Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand dalk help
Kan iemand dalk help [boodskap #36533] Wo, 15 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is op soek na 'n gerigestreerde staffie teëler in die Pretoria omgewing,
weet enige persoon dalk van so iemand of plek

Dankie

Riaan
Re: Kan iemand dalk help [boodskap #36642 is 'n antwoord op boodskap #36533] Do, 16 November 2000 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Riaan,
Miskien sal jy meer sukses hê as jy vir 'n Staffie teler soek. Ek het al
van Staffie honde gehoor, en gehad ook, maar darem nog nie van 'n Staffie
teël gehoor nie.

Grappie hoor!

Thys met tong-in-kies-op-Bos

"Riaan" skryf in boodskap news:8utarc$v5m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek is op soek na 'n gerigestreerde staffie teëler in die Pretoria omgewing,
> weet enige persoon dalk van so iemand of plek
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>
Re: Kan iemand dalk help [boodskap #36644 is 'n antwoord op boodskap #36642] Do, 16 November 2000 07:21 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ai die ou spel foutjies, nou is ek diep in die moeilikheid weer by Gloudina
Vorige onderwerp: Re: ! Where to find the E-mail of any South African, even those who emmigrated.
Volgende onderwerp: Re: South Africa Enraged By Videotape Of Police, Dogs Attacking Blacks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:09:44 MGT 2024