Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » n artikel vier jaar gelede.
n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35450] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie artikel is vier jaar gelede op vryheid 2000 gepubliseer .
Lyk my die skrywer het geweet waarvan hy praat.

Suid Afrika Is Vernietig!
AS ons kyk na wat in ons land die afgelope tyd gebeur het, dan is dit
duidelik dat ons land verpletterd in die grond lê na slegs vier jaar onder
terroriste bewind. Die gelde wat die skatkis toekom, het doodeenvoudig
verdwyn in 'n orgie van diefstal, korrupsie, wanbestuur en alle ander vorms
van skelmstreke soos wat verwag moes word. Die mite van 'n Reënboognasie het
verdwyn en al wat nou oorbly van die reënboog, is die swart wat die wanhoop
verteenwoordig en die rooi wat die bloed van die terroriste regering se
slagoffers verteenwoordig. Soos ons voorspel het, is Suid Afrika maar weer
nog net 'n Afrikastaat waar verwaande swart gepeupel die septer swaai.

Apartheid was geblameer vir al die swart onbevoegdheid en verderflikheid.
Nou gaan nog 'n nuwe sondebok gesoek word. Die Russiese ineenstorting gaan
nou die blaam kry. Rusland, wat regeer word deur die onstabiele dronklap,
Boris Yeltsin, het wel 'n effek, alhoewel dit baie klein is. Rusland pluk
nou eers die wrange vrugte van jarelange Kommunistiese bewind, dit wat nou
eers hier in ons land aan die gang is die afgelope vier jaar.

Ons moet ons nou voorberei vir langdurige hoë rentekoerse van in die twintig
tot oor die dertig persent. Hierdie onbevoegde terroriste regering moet nou
aanhou geld leen teen hierdie astronomiese koerse, om net die rente op die
regering se berg skuld te betaal. Nadat die Rand ineengestort het, het die
buitelandse skuld dienooreenkomstig die hoogte ingeskiet. Die betaling van
die rente op hierdie skuld is alreeds die hoogste uitgawe wat die regering
moet maak uit die staatsinkomste. Hierdie is die domste en mees verderflike
regering wat enige land mee vervloek kan word.

Die Hoofuitvoerende Beampte van Vryheid 2000, het al die afgelope vier jaar
gewaarsku dat Suid Afrika bankrot is, maar min het geluister. Hy het verlede
jaar in Augustus geskryf dat teen Mei 1998, daar 'n groot finansiele krisis
sal ontstaan, en dat mense moet wegbly van nywerheidsaandele. Hy het goud
aanbeveel, want in tye van onsekerheid, is goud 'n veilige hawe. Kontant en
goud is koning op die oomblik en sal so bly vir tenminste die volgende jaar.
Goudaandele, as die swartes nie die myne lamlê nie, behoort oor die volgende
maande te styg. Krugerrande bly egter die beste verskansing teen 'n
plunderende swart regering.

Met hoë rentekoerse en die regering se gelieg en manipulering van die
inflasiekoers en groeikoers, glo niemand hulle in elk geval nie. Die
Arbeidswet wat besighede verplig en ook vir hulle voorskryf hoeveel
onbevoegde swartes hulle in diens moet neem, sal die gevolg hê dat besighede
liewer kleiner sal wil word as groter. Wie wil 'n besigheid besit of in een
belê wat gepak word met onproduktiewe, stakende, plunderende, stelende,
toyi-toyiers?

Die gevolg van al hierdie faktore gaan sorg dat daar meer swart werkloosheid
gaan wees. Dit sal ook die anargie wat reeds in die land heers, dramaties
opstoot. Sosio-politieke probleme sal ook nog bykom om die spanning en
anargie verder aan te blaas. Die blankes moet teen hierdie tyd alreeds besef
dat die regering wat self uit misdadigers bestaan, eerder die blankes as die
misdadigers gaan vervolg.

Dit sal gladnie verbaas as die verkiesings volgende jaar uitgestel of selfs
afgelas word nie. Wanneer die verkiesings in volle swang is, kan verwag word
dat die ANC weer die swart kiesers gaan intimideer, halssnoer en op ander
maniere vermoor en vermink. Dit was hulle taktiek in 1994 en daar is geen
rede om te verwag dat dit in 1998 anders sal gaan nie. Die blankes moet net
besef dat hulle op hulle eie sal wees, want die politici sal soos 'n klomp
le� blikke, net die regte geraas maak om stemme te trek. Hulle soek net geld
en stemme, verder bied hulle geen beskerming. Ons moet dus paraat wees om
onsself te verdedig en te handhaaf, ongeag die gevolge.

'n Boer sonder sy roer, sal 'n dooie Boer wees!
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35849 is 'n antwoord op boodskap #35450] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hello Frikkie
Groete vriend,ek sit hier in die VSA (darem nog net n klein rukkie) en kan
nie wag om huis toe te kom nie.Hier eet die mense glad nie skaapvleis nie,n
mede boer het een geslag hier
en ons het hom sommer in die garage opgehang en verder maar verpak.Die mense
dink ons is barbare.Hulle braai mos hamburger patties hierso:-)
Alles van die beste
subie

>
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35850 is 'n antwoord op boodskap #35450] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

subie wrote:

> ek sit hier in die VSA (darem nog net n klein rukkie) en kan
> nie wag om huis toe te kom nie.Hier eet die mense glad nie skaapvleis nie,n
> mede boer het een geslag hier
> en ons het hom sommer in die garage opgehang en verder maar verpak.Die mense
> dink ons is barbare.Hulle braai mos hamburger patties hierso:-)

My dierbaarheid, ou Subie, hoekom wil jy nou terug-gaan na al daardie gemors
daar in SA wat jy vir ons
die afgelope maande so duidelik probeer maak het?
Hoekom wil jy nou weggaan van die groen weivelde
wat jy en jou maters vir ander aanmoedig om te
ondersoek. Ek het amper van my stoel afgeval toe
ek jou pos lees.
Ek kan simpatiseer met jou oor die skaapvleis.
Ek het daar in die Noordkaap grootgeword met
lekker skaapvleis elke dag. As hulle die dag bees-
vleis gehad het, het ons gedink dis 'n groot okkasie.
Dis eers toe ek weggaan van my geboortedorp af,
dat ek besef dat die res van SA beesvleis eet meestal,
en skaapvleis as lekkerny beskou.
Hier in Noord-Amerika is die lokale skaapvleis
so sleg dat ek dit nie eens probeer nie. En die skaap-
vleis uit NZ wat solank bevrore is, het ook niks smaak
as jy dit gaarmaak nie.

Gloudina

>
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35851 is 'n antwoord op boodskap #35450] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

>> Die Hoofuitvoerende Beampte van Vryheid 2000, het al die afgelope vier jaar
>> gewaarsku dat Suid Afrika bankrot is, maar min het geluister. Hy het verlede
>> jaar in Augustus geskryf dat teen Mei 1998, daar 'n groot finansiele krisis
>> sal ontstaan, en dat mense moet wegbly van nywerheidsaandele. Hy het goud
>> aanbeveel, want in tye van onsekerheid, is goud 'n veilige hawe. Kontant en
>> goud is koning op die oomblik en sal so bly vir tenminste die volgende jaar.

En toe styg die goudprys, en styg die goudprys, en
styg die goudprys. Frikkie, ou biel, jy is darem so
'n goeie ekonomiese profeet.
Ek is darem so bly om te sien dat na al my gekarring
jy jou organisasie Vryheid 2000 begin noem het, in
plaas van sommer die ou hanskakie-gewoonte wat jy
gehad het om dit Freedom 2000 te noem. Hoe gaan
dit deesdae met Fred Rundle en Aida Parker, daardie
leermeesters van jou met hulle goeie Afrikaner-name?

Die Ruiter in die Dag, op wag teen die Rooinekke wat
die Afrikaner se inbors probeer inwurm met hulle
giftige rasse-filosofie.
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35852 is 'n antwoord op boodskap #35450] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Subie,
Em jy weet natuurlik ook wie die artikel geskryf get.
Byt vas maat, daar is no HOPE moed en dinge is stadig maar seker besig
om in plek te val.

On Fri, 13 Oct 2000 16:54:12 -0500, "subie" wrote:

> Hierdie artikel is vier jaar gelede op vryheid 2000 gepubliseer .
> Lyk my die skrywer het geweet waarvan hy praat.
>
>
>
>
> Suid Afrika Is Vernietig!
> AS ons kyk na wat in ons land die afgelope tyd gebeur het, dan is dit
> duidelik dat ons land verpletterd in die grond lê na slegs vier jaar onder
> terroriste bewind. Die gelde wat die skatkis toekom, het doodeenvoudig
> verdwyn in 'n orgie van diefstal, korrupsie, wanbestuur en alle ander vorms
> van skelmstreke soos wat verwag moes word. Die mite van 'n Reënboognasie het
> verdwyn en al wat nou oorbly van die reënboog, is die swart wat die wanhoop
> verteenwoordig en die rooi wat die bloed van die terroriste regering se
> slagoffers verteenwoordig. Soos ons voorspel het, is Suid Afrika maar weer
> nog net 'n Afrikastaat waar verwaande swart gepeupel die septer swaai.
>
> Apartheid was geblameer vir al die swart onbevoegdheid en verderflikheid.
> Nou gaan nog 'n nuwe sondebok gesoek word. Die Russiese ineenstorting gaan
> nou die blaam kry. Rusland, wat regeer word deur die onstabiele dronklap,
> Boris Yeltsin, het wel 'n effek, alhoewel dit baie klein is. Rusland pluk
> nou eers die wrange vrugte van jarelange Kommunistiese bewind, dit wat nou
> eers hier in ons land aan die gang is die afgelope vier jaar.
>
> Ons moet ons nou voorberei vir langdurige hoë rentekoerse van in die twintig
> tot oor die dertig persent. Hierdie onbevoegde terroriste regering moet nou
> aanhou geld leen teen hierdie astronomiese koerse, om net die rente op die
> regering se berg skuld te betaal. Nadat die Rand ineengestort het, het die
> buitelandse skuld dienooreenkomstig die hoogte ingeskiet. Die betaling van
> die rente op hierdie skuld is alreeds die hoogste uitgawe wat die regering
> moet maak uit die staatsinkomste. Hierdie is die domste en mees verderflike
> regering wat enige land mee vervloek kan word.
>
> Die Hoofuitvoerende Beampte van Vryheid 2000, het al die afgelope vier jaar
> gewaarsku dat Suid Afrika bankrot is, maar min het geluister. Hy het verlede
> jaar in Augustus geskryf dat teen Mei 1998, daar 'n groot finansiele krisis
> sal ontstaan, en dat mense moet wegbly van nywerheidsaandele. Hy het goud
> aanbeveel, want in tye van onsekerheid, is goud 'n veilige hawe. Kontant en
> goud is koning op die oomblik en sal so bly vir tenminste die volgende jaar.
> Goudaandele, as die swartes nie die myne lamlê nie, behoort oor die volgende
> maande te styg. Krugerrande bly egter die beste verskansing teen 'n
> plunderende swart regering.
>
> Met hoë rentekoerse en die regering se gelieg en manipulering van die
> inflasiekoers en groeikoers, glo niemand hulle in elk geval nie. Die
> Arbeidswet wat besighede verplig en ook vir hulle voorskryf hoeveel
> onbevoegde swartes hulle in diens moet neem, sal die gevolg hê dat besighede
> liewer kleiner sal wil word as groter. Wie wil 'n besigheid besit of in een
> belê wat gepak word met onproduktiewe, stakende, plunderende, stelende,
> toyi-toyiers?
>
> Die gevolg van al hierdie faktore gaan sorg dat daar meer swart werkloosheid
> gaan wees. Dit sal ook die anargie wat reeds in die land heers, dramaties
> opstoot. Sosio-politieke probleme sal ook nog bykom om die spanning en
> anargie verder aan te blaas. Die blankes moet teen hierdie tyd alreeds besef
> dat die regering wat self uit misdadigers bestaan, eerder die blankes as die
> misdadigers gaan vervolg.
>
> Dit sal gladnie verbaas as die verkiesings volgende jaar uitgestel of selfs
> afgelas word nie. Wanneer die verkiesings in volle swang is, kan verwag word
> dat die ANC weer die swart kiesers gaan intimideer, halssnoer en op ander
> maniere vermoor en vermink. Dit was hulle taktiek in 1994 en daar is geen
> rede om te verwag dat dit in 1998 anders sal gaan nie. Die blankes moet net
> besef dat hulle op hulle eie sal wees, want die politici sal soos 'n klomp
> leë blikke, net die regte geraas maak om stemme te trek. Hulle soek net geld
> en stemme, verder bied hulle geen beskerming. Ons moet dus paraat wees om
> onsself te verdedig en te handhaaf, ongeag die gevolge.
>
> 'n Boer sonder sy roer, sal 'n dooie Boer wees!
>
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35853 is 'n antwoord op boodskap #35450] So, 22 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hello Gloudina
Net n rukkie gekuier hierso in die VSA, n kursusie gedoen.
Die noord kaap is seker nie almal se idee van mooi nie maar vir my n lekker
plek en hou ek
van die vlaktes en veld in daardie omgewing.Upington was vir my vet pret
(seker maar oor die gawe meisie wat ek daar ontmoet het).
Ek is self n weskusser (so n half baster weskusser,nooit lank genoeg op n
plek gebly om te kan se ek kom daarvan af nie).
Ek beweeg maar onder die 'common' mense rond self n armgat maar in my
sirkels van vriende het ons bees &skaapvleis so omtrent eweveel geeet.
Ons het ook eers n paar skaap tjops gekoop en geeet,regtig baie sleg.Die
skaap wat ons self geslag het was heerlik.Nee wat ons mense wat agterbly in
suid afrika sal maar die beste van n slegte saak moet maak en die
kaffertjies begin aanvat.
Vir julle ouens wat oorsee sit, wens ek alles van die beste toe.Elkeen se
familie is seker maar hulle eerste prioriteit en n mens doen maar wat
menslik moontlik is om hulle te beskerm en te voed.Nog n ding die gras is
ook nie so groen hierso nie,sal maar moeilik
aanpas hierso as ek ooit moet weghol hiernatoe.
groetnis
subie

> [/color]
>>
>
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35884 is 'n antwoord op boodskap #35450] Ma, 23 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote:
>
> Hallo Subie,

Haai Frikkie

Jy is nie die Frikkie wat somtyds op Jeremy Mansfield se program 'n
bydrae maak nie? :)

Cheers
Lou
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35905 is 'n antwoord op boodskap #35450] Wo, 25 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

subie wrote:

> Vir julle ouens wat oorsee sit, wens ek alles van die beste toe.Elkeen se
> familie is seker maar hulle eerste prioriteit en n mens doen maar wat
> menslik moontlik is om hulle te beskerm en te voed.Nog n ding die gras is
> ook nie so groen hierso nie,sal maar moeilik
> aanpas hierso as ek ooit moet weghol hiernatoe.

Hello, Subie. Ek neem aan jy is nog in die VSA?
Waar? Ek dink dit sal afhang van waar jy in die
VSA is, of jy sal aanpas of nie. Ek is noual so
lank in Noord-Amerika dat ek hiernatoe sal
verlang as ek weggaan. Maar dit hang natuurlik
af waaraan jy verknog is. Ek weet van iemand
wat gekla het dat hy nie tuis voel in die VSA nie,
want die swart mense in die VSA is nie "soos die
swart mense in SA" nie. Ek dink sommige mense
sal verbaas wees oor hoeveel hulle aan SA verknog
is, juis omdat dit 'n Afrika-land is.

Gloudina
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35992 is 'n antwoord op boodskap #35450] Do, 02 November 2000 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja man lekker om weer met jou te klan gesels.
Vandag reen dit hier werklik `n hond uit `n bos jong. Wanneer is jy
terug in die states. Jy moet weer bietjie opkom op ICQ.

Ja met Fred en Aida gaan dit baie goed. Om die waarheid te sê
uitstekend en ook met my en die gesin.

Groete
Frikkie

On Sun, 22 Oct 2000 18:08:38 -0500, "subie" wrote:

> Hello Frikkie
> Groete vriend,ek sit hier in die VSA (darem nog net n klein rukkie) en kan
> nie wag om huis toe te kom nie.Hier eet die mense glad nie skaapvleis nie,n
> mede boer het een geslag hier
> en ons het hom sommer in die garage opgehang en verder maar verpak.Die mense
> dink ons is barbare.Hulle braai mos hamburger patties hierso:-)
> Alles van die beste
> subie
>
>


>
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35993 is 'n antwoord op boodskap #35450] Do, 02 November 2000 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Louw,
Nee wat jong oor `n radio sal jy my nooit hoor praat nie, want ek lieg
nie vir my mense nie.

Groete

On Mon, 23 Oct 2000 16:22:43 +0200, lous wrote:

>
>
> Frikkie Potgieter wrote:

>> Hallo Subie,
>
> Haai Frikkie
>
> Jy is nie die Frikkie wat somtyds op Jeremy Mansfield se program 'n
> bydrae maak nie? :)
>
> Cheers
> Lou
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #35999 is 'n antwoord op boodskap #35992] Do, 02 November 2000 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Ja met Fred en Aida gaan dit baie goed. Om die waarheid te sê
> uitstekend en ook met my en die gesin.
>

Ja, dis nou Fred Rundle en Aida Parker,
sulke lekker Boere-name.

Tant Hessie met trane in haar oë.
Re: n artikel vier jaar gelede. [boodskap #36025 is 'n antwoord op boodskap #35450] Vr, 03 November 2000 04:25 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
So what as hul name Engels is , se ons tog O Afrikaanse Godin wat
is die moedertaal van jou land?

@home.com wrote in message ...
Frikkie Potgieter wrote:

> Ja met Fred en Aida gaan dit baie goed. Om die waarheid te sê
> uitstekend en ook met my en die gesin.
>

Ja, dis nou Fred Rundle en Aida Parker,
sulke lekker Boere-name.

Tant Hessie met trane in haar oë.
Vorige onderwerp: Shame...
Volgende onderwerp: Re: Archives: November 2, 1900
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:47:12 MGT 2024