Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Howard Dean
Howard Dean [boodskap #3675] Sa, 17 Januarie 2004 20:05 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, in vandag se Guardian skryf hulle die volgende oor Dean:

But Mr Dean has the "storm chasers", some 2,500 volunteers who are
expected to converge on Iowa at the weekend. Organisers say there has
been nothing like it since the heady activist days of the 1960s and
1970s, and that the resulting force field of energy, hope and
commitment is going to tip the balance in favour or Mr Dean in
Monday's caucuses.

Dink jy hy gaan wen?

Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3683 is 'n antwoord op boodskap #3675] Sa, 17 Januarie 2004 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dink jy hy gaan wen?

Solank as Gephardt nie wen nie, is die Kaap Hollands.;-)
Re: Howard Dean [boodskap #3686 is 'n antwoord op boodskap #3683] So, 18 Januarie 2004 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
So van 'n distansie as kom Dean voor as:
1. 'n "Mooi" man. So - hy kan op die evastem staatmaak. (Iets soos JFK?)
2. Volgens 'n paneel (van baie verbale Amerikaners) op CNBC piek hy te gou.
(Ek hoop nie dit geld op ander gebiede van sy lewe nie ...)

Wat my altyd van Amerikaners opval is hulle verbale vermoë - en
selfvertroue. Ons boere word baie keer geflous deur die 2 kenmerke. Maar -
dan moet ek byvoeg - hulle loop ietwat met hulle gevoelens op hulle se
mouens rond.
Re: Howard Dean [boodskap #3690 is 'n antwoord op boodskap #3683] So, 18 Januarie 2004 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Dink jy hy gaan wen?
>
> Solank as Gephardt nie wen nie, is die Kaap Hollands.;-)

In daardie geval, mag Hollands die Kaap nog lank bedien :-))

Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3692 is 'n antwoord op boodskap #3690] So, 18 Januarie 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Solank as Gephardt nie wen nie, is die Kaap Hollands.;-)
>
> In daardie geval, mag Hollands die Kaap nog lank bedien :-))

LOL! Dié reaksie het ek nie verwag nie!! Wel gedaan, Lorinda!! Amper
het ek verstik in my tee!
;-))
Re: Howard Dean [boodskap #3694 is 'n antwoord op boodskap #3686] So, 18 Januarie 2004 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Wat my altyd van Amerikaners opval is hulle verbale vermoë - en
> selfvertroue. Ons boere word baie keer geflous deur die 2 kenmerke. Maar -
> dan moet ek byvoeg - hulle loop ietwat met hulle gevoelens op hulle se
> mouens rond.

Wat bedoel jy?
Re: Howard Dean [boodskap #3704 is 'n antwoord op boodskap #3694] Ma, 19 Januarie 2004 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - Amerikaanse mans huil in die openbaar. Elke ou wil jou van sy
gevoelens vertel.
Natturlik is ek besig om te veralgemeen - maar dit is my indruk.
Maar jy stem saam dat "hulle" goed kommunikeer?
Re: Howard Dean [boodskap #3705 is 'n antwoord op boodskap #3692] Ma, 19 Januarie 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bfil00dmsr39og8l0ounbchlrtig853ji9@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>>> Solank as Gephardt nie wen nie, is die Kaap Hollands.;-)
>>
>> In daardie geval, mag Hollands die Kaap nog lank bedien :-))
>
> LOL! Dié reaksie het ek nie verwag nie!! Wel gedaan, Lorinda!! Amper
> het ek verstik in my tee!
> ;-))
>

Wie is Gephardt? Deze conversatie gaat boven mijn pet :-(, en ik wil ook
graag lachen!

Roely
Re: Howard Dean [boodskap #3709 is 'n antwoord op boodskap #3705] Ma, 19 Januarie 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bug6re$h7peu$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Wie is Gephardt? Deze conversatie gaat boven mijn pet :-(, en ik wil ook
> graag lachen!
>
> Roely

Hi Roely! Welkom terug! Ons het na jou verlang. Ons lag nie oor Gephardt
nie, maar oor die Afrikaanse uitdrukking "Die Kaap is weer Hollands". Dit
beteken dat alles reg is, en kom uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis toe die
Nederlanders vir 'n ruk beheer oor die Kaap verloor het, en dit toe weer
teruggekry het (net om dit later weer te verloor, maar dis nie nou ter sake
nie :-)). IN elk geval, die uitdrukking is nog in gebruik, selfs al is die
Kaap nie meer Hollands nie, sal nooit weer Hollands wees nie, en al wil die
spreker definitief nie beheer oor die Kaap aan Nederland uitlewer nie (of
dalk wil DD en Jonas, maar hulle kan my maar reghelp hier :-))

Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3710 is 'n antwoord op boodskap #3704] Ma, 19 Januarie 2004 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bufhgt$cs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Katryn - Amerikaanse mans huil in die openbaar. Elke ou wil jou van sy
> gevoelens vertel.

Ek het nog altyd gedink Amerikaanse mans is oor die algemeen meer soos
Afrikaanse mans (Katryn het nou die volste reg om my aan die keel te gryp
hier :-), ek was nog nooit in die VSA nie), maar dat sommige van hulle
geleer het hoe om met die media te werk, en daarom geneig is om emosioneel
te wees as hulle dink dit sal hulle saak help. Die macho kultuur is sterk in
die VSA, of so het ek nog altyd gedink.
Gepraat van mans wat huil in die openbaar, in die 90's het Rusland teen
Duitsland te staan gekom in een of ander semi-finale wereldbeker sokker
wedstryd. Ek was toe in Griekeland en het 'n seminaar bygewoon in 'n hotel
waar baie Russe tuisgegaan het. Toe Rusland verloor huil hulle. Letterlik,
dat die trane spat. As dit teen enige ander land was dink ek nie dit sou so
baie saak gemaak het nie, maar teen Duitsland was dit vir hulle totaal
onaanvaarbaar. In Griekeland laat die hotelle nie Duitse en Russiese groepe
gelyktydig in die hotelle toe nie, want daar is altyd moeilikheid.


Lorinda
Die Kaap is alweer Hollands [boodskap #3712 is 'n antwoord op boodskap #3709] Ma, 19 Januarie 2004 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>
> "Roely" wrote in message

>> Wie is Gephardt? Deze conversatie gaat boven mijn pet :-(, en ik wil ook
>> graag lachen!

> Hi Roely! Welkom terug! Ons het na jou verlang. Ons lag nie oor Gephardt
> nie, maar oor die Afrikaanse uitdrukking "Die Kaap is weer Hollands". Dit
> beteken dat alles reg is, en kom uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis toe die
> Nederlanders vir 'n ruk beheer oor die Kaap verloor het, en dit toe weer
> teruggekry het (net om dit later weer te verloor, maar dis nie nou ter sake
> nie :-)). IN elk geval, die uitdrukking is nog in gebruik, selfs al is die
> Kaap nie meer Hollands nie, sal nooit weer Hollands wees nie, en al wil die
> spreker definitief nie beheer oor die Kaap aan Nederland uitlewer nie (of
> dalk wil DD en Jonas, maar hulle kan my maar reghelp hier :-))
> Lorinda

Dankie Lorinda. Beter sou ek dit nie kon verduidelik nie.
Roely, dis goed om jou weer te sien. Jy was darem baie stil?
Nou is die Kaap weer Hollands. Sien?
;-)
Re: Howard Dean [boodskap #3713 is 'n antwoord op boodskap #3710] Ma, 19 Januarie 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> "Jonas" wrote in message

>> Katryn - Amerikaanse mans huil in die openbaar. Elke ou wil jou van sy
>> gevoelens vertel.
>
> Ek het nog altyd gedink Amerikaanse mans is oor die algemeen meer soos
> Afrikaanse mans (Katryn het nou die volste reg om my aan die keel te gryp
> hier :-), ek was nog nooit in die VSA nie), maar dat sommige van hulle
> geleer het hoe om met die media te werk, en daarom geneig is om emosioneel
> te wees as hulle dink dit sal hulle saak help. Die macho kultuur is sterk in
> die VSA, of so het ek nog altyd gedink.

Nee, ek is mos nie 'n aandiekeelgryperige tipe persoon nie, of is
ek? ;-))
Ek sal jou net so saggies en diskreet reghelp as ek dink jy is
verkeerd....Giegie gie..
Maar jy is nie heeltemal verkeerd nie.
;-)

> Gepraat van mans wat huil in die openbaar, in die 90's het Rusland teen
> Duitsland te staan gekom in een of ander semi-finale wereldbeker sokker
> wedstryd. Ek was toe in Griekeland en het 'n seminaar bygewoon in 'n hotel
> waar baie Russe tuisgegaan het. Toe Rusland verloor huil hulle. Letterlik,
> dat die trane spat. As dit teen enige ander land was dink ek nie dit sou so
> baie saak gemaak het nie, maar teen Duitsland was dit vir hulle totaal
> onaanvaarbaar. In Griekeland laat die hotelle nie Duitse en Russiese groepe
> gelyktydig in die hotelle toe nie, want daar is altyd moeilikheid.

Giegie... baie interessant!
Re: Howard Dean [boodskap #3714 is 'n antwoord op boodskap #3713] Ma, 19 Januarie 2004 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:0ubo00pnotr4nhek3dcidbk933cs79u1iq@4ax.com...
>
> Nee, ek is mos nie 'n aandiekeelgryperige tipe persoon nie, of is
> ek? ;-))

Nee, ek het net bedoel jy sou die volste reg hê om dit te doen :-)), want ek
weet van Amerikaners maar net wat ek in die media sien of Amerikaners wat ek
in Europa ontmoet, en laasgenoemde het gewoonlik iets met my werk te doen,
en hulle het nog nooit vir my gelyk asof hulle maklik aan't huil gaan nie.

Waar ek met Jonas saamstem is dat van waar ons sit die politieke PR masjien
van die Amerikaanse politici baie "slick" lyk in vergelyking met dit waaraan
ons gewoond is (in SA en in Europa). Hulle lyk inderdaad asof hulle vol
selfvertroue is, en sonder die sinisme van die ou wereld ens.


Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3720 is 'n antwoord op boodskap #3704] Di, 20 Januarie 2004 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Katryn - Amerikaanse mans huil in die openbaar. Elke ou wil jou van sy
> gevoelens vertel.
> Natturlik is ek besig om te veralgemeen - maar dit is my indruk.

Dis interessante indrukke. ;-)
Ek was net nie heeltemal seker wat presies jy bedoel nie. Dankie vir
die verduideliking.

> Maar jy stem saam dat "hulle" goed kommunikeer?

Ja, natuurlik. ;-)
En YESSSS!!!! Gephardt het vanaand besluit om nie verder te run vir
president nie. Nou is dit tussen Kerry (my gunsteling), Edwards (ook
'n gunsteling) en Howard Dean.
Enige van daardie 3 sal goed wees.
Re: Howard Dean [boodskap #3723 is 'n antwoord op boodskap #3714] Di, 20 Januarie 2004 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Nee, ek het net bedoel jy sou die volste reg hê om dit te doen :-)), want ek
> weet van Amerikaners maar net wat ek in die media sien of Amerikaners wat ek
> in Europa ontmoet, en laasgenoemde het gewoonlik iets met my werk te doen,
> en hulle het nog nooit vir my gelyk asof hulle maklik aan't huil gaan nie.

Dalk het jy nog net nie die regte snare geroer nie? ;-)))

> Waar ek met Jonas saamstem is dat van waar ons sit die politieke PR masjien
> van die Amerikaanse politici baie "slick" lyk in vergelyking met dit waaraan
> ons gewoond is (in SA en in Europa). Hulle lyk inderdaad asof hulle vol
> selfvertroue is, en sonder die sinisme van die ou wereld ens.

Aah, ek verstaan. Maar dis tog positiewe eienskappe? Ons politiek
is rerig exciting stuff. Wel, ek dink so.
;-)

So ruk gelede het ek 'n Britse fliek gesien, Love Actually, of so
iets. Hugh Grant het die PM gespeel, en hy het die Amerikaanse
president baie goed afgesê daarin. ;-))
Gaan kyk gou hier:
http://www.guardian.co.uk/comment/story/0,3604,1098554,00.ht ml
Die Kaap was Hollands [boodskap #3727 is 'n antwoord op boodskap #3709] Di, 20 Januarie 2004 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:400beb43$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Hi Roely! Welkom terug! Ons het na jou verlang. Ons lag nie oor Gephardt
> nie, maar oor die Afrikaanse uitdrukking "Die Kaap is weer Hollands". Dit
> beteken dat alles reg is,

Ik ben blij te horen dat Nederland ergens in het buitenland toch nog een
"goede" naam heeft ;-)
Als in Engelse uitdrukkingen "Dutch" voorkomt, owee!

Roely
Re: Die Kaap is alweer Hollands [boodskap #3728 is 'n antwoord op boodskap #3712] Di, 20 Januarie 2004 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:eebo00t0d8hbt89d0gnddul3t1oet7cnna@4ax.com...

> Dankie Lorinda. Beter sou ek dit nie kon verduidelik nie.
> Roely, dis goed om jou weer te sien. Jy was darem baie stil?
> Nou is die Kaap weer Hollands. Sien?
> ;-)
>

Ja, sien!

Vrienden van ons zijn in de kerstvakantie naar Zuid-Afrika geweest.
Pretoria, Krugerpark, van Bloemfontein naar de kust gereden, kortom 14 dagen
rondgekeken. Onze vriend is van Surinaamse afkomst (zijn roots zijn
Afrikaans en Indonesisch, dus hij is donkerhuidig), onze vriendin is blank
en blond en hun twee dochters zijn halfbloeden. Wat onze vriend zo is
tegengevallen, is dat de apartheid eigenlijk nog steeds bestaat. Op het
moment dat ze kennismaakten met hun blanke gids/chauffeur, konden ze heel
duidelijk zijn verwarring zien, de gids had zéker géén donkere klant
verwacht. Hetzelfde overkwam onze vriend bij de masseur; hij werd niet
geweigerd, maar er was grote aarzeling. Hoelang gaat het nog duren totdat
iedereen de MENS ziet achter een huidskleur?

Roely
Re: Die Kaap is alweer Hollands [boodskap #3731 is 'n antwoord op boodskap #3728] Di, 20 Januarie 2004 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...

> Hoelang gaat het nog duren totdat
> iedereen de MENS ziet achter een huidskleur?
>
> Roely

Roely ek dink dit hang af van mense se omstandighede, hoe bedreig
hulle voel (of hulle nou rede daarvoor het of nie), of hoe maklik
hulle val vir die "sondebok" storie. Hier in Londen is daar
byvoorbeeld vele kringe waar mense regtig nie kleur sien nie, veral
onder professionele mense, of onder links gesinde werkers. Waar kleur
wel 'n groot rol speel is onder regs gesinde werkers en die laer
middelklas (wat hulleself desperaat probeer distansieer van onder
andere, die werkers).

Maar behalwe dit, het jou vriende hulle vakansie geniet?

Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3732 is 'n antwoord op boodskap #3723] Di, 20 Januarie 2004 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Dalk het jy nog net nie die regte snare geroer nie? ;-)))
>

LOL!! Ek sal harder moet probeer! :-))

>
> Aah, ek verstaan. Maar dis tog positiewe eienskappe? Ons politiek
> is rerig exciting stuff. Wel, ek dink so.
> ;-)

Ek dink dit is beide positief en negatief (oor sinisme bedoel ek).
Daar is tye dat Europa sou kon baat by die siening van die nuwe wereld
waar hulle met oorgawe in dinge kan glo, glo dat byna alles moontlik
is ens, en ander tye wanneer hulle siniese siening hulle voete op die
aarde hou. Soos ek sê, "swings and roundabouts..."

Maar daar is wel hier 'n sterk reaksie teenoor wat hulle as "spin"
sien, maar wat in die VSA aanvaarbaar is. Die publiek het albei Blair
se "spin doctors" (Mandelson en Campbell) gehaat. In Engeland hou
hulle nie daarvan dat die politici te "slick" voorkom nie (nog 'n
groot fout van Mandelson), en daarom dink ek dat Blair meer gewild is
in die VSA as hier.

> So ruk gelede het ek 'n Britse fliek gesien, Love Actually, of so
> iets. Hugh Grant het die PM gespeel, en hy het die Amerikaanse
> president baie goed afgesê daarin. ;-))
> Gaan kyk gou hier:
> http://www.guardian.co.uk/comment/story/0,3604,1098554,00.ht ml

Dankie vir die URL. Ek het die fliek nie gesien nie, maar die koerante
was vol van die reaksie in die teaters toe hy die speech gemaak het
:-))

Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3733 is 'n antwoord op boodskap #3720] Di, 20 Januarie 2004 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> En YESSSS!!!! Gephardt het vanaand besluit om nie verder te run vir
> president nie. Nou is dit tussen Kerry (my gunsteling), Edwards (ook
> 'n gunsteling) en Howard Dean.
> Enige van daardie 3 sal goed wees.

Toe ek vanoggend na die nuus luister ek vir jou 'n "jig" gedans! :-))
Ek hoop Kerry doen verder ook goed. Hier was almal besig om te probeer
analiseer wat met Dean gebeur het.

Lorinda
Re: Die Kaap was Hollands [boodskap #3736 is 'n antwoord op boodskap #3727] Di, 20 Januarie 2004 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote in message
> news:400beb43$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Hi Roely! Welkom terug! Ons het na jou verlang. Ons lag nie oor Gephardt
>> nie, maar oor die Afrikaanse uitdrukking "Die Kaap is weer Hollands". Dit
>> beteken dat alles reg is,
>
> Ik ben blij te horen dat Nederland ergens in het buitenland toch nog een
> "goede" naam heeft ;-)
> Als in Engelse uitdrukkingen "Dutch" voorkomt, owee!
>
> Roely

Ja, ek het nogal altyd gewonder waarom die Engelse nou juis die
"Dutch" so uitsonder... Dalk het dit iets te doen met die feit dat
hulle eens op 'n tyd sulke groot handels "rivals" was

Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3737 is 'n antwoord op boodskap #3723] Di, 20 Januarie 2004 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jan 2004 23:12:11 -0500, Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>> Nee, ek het net bedoel jy sou die volste reg hê om dit te doen :-)), want ek
>> weet van Amerikaners maar net wat ek in die media sien of Amerikaners wat ek
>> in Europa ontmoet, en laasgenoemde het gewoonlik iets met my werk te doen,
>> en hulle het nog nooit vir my gelyk asof hulle maklik aan't huil gaan nie.
>


Tussen die lyne gelees, Lorinda, blyk dit dat daar nie oor jou werk
gehuil word nie.
Wag, nou dat ek dit weer lees, klink dit asof jy sê dat hulle nie
maklik huil nie, want hulle huil nie eens oor jou werk nie:-)))
Natuurlik kry jy die voordeel van die twyfel, wat nr. 1 die keuse
maak:-)


DD
Re: Die Kaap is alweer Hollands [boodskap #3738 is 'n antwoord op boodskap #3728] Di, 20 Januarie 2004 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Jan 2004 11:52:51 +0100, "Roely" wrote:

> Hoelang gaat het nog duren totdat
> iedereen de MENS ziet achter een huidskleur?
>
> Roely

Roely

Solank die vrou achter een huidskleur by Barragwanath hospitaal
uitstap na sy gekraam het, en haar nuwe baba aan die voetjies vat
en die se kop teen die hospitaal se muur verpletter, sal die
Suid Afrikaner steeds ook die mens, achter die huidskleur sien.
'n Paar weke gelede gebeur.

En solank die vrou achter die huidskleur, vigsbesmette bloed in die
hospitaal steel waar sy werk, en haar 4 jarige stiefseun daarmee
inspuit, sal die mens achter die huidskleur, steeds gesien word in
Suid Afrika.
Sy is gister in die hof verhoor op aanklag van poging tot moord.

En solank die man achter die huidskleur die man by die plaas en sy
twee werkers doodskiet, en die vrou van die plaas met doringdraad
verwurg, sal die mens achter die huidskleur gesien word vir wat hy is,
veral in Suid Afrika. ('n Paar dae gelede gebeur, nie ver van waar
Elaine woon.)

En solank die mens achter die huidskleur nie kan vergeet, van hoe
hy 'n pas moes dra, agter op die bakkie moes ry, en in 'n blikbord kos
gekry het, sal die mens achter die huidskleur nog steeds gesien word.
Dekades lank gebeur.

DD
Re: Howard Dean [boodskap #3740 is 'n antwoord op boodskap #3737] Di, 20 Januarie 2004 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:7uuq001bov86mse9dpjo06dt6bjnmnrghe@4ax.com...
>
> Tussen die lyne gelees, Lorinda, blyk dit dat daar nie oor jou werk
> gehuil word nie.
> Wag, nou dat ek dit weer lees, klink dit asof jy sê dat hulle nie
> maklik huil nie, want hulle huil nie eens oor jou werk nie:-)))
> Natuurlik kry jy die voordeel van die twyfel, wat nr. 1 die keuse
> maak:-)
>
>
> DD
>

ROTFL!! Dis dalk die 2e een..... Ons sien nie altyd sake deur dieselfde bril
nie, veral as dit by ekonomiese programme kom...:-)) Ek praat nou net van
die wat ek deur my werk teekom. Een voorbeeld was 'n Amerkaanse ondernemer
wat besig was om 'n nuwe gebou op te rig wat ekonomies belangrik vir die
area sou wees, en ek het gewerk aan 'n EU arbeidsprogram wat die doel gehad
het om soveel as moontlik plaaslike mense in die bou bedryf te help om bou
kontrakte daar te kry. Maar die werkers het etenstyd (soos die gewoonte hier
is) 'n bier of twee gedrink, en vir die Amerikaners was dit onaanvaarbaar
(hulle wou stuipe kry). Ek moes help met die onderhandelings.....

Ek moet natuurlik byvoeg dat dit dalk net hierdie spesifieke Amerkaners was
wat 'n probleem daarmee gehad het, vir al wat ek weet drink Amerkaanse
werkers ook tydens etenstyd . Maar hulle het wel voorgegee dat dit ongehoord
is in die VSA.


Lorinda
Re: Howard Dean [boodskap #3749 is 'n antwoord op boodskap #3733] Wo, 21 Januarie 2004 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Toe ek vanoggend na die nuus luister ek vir jou 'n "jig" gedans! :-))
> Ek hoop Kerry doen verder ook goed. Hier was almal besig om te probeer
> analiseer wat met Dean gebeur het.

Dankie vir die jig!! ;-)) Ja, die Dean storie is nogal harsteer
tot 'n mate. Maar Michael Moore het weereens die situasie en die rol
wat Dean gespeel het, en hopelik nogsteeds sal speel., nogal mooi
opgesom.
Ek is nie juis 'n Clark ondersteuner soos Moore nie, en hou erg baie
van John Kerry. John Edwards is vir my ook nogal oulik met sy
Southern charm en seuntjieagtige looks. ;-)

January 20, 2004

Dean Supporters, Don't Give Up ... from Michael Moore

This morning I picked up the newspaper and read this quote from a
young woman who had worked as a volunteer for Howard Dean in Iowa:

"All the phone-calling we did, we'd have people who'd say, 'I'm a Dean
supporter, I'm a Dean supporter,'" said Kelly Chambers, Dr. Dean's
captain in Precinct No. 83. "But when it came to caucus night, we only
had 11 people show up for Dean. It just seems like all my hard work's
been for nothing."

I was crushed when I read this. Her despair, her sense of "what's the
use?" was something I'm sure many Dean supporters are feeling today. I
can see, just from surfing the web, the debilitating affect the
landslide loss in Iowa had on so many people who had placed so much
hope in the man who created a grassroots revolution and was
unrelenting in his attacks on Bush and on the war. If having the most
volunteers, the most money (all small contributions from average
citizens), and the boldest message can't win an election, say Dean's
followers, then we might as well just give up.

As one who does not support Dean, I would like to say this to you:
DON'T GIVE UP. You have done an incredible thing. You inspired an
entire nation to stand up to George W. Bush. Your impact on this
election will be felt for years to come. Every bit of energy you put
into Dr. Dean's candidacy was -- and is -- worth it. He took on Bush
when others wouldn't. He put corporate America on notice that he is
coming after them. And he called the Democrats out for what they truly
are: a bunch of spineless, wishy-washy appeasers who have sold out the
working people of America. Everyone in every campaign owes you and
your candidate a huge debt of thanks.

Though I am backing Clark because I personally prefer his manner and
his stands on everything from jailing polluters to taxing the rich
(not to mention his electability), the worst thing that could happen
now would be for the Dean revolution to come to an end. If you have
backed or worked for Dean, you must understand the remarkable things
you have done and what you have accomplished:

1. 55% of those who voted in Iowa on Monday said that this was the
FIRST TIME they had ever voted in a Caucus!!! That is a STUNNING
statistic. Although the vast majority ended up going for Kerry and
Edwards, I am convinced that the electorate in that state was
invigorated by the Dean campaign -- whose entire message was that you
CAN make a difference. Just the fact that you have people thinking
this way is a gift you have given to America, a nation where the
majority, in the past, have given up and refused to vote. I believe
that you and Howard Dean will be credited with waking up a near-dead
voting public. Thank you, thank you, thank you!

2. On top of first time voters, the overall turnout in Iowa was DOUBLE
what it was four years ago. DOUBLE! To double the number of Democrats
who showed up in Iowa this week means that many independents, Greens,
and former Republicans have seen enough of the mess created by George
W. Bush. And it was Dean in Iowa who, until the attack ads against him
began, focused his whole campaign on educating voters on what the Bush
presidency has truly done to America. The number one reason people
gave last night for coming out in zero-degree weather in Iowa, ahead
of the war and the economy and health care, was "Bush must go." This
can only mean good things for the turnout come next November.

3. The number of young people -- the age group with historically the
lowest percentage of voters -- also doubled on Monday night. Again,
you have to credit the Deaniacs for this. Thousands of young people
from around the country poured into Iowa to knock on doors and talk
politics. Although Kerry and Edwards got the youth vote, I believe it
was the Dean youth who made it cool to be political again, and the
effect of their enthusiasm was contagious.

4. 75% of those voting in Iowa said that they are "anti-war." And who
do we have to thank for that? Howard Dean and Dennis Kucinich. They
put the war and its illegality and immorality on the Iowa map in this
election year. They pushed Kerry and the rest to take strong anti-war
stands (even though Kerry, et. al. had initially voted for the war).
Some changed their positions, which we welcomed (Edwards and Kerry
voted against the $87 billion Bush got to continue the war). Although
Kerry got the most anti-war votes and Dean and Edwards split the rest,
Dean was the man who converted them. Those who chugged through the
streets and farms of Iowa preaching peace deserve our gratitude.

Of course, the problem here, as I pointed out with all due respect in
my last letter, is that for whatever reason, Dean himself is not going
to give middle America the comfort level they need in choosing who
they want in the Oval Office. Dean, as good and as right as he is,
just isn't the man, on a personal level, to get Job One done: Bush
Removal. That's OK. Moses was not allowed into the Promised Land. But
he was still Moses.

So, we now have two Democratic candidates at the top who voted for the
war. We have two at the bottom who have been anti-war -- Kucinich, who
got 1% of the vote in Iowa and Al Sharpton who got 0%. And then we
have Howard Dean who, after a year of campaigning in every Iowa county
(where it seemed practically everyone met him at least once), could
only scrape together 18% of the delegates.

And then there is Wesley Clark, who is backed by George McGovern, the
anti-Vietnam War presidential candidate and the conscience of a
generation. He said Clark is the one candidate whose plan will end the
war and bring the troops home. Clark may be, now, the anti-war vote's
best chance. I believe he is.

But in the meantime, let's tip our hats to Deaniacs everywhere.
They've set the tone and the bar and have jump-started the movement to
save our country. Good friends in the Dean camp, please don't give up.
We need you now and we will need you in November. And, to Precinct 83
Captain Kelly Chambers, all your hard work has NOT been in vain. We
cannot win without you.

One year from today, at 12:01 PM, Bush leaves office. But only if the
revolution you ignited continues beyond this week.

Yours,

Michael Moore
Re: Howard Dean [boodskap #3755 is 'n antwoord op boodskap #3749] Wo, 21 Januarie 2004 16:41 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:435t00h3tqebi5khmm94lhpjucuk4jujl2@4ax.com...

>
> Dankie vir die jig!! ;-)) Ja, die Dean storie is nogal harsteer
> tot 'n mate. Maar Michael Moore het weereens die situasie en die rol
> wat Dean gespeel het, en hopelik nogsteeds sal speel., nogal mooi
> opgesom.
> Ek is nie juis 'n Clark ondersteuner soos Moore nie, en hou erg baie
> van John Kerry. John Edwards is vir my ook nogal oulik met sy
> Southern charm en seuntjieagtige looks. ;-)


Baie dankie vir die artikel, en ek stem saam dat Moore die saak mooi stel.
Veral interessant was die volgende:

> 1. 55% of those who voted in Iowa on Monday said that this was the
> FIRST TIME they had ever voted in a Caucus!!! That is a STUNNING
> statistic.

Lorinda
Vorige onderwerp: Oor klatergoud tussen die mielies
Volgende onderwerp: Baine's Kloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 17:48:28 MGT 2024