Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel
Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35803] Vr, 20 Oktober 2000 02:43 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie....baie donker soos
ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was Obed
heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was een van
die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus "donker"
bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net jou
teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"

Elaine
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35812 is 'n antwoord op boodskap #35803] Vr, 20 Oktober 2000 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
As jy net 'n bietjie verder gelees het sou jy ook sien dat Jesus deur die
heilige gees in Maria verwek is.

Elaine skryf in boodskap news:39ef6210.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
> hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
> Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie....baie donker soos
> ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
> ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was Obed
> heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was een van
> die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
> Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus "donker"
> bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
> Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net jou
> teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"
>
> Elaine
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35813 is 'n antwoord op boodskap #35803] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:pK%H5.2859$iY1.61784@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "E Bessinger" wrote in message
> news:39f07d0d.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> --------------------------------------------------
>> Nou kom die vraag. Volgens die aanhaalings was Josef die 'bloedlyn'
> maar
>> nie die vader van Jesus nie. Wat is die 'bloedlyn' dan van Maria? Sy
> was
>> wel die moeder van Jesus. Dan nie? So, geneties moet Josef nie in
>> gedrang kom nie? Of, moet hy dan?
>
> Dit is 'n interessante vraag. Soos ek in 'n vroeer post ook aangedui
> het. Josef het in wese niks met die geboorte van Christus te doen gehad
> nie, behalwe dat hy later met die biologiese moeder van Christus getrou
> het, en vir Christus in sy huis grootgemaak het. Van Christus kan gesê
> word dat hy "van die huis van Josef" was, maar hy het nie gedeel in die
> bloedlyn van Josef nie. M.a.w., Josef was nie sy biologiese vader nie.
> Waar's die teoloë met die dik brille tussen ons?
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35814 is 'n antwoord op boodskap #35803] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons het reeds aangetoon dat Rut nie noodwendig donker was nie.
Die begin van Moab was uit Lot, en dit is alles behalwe donker.

Elaine skryf in boodskap news:39f05227.0@news1.mweb.co.za...
> AG ek weet man.......Ek het dit ironies bedoel. Die feit bly steeds staan
> dat Dawid donker bloed in hom gehad het, en hy's nog steeds deur God gekies
> om koning van Sy volk te wees.
>
> Elaine
>
> DARKANGEL wrote in message
> news:8sop0g$bcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy net 'n bietjie verder gelees het sou jy ook sien dat Jesus deur die
>> heilige gees in Maria verwek is.
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35815 is 'n antwoord op boodskap #35803] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:39f08dd8.0@news1.mweb.co.za...
> Dit lyk my hier is nog n Gloudina. Iets het in die se brein vasgehak en kan
> niemand anders se punt sien nie.
>
> Ek het hom/haar al gevra aan watter kerk die behoort of watter sekte. Nog
> nie n antwoord gekry nie.

Iets fout daarmee om Die Bybel se punt in te sien ??
Ek skuld jou geen antwoorde nie.
Redenasie ontbreek by jou, en nie by my.
Verdamp, Reenendiena van Nie-(byelse)-Kerk.

> Reenen van Niekerk
>
> Blommetjie wrote in message
> news:39ef6df8$0$233@helios.is.co.za...
>> Gaan maar gerus weer terug na jou kerk toe.
>> Glo gerus alles wat hulle vir jou sê.
>> Dit is jou "redding".
>>
>> Elaine wrote in message
>> news:39ef6210.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai
wat
> ah
>>> hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut?
> Wel
>>> Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie.
>>
>> Was hulle Almal nou ??
>> En wáár lees jy dit ?
>>
>> ...baie donker soos
>>> ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
>>> ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was
>> Obed
>>> heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was
een
>> van
>>> die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
>>> Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus
>> "donker"
>>> bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
>>> Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net
> jou
>>> teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"
>>>
>>> Elaine
>>
>> Ja ! Jy is Briljant !
>> "Encore ! ... Encore ! ... Encore !"
>>
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35816 is 'n antwoord op boodskap #35803] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:pK%H5.2859$iY1.61784@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "E Bessinger" wrote in message
> news:39f07d0d.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> --------------------------------------------------
>> Nou kom die vraag. Volgens die aanhaalings was Josef die 'bloedlyn'
> maar
>> nie die vader van Jesus nie. Wat is die 'bloedlyn' dan van Maria? Sy
> was
>> wel die moeder van Jesus. Dan nie? So, geneties moet Josef nie in
>> gedrang kom nie? Of, moet hy dan?
>
> Dit is 'n interessante vraag. Soos ek in 'n vroeer post ook aangedui
> het. Josef het in wese niks met die geboorte van Christus te doen gehad
> nie, behalwe dat hy later met die biologiese moeder van Christus getrou
> het, en vir Christus in sy huis grootgemaak het. Van Christus kan gesê
> word dat hy "van die huis van Josef" was, maar hy het nie gedeel in die
> bloedlyn van Josef nie. M.a.w., Josef was nie sy biologiese vader nie.
> Waar's die teoloë met die dik brille tussen ons?

Ek het hierdie onderwerp ook reeds bespreek.
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35838 is 'n antwoord op boodskap #35803] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
koos schreef in berichtnieuws
8suuj4$c13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS SWART

Hoezo weet jij.....een beetje boos.....je voelt je zeker schuldig en nu wil
je jezelf schoon praten met de bijbel in je hand
om dit schuldgevoel te rechtvaardigen om weer in de hemel te mogen
komen.....
Jij wil je handen wassen in onschuld....eigenlijk heb ik medelijden want je
zal wel de hel op aarde hebben anders
reageer je niet zo.....
De evolutieleer verteld ons dat onze voorvaderen echt zwart waren en ze
waren ook nog behaard. ha ha
ik geloof dat je ze nog in dierentuinen ziet hier in Europa ( overigens best
amusant om naar ze te kijken)
Jij bent niet veel verder als deze voorvader......heb je nog haren op je
tanden.....
Foetsie scheppingsverhaal en bijbelverhalen van jou............
Je wil je handen wassen in onschuld ( staat ergens in dezelfde bijbel van
jou )maar god ziet alles dus kijk uit ha ha en zoooooooo kom je nooit in
hemel maar in de hel ( heet hoor )

Groetjes
Emmy
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35839 is 'n antwoord op boodskap #35803] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Die is dan die laaste keer wat ek gaan deelneem op hierdie nuusgroep . . ek
> is nie bereid om myself te verneder om na sulke mense te luister nie, dit
> breek af . . . en daar is te veel sulke mense hier . . . dis n samekoms
> van godsdienstige fanatikusse en vêr regse haat-spoegende negatiewe mense.
> Vir die paar
> normales, ek sê totsiens, hoop dit gaan julle goed.
>

Nee-nee, poppie, hokaai. Dis die verkeerde manier
om te redeneer. Dis juis mense soos jy wat ons op
hierdie nuusgroep nodig het. Toe ek 'n paar jaar
gelede op hierdie nuusgroep beland het, was daar maar
ook 'n klomp fanatikusse en haat-spoegende rassiste.
Ek het toe daar en dan besluit dat ek my nie sal laat
afjaag van die nuusgroep nie. En voila, Tant Hessie is
nog altyd hier en al daardie snaters is af. En ek pos
nog altyd die gedigte, waaroor so baie so baie haat
gespoeg het.
Die digter William Blake sê: "Error has to be given form
before it can be annihilated." Dis alleen wanneer Blommetjie
sy Bybelse geleerdheid sien langs sy amper pornografiese
uitbarstings teen mense wat nie soos hy dink nie, dat dit
vir hom en vir almal duidelik is dat daar iets verkeerds is
in die state of Denmark.

Tant Hessie met haar tuitkappie, wie se ore
somtyds tuit.
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35840 is 'n antwoord op boodskap #35803] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS SWART

"Elaine" skryf in boodskap news:39ef6210.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
> hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
> Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie....baie donker soos
> ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
> ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was Obed
> heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was een van
> die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
> Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus "donker"
> bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
> Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net jou
> teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"
>
> Elaine
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35841 is 'n antwoord op boodskap #35803] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Door weg te gaan geef je ze de kans door te spugen ......

Groetjes
Emmy

poppie schreef in berichtnieuws
8suvvq$vtn$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Die is dan die laaste keer wat ek gaan deelneem op hierdie nuusgroep . . ek
> is nie bereid om myself te verneder om na sulke mense te luister nie, dit
> breek af . . . en daar is te veel sulke mense hier . . . dis n samekoms
> van godsdienstige fanatikusse en vér regse haat-spoegende negatiewe mense.
> Vir die paar
> normales, ek sê totsiens, hoop dit gaan julle goed.
>
> pop
>
>
> koos wrote in message
> news:8suuj4$c13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS SWART
>>
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35842 is 'n antwoord op boodskap #35803] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die is dan die laaste keer wat ek gaan deelneem op hierdie nuusgroep . . ek
is nie bereid om myself te verneder om na sulke mense te luister nie, dit
breek af . . . en daar is te veel sulke mense hier . . . dis n samekoms
van godsdienstige fanatikusse en vér regse haat-spoegende negatiewe mense.
Vir die paar
normales, ek sê totsiens, hoop dit gaan julle goed.

pop

koos skryf in boodskap news:8suuj4$c13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS SWART
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35843 is 'n antwoord op boodskap #35803] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jaap  is tans af-lyn  Jaap
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Schiet op Jutter !!
Je praten echt heelwat stront door je Kut !
Van de bijbel geloofd (en weten) je tog niets van !!
Jij zelf heb nooit evoleerd, harige Wijf !!
Daarom heb je echt wijnig verstand als een stomme schaap !

Schiet Op !!!!!

------------------------------------------------------------
Emmy skryf in boodskap news:O6tqGrEPAHA.346@net003s...
>
> koos schreef in berichtnieuws
> 8suuj4$c13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS
SWART
>
>
> Hoezo weet jij.....een beetje boos.....je voelt je zeker schuldig en nu wil
> je jezelf schoon praten met de bijbel in je hand
> om dit schuldgevoel te rechtvaardigen om weer in de hemel te mogen
> komen.....
> Jij wil je handen wassen in onschuld....eigenlijk heb ik medelijden want je
> zal wel de hel op aarde hebben anders
> reageer je niet zo.....
> De evolutieleer verteld ons dat onze voorvaderen echt zwart waren en ze
> waren ook nog behaard. ha ha
> ik geloof dat je ze nog in dierentuinen ziet hier in Europa ( overigens best
> amusant om naar ze te kijken)
> Jij bent niet veel verder als deze voorvader......heb je nog haren op je
> tanden.....
> Foetsie scheppingsverhaal en bijbelverhalen van jou............
> Je wil je handen wassen in onschuld ( staat ergens in dezelfde bijbel van
> jou )maar god ziet alles dus kijk uit ha ha en zoooooooo kom je nooit in
> hemel maar in de hel ( heet hoor )
>
> Groetjes
> Emmy
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35867 is 'n antwoord op boodskap #35803] Ma, 23 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie wrote:
>
> Ons het reeds aangetoon dat Rut nie noodwendig donker was nie.
> Die begin van Moab was uit Lot, en dit is alles behalwe donker.
>

Hoeveel ons(e) is in jou pond?
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35868 is 'n antwoord op boodskap #35803] Ma, 23 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Lig/donker
blommetjie se lig en donker
wat daar flonker
laat my dink aan die idioom
hoe kaler jonker...
toe skryf een in sy
yntexamin
"hoe stouter in die donker"
As Rut nie donker was
dan was sy lig
as sy lig was
dan was sy mos nie swaar
en as sy swaar was,
dan weer nie lig
en as sy nie lig was
dan was sy donker
also kon men mos arg'menteer
net soos 'n passer
al om die punt

En die punt is:
Jesus, want Hy's die Lig, die waarheid en die lewe

So kies vandag: Lig of donker?

Kies jy dié Lig, dan kies jy Jesus
Kies jy die donker, dan kies jy die hel.

Thys oppie Bos

Blommetjie skryf in boodskap news:39f1fcab$0$231@hades.is.co.za...
> Ons het reeds aangetoon dat Rut nie noodwendig donker was nie.
> Die begin van Moab was uit Lot, en dit is alles behalwe donker.
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35890 is 'n antwoord op boodskap #35803] Ma, 23 Oktober 2000 05:57 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hahahaha !!! Is dat wat je in de bijbel leert ?? Mooi, hoor.

Hilda, nog een harig wijf :-))))))))))))))))))))))))))))

NB. Schiet op ???? Op wie ???

"Jaap" skryf in boodskap news:39f34431$0$224@hades.is.co.za...
> Schiet op Jutter !!
> Je praten echt heelwat stront door je Kut !
> Van de bijbel geloofd (en weten) je tog niets van !!
> Jij zelf heb nooit evoleerd, harige Wijf !!
> Daarom heb je echt wijnig verstand als een stomme schaap !
>
> Schiet Op !!!!!
>
> ------------------------------------------------------------
> Emmy skryf in boodskap news:O6tqGrEPAHA.346@net003s...
>>
>> koos schreef in berichtnieuws
>> 8suuj4$c13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS
> SWART
>>
>>
>> Hoezo weet jij.....een beetje boos.....je voelt je zeker schuldig en nu
> wil
>> je jezelf schoon praten met de bijbel in je hand
>> om dit schuldgevoel te rechtvaardigen om weer in de hemel te mogen
>> komen.....
>> Jij wil je handen wassen in onschuld....eigenlijk heb ik medelijden want
> je
>> zal wel de hel op aarde hebben anders
>> reageer je niet zo.....
>> De evolutieleer verteld ons dat onze voorvaderen echt zwart waren en ze
>> waren ook nog behaard. ha ha
>> ik geloof dat je ze nog in dierentuinen ziet hier in Europa ( overigens
> best
>> amusant om naar ze te kijken)
>> Jij bent niet veel verder als deze voorvader......heb je nog haren op je
>> tanden.....
>> Foetsie scheppingsverhaal en bijbelverhalen van jou............
>> Je wil je handen wassen in onschuld ( staat ergens in dezelfde bijbel van
>> jou )maar god ziet alles dus kijk uit ha ha en zoooooooo kom je nooit in
>> hemel maar in de hel ( heet hoor )
>>
>> Groetjes
>> Emmy
>
Vorige onderwerp: Living Poets in Somerset Wes
Volgende onderwerp: Shosholoza
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 13:13:42 MGT 2024