Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Briefie vir skunk
Briefie vir skunk [boodskap #36523] Di, 14 November 2000 00:00 na volgende boodskap
O.N. Heil  is tans af-lyn  O.N. Heil
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Skunk skryf in boodskap news:8uqpqg$rgf$1@azure.nl.gxn.net...
> hennerietjie het onder andere probeer skryf...
>> koebaai antie (my pa sê skank is engels vir 'n myshond. dink antie 'n
>> myshond stink vir homself)
>
>
> Vra vir jou pa of hy al 'n myshond gerook het, dit sal dalk sy mind bietjie
> oopmaak! En nee, 'n myshond stink nie, sy pis stink!!!
>
> Skunk
>
>
Daar's natuurlik nog 'n ander soort skank - die, hier op die ng. Mens wen
hom op en dan stink (piepie) hy vir 5 minute.............

O.N. Heil
Re: Briefie vir skunk [boodskap #36561 is 'n antwoord op boodskap #36523] Wo, 15 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek was so bly daar's 'n briefie net vir my, maar nou verstaan ek hom nie...
Sorry ONHeil, jy sal moet verduidelik wat jy bedoel... Dat hennerietjie van
"skank" praat verstaan ek heel goed, maar wat bedoel jy nou eintlik?

Skunk

O.N. Heil schreef in berichtnieuws
8utufn$141m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Skunk wrote in message
news:8uqpqg$rgf$1@azure.nl.gxn.net...
>> hennerietjie het onder andere probeer skryf...
>>> koebaai antie (my pa sê skank is engels vir 'n myshond. dink antie 'n
>>> myshond stink vir homself)
>>
>>
>> Vra vir jou pa of hy al 'n myshond gerook het, dit sal dalk sy mind
> bietjie
>> oopmaak! En nee, 'n myshond stink nie, sy pis stink!!!
>>
>> Skunk
>>
>>
> Daar's natuurlik nog 'n ander soort skank - die, hier op die ng. Mens wen
> hom op en dan stink (piepie) hy vir 5 minute.............
>
> O.N. Heil
>
Vorige onderwerp: Honede NUUS 2 ?????
Volgende onderwerp: Haasdas se nuuskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:10:02 MGT 2024