Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sit die kinders nie te veel voor die PC nie?
Sit die kinders nie te veel voor die PC nie? [boodskap #36221] Do, 09 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gaan die gemak van alles agter jou PC doen 'n nuwe geslag bleeksiele
oplewer, wat nooit agter die PC wegkom nie? Hoor graag wat julle hiervan
dink...

Skunk

"Jaco" skryf in boodskap news:8udhda$2tph$1@news.adamastor.ac.za...
> Haai!
>
> Nee ek was ... ens.

Gaan soek son, Jaco!
Re: Sit die kinders nie te veel voor die PC nie? [boodskap #36301 is 'n antwoord op boodskap #36221] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is al gewwond om voor n TV te sit. Vandag se kinders weet nie hoe om
te speel nie.

Reenen van Niekerk

Skunk skryf in boodskap news:8uh4s6$o47$4@azure.nl.gxn.net...
> Gaan die gemak van alles agter jou PC doen 'n nuwe geslag bleeksiele
> oplewer, wat nooit agter die PC wegkom nie? Hoor graag wat julle hiervan
> dink...
>
> Skunk
>
> "Jaco" wrote in message
> news:8udhda$2tph$1@news.adamastor.ac.za...
>> Haai!
>>
>> Nee ek was ... ens.
>
> Gaan soek son, Jaco!
>
Re: Sit die kinders nie te veel voor die PC nie? [boodskap #36470 is 'n antwoord op boodskap #36221] Ma, 13 November 2000 05:06 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nogal baie waar, My suster se seun is nou 19 eh het so week terug in die
hospitaal beland a.g.v. sy rekenaar.
Hy het bloed klonte in sy lies gekry en is nou al meer as 'n week in die
hospitaal. Die oorsaak dag en nag passief voor sy rekenaar.

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Hulle is al gewwond om voor n TV te sit. Vandag se kinders weet nie hoe om
> te speel nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Skunk wrote in message
news:8uh4s6$o47$4@azure.nl.gxn.net...
>> Gaan die gemak van alles agter jou PC doen 'n nuwe geslag bleeksiele
>> oplewer, wat nooit agter die PC wegkom nie? Hoor graag wat julle hiervan
>> dink...

>> Skunk

>> "Jaco" wrote in message
>> news:8udhda$2tph$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Haai!
>>>
>>> Nee ek was ... ens.

>> Gaan soek son, Jaco!


>
Vorige onderwerp: briefie vir antie gloudiena
Volgende onderwerp: Rassisme/Apartheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:20:08 MGT 2024