Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dis 'n gemors.
Re: Dis 'n gemors. [boodskap #35100] Wo, 04 Oktober 2000 00:00
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy sien die groot ding is, almal soek meer geld maar is nie bereid om trots
te wees op dit wal hulle het nie. Jy sien so nou en dan 'n besigheid oorsee
waar die besigheid al honderde jare in een familie se besit is. Deesdae is
trots tot niet en "screw" al wat leef in.

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880

"Riaan" skryf in boodskap news:8rei87$2nkl$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> skryf in boodskap news:39DAC494.94FD8F82@eskom.co.za...
>
> Newton se wet sê vir elke aksie is daar 'n gelyke maar teenoorgestelde
> re-aksie. Maar dit weet die regering nie want hulle het nie wetenskap op
> skool gehad nie ..... Seker alweer apartheid se skuld
>
Re: Dis 'n gemors. [boodskap #35101 is 'n antwoord op boodskap #35100] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die huidige regering het begin met die kak van strike. Nou is hulle aan
bewind en nou sit hulle met die kak wat hulle begin het en hulle weet nie
nou wat om te doen nie.

Dit is dieselfde met die nie betaling van dienste nie. Hulle sit nou en se
ons het nie betaal met die ou regering nie nou hoekom moet ek nou betaal.
Dit is darem lekker om water en krag te kry nie te betaal nie.Intussen kak
die Munisiepaliteite en moet ons wat in n meer gegoede area bly meer betaal.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39DAC494.94FD8F82@eskom.co.za...
> Wat die regering tot nog toe nie besef nie en blykbaar ook nooit ooit
> gaan besef nie is dat al die nuwe maatreëls en wette wat daarop gemik is
> om die "minderbevoorregtes" te help in werklikheid net die
> teenoorgestelde uitwerking het.
> Die nuwe salaris en werksvoorwaardes vir huishulpe het gesorg dat
> heelwat van hulle nou al nie meer werk het nie want die "miesies" kan
> nie byhou met al die demands nie
> 'n Familielid het sopas 'n belowende besigheid tot niet gemaak juis oor
> die regering se dinge en omdat hulle geteister was met stakings,
> diefstal ens. Daar was 50 SWART vroue in diens.
> So is daar ander besighede wat besig is om dieselfde pad te loop.Daar is
> nog talle ander voorbeelde en ek is seker meeste op hierdie nuusgroep
> weet van ander gevalle ook.
> Vooruitgang???? My voet.!!!!
> Intussen hol die soustrein, oorbelaaid, 'n hond uit 'n bos.
> Christo
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Lughawe Inisiatief
Volgende onderwerp: Spelfoute en leestekens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 09:42:16 MGT 2024