Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rook wet teen motors
Rook wet teen motors [boodskap #35619] Di, 17 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Dark Angel  is tans af-lyn  Dark Angel
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie 'n rook
wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen giftiger as my
ou nikotien spykertjie. En dit lyk my nou nie juis of die ander nasie hulle
veel steur aan die wet, wat deur hulle eie verkose regering uit gedink is
nie.
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35620 is 'n antwoord op boodskap #35619] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Dark Angel" skryf in boodskap news:8sia3q$8tq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie 'n rook
> wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen giftiger as my
> ou nikotien spykertjie. En dit lyk my nou nie juis of die ander nasie hulle
> veel steur aan die wet, wat deur hulle eie verkose regering uit gedink is
> nie.

Ek sou nie sê die rookwet is soseer 'n "verkose regering" ding nie.
Hulle volg maar net die huidige mode in die westerse wereld.
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35671 is 'n antwoord op boodskap #35619] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Oitaroh Margoloh" wrote in
message news:Gk2H5.2165$iY1.49330@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Dark Angel" wrote in message
> news:8sia3q$8tq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie
> 'n rook
>> wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen
giftiger
> as my
>> ou nikotien spykertjie. En dit lyk my nou nie juis of die ander
nasie
> hulle
>> veel steur aan die wet, wat deur hulle eie verkose regering uit
gedink
> is
>> nie.
>
> Ek sou nie sê die rookwet is soseer 'n "verkose regering" ding nie.
> Hulle volg maar net die huidige mode in die westerse wereld.
>

Plaas hulle die belasting daarop strenger kontroleer en bietjie huise
bou en iets aan die paaie doen.
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35672 is 'n antwoord op boodskap #35619] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sien, jou kar wat sy gif so onsgibaar agterlangs uitstrooi betaal 'n KLOMP
van die gowwermint se belasting...
Dis wanneer daai rook sigbaar is, en voor uitgeblaas word dat die nikotien
spykers 'n bron des aanstoots word...
Thys
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35770 is 'n antwoord op boodskap #35619] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kan ek dan ook voorstel dat daar 'n wet teen rook in motors is?

Natuurlik is my groot wet wens dat daar van filters in sigarette ontslae
geraak word. Dit sal help dat die klomp rokers vinniger sneuwel en ook
die klomp stompies wat rondl^e vir jare langs die hoofwee ook sal
verdwyn. :}

Skunk wrote:
>
> "Oitaroh Margoloh" wrote in
> message news:Gk2H5.2165$iY1.49330@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> "Dark Angel" wrote in message
>> news:8sia3q$8tq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie
>> 'n rook
>>> wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen
> giftiger
>> as my
>>> ou nikotien spykertjie.
Vorige onderwerp: Vir die Subie Karakter
Volgende onderwerp: Wie weet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:22:04 MGT 2024