Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n ander 'angle'
'n ander 'angle' [boodskap #35501] Sa, 14 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Ja-Nee  is tans af-lyn  Ja-Nee
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is bly om te sien dat die mense in hierdie NG so baie van mekaar verskil.
Voorbeeld, as jy en jou vrou vas gesit het kom julle beter mense ander kant
uit as jy bereid is om 'n ander een se standpunt ook in aanmerking te neem.
Moet my nou nie shots gee oor huwelike wat nie uitwerk nie. Die boodskap is
bedoel vir mense wat van beide kante probeer. As ons Afrikaners almal eendag
will saamstaan moet eers leer om mekaar te aanvaar. Dit beteken m.a.w. almal
moet met hulle verskille en al probeer om saam te werk. Ek is van die
standpunt uit dat elkeen goeie punte het, natuurlik ook slegte punte.

Ons vriend die magneet het die oplossing: "Teenoorgestelde pole trek mekaar
aan". Julle ouens wat mekaar so uitbeit! PASSOP!!!, Julle is dalk nader aan
mekaar wat persoonlikheid aanbetref as wat julle dink.

OK, Nou kan julle, julle beurt spreek...

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880
Re: 'n ander 'angle' [boodskap #35521 is 'n antwoord op boodskap #35501] So, 15 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Magrietha  is tans af-lyn  Magrietha
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoe meer jy gee, hoe meer wil hulle hê!

Dark Angel wrote in message ...
> Ek het al dit probeer. Dit werk nie eintlik nie. Ek het 'n swart werker op
> my plaas 10 hektaar grond gegee, 30 skape en 10 melkbokke en vir hom gesê
> "Jafta jy kan nou saam met my jou eie boerdery begin." Jafta moes een naweek
> na die plaas kyk toe ek weg was, toe ek terug kom is Jafta weg met R10 000
> van die plaas winkel en R1000 se voorraad. Nog nie eens die polisie kon vir
> Jafta opspoor nie. So ek het probeer, maar nou begin ek dink almal is maar
> soos Jafta.
>
Re: 'n ander 'angle' [boodskap #35614 is 'n antwoord op boodskap #35501] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
ritman  is tans af-lyn  ritman
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Verseker!!!

Dark Angel wrote in message ...
> Ek het al dit probeer. Dit werk nie eintlik nie. Ek het 'n swart werker op
> my plaas 10 hektaar grond gegee, 30 skape en 10 melkbokke en vir hom gesê
> "Jafta jy kan nou saam met my jou eie boerdery begin." Jafta moes een naweek
> na die plaas kyk toe ek weg was, toe ek terug kom is Jafta weg met R10 000
> van die plaas winkel en R1000 se voorraad. Nog nie eens die polisie kon vir
> Jafta opspoor nie. So ek het probeer, maar nou begin ek dink almal is maar
> soos Jafta.
>
Vorige onderwerp: Die Hologram: is dit manlik of vroulik?
Volgende onderwerp: Salaris verhoging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:17:49 MGT 2024