Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spam
Spam [boodskap #11086] Wo, 22 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
Herma  is tans af-lyn  Herma
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gepraat van spam, ek kry honderde van die goed, en ek vermoed hulle kry my
adres uit die paar nuusgroepe wat ek besoek. Hoe gemaak om dit te verhoed?
Ek sien party mense gebruik 'n vals email adres op hulle nuusgroep
boodskappe (iemand@nospam.ens.ens) maar ek gebruik dieselfde program vir
email sowel as nuusgroepe, en wil nie elke keer my options verander as ek
nuus wil pos nie. Enige idees? Dis seker al klaar te laat, ek vermoed my
adres is op een van daai CD's met die 7 miljoen addresse want ek het 'n spam
ontvang wat die CD adverteer...
Re: SPAM [boodskap #14498 is 'n antwoord op boodskap #11086] Ma, 11 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hi,

My stem is vir Johan Potgieter se "gemors-pos"
Ek het my blou gelag toe ek daaidie woordjie in die nuusgroep lees.

Kobus Pietersen wrote:

>> Kobus Pietersen wrote in message ...
>>>
>>> H.W.M. wrote in message ...
>>>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"? HWM
>>> spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van
> die Amerikaners.
>>> spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>>> spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en
> spat dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>>> Na aanleiding van n vorige voorstel wat n drieletterwoord en pos behels
> het, stel ek voor: twakpos. (Billy)
>>> Ek hou nogal van die bullie beef een, maar mens kan dit
> omvorm na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)
>>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico) Nog een vir popopos (Dark Man)
>>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John)Viva demokrasie! Ek stem vir pôpôpos
> (kobus)
> My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos. (HWM)
Re: SPAM [boodskap #35725 is 'n antwoord op boodskap #11086] Do, 19 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sal dit werk vir mense wat jou emails stuur nadat jy al tien male gevra het
dat hulle jou moet afhaal

Reenen van niekerk

Elaine skryf in boodskap news:39eed2d3.0@news1.mweb.co.za...
> As julle dik is vir spam posse, kan julle na die volgende plekkie toe gaan.
> http://www.spampolice.com op die een of ander manier stop hulle al die
spam
> wat deur jou mailbox gaan en sal jy nooit weer gepla word deur spam nie.
> Hulle page is ongelukkig vandag onbeskikbaar, maar hy sal seker one time or
> the other wees op wees.
>
> Elaine
>
Re: SPAM [boodskap #35791 is 'n antwoord op boodskap #11086] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Probeer http://spamcop.net

"Elaine" skryf in boodskap news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is nie. Ek
> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek sal 'n
> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die url
gee.
Re: SPAM [boodskap #35804 is 'n antwoord op boodskap #11086] Vr, 20 Oktober 2000 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is nie. Ek
kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek sal 'n
ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die url gee.

Elaine

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:39ef305c.0@news1.mweb.co.za...
> Sal dit werk vir mense wat jou emails stuur nadat jy al tien male gevra het
> dat hulle jou moet afhaal
>
> Reenen van niekerk
>
> Elaine wrote in message
> news:39eed2d3.0@news1.mweb.co.za...
>> As julle dik is vir spam posse, kan julle na die volgende plekkie toe
> gaan.
>> http://www.spampolice.com op die een of ander manier stop hulle al die
> spam
>> wat deur jou mailbox gaan en sal jy nooit weer gepla word deur spam nie.
>> Hulle page is ongelukkig vandag onbeskikbaar, maar hy sal seker one time
> or
>> the other wees op wees.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: SPAM [boodskap #35830 is 'n antwoord op boodskap #11086] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee ek het teen my ooglede vasgestaar...ek het spamcops.net in plaas van
spaamcop.net..daai s'ie maak 'n groot verskil.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:39f07d0b.0@news1.mweb.co.za...
> Probeer http://spamcop.net
>
> "Elaine" wrote in message
> news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
>> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is
> nie. Ek
>> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek sal
> 'n
>> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die url
> gee.
>
Re: SPAM [boodskap #35833 is 'n antwoord op boodskap #11086] Vr, 20 Oktober 2000 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister toe gaan kyk na die een...miskien kyk ek teen my ooglede vas,
maar dit lyk nie asof hulle juis veel anders doen as om nog newsletters wat
jou irreteer aan te bied nie.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:39f07d0b.0@news1.mweb.co.za...
> Probeer http://spamcop.net
>
> "Elaine" wrote in message
> news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
>> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is
> nie. Ek
>> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek sal
> 'n
>> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die url
> gee.
>
Re: SPAM [boodskap #35847 is 'n antwoord op boodskap #11086] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bly jy het nou die regte adres. Hulle het my al baie gehelp ten minste
50 sites toe te maak. En, ten minste 20 in SA. Net as 'n voorbeeld:

------------------------------------------------------------ ----
"Hello,

If you would like to report a complaint to PSINet, please use our
on-line reporting site at http://www.support.psinet.com/PSIabusetik/.

Please be advised that the account used to violate our Net-Abuse
Policy has been disabled. If you receive any further correspondence
from this source, please let us know.

Thank you.

Net-Abuse Team
PSINet, Inc.
ab...@psi.com
http://www.psinet.com/legalinfo/netabusepolicy.html
------------------------------------------------------------ ------------
--"

Ernest

"Elaine" skryf in boodskap news:39f17efd.0@news1.mweb.co.za...
> Ja nee ek het teen my ooglede vasgestaar...ek het spamcops.net in plaas van
> spaamcop.net..daai s'ie maak 'n groot verskil.
>
> Elaine
>
> E Bessinger wrote in message
> news:39f07d0b.0@news1.mweb.co.za...
>> Probeer http://spamcop.net
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is
>> nie. Ek
>>> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek
sal
>> 'n
>>> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die
url
>> gee.
>>
>
Re: SPAM [boodskap #35848 is 'n antwoord op boodskap #11086] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Yep.......dankie man, ek moet partykeer net my oë en ore oophou.....ek gaan
beslis 'n hele paar adresse opgee.....soos die mense wat my nou al 3 maande
lank met "porn" spam, al het ek nog nooit my adres by een van daai sites
opgegee nie.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:39f2e756.0@news1.mweb.co.za...
> Bly jy het nou die regte adres. Hulle het my al baie gehelp ten minste
> 50 sites toe te maak. En, ten minste 20 in SA. Net as 'n voorbeeld:
>
> ------------------------------------------------------------ ----
> "Hello,
>
> If you would like to report a complaint to PSINet, please use our
> on-line reporting site at http://www.support.psinet.com/PSIabusetik/.
>
> Please be advised that the account used to violate our Net-Abuse
> Policy has been disabled. If you receive any further correspondence
> from this source, please let us know.
>
> Thank you.
>
> Net-Abuse Team
> PSINet, Inc.
> ab...@psi.com
> http://www.psinet.com/legalinfo/netabusepolicy.html
> ------------------------------------------------------------ ------------
> --"
>
> Ernest
>
> "Elaine" wrote in message
> news:39f17efd.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja nee ek het teen my ooglede vasgestaar...ek het spamcops.net in
> plaas van
>> spaamcop.net..daai s'ie maak 'n groot verskil.
>>
>> Elaine
>>
>> E Bessinger wrote in message
>> news:39f07d0b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Probeer http://spamcop.net
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:39ef638f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Yep....hulle sê so dit lyk nie vir my of spampolice meer active is
>>> nie. Ek
>>>> kan nou al twee dae lank nie meer by hulle site inkom nie, maar ek
> sal
>>> 'n
>>>> ogie hou oor hulle site of 'n nuwe een gaan soek en vir jou die
> url
>>> gee.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Padtekens in die Reënboognasie
Volgende onderwerp: Afrikaans bands?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:37:16 MGT 2024