Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê
GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê [boodskap #36315] Vr, 10 November 2000 00:00 na volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
'n Uitreksel uit die volksblad van
10/11/2000 - (SA)

Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
Frans Coetzee

KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel nadat
'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat is.

Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.

Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die Noord-Kaap
wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling, bekend
gemaak is.

Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is glo
Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die televisie
gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng toegetakel
word.

Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
behandeling betaal.

Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
polisiebeampte ondersoek.

Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se polisiekantien
moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
gemaak word.

Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
taak.

"Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie wat
ons in die land ondervind, versteur nie."

Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
Re: GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê [boodskap #36361 is 'n antwoord op boodskap #36315] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
As 'n polisiehond my half opvreet, sal ek dit definitief nie net daar laat
nie. Polisiehonde is wapens. Tensy 'n polisieman/vrou sy/haar lewe vrees,
moet 'n hond nie op iemand losgelaat word nie. Hoe weet hulle wie dit is??
Dit kan enigiemand wees. Belaglik.

Nasty

"DARKANGEL" skryf in boodskap news:8ugbfo$8hu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Uitreksel uit die volksblad van
> 10/11/2000 - (SA)
>
>
> Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
> Frans Coetzee
>
>
> KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel nadat
> 'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat is.
>
> Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
> geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.
>
> Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die Noord-Kaap
> wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling, bekend
> gemaak is.
>
> Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is glo
> Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die televisie
> gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng toegetakel
> word.
>
> Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
> behandeling betaal.
>
> Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
> bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
> polisiebeampte ondersoek.
>
> Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
> molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se polisiekantien
> moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
> gemaak word.
>
> Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
> polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
> taak.
>
> "Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
> meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
> toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie wat
> ons in die land ondervind, versteur nie."
>
>
> Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
> polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
>
Re: GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê [boodskap #36415 is 'n antwoord op boodskap #36315] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Maar dit gebeur as jy n klomp poepholle het wat bo sit en nie weet wat op
> die grond aangaan nie.
>

Reenen, dit gaan maar so dwarsoor die wêreld. En was dit
nou nie maar De Klerk en Kie. se verskoning voor die
Waarheidskommissie nie: dat hulle nie geweet het van die
mense wat uit die vliegtuie uitgestoot is en op Vlakplaas
stuk stuk verbrand is nie.

Gloudina
Re: GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê [boodskap #36421 is 'n antwoord op boodskap #36315] So, 12 November 2000 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy is reg dat n polisiehond n wapen is en n baie effektiewe een daarby as
dit reg gebruik word. Jy kan op n toneel wees met n klomp oproerige mense
maar bring twee honde op die toneel en hulle gee pad. En waar wil jy n beter
manier kry om iemand in n groot gebou uit te snuffel en soedoende die lewe
van polisiemaane te beskerm.

Nou wil hulle die honde eenheid beperk oor die voorval.As dit so aangaan kan
hulle maar al die polisiemanne laat loop want hulle arms word meer en meer
vasgemaak en die misdadigers neem toe

Dan word daar op TV gese die mense vergoed moet word. Dit was n uitnodiging
aan almal wat ooit deur n polisiehond gebyt was om n saak in te dien al was
dit n wettig "takkel"

Die manier hoe die aangeleentheid benader is gaan veroorsaak dat die
genoemde polisiemanne vry uitstap as hulle n prokereur het wat op sy kop is.
OP TV se ons briljante Kommisaris van polisie gese dat die manne dadelik
gearesteer moet word en dat die lasbriewe later gekry sal word en die nodige
papierwerk later gedoen sal word.Op daardie stadium was daar nog geen saak
geopen nie so hoe is hulle gewaarsku van die klagte teen hulle toe hulle
gearesteer was.Ek kan nie glo dat top polisieoffisier so kan optree nie. Dit
gebeur as jy n polisie kommisaris het wat nooit n polisieman was nie.

Ek praat nie die handelinge van die polisiemanne goed nie. Dit was verkeerd
wat hulle gedoen het en hulle moet gestraf word want hulle het veroorsaak
dat al die hardwerkende polisielede,en daar is n klomp van hulle, se name
gat gemaak is en dit op n stadium waar die mag onder groot druk is veral
hier in die Kaap.

Maar dit gebeur as jy n klomp poepholle het wat bo sit en nie weet wat op
die grond aangaan nie.

Reenen van Niekerk

Nasty Quaker skryf in boodskap news:DLnP5.1764$hn2.435378@news.uswest.net...
> As 'n polisiehond my half opvreet, sal ek dit definitief nie net daar laat
> nie. Polisiehonde is wapens. Tensy 'n polisieman/vrou sy/haar lewe vrees,
> moet 'n hond nie op iemand losgelaat word nie. Hoe weet hulle wie dit is??
> Dit kan enigiemand wees. Belaglik.
>
> Nasty
>
> "DARKANGEL" wrote in message
> news:8ugbfo$8hu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Uitreksel uit die volksblad van
>> 10/11/2000 - (SA)
>>
>>
>> Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
>> Frans Coetzee
>>
>>
>> KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel
> nadat
>> 'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat
> is.
>>
>> Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
>> geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.
>>
>> Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die
> Noord-Kaap
>> wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling,
> bekend
>> gemaak is.
>>
>> Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is
> glo
>> Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die
> televisie
>> gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng
> toegetakel
>> word.
>>
>> Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
>> behandeling betaal.
>>
>> Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
>> bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
>> polisiebeampte ondersoek.
>>
>> Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
>> molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se
> polisiekantien
>> moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
>> gemaak word.
>>
>> Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
>> polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
>> taak.
>>
>> "Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
>> meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
>> toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie
> wat
>> ons in die land ondervind, versteur nie."
>>
>>
>> Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
>> polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
>>
>
Re: GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê [boodskap #36469 is 'n antwoord op boodskap #36421] Ma, 13 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Korrek, en dit is iets wat talle van ons mede-Afrikaners net nie besef nie,
of nie wil besef nie. As jy, jouself so blootstel met onwettige, en
inderdaad onmenslike optrede, moer jy die ding op vir die ander duisende
mense wat hul lewens elke dag vir hul land waag.

Nasty

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3a0e2fa5.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is reg dat n polisiehond n wapen is en n baie effektiewe een daarby as
> dit reg gebruik word. Jy kan op n toneel wees met n klomp oproerige mense
> maar bring twee honde op die toneel en hulle gee pad. En waar wil jy n beter
> manier kry om iemand in n groot gebou uit te snuffel en soedoende die lewe
> van polisiemaane te beskerm.
>
> Nou wil hulle die honde eenheid beperk oor die voorval.As dit so aangaan kan
> hulle maar al die polisiemanne laat loop want hulle arms word meer en meer
> vasgemaak en die misdadigers neem toe
>
> Dan word daar op TV gese die mense vergoed moet word. Dit was n uitnodiging
> aan almal wat ooit deur n polisiehond gebyt was om n saak in te dien al was
> dit n wettig "takkel"
>
> Die manier hoe die aangeleentheid benader is gaan veroorsaak dat die
> genoemde polisiemanne vry uitstap as hulle n prokereur het wat op sy kop is.
> OP TV se ons briljante Kommisaris van polisie gese dat die manne dadelik
> gearesteer moet word en dat die lasbriewe later gekry sal word en die nodige
> papierwerk later gedoen sal word.Op daardie stadium was daar nog geen saak
> geopen nie so hoe is hulle gewaarsku van die klagte teen hulle toe hulle
> gearesteer was.Ek kan nie glo dat top polisieoffisier so kan optree nie. Dit
> gebeur as jy n polisie kommisaris het wat nooit n polisieman was nie.
>
> Ek praat nie die handelinge van die polisiemanne goed nie. Dit was verkeerd
> wat hulle gedoen het en hulle moet gestraf word want hulle het veroorsaak
> dat al die hardwerkende polisielede,en daar is n klomp van hulle, se name
> gat gemaak is en dit op n stadium waar die mag onder groot druk is veral
> hier in die Kaap.
>
> Maar dit gebeur as jy n klomp poepholle het wat bo sit en nie weet wat op
> die grond aangaan nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Nasty Quaker wrote in message
> news:DLnP5.1764$hn2.435378@news.uswest.net...
>> As 'n polisiehond my half opvreet, sal ek dit definitief nie net daar laat
>> nie. Polisiehonde is wapens. Tensy 'n polisieman/vrou sy/haar lewe vrees,
>> moet 'n hond nie op iemand losgelaat word nie. Hoe weet hulle wie dit is??
>> Dit kan enigiemand wees. Belaglik.
>>
>> Nasty
>>
>> "DARKANGEL" wrote in message
>> news:8ugbfo$8hu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Uitreksel uit die volksblad van
>>> 10/11/2000 - (SA)
>>>
>>>
>>> Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
>>> Frans Coetzee
>>>
>>>
>>> KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel
>> nadat
>>> 'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom
losgelaat
>> is.
>>>
>>> Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
>>> geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.
>>>
>>> Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die
>> Noord-Kaap
>>> wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling,
>> bekend
>>> gemaak is.
>>>
>>> Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza
is
>> glo
>>> Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die
>> televisie
>>> gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng
>> toegetakel
>>> word.
>>>
>>> Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
>>> behandeling betaal.
>>>
>>> Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
>>> bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
>>> polisiebeampte ondersoek.
>>>
>>> Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
>>> molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se
>> polisiekantien
>>> moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
>>> gemaak word.
>>>
>>> Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
>>> polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
>>> taak.
>>>
>>> "Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
>>> meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook
> nie
>>> toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die
rasseharmonie
>> wat
>>> ons in die land ondervind, versteur nie."
>>>
>>>
>>> Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
>>> polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Polisiegeweld
Volgende onderwerp: Frikkie die belydende Christen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 14:00:19 MGT 2024