Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fotoverhaal
Fotoverhaal [boodskap #36108] Di, 07 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Willem Woes  is tans af-lyn  Willem Woes
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.

www.fotoverhaal.co.za

Groete

Willem Woes
Re: Fotoverhaal [boodskap #36109 is 'n antwoord op boodskap #36108] Di, 07 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis absolute onsin en en sommer plein kaka....afrikaanse mense het bietjie
meer verstand as dit, sodat ons nie opgeskeep hoef te sit met die tipe van
vlak gemors nie. Dit vat nie juis 'n kunstenaar of iemand met vreeslik baie
verstand om die fotoverhale te skryf nie.

Elaine

Willem Woes skryf in boodskap news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>
> www.fotoverhaal.co.za
>
>
> Groete
>
> Willem Woes
>
Re: Fotoverhaal [boodskap #36154 is 'n antwoord op boodskap #36108] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja ek moet stem dit is nou tyd mors om dit te maak en om op die net te
plaas of te lees.
Ek dink die tyd van fotoverhale het so 15 jaar terug al eintlik sy gat
gesien

Dummy wrote in message ...
> Jy's nog op gister se datum, skat...
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a093012.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis absolute onsin en en sommer plein kaka....afrikaanse mense het bietjie
>> meer verstand as dit, sodat ons nie opgeskeep hoef te sit met die tipe van
>> vlak gemors nie. Dit vat nie juis 'n kunstenaar of iemand met vreeslik
> baie
>> verstand om die fotoverhale te skryf nie.

>> Elaine

>> Willem Woes wrote in message
>> news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>>
>>> www.fotoverhaal.co.za
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>> Willem Woes
>>>
>>>


>
Re: Fotoverhaal [boodskap #36155 is 'n antwoord op boodskap #36108] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
'n pot snot, vol spelfoute... Nee dankie!

Willem Woes schreef in berichtnieuws
8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>
> www.fotoverhaal.co.za
>
>
> Groete
>
> Willem Woes
>
Re: Fotoverhaal [boodskap #36156 is 'n antwoord op boodskap #36108] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy's nog op gister se datum, skat...

Elaine schreef in berichtnieuws
3a093012.0@news1.mweb.co.za...
> Dis absolute onsin en en sommer plein kaka....afrikaanse mense het bietjie
> meer verstand as dit, sodat ons nie opgeskeep hoef te sit met die tipe van
> vlak gemors nie. Dit vat nie juis 'n kunstenaar of iemand met vreeslik baie
> verstand om die fotoverhale te skryf nie.
>
> Elaine
>
> Willem Woes wrote in message
> news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>
>> www.fotoverhaal.co.za
>>
>>
>> Groete
>>
>> Willem Woes
>>
>
Re: Fotoverhaal [boodskap #36157 is 'n antwoord op boodskap #36108] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie....my rekenaar verloor om een of ander onverklaarbare rede
tyd...weetie hoekom nie hy doen dit maar net.

Elaine

Dummy skryf in boodskap news:8ubbdt$513$1@azure.nl.gxn.net...
> Jy's nog op gister se datum, skat...
Re: Fotoverhaal [boodskap #36158 is 'n antwoord op boodskap #36108] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai fotoverhale het darem bietjie meer om die lyf gehad as hierdie....dit
was nie wonderlik nie, maar hierdie is sommer snert...soos my goeie ingelse
vriend sê "pure crap"

krokkie skryf in boodskap news:3a093317$0$227@hades.is.co.za...
> Ja ek moet stem dit is nou tyd mors om dit te maak en om op die net te
> plaas of te lees.
> Ek dink die tyd van fotoverhale het so 15 jaar terug al eintlik sy gat
> gesien
Re: Fotoverhaal [boodskap #36217 is 'n antwoord op boodskap #36108] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sjym - julle klomp het rerig geen sin vir humor nie ne!

Ou Willem Woes gaan julle kom opdinges! Vat hulle WILLEM!!!

Dummy wrote:
>
> 'n pot snot, vol spelfoute... Nee dankie!
>
> Willem Woes schreef in berichtnieuws
> 8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>
>> www.fotoverhaal.co.za
>>
>>
>> Groete
>>
>> Willem Woes
>>
>>
Re: Fotoverhaal [boodskap #36287 is 'n antwoord op boodskap #36108] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem Woes  is tans af-lyn  Willem Woes
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie lous

Ek stem saam dat die ander mense teveel agter rekenaar skerms wegkruip en
niks vir die taal doen nie.

At least het ek iets begin.

Dankie vir die ondersteuning.

Willem Woes

"Willem Woes" skryf in boodskap news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>
> www.fotoverhaal.co.za
>
>
> Groete
>
> Willem Woes
>
Re: Fotoverhaal [boodskap #36288 is 'n antwoord op boodskap #36108] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Willem, dat jy iets doen vir Afrikaans. Sy naam verder gat maak!

Skunk

"Willem Woes" skryf in boodskap news:8ugobh$ep5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie lous
>
> Ek stem saam dat die ander mense teveel agter rekenaar skerms wegkruip en
> niks vir die taal doen nie.
>
> At least het ek iets begin.
>
> Dankie vir die ondersteuning.
>
> Willem Woes
> "Willem Woes" wrote in message
> news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>
>> www.fotoverhaal.co.za
>>
>>
>> Groete
>>
>> Willem Woes
>>
>
Vorige onderwerp: Re: tourists,a warning
Volgende onderwerp: Get this baby..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:24:58 MGT 2024