang is. Dis
die dat Wouter Basson hom blykbaar self kon verryk terwyl hy
sy Doctor Death-eksperimente gemaak het op onskuldige swart-
mense wat dan uit die vliegtuie uitgestoot is. Dit was die droom-
wereld, Nasty Quaker, waarin Biko in 'n reis dwarsoor SA gesterf
het, net omdat hy gesê het "Black is beautiful." Met al die geweld
in SA nou, is daar nie meer oorlog op die grense nie, nie meer 'n
intefada van skoolkinders in Soweto nie, nie 'n "derde mag" wat
mense op treine om die lewe bring nie. Die geweld van die
apartheidsvarke is nou iets van die verlede.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36799 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wag nou. Soos ek die ding verstaan, is jy gekleurd, korrek? Hoe KAN jy dan
weet hoe goed dit vir blankes was? Ek onthou 'n wonderlike kindertyd, sonder
geweld of doodslag - selfs sonder diefstal!! Die ergste kriminele aktiwiteit
wat ek as kind ervaar het, was toe 'n ou swartman, my bure se ou bottels kom
steel het, en hy ge-arresteer was. NOOIT was daar bomme of verkragtings of
bloed of keelafsny, of mense wat in motorbande verbrand is nie. NOOIT. Ons
het met ons deure oop geslaap. Ons het saam met swartmense gespeel en gelag
en geëet. Blankes in die ou SA het grootgeword soos min ander kinders in die
wêreld - dit was wonderlik.

Dis maar later, toe die politieke druk so erg geword het; toe meer
swartmense begin glo het hulle haat blankes; dat ons sulke afgryslike dinge
begin ervaar het.

Ek probeer nie daardeur sê dat daar nie lelike mense in die ou regering was
wat nuus en waarheid van blankes weggehou het nie. Ek probeer nie sê dat
swartmense nie swaargekry het of tweederangese burgers was nie.

Maar ek was daar. En ek verseker jou, dit was goed.

Nasty

skryf in boodskap news:3A17CF20.69990F3D@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina
>
> Dit raak nou regtig afgesaag.
>

Ja, Reenen, dis so bedoel. Elke keer as enigiemand op
hierdie nuusgroep vertel van die ou SA se land van
melk en heuning en hoe wonderlik alles was, sal ek
kom en die bubbeltjie breek en die ware storie
vertel. Dis my mission in life. Dis soos NP gesê het:
ek loop in die spoor van die apartheidsvarke soos
'n goeie hond.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36800 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Neewat Rheenen,
Hier gaan sy haar gat weereens sien, want daar is zorts NUL wat sy sal
kan aanhaal nie.

Groete
Frikkie

On Sun, 19 Nov 2000 10:02:12 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Gloudina
>
> Dit raak nou regtig afgesaag.
>

>
> Siende jy so baie weet wat hier aangaan maak n lys van goed wat beter is op
> die oomblik en wat die regegering goed gedoen het.
>
> Reenen van Niekerk
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36801 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina jy YL
>
> Johan

Ja, Johan Potgieter daar in Minnesota,hoe voel jy dat Minnesota se
oorgrote
meerderheid vir Gore gestem het?

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36802 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Nov 2000 13:00:20 GMT, @home.com wrote:

>
> SA is nou 'n demokratiese land.
> In plaas van om "die wittes in die see te ja" het,
> het 'n daad van groot deernis plaasgevind. Almal
> wat gevoel het dat hulle dinge gedoen het wat nie
> reg was nie, kon bieg en vergewe word.
> Julle het die wrede doodstraf afgeskaf. Welkom
> tot die beskawing.
>
> Gloudina
>

Gloudina jy YL

Johan
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36803 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Maar, hoe weet jy dat ou Jonas se naam is eintlik Johan Potgieter, en dat
> hy van Minnesota is? Hy pos dan vanuit SA? Ek vrae maar net. :-)
> Is hy dalk 'n broer van Frikkie? Of dieselfde persoon (Frederick,
> Johannes, Jacobus Potgieter) ? :-)

Wel, Sue, Johan Potgieter wat daar aan die suidelike periferie
van Minneapolis woon, het 'n lang geskiedenis van met byname
speel. Ongelukkig is hy so dom dat hy baie gou aan die lig
kom as die Potgieter van Minnesota, wat ons vertel hoe gereeld
hy in die kerk sit, maar wat tog ook sommer baie maklik erg
pornografiese dinge op hierdie nuusgroep kon pos. Dit lyk vir
my die afgelope maande lyk hy egter bietjie besadiger. Maar
hy bly nog 'n uit-en-uit rassis, wat die woord "kaffer" met genot
van sy tong af laat rol om vir Robert McBride te beskryf, selfs
al blyk dit nou dat Robert McBride nie 'n "kaffer" was nie.
Sover ek kan onthou, is sy mense oorspronklik van Port
Elizabeth, net soos Frikkie Potgieter ook van PE is. Dis ook
'n bekende feit dat die Port Elizabeth se Potgieters nogal baie
sogenaamde "gekleurde" bloed het. Miskien moet jy vir ou
Frikkie en vir Johan vastrap en hulle geneties ontleed!

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36804 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Soos jy
> aangaan is die hele wit volk in die land vrot.
>

Nee, dis jy wat my so wil probeer lees. My poging is
juis om uit te wys dat daar 'n bende apartheidsvarke
was wat die land vir veertig jaar geterroriseer het.
Net soos Hitler die Duitsers geterroriseer het. Net
soos Pinochet vir Chile geterroriseer het.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36805 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reenen
Gooi daai geel antie in kanada 'n dofie - sy is te vrot om deel te neem aan
die nuwe omgewing waarin sy haar gaan begeef het.

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3a1788af.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina
>
> Dit raak nou regtig afgesaag.
>
> Sodra iemand iets se is jou antwoord apartheidsvarke en haal jy een of twee
> voorvalle aan soos Wouter Basson en een of twee ander persone. As jy
> antwoord dan weet ons klaar wat jy te se gaan he.
>
> As een of twee appels vrot is in n sak ,gooi jy die hele sak weg. Soos jy
> aangaan is die hele wit volk in die land vrot.
>
> Die geweld is iets van die verlede.Dan het ek iets gemis in die land of ek
> is blind. Taxigeweld. Hulle skiet mekaar dood en n paar onskuldige mense
> daarby. As hulle nie hulle sin kry met die busse nie skiet hulle net n paar
> busbestuurders dood.
>
> Daar gaan meer bomme af op die oomblik as voor die verkiesing. Meer mense
> word in politieke geweld doodgemaak as voor die verkiesing en dan is dit
> swart op swart.
>
> Meer mense word gemoor, meer vroue word verkrag, meer kinders word verkrag
> en gemoor.
>
> En om iets te se van die skole. Dit begin nou te lyk na die Amerikaanse
> skole waar die onderwysers in n klaskamer gemoor word omdat hy gewaag het om
> iets te se.
>
> Om verder te gaan ,daar is meer korupsie in die land as te vore.
>
> So hou op alles blameer op apartheidsvarke want die regering van die dag het
> nog FOKKEL beter gedoen as die vorige regering.
>
> Siende jy so baie weet wat hier aangaan maak n lys van goed wat beter is op
> die oomblik en wat die regegering goed gedoen het.
>
> Reenen van Niekerk
> skryf in boodskap news:3A16D435.1A3C9580@home.com...
> Nasty Quaker wrote:
>
>> Blank Suid-Afrika het vir 'n rukkie in 'n droomwereld geleef, waar
>> geweld, welvaart en kultuur teen die stroom gegaan het.
>
> Ja, die geweld was deel van die welvaart en "kultuur"
> (van dieapartheidsvarke.) Dis die dat 'n vroulike professor van letterkunde
> se seun kon help met die bekom van 'n aapfetus deur 'n keiser-snee
> verwyder, wat uiteindelik in Bishop Tutu se tuin opgehang is. Dis
> die dat Wouter Basson hom blykbaar self kon verryk terwyl hy
> sy Doctor Death-eksperimente gemaak het op onskuldige swart-
> mense wat dan uit die vliegtuie uitgestoot is. Dit was die droom-
> wereld, Nasty Quaker, waarin Biko in 'n reis dwarsoor SA gesterf
> het, net omdat hy gesê het "Black is beautiful." Met al die geweld
> in SA nou, is daar nie meer oorlog op die grense nie, nie meer 'n
> intefada van skoolkinders in Soweto nie, nie 'n "derde mag" wat
> mense op treine om die lewe bring nie. Die geweld van die
> apartheidsvarke is nou iets van die verlede.
>
> Gloudina
>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36806 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
>
> Is hy dalk 'n broer van Frikkie? Of dieselfde persoon (Frederick,
> Johannes, Jacobus Potgieter) ? :-)

Sien die stamboom Potgieter - Frederic Johannes Jacobus Stephanus

dus skakel: http://geocities.com.Heartland/Park/7152

baie interesant !

Patrick
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36807 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Uiterste snert. Mense gee daar pad (en jy weet dit) omdat SA DIE
GEWELDDADIGSTE LAND TER WERELD is.

Dit is nie my eie mening nie, dit is 'n statistiese feit. Mense wil nie leef
waar dit gevaarlik is om selfs in hul eie huise te woon of by hul eie hek
uit te ry nie. Gloudina, gaan asseblief gou Hillbrow -toe, en gaan sit 'n
bietjie op 'n sypaadjie en gesels met vriende. Maak dit dan sommer so 10nm
op 'n Saterdag-aand. Jy sal VERSEKER nie lewendig daarvan afkom nie.

Nasty
skryf in boodskap news:3A16D5A1.8355BB91@home.com...
> Nasty Quaker wrote:
>
>> En ja, dis presies waarom ons jongmense
>> padgee.
>>
>
> Die enigste twee voorbeelde van "jongmense wat
> padgee" waarmee ek intiem kennis gemaak het,
> is albei weer terug in SA. Die een ('n opgeleide
> onderwyseres wat as au pair gekom het, het die
> Amerikaners so "dekadent" gevind dat sy geweier
> het om verder te bly. Die seun wat vir 'n konstruksie-
> maatskappy ( van 'n eks-SAner) kom werk het as
> goedkoop arbeid, het sy rug so beseer dat hy moes
> teruggaan om in SA mediese aandag te kry. In alle
> geval, jongmense het maar van die jaar toet uit SA
> padgegee. In my jong dae het ons almal probeer
> Europa toe gaan, vir 'n langer of korter periode
> of om miskien te bly. In my geval het ek net
> ag maande uitgehou, toe verlang ek te baie na
> SA toe.
> Gloudina
>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36844 is 'n antwoord op boodskap #36747] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jong mense gee ook pad omdat daar vir hulle 'n beter toekoms, loopbaan
gewys, oorsee is. Waar hulle - soos Gloudina se kinders - op gelyke voet
kan meeding.

Nasty Quaker wrote:
>
> Uiterste snert. Mense gee daar pad (en jy weet dit) omdat SA DIE
> GEWELDDADIGSTE LAND TER WERELD is.
>
> Dit is nie my eie mening nie, dit is 'n statistiese feit. Mense wil nie leef
> waar dit gevaarlik is om selfs in hul eie huise te woon of by hul eie hek
> uit te ry nie. Gloudina, gaan asseblief gou Hillbrow -toe, en gaan sit 'n
> bietjie op 'n sypaadjie en gesels met vriende. Maak dit dan sommer so 10nm
> op 'n Saterdag-aand. Jy sal VERSEKER nie lewendig daarvan afkom nie.
>
> Nasty
> skryf in boodskap news:3A16D5A1.8355BB91@home.com...
>> Nasty Quaker wrote:
>>
>>> En ja, dis presies waarom ons jongmense
>>> padgee.
>>>
>>
>> Die enigste twee voorbeelde van "jongmense wat
>> padgee" waarmee ek intiem kennis gemaak het,
>> is albei weer terug in SA. Die een ('n opgeleide
>> onderwyseres wat as au pair gekom het, het die
>> Amerikaners so "dekadent" gevind dat sy geweier
>> het om verder te bly. Die seun wat vir 'n konstruksie-
>> maatskappy ( van 'n eks-SAner) kom werk het as
>> goedkoop arbeid, het sy rug so beseer dat hy moes
>> teruggaan om in SA mediese aandag te kry. In alle
>> geval, jongmense het maar van die jaar toet uit SA
>> padgegee. In my jong dae het ons almal probeer
>> Europa toe gaan, vir 'n langer of korter periode
>> of om miskien te bly. In my geval het ek net
>> ag maande uitgehou, toe verlang ek te baie na
>> SA toe.
>> Gloudina
>>
>>
>>
>>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36846 is 'n antwoord op boodskap #36747] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Poefies Gloudina! Kinders waai nou om nie weer terug te kom nie. Jou 2
uitsonderings bewys nie die reel nie.

@home.com wrote:
>
> Nasty Quaker wrote:
>
>> En ja, dis presies waarom ons jongmense
>> padgee.
>>
>
> Die enigste twee voorbeelde van "jongmense wat
> padgee" waarmee ek intiem kennis gemaak het,
> is albei weer terug in SA. Die een ('n opgeleide
> onderwyseres wat as au pair gekom het, het die
> Amerikaners so "dekadent" gevind dat sy geweier
> het om verder te bly. Die seun wat vir 'n konstruksie-
> maatskappy ( van 'n eks-SAner) kom werk het as
> goedkoop arbeid, het sy rug so beseer dat hy moes
> teruggaan om in SA mediese aandag te kry. In alle
> geval, jongmense het maar van die jaar toet uit SA
> padgegee. In my jong dae het ons almal probeer
> Europa toe gaan, vir 'n langer of korter periode
> of om miskien te bly. In my geval het ek net
> ag maande uitgehou, toe verlang ek te baie na
> SA toe.
> Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36848 is 'n antwoord op boodskap #36747] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Nasty Quaker wrote:
>
>> Blank Suid-Afrika het vir 'n rukkie in 'n droomwereld geleef, waar
>> geweld, welvaart en kultuur teen die stroom gegaan het.
>
> Ja, die geweld was deel van die welvaart en "kultuur"
> (van dieapartheidsvarke.) Dis die dat 'n vroulike professor van letterkunde
> se seun kon help met die bekom van 'n aapfetus deur 'n keiser-snee
> verwyder, wat uiteindelik in Bishop Tutu se tuin opgehang is.

En hier is Gloudina se afguns op Elise Botha weer -

> Dis
> die dat Wouter Basson hom blykbaar self kon verryk terwyl hy
> sy Doctor Death-eksperimente gemaak het op onskuldige swart-
> mense wat dan uit die vliegtuie uitgestoot is.

Blykbaar???

> Dit was die droom-
> wereld, Nasty Quaker, waarin Biko in 'n reis dwarsoor SA gesterf
> het, net omdat hy gesê het "Black is beautiful."

Nou is jy net so naief soos Elanaine!!!

> Met al die geweld
> in SA nou, is daar nie meer oorlog op die grense nie, nie meer 'n
> intefada van skoolkinders in Soweto nie, nie 'n "derde mag" wat
> mense op treine om die lewe bring nie. Die geweld van die
> apartheidsvarke is nou iets van die verlede.

GAAP!!!!! En hier herhaal sy haar alweer!!!! En sy kry so lekker ...
>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36849 is 'n antwoord op boodskap #36747] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nasty

Ek weet nie of jy nog in SA is nie.....ons het so paar maande terug 'n
"skoonmaak operasie" in Hillbrow en die omliggende dele gehad. Dit gaan
baie beter daar. Ek sal nog steeds nie aanbeveel dat jy sommer alleen daar
invaar in die nag nie, maar die ergste is uitgeroei. Nou wag ons net dat
die hof hulle weer terug in surkilasie plaas.
Ek was so maand of wat terug by 'n klub met die naam van Reality in
Braamfontein (reg langs Hillbrow) en dit was redelik stil en het nogal
veilig gelyk.....maar oppad na die kar toe het 'n swartman ons genader en
gevra of ons 'n Nigerian wil koop. Dis nou Jo'burg vir dagga zol.

Elaine

> Nasty Quaker wrote:
Gloudina, gaan asseblief gou Hillbrow -toe, en gaan sit 'n
>> bietjie op 'n sypaadjie en gesels met vriende. Maak dit dan sommer so 10nm
>> op 'n Saterdag-aand. Jy sal VERSEKER nie lewendig daarvan afkom nie.
>>
>> Nasty
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36868 is 'n antwoord op boodskap #36747] Ma, 20 November 2000 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

>
> Ek probeer nie daardeur sê dat daar nie lelike mense in die ou regering was
> wat nuus en waarheid van blankes weggehou het nie. Ek probeer nie sê dat
> swartmense nie swaargekry het of tweederangese burgers was nie.
>
> Maar ek was daar. En ek verseker jou, dit was goed.
>

Ek glo jou. Dit was vreeslik goed, né? Dit was
'n land van melk en heuning. Die skropvroue
het die vloere geskrop, die kinders help grootmaak,
al is hulle gedurig daarvan beskuldig dat hulle
suiker steel. En so in die geheim het "die lelike
mense in die ou regering" hulle reign of terror gevoer
oor die tagtig persent van die bevolking wat nie die
regte velkleur gehad het nie. Jy maak my siek as
jy praat daarvan hoe "goed" dit was. Jy kan ten
minste na die tyd sleg voel oor die godskryende
dinge wat in SA aangegaan het.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36934 is 'n antwoord op boodskap #36747] Di, 21 November 2000 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Inderdaad is daar nou 'n vierde mag ook , die wat die plaas moorde
okistreer. Of dink jy dit is nou net toevallige gebeure..

WAt die fetus betref, hulle moes Tutu self in die boom gehang het. Hy is
eiehandig verantwoordelik vir die armoede waarin miljoene van sy volgelinge
nou sit

@home.com wrote in message ...
Nasty Quaker wrote:

> Blank Suid-Afrika het vir 'n rukkie in 'n droomwereld geleef, waar
> geweld, welvaart en kultuur teen die stroom gegaan het.

Ja, die geweld was deel van die welvaart en "kultuur"
(van dieapartheidsvarke.) Dis die dat 'n vroulike professor van letterkunde
se seun kon help met die bekom van 'n aapfetus deur 'n keiser-snee
verwyder, wat uiteindelik in Bishop Tutu se tuin opgehang is. Dis
die dat Wouter Basson hom blykbaar self kon verryk terwyl hy
sy Doctor Death-eksperimente gemaak het op onskuldige swart-
mense wat dan uit die vliegtuie uitgestoot is. Dit was die droom-
wereld, Nasty Quaker, waarin Biko in 'n reis dwarsoor SA gesterf
het, net omdat hy gesê het "Black is beautiful." Met al die geweld
in SA nou, is daar nie meer oorlog op die grense nie, nie meer 'n
intefada van skoolkinders in Soweto nie, nie 'n "derde mag" wat
mense op treine om die lewe bring nie. Die geweld van die
apartheidsvarke is nou iets van die verlede.

Gloudina
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #36935 is 'n antwoord op boodskap #36747] Di, 21 November 2000 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
In plaas van in die see jaag word hulle nou uitgemoor

@home.com wrote in message ...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Siende jy so baie weet wat hier aangaan maak n lys van goed wat beter is op
>> die oomblik en wat die regegering goed gedoen het.


>
> SA is nou 'n demokratiese land.
> In plaas van om "die wittes in die see te ja" het,
> het 'n daad van groot deernis plaasgevind. Almal
> wat gevoel het dat hulle dinge gedoen het wat nie
> reg was nie, kon bieg en vergewe word.
> Julle het die wrede doodstraf afgeskaf. Welkom
> tot die beskawing.
>
> Gloudina
>
Re: Dit is hoekom ons jongmense loop ! [boodskap #37163 is 'n antwoord op boodskap #36747] So, 26 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
-> Miskien moet jy vir ou
-> Frikkie en vir Johan vastrap en hulle geneties ontleed!

Oi, joi.joi. Minstens sewe persent, as julle
weet wat ek bedoel.
Vorige onderwerp: Re: Die Lemba's - swart Jode van Suid Afrika...
Volgende onderwerp: Re: Gloudina se goeie Suid Afrika....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:50:52 MGT 2024