Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Noodsaaklike gebruik van wapens Inisiatief
Toekoms Advies vir: Noodsaaklike gebruik van wapens Inisiatief [boodskap #34633] Do, 21 September 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Effektiewe handhawing van wet en orde aangaande die gebruik
van wapens en ammunisie. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En
nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Wapen Eienaarskap Organisasies, die Wapen Industrie,
asook alle Wapen eienaars, oorsee en plaaslik, asook ondersteunende
Regerings en Organisasies, in ons Paradys, en elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van verskeidenheid reeks produkte aan
wapenwinkels en eienaars. Verantwoordelike gebruik van wapens.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Wapen Eienaarskap Organisasies,
asook om debatte te verhoog in die Parlement. Aangaande reels en
regulasies aangaande die nodige gebruik van vuurwapens.

Hoogstens aangeraai, om reels en regulasies aangaande die onnodige
en/of onaangename gebruik van vuurwapens, indien enige, te verhoog.
Veral wanneer geweer skote gevuur word in die lug, indien enige. Asook
om opsporing in die verband te verhoog, indien nodig. Swaar boetes,
en/of strawwe kan ook verhoog word in die verband, soos nodig. Wette
kan ook verhoog word in die verband, indien dit nie alreeds gedoen is.

Dit sal inniglik waardeer word om volwasse toesig te verhoog wanneer
kinders met klappers speel, deur die Media aangevra, indien dit nie
alreeds die geval is. Om die veiligheid van kinders te verhoog, wanneer
daar met klappers gespeel word, indien enige, waar en wanneer nodig,

Hersiende reels en regulasies aangaande die verantwoordelike gebruik
van vuurwapens, asook alarm maak prosedures, kan ook verhoog word deur
die Media - radio, TV en koerante - aan die persone van ons Paradys. Om
verhoogde bewuswording aangaande die gebruik van vuurwapens in die
gemeenskap te verhoog.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Publieke bewuswordings vlakke aangaande die gebruik van vuurwapens kan
asemrowend verhoog word.
Bekendstelling van reels en regulasies aangaande die gebruik van
vuurwapens kan asemrowend verhoog word.
Meer vreedsame verhoudings kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Meer breedvoerige bydrae(s) aangaande vuurwapen beheer maatreels kan
verwag word na die groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms,
soos wanneer nodig.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Noodsaaklike gebruik van wapens Inisiatief [boodskap #34683 is 'n antwoord op boodskap #34633] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Effektiewe handhawing van wet en orde aangaande die gebruik
> van wapens en ammunisie.

Groei asb. die bg. na:

Insluitend menige inisiatiewe om die aantal ontwettige wapens, in ons
Paradys, en elders in SAOG lidlande te verminder, soos hier versoek.
Menige vredes inisiatiewe, om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Nuwe stories oppie stoep
Volgende onderwerp: Re: Loo Paper Crisis at Parliament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:24:18 MGT 2024