Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » SPAM
SPAM [boodskap #35726] Do, 19 Oktober 2000 00:00
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As julle dik is vir spam posse, kan julle na die volgende plekkie toe gaan.
http://www.spampolice.com op die een of ander manier stop hulle al die spam
wat deur jou mailbox gaan en sal jy nooit weer gepla word deur spam nie.
Hulle page is ongelukkig vandag onbeskikbaar, maar hy sal seker one time or
the other wees op wees.

Elaine
Vorige onderwerp: Spesiale karakters in Afrikaans - 'n makliker metode
Volgende onderwerp: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:24:45 MGT 2024