Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-(
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36763] Sa, 18 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek wens my kennis het meer om "Bybelleer" gesentreer.

Nasty

"Anonymous" skryf in boodskap news:j8ed1t8ah4bl3mur8btel7njkl4a1t0f1n@4ax.com...
> Dit is ONGELOOFLIK! Intelligensie vlakke laer as klippe. Geen
> opvoeding en nog minder opleiding - veral die briefies van Blommetjie
> en Frikkie en 'n paar ander ape. Die arme Elaine is so naief, dit is
> werklik skreeusnaaks. Sue praat van genetiese merkers, heeltemal oor
> die koppe van almal, maar Elaine dink sommer dit is "siektes", maar
> sy sit langs swartes in haar kerk, en nou is sy verlig. Ag henetjie
> toggie. Die tannie krap haar so bietjie om, en daar begin die
> vloekery en bakleiery, maar Sondag sit sy weer langs 'n swarte in die
> kerk, en sy is baie verlig.
> Nogsteeds vreesbevange vir enige iets wat anders is as wat hulle
> gewoond was al die jare. Die Internet met so baie inligting is
> openlik beskikbaar, maar word bleibaar nie gebruik vir opleiding nie.
> Boeke word nie gelees nie. Kennis draai om die "bybel leer" van mense
> wat nog in die donker eeue leef. Hoe is dit MOONTLIK?
> Alles baie komies.
>
>
> --------== Posted Anonymously via Newsfeeds.Com ==-------
> Featuring the worlds only Anonymous Usenet Server
> -----------== http://www.newsfeeds.com ==----------
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36764 is 'n antwoord op boodskap #36763] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons Almal is verheug om jou te vermaak.

Anonymous skryf in boodskap news:j8ed1t8ah4bl3mur8btel7njkl4a1t0f1n@4ax.com...
> Dit is ONGELOOFLIK! Intelligensie vlakke laer as klippe. Geen
> opvoeding en nog minder opleiding - veral die briefies van Blommetjie
> en Frikkie en 'n paar ander ape. Die arme Elaine is so naief, dit is
> werklik skreeusnaaks. Sue praat van genetiese merkers, heeltemal oor
> die koppe van almal, maar Elaine dink sommer dit is "siektes", maar
> sy sit langs swartes in haar kerk, en nou is sy verlig. Ag henetjie
> toggie. Die tannie krap haar so bietjie om, en daar begin die
> vloekery en bakleiery, maar Sondag sit sy weer langs 'n swarte in die
> kerk, en sy is baie verlig.
> Nogsteeds vreesbevange vir enige iets wat anders is as wat hulle
> gewoond was al die jare. Die Internet met so baie inligting is
> openlik beskikbaar, maar word bleibaar nie gebruik vir opleiding nie.
> Boeke word nie gelees nie. Kennis draai om die "bybel leer" van mense
> wat nog in die donker eeue leef. Hoe is dit MOONTLIK?
> Alles baie komies.
>
>
> --------== Posted Anonymously via Newsfeeds.Com ==-------
> Featuring the worlds only Anonymous Usenet Server
> -----------== http://www.newsfeeds.com ==----------
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36772 is 'n antwoord op boodskap #36763] Sa, 18 November 2000 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dark Angel  is tans af-lyn  Dark Angel
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
As jy al die wysheid en antwoorde op alles het, dan bly daar net een vraag
oor is jy so self gesentreed dat jy sit en kripeer en kripeer terwyl die
wêreld by jou verby gaan. Deel asb. 'n bietjie van daai wysheid met ons. As
u dan so wys geword het deur die Internet, boeke ens. sal u miskien ook weet
dat 'n naam soos anonymous niks beteken nie. En as u dan niks in die
hedendaagse samelewing beteken, kan u maar net so wel al in u graf lê.

DarkAngel

-Conversation enriches the understanding,
but solitude is the soul of genius.-
-A closed mouth gathers no foot.-
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36821 is 'n antwoord op boodskap #36763] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo dosie,
Frikkie stem volkome saam met jou....

On Sat, 18 Nov 2000 12:16:16 -0500, Anonymous
wrote:

> Dit is ONGELOOFLIK! Intelligensie vlakke laer as klippe. Geen
> opvoeding en nog minder opleiding - veral die briefies van Blommetjie
> en Frikkie en 'n paar ander ape. Die arme Elaine is so naief, dit is
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36924 is 'n antwoord op boodskap #36763] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sue wrote

> Dit lyk vir my die Afrikaans sprekende Suid Afrikaners is baie lief vir
> stry en baklei? Of het ek julle almal verkeerd opgesom?
> Dis goed as 'n nasie "passion" het. :-)

Man.....ek dink daar's niks wat 'n Afrikaner meer like as om te stry oor 'n
ding nie. Ons baklei nie, maar het meningsverskille en "stry" die saak uit.
Ons hou daarvan om ons menings te lug en 'n saak uit mekaar te trek en te
ontleed. Ek hou daarvan anyway.

> Verkies die swartes "pentecostal" tipe kerke? Hier in die Suide is dit
> wel die geval. Het maar net gewonder of dit in SA ook die geval is?
> Hulle verkies baie "lewendige" dienste - nogal baie interessant.

Ja.....hulle verkies dienste waar hulle kan dans en sing, waar ons kerke
(uitgesluit die AGS en ander charismate) dit baie meer rustig verkies. Ek's
gereformeerd, waar ons, ons dienste baie meer "reserved" verkies. Maar Let
Wel, ek het niks teen kerke wat lewendig is nie.

Elaine
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36925 is 'n antwoord op boodskap #36763] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag tog......ons het gestry oor die bybel en ek het daarby aangepas......ek
kan net so goed oor ander goed stry. Ek lees meer boeke in 'n maand as wat
jy in 'n jaar lees, ek's juis nou klaar met One flew over the Cuckoo's Nest,
dit het bietjie langer gevat as wat ek gedink het, want ek het sommer
terselftertyd Pandora van Anne Rice ook gelees. Ek gaan nou begin met The
General's Daughter, en hopenlik sal ek Tom Clancy se nuwe boek The bear and
the Dragon voor die einde van die maand kry, sodat ek hom ook kan lees. Ek
lees minstens 15 tydskrifte 'n maand (waaronder my man se Maxim en Hustler
val, en sommer ook die Finansies & Tegniek). Die internet verveel my
grensloos, want deesdae gebeur daar ook niks nuuts waarin ek belangstel nie.
Daar is nie swartes in my kerk nie, want hulle kies om na hulle eie kerk toe
te gaan. Ek gaan sit ook nie elke Sondag in die kerk en dink alles is nou
okay nie, want ek bid ook elke aand en vra God om my te vergewe vir my
sondes, ek lees ook elke aand 'n stukkie uit my bybel. Ek gaan kerk toe
omdat ek graag meer wil leer oor my christenskap, en ook vir die geestelike
vervulling wat ek daaruit kry. Ek's nie anders by die kerk as wat ek by die
huis is nie.
Die bybelse leer draai nie om die donker eeue nie en kan nog steeds op
vandag se lewe van toepassing wees.
Jy't duidelik nie al ons poste gelees nie, en jy't so hard van die bus
afgeval dat jy nooit weer daar sal opstaan nie

Elaine

> "Anonymous" wrote in message
> news:j8ed1t8ah4bl3mur8btel7njkl4a1t0f1n@4ax.com...
>> Dit is ONGELOOFLIK! Intelligensie vlakke laer as klippe. Geen
>> opvoeding en nog minder opleiding - veral die briefies van Blommetjie
>> en Frikkie en 'n paar ander ape. Die arme Elaine is so naief, dit is
>> werklik skreeusnaaks. Sue praat van genetiese merkers, heeltemal oor
>> die koppe van almal, maar Elaine dink sommer dit is "siektes", maar
>> sy sit langs swartes in haar kerk, en nou is sy verlig. Ag henetjie
>> toggie. Die tannie krap haar so bietjie om, en daar begin die
>> vloekery en bakleiery, maar Sondag sit sy weer langs 'n swarte in die
>> kerk, en sy is baie verlig.
>> Nogsteeds vreesbevange vir enige iets wat anders is as wat hulle
>> gewoond was al die jare. Die Internet met so baie inligting is
>> openlik beskikbaar, maar word bleibaar nie gebruik vir opleiding nie.
>> Boeke word nie gelees nie. Kennis draai om die "bybel leer" van mense
>> wat nog in die donker eeue leef. Hoe is dit MOONTLIK?
>> Alles baie komies.
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36933 is 'n antwoord op boodskap #36763] Di, 21 November 2000 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wie is jy en waar bly jy , (namens Ferdie)

Anonymous wrote in message ...
> Dit is ONGELOOFLIK! Intelligensie vlakke laer as klippe. Geen
> opvoeding en nog minder opleiding - veral die briefies van Blommetjie
> en Frikkie en 'n paar ander ape. Die arme Elaine is so naief, dit is
> werklik skreeusnaaks. Sue praat van genetiese merkers, heeltemal oor
> die koppe van almal, maar Elaine dink sommer dit is "siektes", maar
> sy sit langs swartes in haar kerk, en nou is sy verlig. Ag henetjie
> toggie. Die tannie krap haar so bietjie om, en daar begin die
> vloekery en bakleiery, maar Sondag sit sy weer langs 'n swarte in die
> kerk, en sy is baie verlig.
> Nogsteeds vreesbevange vir enige iets wat anders is as wat hulle
> gewoond was al die jare. Die Internet met so baie inligting is
> openlik beskikbaar, maar word bleibaar nie gebruik vir opleiding nie.
> Boeke word nie gelees nie. Kennis draai om die "bybel leer" van mense
> wat nog in die donker eeue leef. Hoe is dit MOONTLIK?
> Alles baie komies.
>
>
> --------== Posted Anonymously via Newsfeeds.Com ==-------
> Featuring the worlds only Anonymous Usenet Server
> -----------== http://www.newsfeeds.com ==----------
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36944 is 'n antwoord op boodskap #36763] Di, 21 November 2000 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, al stem ons nie altyd oor alles saam nie, dink ek nog
steeds dat jy 'n 'sweet' (en heel moontlik ook 'n sexy) meisie
is met die hart van'n kind.

Elaine skryf in boodskap news:3a1ae128.0@news1.mweb.co.za...
> Ag tog......ons het gestry oor die bybel en ek het daarby aangepas......ek
> kan net so goed oor ander goed stry. Ek lees meer boeke in 'n maand as wat
> jy in 'n jaar lees, ek's juis nou klaar met One flew over the Cuckoo's Nest,
> dit het bietjie langer gevat as wat ek gedink het, want ek het sommer
> terselftertyd Pandora van Anne Rice ook gelees. Ek gaan nou begin met The
> General's Daughter, en hopenlik sal ek Tom Clancy se nuwe boek The bear and
> the Dragon voor die einde van die maand kry, sodat ek hom ook kan lees. Ek
> lees minstens 15 tydskrifte 'n maand (waaronder my man se Maxim en Hustler
> val, en sommer ook die Finansies & Tegniek). Die internet verveel my
> grensloos, want deesdae gebeur daar ook niks nuuts waarin ek belangstel nie.
> Daar is nie swartes in my kerk nie, want hulle kies om na hulle eie kerk toe
> te gaan. Ek gaan sit ook nie elke Sondag in die kerk en dink alles is nou
> okay nie, want ek bid ook elke aand en vra God om my te vergewe vir my
> sondes, ek lees ook elke aand 'n stukkie uit my bybel. Ek gaan kerk toe
> omdat ek graag meer wil leer oor my christenskap, en ook vir die geestelike
> vervulling wat ek daaruit kry. Ek's nie anders by die kerk as wat ek by die
> huis is nie.
> Die bybelse leer draai nie om die donker eeue nie en kan nog steeds op
> vandag se lewe van toepassing wees.
> Jy't duidelik nie al ons poste gelees nie, en jy't so hard van die bus
> afgeval dat jy nooit weer daar sal opstaan nie
>
> Elaine
>
>> "Anonymous" wrote in message
>> news:j8ed1t8ah4bl3mur8btel7njkl4a1t0f1n@4ax.com...
>>> Dit is ONGELOOFLIK! Intelligensie vlakke laer as klippe. Geen
>>> opvoeding en nog minder opleiding - veral die briefies van Blommetjie
>>> en Frikkie en 'n paar ander ape. Die arme Elaine is so naief, dit is
>>> werklik skreeusnaaks. Sue praat van genetiese merkers, heeltemal oor
>>> die koppe van almal, maar Elaine dink sommer dit is "siektes", maar
>>> sy sit langs swartes in haar kerk, en nou is sy verlig. Ag henetjie
>>> toggie. Die tannie krap haar so bietjie om, en daar begin die
>>> vloekery en bakleiery, maar Sondag sit sy weer langs 'n swarte in die
>>> kerk, en sy is baie verlig.
>>> Nogsteeds vreesbevange vir enige iets wat anders is as wat hulle
>>> gewoond was al die jare. Die Internet met so baie inligting is
>>> openlik beskikbaar, maar word bleibaar nie gebruik vir opleiding nie.
>>> Boeke word nie gelees nie. Kennis draai om die "bybel leer" van mense
>>> wat nog in die donker eeue leef. Hoe is dit MOONTLIK?
>>> Alles baie komies.
>
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36946 is 'n antwoord op boodskap #36944] Di, 21 November 2000 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal dit seker maar as 'n kompliment moet vat? So dankie

Elaine

Blommetjie skryf in boodskap news:3a1af239$0$226@hades.is.co.za...
> Elaine, al stem ons nie altyd oor alles saam nie, dink ek nog
> steeds dat jy 'n 'sweet' (en heel moontlik ook 'n sexy) meisie
> is met die hart van'n kind.
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36947 is 'n antwoord op boodskap #36946] Di, 21 November 2000 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit was 'n Kompliment vir jou.

Elaine skryf in boodskap news:3a1af4b5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal dit seker maar as 'n kompliment moet vat? So dankie
>
> Elaine
>
> Blommetjie wrote in message
> news:3a1af239$0$226@hades.is.co.za...
>> Elaine, al stem ons nie altyd oor alles saam nie, dink ek nog
>> steeds dat jy 'n 'sweet' (en heel moontlik ook 'n sexy) meisie
>> is met die hart van'n kind.
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #36948 is 'n antwoord op boodskap #36947] Di, 21 November 2000 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmmmm.....wel dankie.
My pa sê ek's baie mooi (maar dit tel nie regtig nie, my pa is veronderstel
om sulke goed vir my te sê) My man sê hy't al beter gesien.....ehehheeheheh
(aangaande jou sexy teorie).
Maar een ding waaroor my man en pa saamstem. Iemand gaan my nog eendag 'n
snotklap gee omdat ek altyd iets oor alles te sê het.

Elaine

Blommetjie skryf in boodskap news:3a1af580$0$232@hades.is.co.za...
> Ja, dit was 'n Kompliment vir jou.
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #37000 is 'n antwoord op boodskap #36763] Di, 21 November 2000 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sue wrote

> Dit is goed. Dis wonderlik om te sien en ervaar hoe verskillende
> nasies/mense hulle ding doen.
> Drink julle nog so baie wyn daar rond? Ek was mal oor die Kaapse wyne.
> Hier in Amerika drink mense nie eintlik nie - lang storie.
> Maar ek het gevind dat die gemiddelde Suid Afrikaner nogal lief is vir sy
> "dop". :-)
> Hier rond is parties boring, want almal drink tee (ys tee) :-)

Ek bly in JHB.....maar is ook maar net so lief vir my wyn.....maar net een
soort, en dis Grunberger se Fruedenlese. My een baas het nou die dag vir my
'n Katemba gegee. Dit was rooi wyn en coke. Ek moet sê daai goed skop hard
en gou....nooit gedink ek kan so getrek raak op wyn nie.

> Ja, dit is seker maar 'n persoonlike ding. Ek luister/kyk vanoggend op
> een van die tv stasies na die begrafnis rede van Hosia Williams hier by
> ons, en was weereens heeltemal verstom oor hoe "lively" almal was. Dit
> klink nou heeltemal verkeerd, but anyway....jy weet seker wat ek bedoel.
> :-)
Ek was ook al by so diens gewees.....los maar liewer die kerk naam uit, ek
was geskok gewees want die mense het dit nou regtig ingevryf dat die persoon
nie meer met ons was nie. Dit was 'n 11-jarige seun se begrafnis en hulle
het die dode-mars regdeur die diens gespeel. Maar dis hoe hulle dit doen,
ek oordeel nie.

> Ja, mens moet versigtig wat jy se en hoe jy dit stel ne? :-) Ek is
> nie 'n kerk mens nie, en glo ook nie aan georganiseerde geloof nie, but
> that's me. Dis okay om te glo dat ek hel toe gaan, I don't mind. :-)

My eie man weier om saam met my kerk toe te gaan - of om na enige kerk toe
te gaan, so mense wat nie kerklik is of nie vreeslik gelowig is nie, pla my
glad nie. Dis net wanneer my man tantrums gooi omdat ek Donderdae jeug toe
gaan, en so af en toe op 'n Saterdag uithelp met koekbak vir die
kindertehuis dat ek hom daaroor aanvat, want dan wil hy mos baklei omdat ek
so baie tyd by die kerk deurbring, verder sit ons nie veel vas oor kerke en
gelowe nie.

Elaine
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #37001 is 'n antwoord op boodskap #36763] Di, 21 November 2000 23:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan dit vir my pa en my man wys...hulle sê ek's 'n busy body. :-)
heheehheeh

Sue wrote

> So, jy het SPUNK en moxie!! :-)
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #37040 is 'n antwoord op boodskap #36763] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine, sê my, dans hy en jou man? Verduidelik asb. vir my hoekom mag mense
in die Dopper kerk nie dans nie, of is dit net 'n storie?

Dankie
Roelof

"Elaine" skryf in boodskap news:3a1cf786.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het ook so gevoel oor die doppers in my kerk toe ons predikante nog 50
> jaar en ouer was. Maar toe begin ons jong predikante kry en hulle draai die
> kerk op sy kop. My predikant is baie lewendig en probeer sy bes om die kerk
> vir ons lekker te maak. Die eredienste is nog steeds dieselfde - soort van,
> maar hy verander sy roetine elke dag. Hy preek 15 minute (sonder sing) lank
> en na kerk maak hy seker hy groet elkeen persoonlik. In my vorige kerk wou
> ek piep kry want die predikant het nooit korter as 40 min. gepreek nie
> (sonder sing). Maar nou kan ek regtig sê dat ek dit geniet.
> Dis 'n nuwe gemeente, die predikant is jonk en vrolik en daar is nie ouer
> mense in die kerk wat vasskop teen verandering nie. Soos in Sasolburg toe
> een oom gesê het ons kan nie nuwe psalms sing nie, want dis godslasterlik.
> Anyway, ek het al ander kerke probeer (insluitende EGK) maar ek's kom altyd
> terug Dopper kerk toe. Ek's nou maar een maal 'n dopper en sal altyd 'n
> dopper bly.
>
> Elaine
>
> wrote in message
news:3A1C9B53.CBEE9F53@eskom.co.za...
>> Elaine, ek was 'n Dopper gebore en getoë soos hulle altyd gesê het, tot
> ongeveer
>> 8 jaar gelede en is toe oor na die Evangelies Gereformeerde Kerk (hele
> gesin) en
>> ek moet vir jou sê ek is nog nooit spyt nie. Die Doppers veral, is te
> vormbewus,
>> as ek dit so kan noem, en dit is so "boring" dat ek alle belangstelling
> verloor
>> het.
>> Gaan gerus eenkeer na 'n diens van die EGK en dan sal jy sien wat ek
> bedoel.
>> Groete
>> Christo
>>
>
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #37041 is 'n antwoord op boodskap #36763] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook so gevoel oor die doppers in my kerk toe ons predikante nog 50
jaar en ouer was. Maar toe begin ons jong predikante kry en hulle draai die
kerk op sy kop. My predikant is baie lewendig en probeer sy bes om die kerk
vir ons lekker te maak. Die eredienste is nog steeds dieselfde - soort van,
maar hy verander sy roetine elke dag. Hy preek 15 minute (sonder sing) lank
en na kerk maak hy seker hy groet elkeen persoonlik. In my vorige kerk wou
ek piep kry want die predikant het nooit korter as 40 min. gepreek nie
(sonder sing). Maar nou kan ek regtig sê dat ek dit geniet.
Dis 'n nuwe gemeente, die predikant is jonk en vrolik en daar is nie ouer
mense in die kerk wat vasskop teen verandering nie. Soos in Sasolburg toe
een oom gesê het ons kan nie nuwe psalms sing nie, want dis godslasterlik.
Anyway, ek het al ander kerke probeer (insluitende EGK) maar ek's kom altyd
terug Dopper kerk toe. Ek's nou maar een maal 'n dopper en sal altyd 'n
dopper bly.

Elaine

skryf in boodskap news:3A1C9B53.CBEE9F53@eskom.co.za...
> Elaine, ek was 'n Dopper gebore en getoë soos hulle altyd gesê het, tot ongeveer
> 8 jaar gelede en is toe oor na die Evangelies Gereformeerde Kerk (hele gesin) en
> ek moet vir jou sê ek is nog nooit spyt nie. Die Doppers veral, is te vormbewus,
> as ek dit so kan noem, en dit is so "boring" dat ek alle belangstelling verloor
> het.
> Gaan gerus eenkeer na 'n diens van die EGK en dan sal jy sien wat ek bedoel.
> Groete
> Christo
>
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #37046 is 'n antwoord op boodskap #37000] Do, 23 November 2000 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine, ek was 'n Dopper gebore en getoë soos hulle altyd gesê het, tot ongeveer
8 jaar gelede en is toe oor na die Evangelies Gereformeerde Kerk (hele gesin) en
ek moet vir jou sê ek is nog nooit spyt nie. Die Doppers veral, is te vormbewus,
as ek dit so kan noem, en dit is so "boring" dat ek alle belangstelling verloor
het.
Gaan gerus eenkeer na 'n diens van die EGK en dan sal jy sien wat ek bedoel.
Groete
Christo

Elaine wrote:

> Sue wrote
>
>> Dit is goed. Dis wonderlik om te sien en ervaar hoe verskillende
>> nasies/mense hulle ding doen.
>> Drink julle nog so baie wyn daar rond? Ek was mal oor die Kaapse wyne.
>> Hier in Amerika drink mense nie eintlik nie - lang storie.
>> Maar ek het gevind dat die gemiddelde Suid Afrikaner nogal lief is vir sy
>> "dop". :-)
>> Hier rond is parties boring, want almal drink tee (ys tee) :-)
>
> Ek bly in JHB.....maar is ook maar net so lief vir my wyn.....maar net een
> soort, en dis Grunberger se Fruedenlese. My een baas het nou die dag vir my
> 'n Katemba gegee. Dit was rooi wyn en coke. Ek moet sê daai goed skop hard
> en gou....nooit gedink ek kan so getrek raak op wyn nie.
>
>> Ja, dit is seker maar 'n persoonlike ding. Ek luister/kyk vanoggend op
>> een van die tv stasies na die begrafnis rede van Hosia Williams hier by
>> ons, en was weereens heeltemal verstom oor hoe "lively" almal was. Dit
>> klink nou heeltemal verkeerd, but anyway....jy weet seker wat ek bedoel.
>> :-)
> Ek was ook al by so diens gewees.....los maar liewer die kerk naam uit, ek
> was geskok gewees want die mense het dit nou regtig ingevryf dat die persoon
> nie meer met ons was nie. Dit was 'n 11-jarige seun se begrafnis en hulle
> het die dode-mars regdeur die diens gespeel. Maar dis hoe hulle dit doen,
> ek oordeel nie.
>
>> Ja, mens moet versigtig wat jy se en hoe jy dit stel ne? :-) Ek is
>> nie 'n kerk mens nie, en glo ook nie aan georganiseerde geloof nie, but
>> that's me. Dis okay om te glo dat ek hel toe gaan, I don't mind. :-)
>
> My eie man weier om saam met my kerk toe te gaan - of om na enige kerk toe
> te gaan, so mense wat nie kerklik is of nie vreeslik gelowig is nie, pla my
> glad nie. Dis net wanneer my man tantrums gooi omdat ek Donderdae jeug toe
> gaan, en so af en toe op 'n Saterdag uithelp met koekbak vir die
> kindertehuis dat ek hom daaroor aanvat, want dan wil hy mos baklei omdat ek
> so baie tyd by die kerk deurbring, verder sit ons nie veel vas oor kerke en
> gelowe nie.
>
> Elaine
Re: Red nou 'n volk met so 'n nasie! :-( [boodskap #37050 is 'n antwoord op boodskap #36763] Do, 23 November 2000 22:17 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man.....ja ons mag dans. Jare terug het hulle gesê dis sonde, maar toe het
een predikant (of iemand) een dag die blink idee gekry om vir die ander te
wys hoe lekker ou Dawid gedans het. Hulle het gesê dans lei tot ander
sondes, dis hoekom hulle dit nie goedkeur nie, wat dalk reg was, want na so
lekker slow dans by die "sokkie" kan jy darem lus wees vir anner dinge.
Hulle was soms ook meer gekant teen die plekke waar daar gedans word, as
dans self. Maar die meeste doppers het nie meer 'n probleem daarmee nie.
My man dans, ek dans die predikant dans. Ons glo net nie aan dans in die
kerk nie.

Elaine

Roelof skryf in boodskap news:3a1d2c4e.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine, sê my, dans hy en jou man? Verduidelik asb. vir my hoekom mag mense
> in die Dopper kerk nie dans nie, of is dit net 'n storie?
>
> Dankie
> Roelof
>
Vorige onderwerp: Re: Toekoms vir spieel skrif
Volgende onderwerp: Die oplossing vir Misdaad, en nalatigheid van die regering...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:17:07 MGT 2024