Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ikone
ikone [boodskap #35276] Sa, 07 Oktober 2000 00:00
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
ikone

trippe trappe trone
die kwikkie loop op sy tone

twee honde slaap rustig
vreedsaam rug aan rug
in 'n felle suider son se lig
drie lemoenduifies
veg sonder om te praat
spatsels van yster as chromaat
hemelloos blou en stil die lug
as een moet vlug

die kwikkie loop op sy tone
trippe trappe trone

oktober 2000
Re: ikone [boodskap #35277 is 'n antwoord op boodskap #35276] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis mooi Sandra, veral die "drie lemoenduifies veg sonder om te praat"
Pos nog.

pop

Sandra Nortje skryf in boodskap news:39df5393.0@news1.mweb.co.za...
> ikone
>
> trippe trappe trone
> die kwikkie loop op sy tone
>
> twee honde slaap rustig
> vreedsaam rug aan rug
> in 'n felle suider son se lig
> drie lemoenduifies
> veg sonder om te praat
> spatsels van yster as chromaat
> hemelloos blou en stil die lug
> as een moet vlug
>
> die kwikkie loop op sy tone
> trippe trappe trone
>
> oktober 2000
>
Vorige onderwerp: Ai ! die Gloudina
Volgende onderwerp: in english you moron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:36:38 MGT 2024