Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: the smartest people in the world
Re: the smartest people in the world [boodskap #35615] Di, 17 Oktober 2000 00:00
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ook nog 'n eier te lê oor soortgelyke grappies:

God besluit om 'n enide te maak aan projek Aarde. Hy roep toe 3 manne in:
Mandela, de Klerk en Bill Gates.
"Julle is op hierdie tydstip die 3 mense wat die meeste invloed het. Ek
gaan oor 10 dae die kragprop van projek Aarde uittrek. Gaan terug na julle
mense toe en waarsku hulle om solank hulle saak reg te maak.
Mandela roep die ANC, PAC, COSATU en noem maar op bymekaar:
"Comrades! Ek het slegte nuus en slegte nuus: Daar is 'n God, en Hy gaan oor
10 dae die aarde vernietig. Kry maar julle sake reg"
De Klerk roep die res van die land bymekaar: "Mense, landgenote! Ek het
vandag net goeie nuus: God bestaan, en oor 10 dae sal ons Hom sien. Kry
julle saak reg!"
Bill Gates kry die hele Redmond-operasie met al die backshop-boys bymekaar.
"Mense, kollegas! Ek is een van die min mense wat op hierdie tydstip
gereken word as iemand wat baie invloed op die betsaan van die Aarde het.
Vandag het ek goeie nuus en goeie nuus: Daar is 'n God. En moenie worry oor
al die 'bugs' in Windows nie!"
Thys oppie Bos met 'n tong innie kies!
Elaine wrote in message ...
> Al twee is baie goed.....lekker gelag. Ek het dieselfde een as
Vorige onderwerp: Salaris verhoging
Volgende onderwerp: Marius Swanepoel- lae gemors verraaier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 06:21:47 MGT 2024