Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ironies dink julle nie
Ironies dink julle nie [boodskap #36884] Di, 21 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Dark Angel  is tans af-lyn  Dark Angel
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
> South Africa is known as one of the highest crime countries in the world
> with an annual murder rate of 52 people per 100,000 of the population.
>
> Below is a humorous way to tell that you're in South Africa:
>
> The police advise you not to stop if they wave you down in the middle of
> the night, but rather speed past them and drive to your nearest police
> station.
>
> The Student Union "demands" that academic achievement
> shouldn't be a criterion for university acceptance, as it is
> discriminatory.
>
> Landlords may not evict illegal squatters unless they offer them alternative
> accommodation.
>
> Protest-marching strikers trash everything in their path and that's okay,
> but a peaceful gay rights march is condemned.
>
> Post Office workers are videotaped opening the mail and stealing the
> contents, but the film may not be used in evidence, because the workers
> were not informed that they were being filmed and the filming is an
> intrusion on their privacy.
>
> A government Minister is caught driving her car with a forged license, but
> the case is dropped for "lack of evidence".
>
> A minister of religion who stole millions from overseas-donated funds for
> the oppressed, returns to the country to a hero's welcome and is officially
> welcomed by the government, represented by the Minister of Justice.
>
> Scholars protest at the lack of schooling facilities by destroying school
> buildings.
>
> Two tourist athletes are murdered in their beds and the President says it
> won't affect tourism.
>
> The entire country sees a thug admit on TV news to murdering several people,
> but the police say they have no case.
>
> You consider it a good month if you only get mugged once.
> People start joking about the crime rate.
>
> The police ask you if they must follow up on the burglary you've just
> reported.
>
> You paint your cars registrations number on the roof in
> large letters.
>
> A Minister is fired and returns the government cell phone, but keeps the
> government BMW
>
> A 45-year-old engineer, gets replaced by a 25-year-old, who cannot write his
> own name.
>
> The employees dance in front of the building to show how
> unhappy they are.
>
> 10% of the city's population pays for everyone else's electricity and water
> supply, and get prosecuted if they refuse to pay.
>
> A murderer gets a 2-year sentence and a pirate TV viewer a 6-month sentence.
>
> The Constitutional Court declares the death sentence
> unconstitutional, but rules that abortion is okay.
>
> The prisoners strike!
> Police stations now hire private security firms to protect them.

Ek het nog nooit so na die ironie van sake gekyk nie.
DarkAngel
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36953 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ant  is tans af-lyn  ant
Boodskappe: 15
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit is presies die probleem wat ek nou mee sit. My seun is sowat 4 maande
terug hier gebore, en alhoewel ons net afrikaans praat by die huis is dit
vir my duidelik dat ons met n probleem gaan sit as hy groter word.

Ter bewys hiervan, kan ek my susster, en haar seun gebruik. Die outjie is
omtrent 10 nou, en alhoewel hulle net afrikaans praat by die huis, het die
outjie nou die ander dag vir my suster baie duidelik laat weet dat sy hom
nie in daardie "language" moet aanspreek nie.

Baie kommer wekkend.

"lous" skryf in boodskap news:3A1BBC59.BC3CDBFC@hotmail.dinges.com...
> Ok Sorrie - wat ek eintlik bedoel om te sê was dat daar geen groot
> uittog was nie- baie min mense - relatief gesproke - het net na
> Argentinie gegaan. Ek is ook nie seker dat dit enigsins na die tweede
> wereldoorlog was nie, eerder hier om en by die einde van die vryheids
> oorlog?
>
> Wat ek wel weet is dat die mense byna totaal ge-assimileer is deur die
> plaaslike bevolking. Iets wat ook sal gebeur met Affrikaans sprekendes
> wat onlangs verhuis het - hulle kinders kan nie / wil nie of het min
> motivering om die aan te hou afrikaans praat.
>
>
> antkad wrote:
>>
>> Ek dink dit was net na die brit boer konfrontasie, en n hele span boere het
>> toe besluit om eerder ander weiveld te gaan soek as om onder britse reel te
>> leef. Soos ek se ek is totaal in die donker hier, en ek dink ek het dit
>> iewers gelees op n stadium.
>>
>> "lous" wrote in message
>> news:3A1B951A.39F68B62@hotmail.dinges.com...
>>> Die punt wat ek wou maak was watter GROOT uittog?
>>>
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36954 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ant  is tans af-lyn  ant
Boodskappe: 15
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink dit was net na die brit boer konfrontasie, en n hele span boere het
toe besluit om eerder ander weiveld te gaan soek as om onder britse reel te
leef. Soos ek se ek is totaal in die donker hier, en ek dink ek het dit
iewers gelees op n stadium.

"lous" skryf in boodskap news:3A1B951A.39F68B62@hotmail.dinges.com...
> Die punt wat ek wou maak was watter GROOT uittog?
>
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36955 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die punt wat ek wou maak was watter GROOT uittog?

antkad wrote:
>
> EK verneem dit was Argentinie toe, en van die our geslag daar praat glo nog
> afrikaans...
>
> "lous" wrote in message
> news:3A1B76A3.E1562C19@hotmail.dinges.com...
>>
>>
>> Sue wrote:
>>>
>>> In article , dark...@intekom.co.za
>>> says...
>>>> > South Africa is known as one of the highest crime countries in the
> world
>>>> > with an annual murder rate of 52 people per 100,000 of the
> population.
>>>
>>> So, hoekom verlaat almal nie die land nie? Wie wil dan nou in so plek
>>> woon?
>>
>>
>> Die feit dat jy daardie vraag vra bewys net jou onkunde.
>>
>>> Daar was mos ook 'n groot uittog van Afrikaners net na die 2de
>>> wereld oorlog, of nie?
>>
>> Huh? Waar val jy nou uit. Die wereld ekonomie was in 'n depressie, werk
>> was skaars - waarnatoe het mense nou kwansuis na die 2 de WO gegaan?
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36956 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ant  is tans af-lyn  ant
Boodskappe: 15
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
EK verneem dit was Argentinie toe, en van die our geslag daar praat glo nog
afrikaans...

"lous" skryf in boodskap news:3A1B76A3.E1562C19@hotmail.dinges.com...
>
>
> Sue wrote:
>>
>> In article , dark...@intekom.co.za
>> says...
>>>> South Africa is known as one of the highest crime countries in the world
>>>> with an annual murder rate of 52 people per 100,000 of the
population.
>>
>> So, hoekom verlaat almal nie die land nie? Wie wil dan nou in so plek
>> woon?
>
>
> Die feit dat jy daardie vraag vra bewys net jou onkunde.
>
>> Daar was mos ook 'n groot uittog van Afrikaners net na die 2de
>> wereld oorlog, of nie?
>
> Huh? Waar val jy nou uit. Die wereld ekonomie was in 'n depressie, werk
> was skaars - waarnatoe het mense nou kwansuis na die 2 de WO gegaan?
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36957 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis tog eienaardig dat kinders die ouers sal vertel watter taal hulle sal
praat. Ek het gedink die ouers zal dit aan die kind vertel/ opdra.
As die kind nie luister na Afrikaans nie, wag as sy ma roep vir kos in
Afrikaans - ek wet die kind kom ......

P.


> Ter bewys hiervan, kan ek my susster, en haar seun gebruik. Die outjie is
> omtrent 10 nou, en alhoewel hulle net afrikaans praat by die huis, het die
> outjie nou die ander dag vir my suster baie duidelik laat weet dat sy hom
> nie in daardie "language" moet aanspreek nie.
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36958 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jip jy is dood reg, As jy na die vanne van sommige rugby spelers daar kyk
sal jy sien dat hier en daar 'n "bekende" van opduik

antkad skryf in boodskap news:8vg1oi$2d4$1@newstoo.ericsson.se...
> EK verneem dit was Argentinie toe, en van die our geslag daar praat glo nog
> afrikaans...
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #36959 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ok Sorrie - wat ek eintlik bedoel om te sê was dat daar geen groot
uittog was nie- baie min mense - relatief gesproke - het net na
Argentinie gegaan. Ek is ook nie seker dat dit enigsins na die tweede
wereldoorlog was nie, eerder hier om en by die einde van die vryheids
oorlog?

Wat ek wel weet is dat die mense byna totaal ge-assimileer is deur die
plaaslike bevolking. Iets wat ook sal gebeur met Affrikaans sprekendes
wat onlangs verhuis het - hulle kinders kan nie / wil nie of het min
motivering om die aan te hou afrikaans praat.

antkad wrote:
>
> Ek dink dit was net na die brit boer konfrontasie, en n hele span boere het
> toe besluit om eerder ander weiveld te gaan soek as om onder britse reel te
> leef. Soos ek se ek is totaal in die donker hier, en ek dink ek het dit
> iewers gelees op n stadium.
>
> "lous" wrote in message
> news:3A1B951A.39F68B62@hotmail.dinges.com...
>> Die punt wat ek wou maak was watter GROOT uittog?
>>
Re: Ironies dink julle nie [boodskap #37013 is 'n antwoord op boodskap #36884] Wo, 22 November 2000 07:32 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sue wrote:
>
> In article , dark...@intekom.co.za
> says...
>>> South Africa is known as one of the highest crime countries in the world
>>> with an annual murder rate of 52 people per 100,000 of the population.
>
> So, hoekom verlaat almal nie die land nie? Wie wil dan nou in so plek
> woon?

Die feit dat jy daardie vraag vra bewys net jou onkunde.

> Daar was mos ook 'n groot uittog van Afrikaners net na die 2de
> wereld oorlog, of nie?

Huh? Waar val jy nou uit. Die wereld ekonomie was in 'n depressie, werk
was skaars - waarnatoe het mense nou kwansuis na die 2 de WO gegaan?
Vorige onderwerp: Re: Groetnis Afrikaners
Volgende onderwerp: Re: Toekoms vir spieel skrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:33:35 MGT 2024