Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Diary of a South African who moved to Canada to escape crime
Re: Diary of a South African who moved to Canada to escape crime [boodskap #34880] Do, 28 September 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Mweb wrote:

> Later, the city snowplough came along and
> accidentally covered up our our driveway with compacted snow from the
> street.

> . That damn snowplough
> came by twice yesterday.
>
>
> If I ever catch that son of a bitch that
> drives that fucking snowplough, I'll chew open his chest and rip his heart
> out. I think he hides around the fucking corner and waits for me to finish
> shoveling, then comes down the street at about 160km/hr and buries our
> driveway again.

Ja, jy slaan die spyker op die kop. 'n Groot deel van die Kanadese psigeis die
diep haat teen die sneeuploeg-werkers wat lyk asof hulle dit geniet
om drie voet sneeu in jou driveway te gooi net wanneer jy die kar wil
uittrek en erens heen gaan. Ek het vir 'n lang tyd by 'n hospitaal gewerk,
en moes sewe-uur in die oggend by die werk wees. Nou staan jy ses
uur (in die donker) op, skoffel jou hele driveway, klim in die kar om
weg te ry, net om te sien hoe die sneeuploeg weer drie voet harde
sneeu in die mond van jou driveway gooi. Dan moet jy weer uitklim
en weer begin skoffel. Waar ons nou bly in 'n woonstelblok, is
hierdie ding gelukkig nou iets van die verlede.

Gloudina
Re: Diary of a South African who moved to Canada to escape crime [boodskap #34881 is 'n antwoord op boodskap #34880] Do, 28 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waar kry julle die boodskap, Omtrent elke tweede vriend van my wat oorsee
trek het al die ding op een of ander stadium gestuur... Aag nee outjies kry
'n nuwe een...
Vorige onderwerp: Riaan en die Hologram se pornografiese gesprek
Volgende onderwerp: Hallo Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:32:28 MGT 2024