Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief
Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief [boodskap #35602] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag ondersteunende Regerings en Intelligensie Organisasies in
ons Paradys, en elders op die Planeet, veral Verdedigings Intelligensie
Organisasies, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige inisiatiewe, om
vredevolle en voorspoedige veelvolkige verhoudinge regoor die Planeet
te verhoog. Verskaffing van waardevolle inligting aan Regerings.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Verdedigings Inligtings
Departemente in ons Paradys, en elders op die Planeet. Om die
ontwikkeling en voortdurende bywerk van 'n sentrale liggaam van kennis
te verhoog, op 'n sentrale rekenaar geberg. Met beskikbare spieelbeeld
liggings (�mirror sites�) vir lidlande, wat hierdie inligting benodig.
Beskikbaarheid van toegang aan hierdie sentrale bron van inligting kan
ook verhoog word aan gemagtigde persone regoor die Planeet. Om deur die
VSA, en/of gesamentlike VSA en VK bestuur te word, indien enigsinds
moontlik. Om die effektiwiteit van planetêre verhoudings deur die VSA
en VK te verhoog.

Hoogstens aangeraai, vir die sentrale rekenaar wat die berging van
hierdie sentrale basis besit, om op 'n kontinent, bv. VSA, Kanada,
Europa, Rusland en/of Australie te wees. Verkieslik ondergronds, in 'n
beskermde gebied. Om die beskerming van hierdie waardevolle bron van
inligting te verhoog.

Jaarlikse en/of kwartaalikse verdedigings intelligensie ontmoetings kan
ook verhoog word vir G-7, G-8, G-20 lidlande. Voorvoegsel van 'n I, vir
Intelligensie. Om te onderskei tussen huidige planetêre ontmoetings.
Hoogstens aangeraai, vir ten minste 2-3 afgevaardiges van elke land, om
aan ontmoetings deel te neem. Om die deel van inligting te verhoog,
aangaande militere vaardigheid, vaardigheid wat toegevoeg word, indien
enige, om die balans van mag te verhoog soos nodig, vir lande op die
Planeet. Vanaf inligting beskikbaar op grondvlakke. En/of huidige
kontrakte in aanvang.

Ontmoetings kan eerste verhoog word vir I-7 en/of I-8 lidlande. Daarna
kan ontmoetings verhoog word om meer lande in te sluit, waar en/of
wanneer nodig. Om die effektiwiteit van kern besluitneming te verhoog.
Toelatings vlakke van inligting kan ook verhoog word tydens
ontmoetings, en/of die besluitneming daarvan. Om die sigbaarheid van
inligting aan addisionele lidlande te verhoog. Om asemrowende suksesse
in hierdie verband te verhoog.

Die hersiening van huidige inligtings inwinnings metodes en/of
alternatiewe inligtings inwinnings metodes kan ook verhoog word, om by
hierdie bydrae aan te pas, indien enigsinds nodig. Om planet�re
suksesse in hierdie verband te verhoog.

Navorsings inisiatiewe, insluitend medies, industrieel, militêr,
wetenskaplik, ens. onderweg, asook bepland, kan ook verhoog word op die
sentrale data basis. Om planetêre deelname aan inisiatiewe te verhoog.
Om suksesse in hierdie verband te verhoog.

Toegang tot die sentrale data basis kan ook verhoog word aan
afgevaardiges van G-7, ens. ontmoetings. Om die effektiwiteit van
besluitneming tydens ontmoetings te verhoog. Ook, om groep inisiatiewe
in die verband te verhoog.

Hoogstens aangeraai, om finansiële aansporings inisiatiewe te verhoog
in die verband. Om die geldigheid en/of effektiwiteit van inligting
verskaf deur lande te verhoog. Afstands waarneming (�remote viewing�),
en ander psigiese tegnieke, soos gebruik deur Projek Stargate in die
VSA, en soortgelyke inisiatiewe regoor die Planeet, kan ook verhoog
word deur lidlande. Om die geldigheid van inligting verskaf tydens
ontmoetings te verhoog. Terugvoer kan ook verhoog word tydens Planetêre
ontmoetings. Om die effektiwiteit van die sentrale data basis te
verhoog. Ten doel om planetêre vrede en voorspoed asemrowend te
verhoog.

Hierdie inisiatief kan eerste in G-7 lande verhoog word, indien
enigsinds moontlik. En/of gelyktyktydig vir alle lande op die Planeet.
Om die geldigheid en effektiwiteit van inligting te verhoog.
Aansporings maatstawwe kan ook verhoog word aan Regerings regoor die
Planeet. Om die effektiwiteit van implementering regoor die Planeet te
verhoog, in hierdie verband.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van die VSA en VK, en elders op die
Planeet. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings
op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
'n Sentrale bron van kennis vir planetêre besluitneming kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe besluite kan asemrowend verhoog word.
Bestuur van die balans van mag op die Planeet kan asemrowend verhoog
word.
Planetêre vredes inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike navorsings inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie is die lang verwagte bydrae om die opsporing van effektiewe
Intelligensie Inligting op die Planeet te verhoog. Hierdie inisiatief
kan die hoeksteen vorm, om planetêre vrede asemrowend te verhoog, veral
op 'n medium tot lang termyn basis. Profyte van firmas, veral
multi-nasionale firmas, in geldelike waarde, kan verwag word om 2-3
nulle direk links van die desimale punt/komma te verhoog, op 'n lang
termyn basis. Veral in verband gesien indien 'n geneesmiddel vir
miv+/vigs gevind word, verwag gedurende die eeste helfte van hierdie
dekade. Gevolglik, ...

Profytvolheid van firmas kan asemrowend verhoog word.
Meer globale spelers kan asemrowend verhoog word.
Meer oornames, veral globale oornames, kan asemrowend verhoog word.

Die moontlikheid en/of fenomeen van die verskyning van triljoenêrs in
die afsienbare toekoms kan asemrowend verhoog word.

(Die reisiger is bereid om sy reputasie op die spel te plaas, indien
nodig, vir die manifestasie van bg. voordeel, indien enigsinds nodig.)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Wil graag 'n apologie aanteken vir die laat indiening van hierdie
bydrae. Meer bydraes kan eersdaags verwag word.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief [boodskap #35603 is 'n antwoord op boodskap #35602] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger, dis nou al Oktober, so ek neem aan
Pres. Mbeki se kwantum sprong kom nog aan?

En ek sien nog nie sissende slange nie, so moenie worry oor die
blinde kolle nie.

En Reisiger, jy pos nou al soo lank op hierdie nuusgroep, wil
jy nie maar vir ons vertel wie jy is en wat jou doelstellinge is nie?
Ons gun jou jou spasie ou, maar wou graag weet wie jy is.

pop

----- Original Message -----
From: reisiger
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Monday, October 16, 2000 6:54 PM
Subject: Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
> dekade. Gevolglik, ...

> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief [boodskap #35650 is 'n antwoord op boodskap #35602] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
JA! reisiger vertel my ook asseblief !

Patrick

In article , poppie
wrote:
> Reisiger, dis nou al Oktober, so ek neem aan
> Pres. Mbeki se kwantum sprong kom nog aan?
>
> En ek sien nog nie sissende slange nie, so moenie worry oor die
> blinde kolle nie.
>
> En Reisiger, jy pos nou al soo lank op hierdie nuusgroep, wil
> jy nie maar vir ons vertel wie jy is en wat jou doelstellinge is nie?
> Ons gun jou jou spasie ou, maar wou graag weet wie jy is.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Intelligensie Inisiatief [boodskap #35748 is 'n antwoord op boodskap #35602] Do, 19 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hy doen maar net wat die meeste hier sit en doen.Hulle skiet nie spek nie
maar gooi met die hele vark.
Vorige onderwerp: Toets boodskap
Volgende onderwerp: "Die Soutpan" deur LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 16:43:04 MGT 2024