Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Shosholoza
Re: Shosholoza [boodskap #35869] Ma, 23 Oktober 2000 00:00
nieuwslezer[1]  is tans af-lyn  nieuwslezer[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 23 Oct 2000 00:27:55 GMT, @home.com wrote:
als u wil zend ik u de versie van helmut lotti uit belgie.
baie goed :-)

> Kan iemand vir my asseblief die woorde van
> Shosholoza in Afrikaans (of Engels) gee.
> Dis my veertien-maande-oud kleindogter
> se geliefkoosde lied. As ek dit in die sit-
> kamer sing en vir haar vra of sy dit wil
> hoor, dan kruip sy na die kamer waarin
> die rekenaar is, en dan moet haar Oupa
> vir haar die lied speel op Napster. (Hy
> het verskillende versions, maar daar is
> een wat uit volle bors deur baie mense
> gesing word, waarvan ek die meeste
> hou.) Rachel sê "sho-sho" as sy dit
> hoor, en wil net hê ons moet met haar
> dans.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Rede vir menswording
Volgende onderwerp: belg op zoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:38:55 MGT 2024