Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarom nuusgroepe
Waarom nuusgroepe [boodskap #36775] So, 19 November 2000 00:00
Dark Angel  is tans af-lyn  Dark Angel
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Eenvraag het hierdie nuusgroep 'n plek geraak waar mense mekaar uit kak oor
die een nie die ander een se standpunt kakn of wil verstaan nie, ons moet
net in ag neem dat elkeen van ons anders groot geword(sommige nie) het en
ander uitkyk punte op die lewe gaan hê. Ek kies nie kant want die wêreld is
sferies, jy kan nie kies of jy nou die linker kant van die bal of die
regterkant wil hê nie, want daar is nie kant om te kies. Ek kan net
standpunte stel oor dinge wat die samelewing my geleer het en hoe ek dinge
uit my eie ervaring geleer het.
Die punt is dus mense moenie laat jou bloedruk op loop oor iemand anders se
stan punt wat jy nie eens ken nie. Dis so goed jy probeer poep in 'n perfume
parlour.

DarkA/\/Gel
Vorige onderwerp: Re: Boeremusiek, is there any to download?
Volgende onderwerp: Basters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 11:44:22 MGT 2024