Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Frikkie
Hallo Frikkie [boodskap #36630 is 'n antwoord op boodskap #36632] Do, 16 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
[Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]

Mooi Frikkie !

Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
-Maar-nou-ja.

Laat ons egter nie verder ons asems mors op die
Edomiete midde in hierdie groep nie, maar laat
ons liewer Die Israel-Waarheid verkondig, Slegs aan
die Geroepenes wat aan ons wys dat hulle dit Graag
wil hoor.

Ongeroepenes sal Van Nature Nie belangstel om
dit te hoor nie. Moet hulle nie eers antwoord nie.
Mag dit goed gaan met jou.

Jy is my Broer.

Groete

Blommetjie

----------------------------------------------------------

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a13b49e.3384312@news.saix.net...
> Ek gaan jou nou op hierdie een antwoord en dit sal ook die LAASTE KEER
> wees wat ek op jou gemors antwoord:
>
> Ja ek doen Bybelstudie, en weet jy wat; Dit gaan verskriklik goed met
> my omdat ek poog om so naby aan my God te leef as ewat ek kan.
> Ek sit nie saam met die baster in die kenk nie, in teendeel `n kerk is
> niks, ek sit in `n Vergadering en / of Byeenkoms:
> Ek glo dat die baster, dis nou jy en al jou kamerade nie die Paradys
> sal sien nie, want die Woord stel dit baie duidelik vir my.
> Nee, ek Glo ook nie soos die ander dat julle my Naaste is nie, want
> julle is nie. Hoekom nie ????
> Deut 23: 2
> 2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy
> tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie
> [Soos wat daar reeds in Yashua se tyd reeds twee volke onder die naam
> Jood was, is daar vandag twee volke onder die naam Afrikaner. [
> Hebreër en Edomiet, en Boervolk (Trekkers) en Euro-Afrikane]
> en nou die groot een, nie eens die tiende geslag nie betekin
> N O O I T ???????
>
> Ek glo ook nie dat my God `n God van liefde is wanneer dit sulke dinge
> aangaan nie, Hoekom nie??????
> Matt 10:33-42
> 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek
> het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
>
> Ek kry net nie nou die vêrsie wat Hy sê, gee NIE julle seuns vir hulle
> dogters nie en NIe julle dogters vir hulle seuns nie????
>
>
> Wat sê God nou: Lees gerus:?????
> 2 Kron 7: 14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle
> verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul
> verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en
> hulle land genees.
>
> Snaaks, want hier praat hy van Sy Volk en nie soos julle saam met die
> nuwe vertalings en snaakse kerke en goeters dit verander na volke,
> nasies en wie weet nog watse goeters nie.......
>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Vir julle wat so slim is en verander, lees gerus HIERDIE EEN: ????
> Spreuk 28: 9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie,
> selfs sy gebed is 'n gruwel.
>
>
> Sommer een vir die moffies ook ten laaste:
> 1 Kor 7: 2 Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en
> elke vrou moet haar eie man hê.
> 3 Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en
> net so ook die vrou aan die man.
> 4 Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net
> so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
> 11 en as sy tog van hom skei, moet sy ongetroud bly, of haar met haar
> man versoen; en dat die man sy vrou nie moet verstoot nie.
>
>
> GROOT VERASSING WAT OP BAIE MENSE WAG......
>
> DIE TOPIC IS NOU OOK OUNUUS SOOS WAT JULLE AANGAAN EN WIL GLO:
>
> On Thu, 16 Nov 2000 04:32:22 GMT, @home.com wrote:
>
>> 'n Gesprek tussen twee belydende Christene
>> (dis nou volgens hulle self). Frikkie doen nog
>> bybelstudie ook. Wonder wat julle sal doen
>> as julle by die hekke kom en daar staan
>> Reisiger binne, maar julle word weggekeer,
>> met die woorde dat nie almal wat Here
>> Here skree in die hemel toegelaat sal word
>> nie. Los maar vir Reisiger uit. Die bybel
>> sê die reines en die nederiges van hart,
>> aan hulle behoort die koninkryk van God.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36631 is 'n antwoord op boodskap #36630] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie schreef in berichtnieuws
3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...

> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]

Antwoord dan op zijn e-mail adres....

> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.

Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren zijn..
en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun ogen...
Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....

Grt
Emmy
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36632 is 'n antwoord op boodskap #36630] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Blommetjie,
Net gou reghelp, ek is nie verbonde of geensins betrokke by enige
geloofs of kerkverband nie. Niks teen jou geloof as Isrealwaarheid
nie, maar ek stel myself net voor as eenvoudig: Gelowige en klaar.

Ek doen bybelstudie met my gesin en verkondig die Woord waar dit van
my verlang word soos Bv. op hierdie groep waar ek net op `n paar
briefies geantwoord het en kan sien dat daar werklik ernstige probleme
daar buiote is.
God sê mos, waar twee of meer in My Naam vergader daar is ek, so as ek
met my gesin sit, hoekom na die valse profete en leeraars dar buite in
kerke gaat sit en luister.

Ek het lank gelede begin met verskillende Gelowe se manuskripte,
bestudeer en as jy Bybelstudie doen is `n WOORDEBOEK van uiterste
belang, anders mors jy ook maar jou tyd.
Ek het uit alles net die beste gehou soos God ook vir my gesê het,
gaan uit en ondersoek SELF en behou die goede.
Baie al gehoor hoe word ander ouens veroordeel maar die grootste bek
was nog nooit daar nie, maar net van andere gehoor om weg te bly,
alreeds daarvan gepraat, die breinspoel, so ek glo eerder wat iemand
vir my sê as om self uit te gaan en ondersoek in te stel, en glo my as
jy nog nie orals was en die goeie behou het nie, wel dit vir julself.

Blommetjie, goed gaan want jy is op die regte spoor, paar kleinighede
wat jy met jouself deur die tyd sal uitstryk, maar al wat ek kan sê is
hou so voort. Moenie speletjies speel nie en dis so maklik om geseend
te wees soos ek wel is..... God bied dit dan oop hande vir my, al wat
ek moet doen is om die te aanvaar en OPREG te bedoel...

Ai maklik ne.....

Beste Groete
Frikkie

On Thu, 16 Nov 2000 18:58:58 +0200, "Blommetjie"
wrote:

> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>
> Mooi Frikkie !
>
> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
> -Maar-nou-ja.
>
> Laat ons egter nie verder ons asems mors op die
> Edomiete midde in hierdie groep nie, maar laat
> ons liewer Die Israel-Waarheid verkondig, Slegs aan
> die Geroepenes wat aan ons wys dat hulle dit Graag
> wil hoor.
>
> Ongeroepenes sal Van Nature Nie belangstel om
> dit te hoor nie. Moet hulle nie eers antwoord nie.
> Mag dit goed gaan met jou.
>
> Jy is my Broer.
>
> Groete
>
> Blommetjie
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36697 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
GEE EK OM ??

Skunk skryf in boodskap news:8v3o8d$fdg$2@azure.nl.gxn.net...
> Ek wonder of Gloudina jou 'n Godsdiensvark gaan begin noem...???
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>> VOERTZEK !!
>>
>> Emmy wrote in message
> news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>
>>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>
>>>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>
>>> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>>
>>>> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
>>>> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
>>>> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
>>>
>>> Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren
> zijn..
>>> en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun
> ogen...
>>> Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....
>>>
>>> Grt
>>> Emmy
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36698 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Addergeslag [slegte bome] dra slegte vrugte [van satan].
- Dit is wel waarneembaar by sekere persone.
Wees JY maar lief vir hulle.[en vir satan self as jy dan wil].
Jy is mos liberaal "vol liefde" vir alles en almal.

Ek sal NIE !

Cheers !

------------------------------------------------------------ -----

Vlad skryf in boodskap news:8v2kka$g42$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
> lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
> nie)
>
> Ek
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>> VOERTZEK !!
>>
>> Emmy skryf in boodskap news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>
>>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>
>>>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>
>>> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36701 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of Gloudina jou 'n Godsdiensvark gaan begin noem...???

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
> VOERTZEK !!
>
> Emmy wrote in message
news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>
>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>
>>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>
>> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>
>>> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
>>> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
>>> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
>>
>> Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren zijn..
>> en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun ogen...
>> Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....
>>
>> Grt
>> Emmy
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36702 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dat ek reg redeneer wanneer ek die woord 'sekte' sien as
ondermeer 'n groep wat glo dat 'hulle en slegs hulle' is uitverkore.
(En dán wil dit klink asof van die lede (baie van hulle) van die
susterskerke in SA wat in my grootword jare gespot het met die
Charismatiese kerke óók maar móói hieroor moet dink!)

Ek besef dat die houding nou grootlliks verander het en die
'wederdoper' woord nie meer so bekende skeldnaam is nie - maar
noem dit slegs in aansluiting met wat Emmy oor 'sektes' hier gesê
het.

Ons weet dat dit is iemand wat 'n geloof anders as die waarheid
verkondig. Maar nou kyk jy na die blommetjies wat die bybel lees soos
hulle dit wil sien. Dán is dit wanneer ek sê, 'sekte' is hulle wat glo
dat jy by hulle moet aansluit om op die PAD te wees.

'n moeet seblief nie dink dat ek Gloudina en haar Boedhistiese
bewondering as reg sien nie Of die Moslems (seker die agresiefste
geloof op aarde) as reg sien nie - alles behalwe!

DD

> Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren zijn..
> en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun ogen...
> Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....
>
> Grt
> Emmy
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36703 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter sê (onder andere):

> annebleif
Ek sukkel om te besluit of jy disleksies is, swak tik, of net nie kan spel
nie. Ons maak almal foute, ek ook, maar jy het my gister persoonlik aangevat
oor my kennis, en ek sal jou "go" tot jy my verskoning vra, of verkeerd
bewys!!!

> neuk
(Emmy, neem hem niet kwalijk. In Afrikaans wordt deze woord alom gebruikt,
maar het heeft een ander betekenis als hier!!!)

> jou eie land se geselsgroepe toe asseblief.
Frikkie, weet jy hoe om iemand te blokkeer? Watter pakket gebruik jy om
nuusgroepe te lees? Jy hoef nie almal se poste te lees as jy nie wil nie. Ek
blokkeer ook graag mense, (tot ek nie meer berigte binnekry nie, dan gooi ek
almal weer terug, en is die onderwerpe al verander, en dan kuier ek weer 'n
hond uit 'n bos uit)!

Wat ek die meeste sukkel om te verstaan is dat jy so graag jou Christenskap
uitblaker, maar tog so onontvanklik is...

Ek het gister my "peace" met jou gemaak, maar ek hou nog nie eintlik van jou
nie.

> Jy maak inbraak hier in Suid Afrika en glo my ons Braak al genoeg en
> dit is nou net erger met jou gemorstaal el al ook hier.

Gemorstaal? Jou taal het daaruit ontwikkel, hoor!

> Praat Afrikaans man, of sê niks.

Jy kan ook net Afrikaans lees, as jy wil! Ek neem aan dat die mense wie nie
Nederlands ken nie, ook nie agterkom hoe hard die Nederlanders probeer om 'n
bietjie Afrikaans te praat nie. Gun hulle 'n kans! Afrikaans is aan't
sterwe, en dan verwilder jy nog mense wie daarin belangstel ook. Plaas jy
eerder trots voel op jou taal en die hele wêreld nooi om dit te lees.

Byt vas, dis nie maklik om 'n ander kultuur in jou lewe toe te laat nie,
maar as jy dit regkry, word jou lewe net verryk! As jy dit nie met die
Nederlanders regkry nie, hoe gaan jy dit met jou mede SA'ers regkry? En jy
weet wat ek daarmee bedoel... :-)

Warm groete uit 'n koue land!

Skunk

Frikkie Potgieter schreef in berichtnieuws
3a143c35.9522810@news.saix.net...
> Emmy,
> Niks persoonliks nie, maar wat probeer jy sê met jy zijn stront woorde
> en sovoorts.
> Jy mors my tyd, en annebleif moet nie na my persoonlike e-pos skryf
> nie, want hy bestaan wel hoor, niks geheimsinnigs nie, maar neuk na
> jou eie land se geselsgroepe toe asseblief.
>
> Jy maak inbraak hier in Suid Afrika en glo my ons Braak al genoeg en
> dit is nou net erger met jou gemorstaal el al ook hier.
>
> Praat Afrikaans man, of sê niks.
>
> Frikkie
>
>
>
> On Thu, 16 Nov 2000 19:27:06 +0100, "Emmy" wrote:
>
>>
>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>
>>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>
>> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>
>>> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
>>> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
>>> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
>>
>> Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren zijn..
>> en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun ogen...
>> Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....
>>
>> Grt
>> Emmy
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36705 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nes jy is ek self Ook Nie betrokke by enige Groepering.
Lees net Graag my Bybel.
Die Bybel handel Grootliks oor Israel.
Dis Al.

Groete

Blom.

---------------------------------------------------------

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a1423f0.3308328@news.saix.net...
> Hallo Blommetjie,
> Net gou reghelp, ek is nie verbonde of geensins betrokke by enige
> geloofs of kerkverband nie. Niks teen jou geloof as Isrealwaarheid
> nie, maar ek stel myself net voor as eenvoudig: Gelowige en klaar.
>
> Ek doen bybelstudie met my gesin en verkondig die Woord waar dit van
> my verlang word soos Bv. op hierdie groep waar ek net op `n paar
> briefies geantwoord het en kan sien dat daar werklik ernstige probleme
> daar buiote is.
> God sê mos, waar twee of meer in My Naam vergader daar is ek, so as ek
> met my gesin sit, hoekom na die valse profete en leeraars dar buite in
> kerke gaat sit en luister.
>
> Ek het lank gelede begin met verskillende Gelowe se manuskripte,
> bestudeer en as jy Bybelstudie doen is `n WOORDEBOEK van uiterste
> belang, anders mors jy ook maar jou tyd.
> Ek het uit alles net die beste gehou soos God ook vir my gesê het,
> gaan uit en ondersoek SELF en behou die goede.
> Baie al gehoor hoe word ander ouens veroordeel maar die grootste bek
> was nog nooit daar nie, maar net van andere gehoor om weg te bly,
> alreeds daarvan gepraat, die breinspoel, so ek glo eerder wat iemand
> vir my sê as om self uit te gaan en ondersoek in te stel, en glo my as
> jy nog nie orals was en die goeie behou het nie, wel dit vir julself.
>
>
> Blommetjie, goed gaan want jy is op die regte spoor, paar kleinighede
> wat jy met jouself deur die tyd sal uitstryk, maar al wat ek kan sê is
> hou so voort. Moenie speletjies speel nie en dis so maklik om geseend
> te wees soos ek wel is..... God bied dit dan oop hande vir my, al wat
> ek moet doen is om die te aanvaar en OPREG te bedoel...
>
> Ai maklik ne.....
>
> Beste Groete
> Frikkie
>
>
>
>
>
>
>
> On Thu, 16 Nov 2000 18:58:58 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>
>> Mooi Frikkie !
>>
>> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
>> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
>> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
>> -Maar-nou-ja.
>>
>> Laat ons egter nie verder ons asems mors op die
>> Edomiete midde in hierdie groep nie, maar laat
>> ons liewer Die Israel-Waarheid verkondig, Slegs aan
>> die Geroepenes wat aan ons wys dat hulle dit Graag
>> wil hoor.
>>
>> Ongeroepenes sal Van Nature Nie belangstel om
>> dit te hoor nie. Moet hulle nie eers antwoord nie.
>> Mag dit goed gaan met jou.
>>
>> Jy is my Broer.
>>
>> Groete
>>
>> Blommetjie
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36707 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
VOERTZEK !!

Emmy skryf in boodskap news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>
> Blommetjie schreef in berichtnieuws
> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>
>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>
> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>
>> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
>> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
>> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
>
> Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren zijn..
> en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun ogen...
> Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....
>
> Grt
> Emmy
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36710 is 'n antwoord op boodskap #36632] Vr, 17 November 2000 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Emmy,
Niks persoonliks nie, maar wat probeer jy sê met jy zijn stront woorde
en sovoorts.
Jy mors my tyd, en annebleif moet nie na my persoonlike e-pos skryf
nie, want hy bestaan wel hoor, niks geheimsinnigs nie, maar neuk na
jou eie land se geselsgroepe toe asseblief.

Jy maak inbraak hier in Suid Afrika en glo my ons Braak al genoeg en
dit is nou net erger met jou gemorstaal el al ook hier.

Praat Afrikaans man, of sê niks.

Frikkie

On Thu, 16 Nov 2000 19:27:06 +0100, "Emmy" wrote:

>
> Blommetjie schreef in berichtnieuws
> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>
>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>
> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>
>> Ek is bly om te sien jy ken ook die Israel-Waarheid.
>> Dit wat ons sover uit Die Bybel aangehaal het is
>> Natuurlik slegs die Punt van die Ysberg.
>
> Weet je hoeveel geloven ( sektes )er denken dat ze uitverkoren zijn..
> en de rest verdoemd is.......ook jij helaas ...althans in hun ogen...
> Jullie komen allen van Europa en zijn dus nooit Hebreërs.....
>
> Grt
> Emmy
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36715 is 'n antwoord op boodskap #36707] Vr, 17 November 2000 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
nie)

Ek

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
> VOERTZEK !!
>
> Emmy skryf in boodskap news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>
>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>
>>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>
>> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36760 is 'n antwoord op boodskap #36632] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou "redeneer" jy tipies soos 'n kind sonder kennis

Vlad skryf in boodskap news:8v5t0o$jd0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee ek is nie so verstrik in my eie sieninge dat ek nie ander mense bestaan
> misreken nie. Onderskei tussen mense se dade en die mense self. Liefde vir
> mense ja, maar beslis nie vir alles nie, maar dit is 'n konsep wat jy sal
> verstaan nie want dit pas nie in by jou eng en beperkte siening en
> vertolking van die Bybel nie. Jou Bybel is seker baie dun met die baie
> bladsye wat jy moes verwyder om in te pas by jou sieninge
>
> Ek
>
>> "Blommetjie" wrote in message news:3a1579d3$0$225@hades.is.co.za...
>> Addergeslag [slegte bome] dra slegte vrugte [van satan].
>> - Dit is wel waarneembaar by sekere persone.
>> Wees JY maar lief vir hulle.[en vir satan self as jy dan wil].
>> Jy is mos liberaal "vol liefde" vir alles en almal.
>>
>> Ek sal NIE !
>>
>> Cheers !
>>
>> ------------------------------------------------------------ -----
>> Vlad wrote in message
>> news:8v2kka$g42$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
>>> lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
>>> nie)
>>>
>>> Ek
>>>
>>> "Blommetjie" wrote in message
>>> news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>>>> VOERTZEK !!
>>>>
>>>> Emmy wrote in message news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>> >
>>>> > Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>>> > 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>> >
>>>> > > [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> > > en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>> >
>>>> > Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36761 is 'n antwoord op boodskap #36632] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek is nie so verstrik in my eie sieninge dat ek nie ander mense bestaan
misreken nie. Onderskei tussen mense se dade en die mense self. Liefde vir
mense ja, maar beslis nie vir alles nie, maar dit is 'n konsep wat jy sal
verstaan nie want dit pas nie in by jou eng en beperkte siening en
vertolking van die Bybel nie. Jou Bybel is seker baie dun met die baie
bladsye wat jy moes verwyder om in te pas by jou sieninge

Ek

> "Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1579d3$0$225@hades.is.co.za...
> Addergeslag [slegte bome] dra slegte vrugte [van satan].
> - Dit is wel waarneembaar by sekere persone.
> Wees JY maar lief vir hulle.[en vir satan self as jy dan wil].
> Jy is mos liberaal "vol liefde" vir alles en almal.
>
> Ek sal NIE !
>
> Cheers !
>
> ------------------------------------------------------------ -----
> Vlad wrote in message
> news:8v2kka$g42$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
>> lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
>> nie)
>>
>> Ek
>>
>> "Blommetjie" wrote in message news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>>> VOERTZEK !!
>>>
>>> Emmy wrote in message news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>>
>>>> Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>>> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>>
>>>> > [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> > en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>>
>>>> Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36762 is 'n antwoord op boodskap #36632] Sa, 18 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD, ek stem nogal volmondig met jou saam

Ek

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3a15b115.18457807@news.intekom.co.za...
>
>
> Ek dink dat ek reg redeneer wanneer ek die woord 'sekte' sien as
> ondermeer 'n groep wat glo dat 'hulle en slegs hulle' is uitverkore.
> (En dán wil dit klink asof van die lede (baie van hulle) van die
> susterskerke in SA wat in my grootword jare gespot het met die
> Charismatiese kerke óók maar móói hieroor moet dink!)
>
> Ek besef dat die houding nou grootlliks verander het en die
> 'wederdoper' woord nie meer so bekende skeldnaam is nie - maar
> noem dit slegs in aansluiting met wat Emmy oor 'sektes' hier gesê
> het.
>
> Ons weet dat dit is iemand wat 'n geloof anders as die waarheid
> verkondig. Maar nou kyk jy na die blommetjies wat die bybel lees soos
> hulle dit wil sien. Dán is dit wanneer ek sê, 'sekte' is hulle wat glo
> dat jy by hulle moet aansluit om op die PAD te wees.
>
> 'n moeet seblief nie dink dat ek Gloudina en haar Boedhistiese
> bewondering as reg sien nie Of die Moslems (seker die agresiefste
> geloof op aarde) as reg sien nie - alles behalwe!
>
>
> DD
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36773 is 'n antwoord op boodskap #36632] Sa, 18 November 2000 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vlad skryf in boodskap news:8v5t0o$jd0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee ek is nie so verstrik in my eie sieninge dat ek nie ander mense bestaan
> misreken nie.

> ***Onderskei tussen mense se dade en die mense self. Liefde vir
> mense ja, maar beslis nie vir alles nie, *** verstaan nie want dit pas nie in by jou eng en beperkte siening en
> vertolking van die Bybel nie. Jou Bybel is seker baie dun met die baie
> bladsye wat jy moes verwyder om in te pas by jou sieninge
>
> Ek
>
>> "Blommetjie" wrote in message news:3a1579d3$0$225@hades.is.co.za...
>> Addergeslag [slegte bome] dra slegte vrugte [van satan].
>> - Dit is wel waarneembaar by sekere persone.
>> Wees JY maar lief vir hulle.[en vir satan self as jy dan wil].
>> Jy is mos liberaal "vol liefde" vir alles en almal.
>>
>> Ek sal NIE !
>>
>> Cheers !
>>
>> ------------------------------------------------------------ -----
>> Vlad wrote in message
>> news:8v2kka$g42$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
>>> lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
>>> nie)
>>>
>>> Ek
>>>
>>> "Blommetjie" wrote in message
>>> news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>>>> VOERTZEK !!
>>>>
>>>> Emmy wrote in message news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>> >
>>>> > Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>>> > 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>> >
>>>> > > [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> > > en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>> >
>>>> > Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36819 is 'n antwoord op boodskap #36632] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig kan mens nie anders as om so met jou te redeneer nie.

Ek

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a1683d2$0$228@helios.is.co.za...
> Nou "redeneer" jy tipies soos 'n kind sonder kennis
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36864 is 'n antwoord op boodskap #36632] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skunk wrote:
>
> Ek wonder of Gloudina jou 'n Godsdiensvark gaan begin noem...???

Skerp!!!!
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36871 is 'n antwoord op boodskap #36773] Ma, 20 November 2000 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek reeds gesê het met jou mens soos met 'n kind praat. Dit gaan hier
oor Emmy wat nie 'n moordenaar is nie. Ten tweede dit is nie my werk om 'n
moordenaar af te skryf nie. Die Bybel is vol "slegte" wat nadat hulle berou
gekry het wonderlike dinge gedoen het. Voorbeelde: Dawid en Paulus om maar
twee te noem.

As ek sien hoe jy tot gevolgtrekkings kom en paste buite verband aanhaal en
antwoord verstaan ek ook hoekom jy die Bybel vertolk soos jy dit vertolk.
In die vervolg maak eers eker van jou feite voor jy sulke wilde stellings
maak

Ek

"Blommetjie" skryf in boodskap news:3a170423$0$238@hades.is.co.za...
>
> Vlad wrote in message
> news:8v5t0o$jd0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee ek is nie so verstrik in my eie sieninge dat ek nie ander mense bestaan
>> misreken nie.
>
>> ***Onderskei tussen mense se dade en die mense self. Liefde vir
>> mense ja, maar beslis nie vir alles nie, ***
> Dit wat jy hierbo kwytraak is absoluut belaglik, en dit is 'n
> "understatement" ! -So jy wil nou heel gemaklik onderskeid
> tref tussen (slegte) mense en hulle 'slegte dade', ná ?!
> - Dit is darem maar lekker ! Dws. die moordenaar is
> nie 'n 'slegte mens' nie, dis net 'sy dade' wat sleg is.
> Hy is eintlik maar 'n goeie ou. - Wow !
>
> Net jammer vir jou dat Die Bybel nie ook sulke
> gemaklike onderskeid tref nie, of hoe ?
>
>
>> maar dit is 'n konsep wat jy sal
>> verstaan nie want dit pas nie in by jou eng en beperkte siening en
>> vertolking van die Bybel nie. Jou Bybel is seker baie dun met die baie
>> bladsye wat jy moes verwyder om in te pas by jou sieninge
>>
>> Ek
>>
>>> "Blommetjie" wrote in message news:3a1579d3$0$225@hades.is.co.za...
>>> Addergeslag [slegte bome] dra slegte vrugte [van satan].
>>> - Dit is wel waarneembaar by sekere persone.
>>> Wees JY maar lief vir hulle.[en vir satan self as jy dan wil].
>>> Jy is mos liberaal "vol liefde" vir alles en almal.
>>>
>>> Ek sal NIE !
>>>
>>> Cheers !
>>>
>>> ------------------------------------------------------------ -----
>>> Vlad wrote in message
>>> news:8v2kka$g42$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
>>>> lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
>>>> nie)
>>>>
>>>> Ek
>>>>
>>>> "Blommetjie" wrote in message
>>>> news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > VOERTZEK !!
>>>> >
>>>> > Emmy wrote in message news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>> > >
>>>> > > Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>>> > > 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>> > >
>>>> > > > [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> > > > en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>> > >
>>>> > > Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>>
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36918 is 'n antwoord op boodskap #36871] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan jou punt. Jou voorbeelde daar is korrek.

Maar waarvan ek praat is dat bv. Dawid en Paulus
beide vir God erken en geken het deur sy Woord,
nl. Die Wet en die Profete. Hulle was nie totale,
arrogante godslasteraars wat die bestaan van God
en Sy Woord summier Ontken en Afgelag het nie.
Hulle was Uitverkore Kinders van God wat ook
sondes gedoen het.

Hierdie 'Emmy' weet al lankal reeds van die Bybel,
waar sy ook al heelwat daaruit gelees het.
Ten spyte hiervan maak sy nog steeds die Bybel
af as 'n 'ou boek vol absurdheid' en bewys sy dat
sy die Bybel Nie sien as die Woord van God nie.
En daarby Wil sy ook Nooit Nie.
Berou die het sy nie. [Ons praat weer indien sy wel
berou toon].

Haar hart is duidelik, opsetlik verhard.

Sien Jy dit miskien Anders ?

Laat dan weet.

--------------------------------------------------

Vlad skryf in boodskap news:8vaet2$3uq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos ek reeds gesê het met jou mens soos met 'n kind praat. Dit gaan hier
> oor Emmy wat nie 'n moordenaar is nie. Ten tweede dit is nie my werk om 'n
> moordenaar af te skryf nie. Die Bybel is vol "slegte" wat nadat hulle berou
> gekry het wonderlike dinge gedoen het. Voorbeelde: Dawid en Paulus om maar
> twee te noem.
>
> As ek sien hoe jy tot gevolgtrekkings kom en paste buite verband aanhaal en
> antwoord verstaan ek ook hoekom jy die Bybel vertolk soos jy dit vertolk.
> In die vervolg maak eers eker van jou feite voor jy sulke wilde stellings
> maak
>
> Ek
>
> "Blommetjie" wrote in message news:3a170423$0$238@hades.is.co.za...
>>
>> Vlad wrote in message
>> news:8v5t0o$jd0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee ek is nie so verstrik in my eie sieninge dat ek nie ander mense bestaan
>>> misreken nie.
>>
>>> ***Onderskei tussen mense se dade en die mense self. Liefde vir
>>> mense ja, maar beslis nie vir alles nie, *** >
>> Dit wat jy hierbo kwytraak is absoluut belaglik, en dit is 'n
>> "understatement" ! -So jy wil nou heel gemaklik onderskeid
>> tref tussen (slegte) mense en hulle 'slegte dade', nê ?!
>> - Dit is darem maar lekker ! Dws. die moordenaar is
>> nie 'n 'slegte mens' nie, dis net 'sy dade' wat sleg is.
>> Hy is eintlik maar 'n goeie ou. - Wow !
>>
>> Net jammer vir jou dat Die Bybel nie ook sulke
>> gemaklike onderskeid tref nie, of hoe ?
>>
>>
>>> maar dit is 'n konsep wat jy sal
>>> verstaan nie want dit pas nie in by jou eng en beperkte siening en
>>> vertolking van die Bybel nie. Jou Bybel is seker baie dun met die baie
>>> bladsye wat jy moes verwyder om in te pas by jou sieninge
>>>
>>> Ek
>>>
>>>> "Blommetjie" wrote in message news:3a1579d3$0$225@hades.is.co.za...
>>>> Addergeslag [slegte bome] dra slegte vrugte [van satan].
>>>> - Dit is wel waarneembaar by sekere persone.
>>>> Wees JY maar lief vir hulle.[en vir satan self as jy dan wil].
>>>> Jy is mos liberaal "vol liefde" vir alles en almal.
>>>>
>>>> Ek sal NIE !
>>>>
>>>> Cheers !
>>>>
>>>> ------------------------------------------------------------ -----
>>>> Vlad wrote in message news:8v2kka$g42$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Waar is die liefde Blommetjie. Wat baat het jy as jy lief is vir die wat
>>>> > lief is vir jou, wees lief vir jou vyand. (Ek kon net nie die een weerstaan
>>>> > nie)
>>>> >
>>>> > Ek
>>>> >
>>>> > "Blommetjie" wrote in message news:3a14762f$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > > VOERTZEK !!
>>>> > >
>>>> > > Emmy wrote in message news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>>>> > > >
>>>> > > > Blommetjie schreef in berichtnieuws
>>>> > > > 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>>>> > > >
>>>> > > > > [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>>>> > > > > en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
>>>> > > >
>>>> > > > Antwoord dan op zijn e-mail adres....
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hallo Frikkie [boodskap #36919 is 'n antwoord op boodskap #36632] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Swak Antwoord.

Vlad skryf in boodskap news:8vaet0$3uq$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongelukkig kan mens nie anders as om so met jou te redeneer nie.
>
> Ek
>
> "Blommetjie" wrote in message
> news:3a1683d2$0$228@helios.is.co.za...
>> Nou "redeneer" jy tipies soos 'n kind sonder kennis
Vorige onderwerp: Re: Groetnis
Volgende onderwerp: Mediese Fondse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:06:54 MGT 2024