Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » soek
soek [boodskap #35936] Sa, 28 Oktober 2000 09:18 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek die Xhosa of Zulu woorde vir die volgende as iemand my kan help.

visarend of arend
soek

Dankie

Reenen van Niekerk
Re: soek [boodskap #35938 is 'n antwoord op boodskap #35936] Sa, 28 Oktober 2000 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Ek soek die Xhosa of Zulu woorde vir die volgende as iemand my kan help.
>
> visarend of arend

Ons "Roberts: Birds of South Africa" gee die volgende Xhosa en Zuluwoorde
vir fish eagle/visarend:
Xhosa: i-Nkwaza, u-Nomakwezana (ek neem aan dis manlik en vroulik)
Zulu: i-Nkwazi
Dit lyk nie vir my of daar 'n generiese naam vir "arende" is nie. Elke soort

arend lyk of hulle verskillende woorde is in Xhosa of Zulu.

> soek

Dit hang alles af wat jou "soek" beteken, watter woordjy in Zulu gebruik,
volgens ons Zulu Woordeboek.
Daar is byvoorbeeld cinga, hlola etc.
("as detective) sesha, khwathaza.

Gloudins
Re: soek [boodskap #35946 is 'n antwoord op boodskap #35936] So, 29 Oktober 2000 09:52 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie

dit sal baie help

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39FAC83B.3E4E1C85@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Ek soek die Xhosa of Zulu woorde vir die volgende as iemand my kan help.
>>
>> visarend of arend
>
> Ons "Roberts: Birds of South Africa" gee die volgende Xhosa en Zuluwoorde
> vir fish eagle/visarend:
> Xhosa: i-Nkwaza, u-Nomakwezana (ek neem aan dis manlik en vroulik)
> Zulu: i-Nkwazi
> Dit lyk nie vir my of daar 'n generiese naam vir "arende" is nie. Elke soort
>
> arend lyk of hulle verskillende woorde is in Xhosa of Zulu.
>
>> soek
>
> Dit hang alles af wat jou "soek" beteken, watter woordjy in Zulu gebruik,
> volgens ons Zulu Woordeboek.
> Daar is byvoorbeeld cinga, hlola etc.
> ("as detective) sesha, khwathaza.
>
> Gloudins
>
Vorige onderwerp: Staproetes in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: wolwekrans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:37:56 MGT 2024