Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn
janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #34855] Wo, 27 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> "Jan" < janvdvr het porno gepos

Gisteraand is onse Jan toe in hegtenis geneem.

Interpol

>
Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #34856 is 'n antwoord op boodskap #34855] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ag pleez

> Gisteraand is onse Jan toe in hegtenis geneem.
>
> Interpol
Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #34924 is 'n antwoord op boodskap #34855] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hê 'n sin vir humor Elaine, asook plein kommin sense . . . (natuurlik is hy
nie in hegtenis geneem nie, dink bietjie voor jy skryf) Alles tongue in
cheek
en julle eet alles vir soetkoek op . . . is dit die mentaliteit van die nuwe
S.A.?
Sekerlike nie!

-a-

Elaine skryf in boodskap news:39d39300.0@news1.mweb.co.za...
> Pure bullshit...solank dit nie kinderporn or beastiality was nie, hou
> Interpol hulle nie op met Spammers nie. Try weer Gloudina. Hoe het
> Interpol hom getrace? En hoe weet jy dit?
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:39D2049C.80C9913F@home.com...
>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>
>>> "Jan" < janvdvr het porno gepos
>>
>> Gisteraand is onse Jan toe in hegtenis geneem.
>>
>> Interpol
>>
>>>
>>
>
Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #35037 is 'n antwoord op boodskap #34855] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

niemand kan ons

> blameer omdat ons Gloudina ernstig opvat nie, want sy lag vir niks.

Ha, ha, ha, heeeeeeeeeee.Gloudina
Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #35038 is 'n antwoord op boodskap #34855] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En lees bietjie tussen die lyne? Ek het 'n sin vir humor, niemand kan ons
blameer omdat ons Gloudina ernstig opvat nie, want sy lag vir niks. My
mentaliteit is bietjie aangestas ja. Ek vermoed nogal dis van te veel voor
die PC sit en NG postings lees. Ek weetie, maar ek sal daaraan laat werk.

Elaine

poppie skryf in boodskap news:8r3iup$27f$1@slb0.atl.mindspring.net...
> Hê 'n sin vir humor Elaine, asook plein kommin sense . . . (natuurlik is hy
> nie in hegtenis geneem nie, dink bietjie voor jy skryf) Alles tongue in
> cheek
> en julle eet alles vir soetkoek op . . . is dit die mentaliteit van die nuwe
> S.A.?
> Sekerlike nie!
>
Re: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn [boodskap #35039 is 'n antwoord op boodskap #34855] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie tog....minstens 'n smile. Hoop jy't dit darem geniet.

Elaine

skryf in boodskap news:39D876AC.C8401277@home.com...
> Elaine wrote:
>
> niemand kan ons
>
>> blameer omdat ons Gloudina ernstig opvat nie, want sy lag vir niks.
>
> Ha, ha, ha, heeeeeeeeeee.Gloudina
>
Vorige onderwerp: Vrylating van prisoniere
Volgende onderwerp: Re: Lag 'n slag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:01:45 MGT 2024