Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » World Church of the Creator
World Church of the Creator [boodskap #35612] Di, 17 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hay, ek het op 'n site afgekom wat almal dalk na wil gaan kyk. Dis sommer
so toevallig en ek keur niks om die site toe nie, maar dit kan nogal
interresante gesprek vorm. Die url is http:///www.creator.org
Eindelik gooi ek nou olie op die vuur, maar ek sal graag julle opinies oor
die een wil hoor. Hulle erken openlik dat hulle rassiste is, en dat hulle
nie geweld goedkeur nie. Maar iets aan daai bande wat hulle om hulle
bo-arms dra en die vlag laat my nogal dink aan die Nazi's

Elaine
Re: World Church of the Creator [boodskap #35667 is 'n antwoord op boodskap #35612] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam!!!! Wou maar net hoor wat julle te sê het.

Elaine

XWing skryf in boodskap news:6gqH5.61387$tn.1249936@typhoon.ne.mediaone.net...
> Die site is 'n klomp kak!
>
Re: World Church of the Creator [boodskap #35668 is 'n antwoord op boodskap #35612] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
XWing  is tans af-lyn  XWing
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die site is 'n klomp kak!
Vorige onderwerp: Marius Swanepoel- lae gemors verraaier?
Volgende onderwerp: Hier's ons almal tesaam...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 11:01:05 MGT 2024