Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: October 12, 1900
Re: Archives: October 12, 1900 [boodskap #35386] Do, 12 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

subie wrote:

> Ons Boer voorvaders was darem manne onder manne gewees.n Hele brigade
> sommer.
> Die gene is nog steeds daar manne.
>
>

Hulle gene is nie in jou nie, ou subie. Jy is 'nagterryer van die Ku Klux
Klan. Ek raak so
moeg vir julle Afrikaners wat ENGELSE
stukke snert op die Net plaas, duidelik
geskryf deur AMERIKAANSE rassiste.
Is dit hiervoor dat die Boere-generaals
in die Vryheidsoorloë geveg het?

Die tannie met die trane in haar oë.
Re: Archives: October 12, 1900 [boodskap #35387 is 'n antwoord op boodskap #35386] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ons Boer voorvaders was darem manne onder manne gewees.n Hele brigade
sommer.
Die gene is nog steeds daar manne.

skryf in boodskap news:39E5CA68.D71B2BB4@home.com...
> On October 12, 1900 the Globe and Mail reported
> that in South Africa two men were killed, six wounded
> and 10 captured when a British rifle brigade was
> ambushed by Boer guerrillas.
>
Re: Archives: October 12, 1900 [boodskap #35493 is 'n antwoord op boodskap #35386] Do, 12 Oktober 2000 22:55 Na vorige boodskap
Jordaan  is tans af-lyn  Jordaan
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:39E63B30.A5C5EBB@home.com...
subie wrote:

> Ons Boer voorvaders was darem manne onder manne gewees.n Hele brigade
> sommer.
> Die gene is nog steeds daar manne.
>
>

Hulle gene is nie in jou nie, ou subie. Jy is 'nagterryer van die Ku Klux

Die gene in jou is duidelik die van gemengde bloed.
Onkruid die is jy.
Jy dra die vrugte daarvan.

Ons het jou prentjie ook gesien: Jy is ook 'n Pers-koppige
"nagtelike ryer" daar op jou geliefde "nagtelike omies".

Klan. Ek raak so
moeg vir julle Afrikaners wat ENGELSE
stukke snert op die Net plaas, duidelik
geskryf deur AMERIKAANSE rassiste.

Kom ons kry eers die feite reg:
Rassiste is Konserwatiewe Mense.
Konserwatiewe mense is goeie mense.
Liberales is beginsellose skuim wat graag
skuimbolle ophoes.

Is dit hiervoor dat die Boere-generaals
in die Vryheidsoorloë geveg het?

JA !! Vir die land om Christelik Blanke-Afrikaans
te Bly!! Jy weet dit!! [En Nie boedhisties nie].

Die tannie met die trane in haar oë.

Nee Nee Nee... -Die verrotte, liberale,skeinheilige
(kamstige) "sogenaamde-konserwatiewe" , bemoeisieke
ou Pisdruppel met 'n Duisend Ou-wywe in haar siel
en 'n vrot asem wat selfs ons skerms laat stink.
Vorige onderwerp: DIENSLEWERING
Volgende onderwerp: Toetsie!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 05:12:24 MGT 2024