Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Perskop-Gloudina op rare Foto !
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34731] So, 24 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Ek glo nie as Jan in Suid Afrika of Holland of enige ander land as Kanada
is, hulle polisie halfpad om die wêreld gaan stuur nie. Ek glo ook die
polisie het beter dinge om te doen as om iets soos "harmless" spammers die
wereld vol te jaag.
Ek weet ook vir 'n feit dat ons in SA nie onder die Amerikaanse (of selfs
Kanadese) wette teen spam en porno val nie.
Al wat jy nou doen is om dit te ignoreer. Want ek glo nie Jan gaan vir jou
omverskoning vra nie. En btw, hoe gaan hulle hom trace? Hy't dan 'n
hotmail adres gebruik, en IP adresse...wel hulle kan net pinpoint tot op 'n
radius en selfs dan is dit nie vreeslik akuraat nie, want hy kan dit van 'n
internet kafee af gedoen het.

Elaine

skryf in boodskap news:39D0F2ED.5D26AA48@home.com...
>
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> "Jan" het porno gepos
>>
>> Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
>> vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.
>
> Ek het ongelukkig nie hierdie rare pos gekry nie, wantmy kabel-bediener het
> gesofistikeerde sagteware wat
> nie die pornografiese materiaal deurlaat nie. Wat hulle
> wel doen, is om self dit te noteer, en regtelike stappe
> te doen teen die versender van die pornografie. As
> daar Kanadese wette gebreek is, kom klop die
> polisie by die sender aan. Ek neem dus aan dat jan
> vdvr in die volgende ruk of wat die polisie aan sy
> deur sal hoor klop. Die enigste manier om hierdie
> stap te voorkom, is vir my om van ons kant die
> ding ongedaan te maak. Dit kan hy doen deur 'n
> publieke apologie op hierdie nuusgroep.
>
> Gloudina
>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34786 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D0FF4D.E67C792A@home.com...
> Ek het nog altyd gewonder hoekom jy so
> "blue rinse" op jou brein het. Toe besef ek
> skielik: hierdie tannie moet besluit of sy haar
> hare gaan kleur of nie. Dis die wat sy so 'n
> blue-rinse-psigose het. Arme vroumens.

Gloudina, as jy met jouself wil praat oor jouself, moenie dit op hierdie
nuusgroep doen nie. Loop kyk in die spieël en doen dit in die privaatheid
van jou badkamer.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34787 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Dis die wat sy so 'n
>> blue-rinse-psigose het. Arme vroumens.
>
> Gloudina, as jy met jouself wil praat oor jouself, moenie dit op hierdie
> nuusgroep doen nie. Loop kyk in die spieël en doen dit in die privaatheid
> van jou badkamer.

Maar dit staan soos 'n paal bo water. Jy het'n haai- polfaai- blue- rinse-
psigose - wonder
waar jy dit opgetel het? Jy sit ook psigoties
pal voor jou rekenaar. Ek het jou vandag
getoets. Staan nou op en gaan buite toe.
Die blare begin seker al hier en daar in
New Brunswick verkleur. Of gaan kyk na
die mooi groot Salvador Dali daar in die
Kunsmuseum (iets wat Fredericton uniek
maak.) Of kyk na die Cornelius Krieghoffs
daar - die beste versameling Krieghoffs in
Kanada.

Gloudina
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34788 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:39d10073.0@news1.mweb.co.za...
> Ek glo nie as Jan in Suid Afrika of Holland of enige ander land as Kanada
> is, hulle polisie halfpad om die wêreld gaan stuur nie. Ek glo ook die

Elaintjie, jy mors jou asem. Los die ou tante dat sy nog meer van haar
onkunde hier publiseer.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34789 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D0F2ED.5D26AA48@home.com...
> Ek het ongelukkig nie hierdie rare pos gekry nie, wantmy kabel-bediener het
> gesofistikeerde sagteware wat
> nie die pornografiese materiaal deurlaat nie. Wat hulle
> wel doen, is om self dit te noteer, en regtelike stappe
> te doen teen die versender van die pornografie. As
> daar Kanadese wette gebreek is, kom klop die
> polisie by die sender aan. Ek neem dus aan dat jan
> vdvr in die volgende ruk of wat die polisie aan sy
> deur sal hoor klop. Die enigste manier om hierdie
> stap te voorkom, is vir my om van ons kant die
> ding ongedaan te maak. Dit kan hy doen deur 'n
> publieke apologie op hierdie nuusgroep.

Ag shame, Gloudina. Eerstens sit "Jan" in SA. Tweedens illustreer jy alweer
jou onkunde deur sulke nonsens kwyt te raak.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34790 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jan" het porno gepos in message
news:39d0df54$0$230@helios.is.co.za...
> Hierdie is nogal 'n rare foto van haar.

Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34791 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Ag shame, Gloudina. Eerstens sit "Jan" in SA.

En wat het dit met die prys van eiers te doendat "Jan" in SA sit. Die polisie
hier hoef net
hulle telefoon op te tel, en dan kom die klop
op die deur daar in SA. In watter eeu lewe
jy? Toe hulle nog net met skepe tussen
kontinente gekommunikeer het?
Ek het nog altyd gewonder hoekom jy so
"blue rinse" op jou brein het. Toe besef ek
skielik: hierdie tannie moet besluit of sy haar
hare gaan kleur of nie. Dis die wat sy so 'n
blue-rinse-psigose het. Arme vroumens.

Gloudina

>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34792 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D10CD8.F4316963@home.com...
Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Gloudina, as jy met jouself wil praat oor jouself, moenie dit op hierdie
>> nuusgroep doen nie. Loop kyk in die spieël en doen dit in die privaatheid
>> van jou badkamer.

> waar jy dit opgetel het? Jy sit ook psigoties
> pal voor jou rekenaar. Ek het jou vandag
> getoets. Staan nou op en gaan buite toe.

Daar kom 'n tyd. En die tyd is nou. Om hierdie simpel ou tante Gloudina te
*plonk*.

Gloudina, jy is nie die tyd om een keystroke te druk werd nie.

*PLONK* *DOUBLE PLONK*

Ciaou, skattie.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34793 is 'n antwoord op boodskap #34731] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> "Jan" het porno gepos
>
> Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
> vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.

Ek het ongelukkig nie hierdie rare pos gekry nie, wantmy kabel-bediener het
gesofistikeerde sagteware wat
nie die pornografiese materiaal deurlaat nie. Wat hulle
wel doen, is om self dit te noteer, en regtelike stappe
te doen teen die versender van die pornografie. As
daar Kanadese wette gebreek is, kom klop die
polisie by die sender aan. Ek neem dus aan dat jan
vdvr in die volgende ruk of wat die polisie aan sy
deur sal hoor klop. Die enigste manier om hierdie
stap te voorkom, is vir my om van ons kant die
ding ongedaan te maak. Dit kan hy doen deur 'n
publieke apologie op hierdie nuusgroep.

Gloudina
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34854 is 'n antwoord op boodskap #34731] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Fout met die foto,sy sou op n kaffir seker gesit het.

>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34869 is 'n antwoord op boodskap #34731] Wo, 27 September 2000 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Alle polisie stasies dit is Kanada Polisie hier "
"KakaDina se foto is gepubliseer "
"Soek vir Jan, dit is prioritiet no 1 vir vandag"

Kakadina as ons nie eers deurkom na 10111 nie dink jy julle klomp gaan hulle
in die hande kry ?
Hoe banaal DERICK kan mens nie wees nie. Hoekom kry jy nie jy
aparheids-bevoordeelde prokereur seun om te prosedeur nie ?

Die waarheid maak seer ne ?

>
>

>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34920 is 'n antwoord op boodskap #34731] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jan" skryf in boodskap news:39d3e41c$0$227@helios.is.co.za...
>
> O Ja: Die Polisie was toe hier om my te bedank vir daardie
> besonderse foto wat ek ook na hulle toe gestuur het.

O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34921 is 'n antwoord op boodskap #34731] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> "Jan" O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.

Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie een
is ook nog
'n ou-wit-omie-gatkruiper.

Tant Hessie van die Kappiekommando,
wat moet waak teen die bokbreine en
die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
midde.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34922 is 'n antwoord op boodskap #34731] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie, wat op deeske aarde is ELOHIM? Ek se nie jy moet
Boedha aanbid nie. Ek se net lees oor hom en sy filosofie. Hou jou eie
godsdiens,
en aanbid JC, maar lees wat Boedha se oor naasteliefde. As JC en Boedha
saam op aarde was, dan weet ek hulle sou wedersydse respek vir mekaar gehad
het. Respekteer ander mense se sienswyse. Meeste mense wat baie berese
is en wat lees neig om ietwat "liberaal" te wees. Moenie bedreig voel
daaroor
nie, dit beteken net dat ons albei kante van n saak sien, en n ding beskou
uit meer as een "angle". Leer van ander. Moenie vir jou toe hou nie,
lees Deeprak Chopra se boeke. Op my dag het ek baie gehou van
Lobsang Rampa se "Third Eye", hy is baie wys.

-p-

Blommetjie skryf in boodskap news:39d538c3$0$227@hades.is.co.za...
> My wortels is �ltyd goed, pops.
> Ek kry genoeg egte mis van poepies soos jy af.
> Ten minste is ek nie 'n verrotte, gruwelike liberaal nie.
> Dankie vir die spelling-les.
> Hoekom moet ek oor buddha lees as ek net één God
> erken en aanbid nl. ELOHIM ?
> Onthou: Ek is nie 'n "Poppie" nie. -Daarom dra ek geen
> krullers nie. -Jou lang toonnaels en pienk Cutex wag.
>
> Kom by ?
> As jy by was sou jy geweet het waarvan jy praat.
>
> ---------------------------------------------------
>
> poppie wrote in message
> news:8r3c4u$7au$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te lyk.
>> Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
>> praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
>> wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies te
>> doen
>> vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en lees
>> bietjie
>> op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk krullers
>> uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....
>>
>> pop
>>
>>
>> Blommetjie wrote in message
>> news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>>>
>>> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>>>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>>>
>>>> > "Jan" >>>
>>>> > O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>>>
>>>> Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie
> een
>>>> is ook nog
>>>> 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Kappiekommando,
>>>> wat moet waak teen die bokbreine en
>>>> die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>>>> midde.
>>>
>>> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
>>> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
>>> die Karma-Sutra be�efen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
>>> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
>>> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
>>> SIES !!
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34923 is 'n antwoord op boodskap #34731] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te lyk.
Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies te
doen
vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en lees
bietjie
op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk krullers
uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....

pop

Blommetjie skryf in boodskap news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>
>>> "Jan" >
>>> O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>
>> Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie een
>> is ook nog
>> 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>
>> Tant Hessie van die Kappiekommando,
>> wat moet waak teen die bokbreine en
>> die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>> midde.
>
> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
> die Karma-Sutra be�efen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
> SIES !!
>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34947 is 'n antwoord op boodskap #34731] Vr, 29 September 2000 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis jammer dat Felina nou so moes skrik vir daai mopanie-wurm
rimpels van ou Queen - Bloudina. -Sy is mos nou gekroon as die
nuwe gru-ster van die "extreme" blou-films. Daardie was een van
haar aksie-skote ! Sy noem haarself mos die "ruiter in die dag".
Ons weet nou dat sy eintlik die "ruiter in die nag" is, daar op die
"lang perd van 'n ander kleur". Hoe Lekker !!

So op die noot van katte; Het julle geweet dat Diva-Bloudina ook
'n kat het ? Sy naam is Katoolsie. Dié kat het amper gevrek van
vetsug omdat sy hom baie instop met "kos" en "nagereg".

O Ja: Die Polisie was toe hier om my te bedank vir daardie
besonderse foto wat ek ook na hulle toe gestuur het.

Groete

Jan

Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:tz5A5.5218$gK3.91092@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Jan" het porno gepos in message
> news:39d0df54$0$230@helios.is.co.za...
>> Hierdie is nogal 'n rare foto van haar.
>
> Whoa! Dit was 'n bietjie te wild en laag onder die belt vir my!! Ek moet nou
> vir Felina loop soek. Sy't skoon weggehol.
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34978 is 'n antwoord op boodskap #34731] Sa, 30 September 2000 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> "Jan"
>> O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>
> Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie een
> is ook nog
> 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>
> Tant Hessie van die Kappiekommando,
> wat moet waak teen die bokbreine en
> die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
> midde.

Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
die Karma-Sutra beöefen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
SIES !!
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34979 is 'n antwoord op boodskap #34731] Sa, 30 September 2000 00:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
My wortels is áltyd goed, pops.
Ek kry genoeg egte mis van poepies soos jy af.
Ten minste is ek nie 'n verrotte, gruwelike liberaal nie.
Dankie vir die spelling-les.
Hoekom moet ek oor buddha lees as ek net één God
erken en aanbid nl. ELOHIM ?
Onthou: Ek is nie 'n "Poppie" nie. -Daarom dra ek geen
krullers nie. -Jou lang toonnaels en pienk Cutex wag.

Kom by ?
As jy by was sou jy geweet het waarvan jy praat.

---------------------------------------------------

poppie skryf in boodskap news:8r3c4u$7au$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te lyk.
> Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
> praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
> wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies te
> doen
> vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en lees
> bietjie
> op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk krullers
> uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....
>
> pop
>
>
> Blommetjie wrote in message
> news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>>
>> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>>
>>>> "Jan" >>
>>>> O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>>
>>> Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het. Hierdie een
>>> is ook nog
>>> 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>>
>>> Tant Hessie van die Kappiekommando,
>>> wat moet waak teen die bokbreine en
>>> die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>>> midde.
>>
>> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
>> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
>> die Karma-Sutra beöefen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
>> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
>> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
>> SIES !!
>>
>
Re: Perskop-Gloudina op rare Foto ! [boodskap #34981 is 'n antwoord op boodskap #34731] Sa, 30 September 2000 03:20 Na vorige boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bedreig?
Ek dink eerder sy/hy hou net nie van liberals nie.
Jy klink in elk geval veels te "bright" om dit te sien.
Bye bye pienk "Poppie".

poppie skryf in boodskap news:8r3f08$isl$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Blommetjie, wat op deeske aarde is ELOHIM? Ek se nie jy moet
> Boedha aanbid nie. Ek se net lees oor hom en sy filosofie. Hou jou eie
> godsdiens,
> en aanbid JC, maar lees wat Boedha se oor naasteliefde. As JC en Boedha
> saam op aarde was, dan weet ek hulle sou wedersydse respek vir mekaar gehad
> het. Respekteer ander mense se sienswyse. Meeste mense wat baie berese
> is en wat lees neig om ietwat "liberaal" te wees. Moenie bedreig voel
> daaroor
> nie, dit beteken net dat ons albei kante van n saak sien, en n ding beskou
> uit meer as een "angle". Leer van ander. Moenie vir jou toe hou nie,
> lees Deeprak Chopra se boeke. Op my dag het ek baie gehou van
> Lobsang Rampa se "Third Eye", hy is baie wys.
>
> -p-
>
>
> Blommetjie wrote in message
> news:39d538c3$0$227@hades.is.co.za...
>> My wortels is áltyd goed, pops.
>> Ek kry genoeg egte mis van poepies soos jy af.
>> Ten minste is ek nie 'n verrotte, gruwelike liberaal nie.
>> Dankie vir die spelling-les.
>> Hoekom moet ek oor buddha lees as ek net één God
>> erken en aanbid nl. ELOHIM ?
>> Onthou: Ek is nie 'n "Poppie" nie. -Daarom dra ek geen
>> krullers nie. -Jou lang toonnaels en pienk Cutex wag.
>>
>> Kom by ?
>> As jy by was sou jy geweet het waarvan jy praat.
>>
>> ---------------------------------------------------
>>
>> poppie wrote in message
>> news:8r3c4u$7au$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>>> Blommetjie, gaan gooi jou wortels nat sodat jy ophou om so verwelk te
> lyk.
>>> Gee jouself ook n bietjie kunsmis sodat jy jouself kan voed, want jy
>>> praat soos n suf ou konserwatiewe knol. Breek weg en hou op om die
>>> wereld te bekyk uit jou eng verwysingswereld (ek is nie lus om kappies
> te
>>> doen
>>> vanaand nie). Leer spel (daar is nie n deelteken op beoefen nie) en
> lees
>>> bietjie
>>> op oor Buddha, miskien word jy iets wys. Dit is tyd om die pienk
> krullers
>>> uit jou hare te haal Blommetjie, en kom nou by.....
>>>
>>> pop
>>>
>>>
>>> Blommetjie wrote in message
>>> news:39d5316c$0$232@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:39D4AC49.F03296D6@home.com...
>>>> > Oitaroh Margoloh wrote:
>>>> >
>>>> > > "Jan" >>> >
>>>> > > O, die ou tante sal seker kleim dat jy op parool uit is.
>>>> >
>>>> > Nog 'n peasant-bokbrein, wat ongelukkig naKanada gekom het.
Hierdie
>> een
>>>> > is ook nog
>>>> > 'n ou-wit-omie-gatkruiper.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Kappiekommando,
>>>> > wat moet waak teen die bokbreine en
>>>> > die ou-wit-omie-gatkruipers in ons
>>>> > midde.
>>>>
>>>> Jy is defenitief nie van die kappiekomando nie. Daarvoor is jy veels
>>>> te liberaal en nog boonop 'n Buddah-liefhebber wat op die kantlyn
>>>> die Karma-Sutra beöefen. So gepraat van ou-wit-omie-kruipers:
>>>> Ons het ALMAL gesien wat JY met die omie op die Foto doen.
>>>> Jy is duidelik 'n wilde ruiter van 'n ander kommando.
>>>> SIES !!
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Vrylating van Brouwer-siektes
Volgende onderwerp: Ek tjek julle uit...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:48:48 MGT 2024