Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36562] Wo, 15 November 2000 02:05 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Menige inisiatiewe om die vrede en
voorspoed van die persone van die Afrika Kontinent te verhoog.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Regerings van menige lande wat deel vorm van die Afrika
Kontinent, veral lede van die OAE en Afrika Ekonomiese Unie, asook
ondersteunende Regerings en Organisasies op die Planeet, veral G-7, G-8
en G-20 lidlande ontmoetings, gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Verskeie veelvolkige vredes inisiatiewe.
Afrika Unie inisiatiewe. Menige toerisme inisiatiewe. Inisiatiewe om
die vrede en voorspoed van menige lande op die Afrika Kontinent te
verhoog. Verskeie beleggings inisiatiewe in die Afrika Kontinent.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Asiese
Renaissance. Asook om die Regerings van Afrika, en elders op die
Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met lande wat deel vorm van die
Sentraal Afrika streek, insluitend Burundi, DRK, Rwanda, Angola, ens.
Asook ondersteunende Regererings en Organisasies elders op die Planeet.
Om die 2020 en daarna plan te bespreek om die vrede en voorspoed van
die persone in Sentraal Afrika te verhoog. Met spesiale klem om die
voedsel produksie, asook deelname aan die IT industrie, en
ondersteunende industriee te verhoog, vir die persone in die streek, en
elders op die Planeet.

Vredes inisiatiewe kan ook verhoog word, indien enigsinds nodig, baseer
op huidige werkende modelle elders op die Planeet, indien nodig. Om
gesonde veelvolkige verhoudings te verhoog, waar en wanneeer nodig.
Daarna, vir Regerings om ontmoetings te verhoog vir die groen lig om
gegee te word, om die infra struktuur, bekostigbare behuising, onderwys
en opleiding, sekuriteit, vermaak, en veral toerisme inisiatiewe te
verhoog. Baseer op die Afrika Kontinent Inisiatief alreeds hier
gelewer. En/of enige aanvaarbare model.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Regerings van bg. lande. Om meer
effektiewe demokratiewe beginsels te verhoog, veral met betrekking tot
vryheid van geloof, soortgelyk aan ons Paradys, en/of enige ander
aanvaarbare model deur bg. Regerings. En/of enige aanvaarbare model
soos aanbeveel deur die WCPA (World Constitution and Parliament
Association), VN, en/of enige ander planetêre liggaam.

Die beskikbaarheid van land myne, indien enige, kan ook asemrowend
verminder word, d.m.v. radar, en ander moontlike skoonvee tegnieke.
Asook, om die aantal vuurwapens te verminder. Eienaars van hoë kaliber
vuurwapens, indien enige, kan versoek word om dit in te handig by die
naaste polisie stasie, sonder vervolging. Asook om 'n register te hou
van alle wettige jagters in die gebied. Lg. kan hoë kaliber vurwapens
toegelaat word, vir jag doeleindes alleenlik, indien nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande grens oorgaan reels en
regulasies, asook regstellende handelinge om geneem te word, indien
enige, tussen naburige lande. Wette kan ook in die verband verhoog
word. Kommunikasie aan die publiek, asook grens patrollies, indien so
verkies, kan ook verhoog word. Om vreedsame verhoudings asemrowend te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die sosiale regte en/of beskerming van imheemse
bevolkings groepe, bv. Pigmiee, soortgelyk as in die geval van Orang
Asli in Maleisie, te verhoog. Om vredevolle, veelvolkige verhoudings te
verhoog, waar nodig.

ONTWIKKELINGS INISIATIEF

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met 'n Planetêre Liggaam, soos
voorheen aangevra. Om ondersteuning te verhoog vir die behaal van
suksesse in die verband. Ten bate van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die berekening van
toelaatbare bedrae van publieke fondse in private rekenings, indien
toegelaat. Asook, om boetes in die verband te verhoog, waar nodig, vir
enige oortredings, indien enige. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Geologiese navorsing inisiatiewe, asook opvolgende mynbou inisiatiewe
kan ook verhoog word, waar voldoende neerslae bestaan, veral met
betrekking tot minerale wat hoog in aanvraag is. Die vervoer van 'n
klein gedeelte van minerale ontgin elders op die Planeet kan ook
verhoog word na die gebied. Om die waarde daarvan te verhoog, ten
voordeel van alle betrokke partye. Ten doel om werks geleendhede te
verhoog.

Landbou inisiatiewe kan ook verhoog word. Veral die verbouing van
tropiese gewasse, bv. piesangs, tabak plante, suiker riet, ens.

Ontmoetings kan ook verhoog aangaande die gebruik van hennep in die
gebied, en elders op die Planeet. Asook met navorsers en verbouers. Om
navorsing te verhoog vir 'n alternatiewe produk as hennep, indien
enigsinds moontlik, wat vryelik beskikbaar kan wees, sonder enige
halussinasie effekte, indien so 'n produk gevind kan word. Indien wel,
om vervanging na alternatiewe hennep produksie en waarde verhogings
inisiatiewe daarvan te verhoog. Om werksgeleendhede in die gebied te
verhoog, asook elders op die Afrika Kontinent.

Bestaande hennep produksie, na die uitvinding van bg. produk, kan ook
verhoog word in beperkte hoeveelhede, indien enigsinds moontlik, waar
en wanner nodig. Staats beheer maatreels, asook wette kan ook verhoog
word in die verband. Om die vrye beskikbaarheid vir godsdienstige en/of
geestelike gebruik daarvan te verhoog, indien enigsinds moontlik.

Plekke van Geestelike aanbidding, kultuur sentrums, kunste en
handwerke, opleiding sentrums, insluitend IT onderwys en opleiding, te
verhoog. Om die sosiale waarde van persone in die streek te verhoog.

Opleidings inisiatiewe kan ook verhoog word aangaande gemeenskaplike
gebruik van tale, bv. Frans, Swahili, ens. Om die effektiwiteit van
kommunikasie tussen verskeie kultuur groepe te verhoog, veral op
besluit nemings vlakke.

Ontmoetings kan ook verhoog word met diegene betrokke by wetsaspekte.
Om die wetstelsel te verhoog in lande wat deel vorm van die gebied,
asook elders op die Afrika Kontinent, indien enigsinds moontlik. Om die
beskikbaarheid van gemeenskaplike tale te verhoog, waar en wanneer
nodig. Die gebruik van vertalers kan ook verhoog word, indien enigsinds
nodig. Om die vertaling van dokumente te verhoog, soos nodig. Om die
beskikbaarheid van kommunikasie - skryf en spraak - te verhoog na tale
benodig vir verwysings doeleindes deur lede van die gemeenskap.

Die beskikbaarheid van IT baseerde/ondersteunde konferensie deelname
kan ook verhoog word. Om die effektiwiteit van kommunikasie tydens
ontmoetings te verhoog. Vir deelnemers om in te sleutel en/of te lees
wat bespreek word, in tyds volgorde, aangebied in 'n volgehoue formaat.
Die beskikbaarheid van hoë spoed tik beamptes kan ook verhoog word. Om
die besproke woord in teks formaat te verhoog. Die druk van ontmoetings
notas kan ook verhoog word, soos versoek deur afgevaardigers. Vir
toekomstige verwysings doeleindes.

Bestudeer verbruikers benodighede in die streek, en elders op die
Planeet. Om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Daarna
om inisiatiewe te verhoog, baseer op benodigdhede. Vir lande wat
uitgenooi word om aan die groter Afrika Renaissance deel te neem, waar
van toepassing.

VREDES ONDERSTEUNINGS INISIATIEWE

Ontmoetins kan ook verhoog word met vredes magte in die gebied, bv.
weermag, lugmag, administratiewe en mediese dienste. Om die
standardisasie van alle vredes ondersteunings magte iin die gebied te
verhoog na 'n sentrale rang struktuur, opleidings metodes, promosie,
ens. Met die volgehoue doel om makliker integrasie te verhoog na 'n Pan
Afrika vredes mag. Vir die vredes magte van verskillende lande om
dieselfde prosedures te volg. Met dieselfde klere, motief, ens. Maar
vir verskillende lande om die land se verskillende kleure, orde tekens,
ens. behoue te bly, indien enigsinds moontlik. Uitnodigings kan ook
verhoog word vir vredes magte elders op die Planeet, veral verskeie
onderafdelings van VN vredes magte. Om ondersteuning in die verband te
verhoog aangaande opleiding, konsultasie, ens. Met die uitdruklike doel
om die beskerming van die publiek, asook staats geboue en publike en
private sektor inisiatiewe te verhoog, soos nodig.

Vredes en/of sekuriteits raads ontmoetings kan ook verhoog word. Om die
daarstelling van 'n sentrale bron van kennis, aangaande voorkomings
maatreels, asook genesings stappe om geneem te word, in geval van
dispute, en/of oortredings, indien enige, waar en wanneer dit gebeur,
indien ooit. Bepsrekings kan ook verhoog word aangaande die
onderliggende redes vir handelinge. Om die effektiewiteit van doelwitte
te verhoog in die ontwikkeling van 'n beter lewe vir almal. Versoek vir
ondersteuning kan ook verhoog word aan naburige lande, besigheids
alliansies, planetêre liggame en/of organisasies. Om advies hier
gelewer te verhoog om doelwitte in 'n korter tyds periode te bereik.

Bespekings kan ook verhoog word aangaande die kort, medium en lang
termyn benodighede van wapens en/of ammunisie deur onderskeie lande, en
in totaal. Om die balans van mag tussen lande te verhoog. Asook om
toekomstige benodighede aan versswartes te verhoog. Monitor, asook
toesighoudende inisiatiewe kan ook verhoog word waar nodig. Om te
verseker bedrae verkry om nie toelaatbare bedrae verby te oorskry.
Boetes kan ook in die verband verhoog word, waar nodig, indien enige
oortredings, indien enige. Ten bate van alle betrokke partye.

Uitnodigings kan ook verhoog word deur Regerings aan vredes magte
elders op die Planeet. Veral vredes magte wat die infra struktuur
verhoog tydens operasies, wanneer nodig. Om ondersteuning te verhoog om
doelwitte te bereik, asook die tydsvak benodig om doelwitte te bereik.
Helderheid aangaande doelwitte om bereik te word kan ook verhoog word
in die verband. Om vredevolle veelvolkige verhoudinge tussen lande te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Noodmaatreels kan ook verhoog word, indien enigsinds nodig. Asook
voorsorg maatreels te verhoog vir onvoorspelbare gebeure, indien enige.
Om die effektiwiteit van operasies te verhoog, wanneer nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Effektiewe vertrekkings skedules, verkieslik met vooruitbepaalde
waarskuwings seine in plek, vir die verandering van planne, indien
ooit, en/of voltooing van dienste kan ook verhoog word. Besluite
aangaande toerusting in gebruik tydens operasies, asook omgewings
ontwikkelings inisiatiewe, indien enigsinds benodig, kan ook verhoog
word. Om voorhandse kennis te verhoog aangaande vertrekking reels om
gevolg te word, soos benodig deur Regerings. Reels en/of regulasies in
die verband kan ook verhoog word. Asook boetes vir enige oortredings,
indien enige. Ten bate van alle betrokke partye. Toesighouding tydens
opperasies kan ook verhoog word. Om vredevolle verhoudings te verhoog
tussen betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande toekomstige toelaatbare
vlakke van die beskerming van en/of ondersteuning aan die natuur en/of
landerye tydens operasies, waar en wanneer nodig. Asook om inisiatiewe
te verhoog om die groenigheid, veral boom planting inisiatiewe te
verhoog tydens afhandeling van operasies. Om die beskerming van die
omgewing tydens en na voltooing van operasies te verhoog. Ten bate van
alle betrokke partye.

Die vestiging van vredes gebiede kan ook verhoog word, deur vredes
magte, waar en wanneer nodig. Veral aangaande die plant van vredes pale
om die afbakening van sulke gebiede te verhoog. Neutrale vredes magte
kan ook verhoog word in die gebied, soos nodig. Om die onderhouding van
vrede in vredes gebiede te verhoog. Daarna om vredes gebiede gelykmatig
te verhoog. Baseer om uitkomste van ontmoetings, asook vreedsame
onttrekking van vredes magte. Ten bate van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met vredes magte elders op die
Planeet. Om die deel van suksesse te verhoog, veral tydens
internasionale ontmoetings, asook om die liggaam van kennis te verhoog
vir toekomstige verwysings doelteindes. Ten voordeel van alle betrokke
partye. Veral om asemrowende suksesse te verhoog aangaande die
verbasende belofte wat gemaak is tydens 'n vorige bydrae.

Na voltooing van vredes onderhoude inisiatiewe, kan die gee van die
groen lig verhoog word vir ontwikkelings inisiatiewe. Om asemrowende
suksesse te verhoog vir ekonomiese en ander inisiatiewe. Om die vrede
en voorspoed van alle betrokke partye in die gebied te verhoog.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van Sentraal Afrika, en elders, waar
nodig. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings
op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Sentrale liggaam van kennis vir die hou van meer effektiewe vredes
operasies kan asemrowend verhoog word.
Infra struktuur van deelnamende lande kan asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudinge tussen Regerings kan asemrowend verhoog word.
Keuse van land van werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Suksesse van lande van die Hart van die AFRIKA Renaissance kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Sentraal Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die OAE / Afrika Unie Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae word as 'n voortsetting van 'n vorige bydrae, die Afrika
Kontinent Ontwikkelings Inisiatief beskou. Om gelyktydig interpreteer
te word, indien enigsinds moontlik. Om streeks suksesse asook
Kontinentale suksesse te verhoog vir 'n beter toekoms via almal.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
Sentraal Afrika, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

('n Opregte apologie vir die oponthoud. So pas van 'n feite opsporings
sending af teruggekeer. Die troulied kan nou gesing word deur lede van
die Afrika, en veral die Suid Afrika Renaissance. En/of omgekeerd. Soos
die leser verkies. Met die uitdruklike doel om die tydsbestek om
doelwitte te bereik, asemrowend te verkort.

Waarborge vir beloftes gemaak tydens hierdie diens is ook verhoog.
Asook, om hierdie bydrae te beskou as die groen lig wat gegee word om
voort te gaan met enige Renaissances van enige land op die Afrika
Kontinent, indien enigsinds nodig.)
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36623 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
AHA NOU SIEN EK JY IS WRAGGIES BESIG OM BY TE KOM IN DIE LEWE...
Shame aanvaar dit so want nie jy of NIEMAND kan dit vir jou verander
nie....

HOOP DIS N O U MY LAASTE EEN.....

On Thu, 16 Nov 2000 13:25:11 GMT, @home.com wrote:

En nee, Lou, ek is nie 'n "belydende Christen" nie, want
> daardie uitdrukking het so baie konnotasies wat my nie beskryf nie.
> As Frikkie en Krokkie en sommige van hierdie ander kalante belydende
> Christene is, dan wil ek nie 'n "belydende Christen" genoem word nie.
> Is jy 'n "belydende Christen? "
>
> Gloudina
>
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36624 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
3a13b49e.3384312@news.saix.net...

> Deut 23: 2
> 2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy
> tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie

Wat bedoel je met bastaard ...

> [Soos wat daar reeds in Yashua se tyd reeds twee volke onder die naam
> Jood was, is daar vandag twee volke onder die naam Afrikaner. [
> Hebreër en Edomiet, en Boervolk (Trekkers) en Euro-Afrikane]

Fout boerentrekkers kwamen allen uit Europa.....

> Matt 10:33-42
> 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek
> het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.

Ja dat klopt hij is wreed als ik naar alle onrecht op deze wereld
kijk.....
Bijvoorbeeld kleine kinderen met kanker bv een vreselijke dood geven...
of hebben kleine kinderen van 2 jaar dat soms in jouw ogen
verdiend...hier
klopt toch iets niet...dit kan toch gods wil niet zijn ...een kind is
onschuldig...
kan nog niet over god redeneren....of aanbidden of verzoeken....

> Wat sê God nou: Lees gerus:?????
> 2 Kron 7: 14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle
> verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul
> verkeerde weë, dan sal ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en
> hulle land genees.

Zal moeilijk zijn om een heel land te laten bidden...

> Snaaks, want hier praat hy van Sy Volk en nie soos julle saam met die
> nuwe vertalings en snaakse kerke en goeters dit verander na volke,
> nasies en wie weet nog watse goeters nie.......

Waar komen je voorouders vandaan welk volk is dat dan ..Sinds wanneer
kan je
spreken van Zuid-Afrikaners sinds 1600 ??en wie is de Zuid-Afrikaner
dan..
Ik denk iedereen die in Zuid-Afrika woont of de Zuid-Afrikaanse
nationaliteit heeft.

> Ps: Vir julle wat so slim is en verander, lees gerus HIERDIE EEN: ????
> Spreuk 28: 9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie,
> selfs sy gebed is 'n gruwel.

Dan kan je ook niet tot bekering komen .....

Grt
Emmy
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36625 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan jou nou op hierdie een antwoord en dit sal ook die LAASTE KEER
wees wat ek op jou gemors antwoord:

Ja ek doen Bybelstudie, en weet jy wat; Dit gaan verskriklik goed met
my omdat ek poog om so naby aan my God te leef as ewat ek kan.
Ek sit nie saam met die baster in die kenk nie, in teendeel `n kerk is
niks, ek sit in `n Vergadering en / of Byeenkoms:
Ek glo dat die baster, dis nou jy en al jou kamerade nie die Paradys
sal sien nie, want die Woord stel dit baie duidelik vir my.
Nee, ek Glo ook nie soos die ander dat julle my Naaste is nie, want
julle is nie. Hoekom nie ????
Deut 23: 2
2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy
tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie
[Soos wat daar reeds in Yashua se tyd reeds twee volke onder die naam
Jood was, is daar vandag twee volke onder die naam Afrikaner. [
Hebreër en Edomiet, en Boervolk (Trekkers) en Euro-Afrikane]
en nou die groot een, nie eens die tiende geslag nie betekin
N O O I T ???????

Ek glo ook nie dat my God `n God van liefde is wanneer dit sulke dinge
aangaan nie, Hoekom nie??????
Matt 10:33-42
34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek
het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.

Ek kry net nie nou die vêrsie wat Hy sê, gee NIE julle seuns vir hulle
dogters nie en NIe julle dogters vir hulle seuns nie????

Wat sê God nou: Lees gerus:?????
2 Kron 7: 14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle
verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul
verkeerde weë, dan sal ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en
hulle land genees.

Snaaks, want hier praat hy van Sy Volk en nie soos julle saam met die
nuwe vertalings en snaakse kerke en goeters dit verander na volke,
nasies en wie weet nog watse goeters nie.......

Groete
Frikkie
Ps: Vir julle wat so slim is en verander, lees gerus HIERDIE EEN: ????
Spreuk 28: 9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie,
selfs sy gebed is 'n gruwel.

Sommer een vir die moffies ook ten laaste:
1 Kor 7: 2 Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en
elke vrou moet haar eie man hê.
3 Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en
net so ook die vrou aan die man.
4 Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net
so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
11 en as sy tog van hom skei, moet sy ongetroud bly, of haar met haar
man versoen; en dat die man sy vrou nie moet verstoot nie.

GROOT VERASSING WAT OP BAIE MENSE WAG......

DIE TOPIC IS NOU OOK OUNUUS SOOS WAT JULLE AANGAAN EN WIL GLO:

On Thu, 16 Nov 2000 04:32:22 GMT, @home.com wrote:

> 'n Gesprek tussen twee belydende Christene
> (dis nou volgens hulle self). Frikkie doen nog
> bybelstudie ook. Wonder wat julle sal doen
> as julle by die hekke kom en daar staan
> Reisiger binne, maar julle word weggekeer,
> met die woorde dat nie almal wat Here
> Here skree in die hemel toegelaat sal word
> nie. Los maar vir Reisiger uit. Die bybel
> sê die reines en die nederiges van hart,
> aan hulle behoort die koninkryk van God.
>
> Gloudina
>
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36626 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Is jy 'n belydende Christen, Gloudina? En voor jy die een antwoord -
> dink mooi aan 'n man genoem Petrus en 'n haan wat kraai en ook dat die
> bybel se dat jy nie God en Mammon kan dien nie.
>

Lou, weet jy wat beteken die uitdrukking "Jy kan nie God en Mammon
dien nie." Dit beteken jy kan nie 'n materialis wees en ook glo in die
godheid nie. En nee, Lou, ek is nie 'n "belydende Christen" nie, want
daardie uitdrukking het so baie konnotasies wat my nie beskryf nie.
As Frikkie en Krokkie en sommige van hierdie ander kalante belydende
Christene is, dan wil ek nie 'n "belydende Christen" genoem word nie.
Is jy 'n "belydende Christen? "

Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36627 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het gedink die arme siel het afgetree

Bzmn

reisiger wrote in message ...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms.
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36628 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Touch�

Bzmn

'n Gesprek tussen twee belydende Christene
(dis nou volgens hulle self). Frikkie doen nog
bybelstudie ook. Wonder wat julle sal doen
as julle by die hekke kom en daar staan
Reisiger binne, maar julle word weggekeer,
met die woorde dat nie almal wat Here
Here skree in die hemel toegelaat sal word
nie. Los maar vir Reisiger uit. Die bybel
sê die reines en die nederiges van hart,
aan hulle behoort die koninkryk van God.

Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36629 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Tobie,
Nee ek gebruik `n nuwe program en sy delete knoppie werk baie beter as
daai M8 sn.

Groete
Frikkie

On Wed, 15 Nov 2000 22:38:37 +0200, "Tobie" wrote:

> Frikkie ek dog dat jy die een al lankal ge-'block' het.
> Tog te bly dat jy die wat ek geblok het nie totentaal
> herhaal soos
> baie van die posters hier doen nie.
> groete
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> ...
> :Ag o aarde,
> :Leef hierdie ding ook nog...
> :
> :Frikkie
> :
> :
> :
> :On Wed, 15 Nov 2000 02:05:24 GMT, reisiger
>
> :wrote:
> :
> :>Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet,
> :>insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel
> neem aan die
> :
>
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36633 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mooi geantwoord, Glouds!

schreef in berichtnieuws 3A13E29C.FA9DF1F4@home.com...
> lous wrote:
>
>> Is jy 'n belydende Christen, Gloudina? En voor jy die een antwoord -
>> dink mooi aan 'n man genoem Petrus en 'n haan wat kraai en ook dat die
>> bybel se dat jy nie God en Mammon kan dien nie.
>>
>
> Lou, weet jy wat beteken die uitdrukking "Jy kan nie God en Mammon
> dien nie." Dit beteken jy kan nie 'n materialis wees en ook glo in die
> godheid nie. En nee, Lou, ek is nie 'n "belydende Christen" nie, want
> daardie uitdrukking het so baie konnotasies wat my nie beskryf nie.
> As Frikkie en Krokkie en sommige van hierdie ander kalante belydende
> Christene is, dan wil ek nie 'n "belydende Christen" genoem word nie.
> Is jy 'n "belydende Christen? "
>
> Gloudina
>
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36634 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ou Kakadina jy het mos al vir ons hoeveel keer gese dat jy afgode aanbid en
maar eintlik 'n satanskind is.
Voel jy nou uitgesluit, gelukkig is daar nog tyd , hoe lank weet niemand
nie, maar as ek jou ouderdom in ag moet neem sal jy skouer aan die wiel moet
sit , anders is dit jy en "nick" en julle gaan nie snot-ossies bou nie.

Krokkie

@home.com wrote in message ...
> lous wrote:
>
>> Is jy 'n belydende Christen, Gloudina? En voor jy die een antwoord -
>> dink mooi aan 'n man genoem Petrus en 'n haan wat kraai en ook dat die
>> bybel se dat jy nie God en Mammon kan dien nie.

>
> Lou, weet jy wat beteken die uitdrukking "Jy kan nie God en Mammon
> dien nie." Dit beteken jy kan nie 'n materialis wees en ook glo in die
> godheid nie. En nee, Lou, ek is nie 'n "belydende Christen" nie, want
> daardie uitdrukking het so baie konnotasies wat my nie beskryf nie.
> As Frikkie en Krokkie en sommige van hierdie ander kalante belydende
> Christene is, dan wil ek nie 'n "belydende Christen" genoem word nie.
> Is jy 'n "belydende Christen? "
>
> Gloudina
>
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36636 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ongelukkig leef die mofgat van Kempton Park nog in sy denkbeeldige paradys.
As ek net dit se naam sien wil ek al 'n kat skiet

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Ag o aarde,
> Leef hierdie ding ook nog...
>
> Frikkie
>
>
>
> On Wed, 15 Nov 2000 02:05:24 GMT, reisiger
> wrote:
>
>> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
>> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
>
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36638 is 'n antwoord op boodskap #36636] Do, 16 November 2000 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

krokkie wrote:

> Ongelukkig leef die mofgat van Kempton Park nog in sy denkbeeldige paradys.
> As ek net dit se naam sien wil ek al 'n kat skiet
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
>> Ag o aarde,
>> Leef hierdie ding ook nog...

'n Gesprek tussen twee belydende Christene
(dis nou volgens hulle self). Frikkie doen nog
bybelstudie ook. Wonder wat julle sal doen
as julle by die hekke kom en daar staan
Reisiger binne, maar julle word weggekeer,
met die woorde dat nie almal wat Here
Here skree in die hemel toegelaat sal word
nie. Los maar vir Reisiger uit. Die bybel
sê die reines en die nederiges van hart,
aan hulle behoort die koninkryk van God.

Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36640 is 'n antwoord op boodskap #36562] Do, 16 November 2000 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Is jy 'n belydende Christen, Gloudina? En voor jy die een antwoord -
dink mooi aan 'n man genoem Petrus en 'n haan wat kraai en ook dat die
bybel se dat jy nie God en Mammon kan dien nie.

@home.com wrote:
.
>
> 'n Gesprek tussen twee belydende Christene
> (dis nou volgens hulle self). Frikkie doen nog
> bybelstudie ook. Wonder wat julle sal doen
> as julle by die hekke kom en daar staan
> Reisiger binne, maar julle word weggekeer,
> met die woorde dat nie almal wat Here
> Here skree in die hemel toegelaat sal word
> nie. Los maar vir Reisiger uit. Die bybel
> sê die reines en die nederiges van hart,
> aan hulle behoort die koninkryk van God.
>
> Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36699 is 'n antwoord op boodskap #36562] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gepraat in die Bybelse terme van Mammon dus:
Matt 6:24. Niemand kan twee here dien nie; want of hy sal die een haat
en
die ander liefhê, of hy sal die een aanhang en die ander verag.
Julle kan nie God ‚en Mammon dien nie!

Dit help nie om die Frikkies van die wêreld te gebruik om om agter weg
te kruip elke keer as iemand jou 'n vraag vra nie. Die feit dat die
Christene in Korsovo duisende Moslems vermoor het beteken nie dat ek nou
skielik nie 'n Christen is nie.

Hou op om ander te blameer - dit was nou soos die ophou afrikaans praat
verskonings wat jy gehad het ne? Dit beteken nie dat ek as afrikaans
sprekende polisiemanne mense aanrand ek skielik gaan ophou Afrikaans
praat nie.

Dit is jou reg om 'n boeddis/Moslem/agnosties te wees maar dan betwyfel
ek jou motiewe en as jy praat van die CSV, interpretasies en aanhalings
uit die bybel maak en van jou verwysings na jou Christelike opvoeding
soos in " Kan dit wees dat ek die woorde van Christus 'n bietjie
ernstiger opgeneem het as jy? ". In my o"e is dit plein huigelary.

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Is jy 'n belydende Christen, Gloudina? En voor jy die een antwoord -
>> dink mooi aan 'n man genoem Petrus en 'n haan wat kraai en ook dat die
>> bybel se dat jy nie God en Mammon kan dien nie.
>>
>
> Lou, weet jy wat beteken die uitdrukking "Jy kan nie God en Mammon
> dien nie." Dit beteken jy kan nie 'n materialis wees en ook glo in die
> godheid nie. En nee, Lou, ek is nie 'n "belydende Christen" nie, want
> daardie uitdrukking het so baie konnotasies wat my nie beskryf nie.
> As Frikkie en Krokkie en sommige van hierdie ander kalante belydende
> Christene is, dan wil ek nie 'n "belydende Christen" genoem word nie.
> Is jy 'n "belydende Christen? "
>
> Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36700 is 'n antwoord op boodskap #36562] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Dit is jou reg om 'n boeddis/Moslem/agnosties te wees maar dan betwyfel
> ek jou motiewe en as jy praat van die CSV, interpretasies en aanhalings
> uit die bybel maak en van jou verwysings na jou Christelike opvoeding
> soos in " Kan dit wees dat ek die woorde van Christus 'n bietjie
> ernstiger opgeneem het as jy? ". In my o"e is dit plein huigelary.
>

Ja, ou Lou, ek kan sien dis bietjie ongemaklik vir
jou om iemand te ontdek wat blykbaar die bybel en
die teologie diep bestudeer het, miskien glo dat mens
die tenets van die Christelike lewe inniger moet toepas,
en wat ook kan sien hoe Moslems en Buddhiste ook
hulle pad na die godheid het. Dit maak die apartheid
wat sommige "Christene" beoefen, op wankelende
pote staan.

Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36863 is 'n antwoord op boodskap #36562] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy sien "blykbaar" verkeerd.

Jy huigel Gloudina - en ek herhaal - mens kan nie twee Gode tergelyke
tyd dien nie. Die Moslems, Christene, Jode, Hindoes en meeste ander
gelowe glo dit en elkeen glo in sy eie "godheid" en jy kan dit nie meng
nie! Net so is Satan ook vir party mense 'n godheid. Maar jy behoort die
mos te weet want jy het "BLYKBAAR die bybel en die teologie diep
bestudeer". :)

Praat jy partykeer met so diep hees stem en gloei jou o"e rooi as jy in
die spieel kyk? En tik jy agterstevoor?

!pelH ?ANIDUOLG !koo tid ke neod raad speO

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Dit is jou reg om 'n boeddis/Moslem/agnosties te wees maar dan betwyfel
>> ek jou motiewe en as jy praat van die CSV, interpretasies en aanhalings
>> uit die bybel maak en van jou verwysings na jou Christelike opvoeding
>> soos in " Kan dit wees dat ek die woorde van Christus 'n bietjie
>> ernstiger opgeneem het as jy? ". In my o"e is dit plein huigelary.
>>
>
> Ja, ou Lou, ek kan sien dis bietjie ongemaklik vir
> jou om iemand te ontdek wat blykbaar die bybel en
> die teologie diep bestudeer het, miskien glo dat mens
> die tenets van die Christelike lewe inniger moet toepas,
> en wat ook kan sien hoe Moslems en Buddhiste ook
> hulle pad na die godheid het. Dit maak die apartheid
> wat sommige "Christene" beoefen, op wankelende
> pote staan.
>
> Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #36865 is 'n antwoord op boodskap #36562] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Jy huigel Gloudina - en ek herhaal - mens kan nie twee Gode tergelyke
> tyd dien nie. Die Moslems, Christene, Jode, Hindoes en meeste ander
> gelowe glo dit en elkeen glo in sy eie "godheid" en jy kan dit nie meng
> nie!

Nee, ou Lou, jy is sommer net teologies onkundigen metafisies onhandig. Die
Hindoes en die Buddhiste
maak geen oordele oor hulle eie of ander mense se
"godhede" nie. Hulle vors net na oor die wese van
die godsdienstige en beoefen metodes wat vir hulle
nader bring aan dit wat hulle sien as waardige aannames
van die hoër krag in die psige van die mens.
Die soorte Moslems en Jode en Christene wat skree
"net ek dien die ware God" is kult-praktisyne wat
godsdiens vir politieke redes gebruik. 'n Ware Jood,
Moslem of Christen sal toegee dat hulle dieselfde "god"
dien.

Gloudina
Vorige onderwerp: Optog...
Volgende onderwerp: Re: Satan ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 15:55:44 MGT 2024