Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hallo
hallo [boodskap #3433] So, 28 Desember 2003 21:09 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Iemand het gesê ek moet 'n draai kom maak..so hallo
Re: hallo [boodskap #3434 is 'n antwoord op boodskap #3433] So, 28 Desember 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Iemand het gesê ek moet 'n draai kom maak..so hallo

Andries!!! Jy is GEVIND!!! Hallo. Waar was jy die heeltyd? Of mag
jy nie vir ons sê nie? ;-)
Ons het jou rerig gemis. Het jou ore nie eens getuit toe ons so baie
van jou skinder nie? ;-)
Hoe gaan dit met jou ma?
Re: hallo [boodskap #3439 is 'n antwoord op boodskap #3434] So, 28 Desember 2003 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:rvhuuv4pmrd09damu0jm7482rd8lq0jdln@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Iemand het gesê ek moet 'n draai kom maak..so hallo
>
> Andries!!! Jy is GEVIND!!! Hallo. Waar was jy die heeltyd? Of mag
> jy nie vir ons sê nie? ;-)
> Ons het jou rerig gemis. Het jou ore nie eens getuit toe ons so baie
> van jou skinder nie? ;-)
> Hoe gaan dit met jou ma?
>
Van die geskinder weet ek niks..seker beter so..

Met my ma gaan dit goed.
Re: hallo [boodskap #3441 is 'n antwoord op boodskap #3439] Ma, 29 Desember 2003 00:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Van die geskinder weet ek niks..seker beter so..

Nee, dis gladnie beter so nie. Ek wil o.a weet of jy nog jou
superman kostuum het? Wat of wie het jy onlangs opgeblaas met jou
tenks? Hoeveel vlae het jy geplant en lande geannekseer, en waar?
Jy kan mos nie soos die verlore seun terugkom en net 2 sinnetjies met
ons gesels nie. Dis net nie reg nie!! Ons het 'n feesmaal vir jou
terugkoms berei. Roely het tussen die borrelhappies ook nog 'n groot
konyn en 'n hert gaan skiet en spesiaal vir jou gaar gemaak. Lorinda
en ek het alweer verkeerd gehoor toe hulle gesê het ons moet gaan
kleiduiwe skiet, en toe skiet ons eende. Sy het my nog probeer
verduidelik dat 'skeet' en skiet nou nie juis dieselfde is nie, toe is
dit al te laat. Die is nou ook op die tafel. DD het 'n reuse kalkoen
voorberei. So, kom sit nou eers en vertel ons ALLES!! ;-))

> Met my ma gaan dit goed.

Dit is goeie nuus. So ek neem aan sy het nie nodig gehad om verder
behandeling te kry nie?
Re: hallo [boodskap #3443 is 'n antwoord op boodskap #3439] Ma, 29 Desember 2003 02:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:...
>>
> Van die geskinder weet ek niks..seker beter so..
>
> Met my ma gaan dit goed.

Dit was nie skinder nie Andries. Ons het eenvoudig gepraat asof jy nog
altyd hier is; so in die gees van die groep was jy die hele tyd hier.
Katryn wil maar net hê dat jy die vorige pos moet lees sodat jy kan
sien hoe ons jou en DD se venootskap en misterie gemis het :-))

Lorinda
Re: hallo [boodskap #3451 is 'n antwoord op boodskap #3439] Ma, 29 Desember 2003 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bsnnja$men$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:rvhuuv4pmrd09damu0jm7482rd8lq0jdln@4ax.com...
>> "Andries" wrote:
>>
>>> Iemand het gesê ek moet 'n draai kom maak..so hallo
>>
Hallo Andries! We hebben je lang niet gezien, maar je was niet uit het oog
uit het hart. Je naam is nog veel genoemd :-)
>
> Met my ma gaan dit goed.

Gelukkig om dit te horen. In onze familie is het ook dichtbij gekomen, een
van de zusjes van mijn man heeft agressieve borstkanker. Zij krijgt woensdag
haar derde chemokuur.

Roely
>
Oor skinder [boodskap #3453 is 'n antwoord op boodskap #3443] Ma, 29 Desember 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dit was nie skinder nie Andries. Ons het eenvoudig gepraat asof jy nog
> altyd hier is; so in die gees van die groep was jy die hele tyd hier.
> Katryn wil maar net hê dat jy die vorige pos moet lees sodat jy kan
> sien hoe ons jou en DD se venootskap en misterie gemis het :-))

Dankie, Lorinda. Jy is natuurlik reg. ;-)
Ernstig nou, ek besef elke keer dat wat ek met "skinder" bedoel, nie
noodwendig dieselfde betekenis het as wat julle dalk daaraan mag heg
nie. Ek bedoel dit meer in die sin van vriendelike en trivial chit
chat.
Julle skinder is vir my "blab". DIS nou skinder!! ;-)))
Re: Oor skinder [boodskap #3456 is 'n antwoord op boodskap #3453] Ma, 29 Desember 2003 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:3om0vvoeku7103429j3iv8islolbttk268@4ax.com...
>
> Dankie, Lorinda. Jy is natuurlik reg. ;-)
> Ernstig nou, ek besef elke keer dat wat ek met "skinder" bedoel, nie
> noodwendig dieselfde betekenis het as wat julle dalk daaraan mag heg
> nie. Ek bedoel dit meer in die sin van vriendelike en trivial chit
> chat.
> Julle skinder is vir my "blab". DIS nou skinder!! ;-)))
>

Ek het nog nie jou tweede pos gesien toe ek dit gestuur het nie (ek het
ge-google uit Brighton:-), anders sou ek dit nie gestuur het nie. Jy het dit
so mooi uitgelê en presies die dinge genoem waarvan ek ook meer sou wou weet
:-)) Ek dink aan skinder op dieselfde manier as jy, ek was net nie
heeltemaal seker wat Andries bedoel het nie. Maar ek was verkeerd, want as
hy ons nog nie teen hierdie tyd ken nie...:-)

Lorinda
Re: hallo [boodskap #3457 is 'n antwoord op boodskap #3451] Ma, 29 Desember 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bsp1ep$f96eb$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Gelukkig om dit te horen. In onze familie is het ook dichtbij gekomen, een
> van de zusjes van mijn man heeft agressieve borstkanker. Zij krijgt woensdag
> haar derde chemokuur.
>
> Roely
>>

Ek hoop die behandeling loop goed af en dat hulle die siekte onder beheer
sal kry.

Lorinda
Re: hallo [boodskap #3461 is 'n antwoord op boodskap #3439] Ma, 29 Desember 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Dec 2003 01:05:04 +0200, "Andries" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:rvhuuv4pmrd09damu0jm7482rd8lq0jdln@4ax.com...
>> "Andries" wrote:
>>
>>> Iemand het gesê ek moet 'n draai kom maak..so hallo
>>
>> Andries!!! Jy is GEVIND!!! Hallo. Waar was jy die heeltyd? Of mag
>> jy nie vir ons sê nie? ;-)
>> Ons het jou rerig gemis. Het jou ore nie eens getuit toe ons so baie
>> van jou skinder nie? ;-)
>> Hoe gaan dit met jou ma?
>>
> Van die geskinder weet ek niks..seker beter so..
>
> Met my ma gaan dit goed.
>

Andries ons is almal baie bly dat jy terug is en wens jou voorspoed
toe en wil ook hê dat jy vir jou ma sê dat ons almal bly is dat dit
met haar so goed gaan en dat elke en ieder van ons haar voorspoed
en 'n gelukkige nuwe jaar toewens en dan moet jy oplet op Katryn se
fight wanneer sy sê dat "Jy kan mos nie soos die verlore seun terugkom
en net 2 sinnetjies met ons gesels nie" en nie vergeeet om vir Fleur
hallo te sê nie maar jy en ek het 'n ooreenkoms om geen geheime uit te
lap nie en dit wat jy gesê het van ons geheime skrif en dat die
spioene te uitasem sal raak om ons briewe te lees dink ek moet die
waarheid wees en dan skuld jy my ook 'n verdomde verklaring waarom jy
sommer so wegraak en askies dat dit net 'n een sinnetjie brief is maar
ek wil nie aandag trek op ons vennootskap nie...


Speedy Gonzales
Re: hallo [boodskap #3462 is 'n antwoord op boodskap #3461] Ma, 29 Desember 2003 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:d1r0vvc1gt1nonvn7hq5bo0kgprv5prqrk@4ax.com...
> spioene te uitasem sal raak om ons briewe te lees dink ek moet die
> waarheid wees en dan skuld jy my ook 'n verdomde verklaring waarom jy
> sommer so wegraak en askies dat dit net 'n een sinnetjie brief is maar
> ek wil nie aandag trek op ons vennootskap nie...
>
>
> Speedy Gonzales

LOL! Moenie dink jy flous ons nie Speedy, jy het geweet waar hy is. Jy kan
bly wees dat ek nog kan lag nadat jy my op daai wilde gans jag (ja ek weet,
ek weet) na Thaba Ncu gestuur het:-)

Lorinda
Re: Oor skinder [boodskap #3463 is 'n antwoord op boodskap #3453] Ma, 29 Desember 2003 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Dec 2003 12:07:16 -0500, Katryn wrote:

> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Dit was nie skinder nie Andries. Ons het eenvoudig gepraat asof jy nog
>> altyd hier is; so in die gees van die groep was jy die hele tyd hier.
>> Katryn wil maar net hê dat jy die vorige pos moet lees sodat jy kan
>> sien hoe ons jou en DD se venootskap en misterie gemis het :-))
>
> Dankie, Lorinda. Jy is natuurlik reg. ;-)
> Ernstig nou, ek besef elke keer dat wat ek met "skinder" bedoel, nie
> noodwendig dieselfde betekenis het as wat julle dalk daaraan mag heg
> nie. Ek bedoel dit meer in die sin van vriendelike en trivial chit
> chat.
> Julle skinder is vir my "blab". DIS nou skinder!! ;-)))
>

Dit laat nou die vraag, Lorinda, of dìt wat jy en ek gisteraand van
Katryn gesê het, skinder was of het ons net gechat?

Ns.
Moet liefs nie vir Katryn sê dat ek dit gevra het nie,
wat bes moontlik raak sy verward tussen die
chatting en skindery

DD
Re: hallo [boodskap #3466 is 'n antwoord op boodskap #3462] Ma, 29 Desember 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Dec 2003 18:34:11 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:d1r0vvc1gt1nonvn7hq5bo0kgprv5prqrk@4ax.com...
>> spioene te uitasem sal raak om ons briewe te lees dink ek moet die
>> waarheid wees en dan skuld jy my ook 'n verdomde verklaring waarom jy
>> sommer so wegraak en askies dat dit net 'n een sinnetjie brief is maar
>> ek wil nie aandag trek op ons vennootskap nie...
>>
>>
>> Speedy Gonzales
>
> LOL! Moenie dink jy flous ons nie Speedy, jy het geweet waar hy is. Jy kan
> bly wees dat ek nog kan lag nadat jy my op daai wilde gans jag (ja ek weet,
> ek weet) na Thaba Ncu gestuur het:-)
>
> Lorinda
>

Ek het gedink dat hy sy opleiding ernstiger opneem as wat hy werklik
gedoen het, Lorinda. Trots op hom gewees heel onder die indruk dat
hy besig is om ervaring op te doen in die praktiese sin van die woord.
Maar wat doen die blêddie laaitie? Soek ander vriende!
Heel waarskynlik het sy ma gesê dat hy op sy vriendekring moet check,
maar ons is mos afterall nie so bad nie?


Speedy
Re: Oor skinder [boodskap #3468 is 'n antwoord op boodskap #3463] Ma, 29 Desember 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:7kt0vv4i1ceqga86945h39gp76k7hiebqk@4ax.com...
>
> Dit laat nou die vraag, Lorinda, of dít wat jy en ek gisteraand van
> Katryn gesê het, skinder was of het ons net gechat?
>
> Ns.
> Moet liefs nie vir Katryn sê dat ek dit gevra het nie,
> wat bes moontlik raak sy verward tussen die
> chatting en skindery
>
> DD
>

Aan moedswilligheid DD, skiet jy nie kort nie :-))

Lorinda
Re: hallo [boodskap #3469 is 'n antwoord op boodskap #3466] Ma, 29 Desember 2003 19:14 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:u8u0vv0fep95kv1e0n9pk47av0tpbiki2f@4ax.com...
> Maar wat doen die blêddie laaitie? Soek ander vriende!
> Heel waarskynlik het sy ma gesê dat hy op sy vriendekring moet check,
> maar ons is mos afterall nie so bad nie?
>
>
> Speedy
>

Daai insident met die kar radios in sy pa se mielie lande het dalk iets
daarmee te doen gehad....:-)
Moenie so hard op hom wees nie DD, hy het maar net uigegaan in die wereld om
ondervinding op te doen. Dit sal die besigheid dalk goed te staan kom...

Lorinda
Vorige onderwerp: hallo
Volgende onderwerp: Hysbakke of hygbakke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:31:02 MGT 2024