Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrylating van prisoniere
Vrylating van prisoniere [boodskap #34453] Ma, 18 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
24 uur na een van die prisoniere vrygelaat was ,is hy weer betrokke by n
ernstige misdaad naamlik n motorkaping.

Dan is daar per abuis 160 gevaarlikke verdagtes vrygelaat en volgens Russel
Mamabolo kan niemand in die derpartement verantwoordelik gehou word vir die
fo*## nie.Hy se die probleem is dat die lede nie die opdragte behoorlik
verstaan het nie. Nou wonder ek wat hy vir die slagoffers van misdade gaan
se wat deur die "persone" gedoen gaan word.Jammer my personeel kan nie
opdragte verstaan nie.

Dan is dit darem snaaks dat daar 18 000 verdagtes vrygelaat word net voor n
verkiesing.Ek wonder hoeveel nog voor die verkiesing vrygelaat gaan word.

Reenen van Niekerk
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34501 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oitaroh Margoloh wrote:
>
> Verder, soos iemand anders uitgewys het, die regering se kleim dat dit die
> publiek R1 miljoen per dag gaan spaar is groot bollie. Hulle het Korrektiewe
> Dienste se begroting gevat (R5.08 biljoen), deur die aantal gevangenes
> (170,000) gedeel, en met 11,500 gemaal. En siedaar! R1 miljoen per dag.
> Bravo! Behalwe dat Korrektiewe Dienste geen tronke gaan toemaak of personeel
> gaan afdank as gevolg van hierdie vrylating nie. Infrastruktuur status quo
> word gehandhaaf. So, in reële terme is daar absoluut geen besparing nie,
> behalwe dalk die bietjie kos wat die mense sou geëet het.
>

Die media is kop in een mus met die regering van die dag. Was so met die
previous regime :) en is so met die huidige regime.

Gisteraand op ES Y BE SIE se nuus 10 sekondes aan M'Beki se vergadering
met Cosatu afgestaan? Seker die polities belangrikste gebeurtenis van
die dag en hulle gee so min tyd daaraan. Dan is daar die President vs.
Vigs kwessie.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34622 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oitaroh Margoloh wrote:
>
> "Tjaart Riekert" wrote in message

>> EK dink ons moet wakker word en die koffie ruik. Ons het 2 keuses in die
>> saak. Kom ons kyk of on iets kan doen, of anders moet ons maar ons goed
> vat
>> en trek soos die boere van ouds.
>
> Groot Trek II ?

... in 'n boeing met complimentere slaapsokkies?
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34623 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tjaart Riekert" skryf in boodskap news:39ca230b.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is waar wat jy se van die 'Captive Market' , maar dink mooi daaraan, as
> jy net R50.00 per week verdien en jou vervoer styg met 5 rand per week, gaan
> jy nie geraas maak nie ?

Jy's reg. Ek het netnou met iemand oor die foon gepraat wat ook gevoel het
dat die taxis moontlik een of ander subsidie kry. Maar dit is net spekulasie
op hierdie stadium.

> Ongelukking het ons nie nog 'n Transvaal om heen te trek nie. Hier sal ons
> maar moet vas staan. Die wat die land verlaat word mos beskyf as 'COWARDS'
> en so meer.. nou ja as die Helde agter bly gaan die stront dalk net spat..
> EK hoop nie so nie....

As mense praat van terugveg, soos in "Opsaal burghers," dan moet mens na 'n
paar realiteite kyk. (Persoonlik steun ek nie wapengeweld nie. Dis uiters
moeilik om dit te doen as mens die praktiese realiteite eerstehands gesien
het. Dis nie so glorious soos in die movies nie.)

Die eerste realiteit is die potensiële troep getalle aan beide kante. Een
teen tien werk nie so lekker vir die mense aan die "een" kant nie. Die Boere
het goed uitgehou in 1900, maar die resultaat was 'n gegewe.

Tweedens, die sekuriteitsmag met die helikopters, tenks, ens., is in die
hande van die "tien" kant.

Derdens, dit beteken dit sal 'n guerilla oorlog wees. 'n Groot vereiste vir
guerilla vegters is dat hulle ongesiens tussen die massas moet kan
rondbeweeg en wegglip. Vir 'n witman in SA is dit bietjie moeilik.

Vierdens, die "een" kant sal bitter min internasionale steun kry, behalwe
van neo-nazi groepe. Tewens, volle internasionale steun sal aan die "tien"
kant wees.

Ek weet dit klink fatalisties, maar die realiteit van 'n bugeroorlog in SA
sal wees dat 'n klomp mense, beide wit en swart, sal sterf, en daarna sal
die staus quo aangaan soos voorheen. Selfs al sou die "een" kant op een of
ander manier wen, sit hulle weer met die internasionale gemeenskap teen
hulle, en al die sanksie en ander probleme kruip weer uit.

Mens wil tog nie weer die Suid-Wes Grens storie oor hê nie, maar talle jong
seuns gesterf het, en vir wat? Vir die gebied om later in elk geval onder
die beheer van die "vyand" te kom. Ek weet die twee situasies is nie
dieselfde nie, maar die beginsel is dat in albei gevalle is/sal lewens
onnodig verlore gaan.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34624 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tjaart Riekert" skryf in boodskap news:39c9adb9.0@news1.mweb.co.za...
> EK lees graag wat gese word hier, Ek moet se ek is ook GATVOL vir alles wat
> gebuer, ons betaal belasting dat dit by ons ore uitloop en toeg moet ons nog
> steeds on kinders in provaat skole sit, en na privaat klinieke gaan , end
> die petol prys gaan nog steed op en op.. Ons alma kla daaroor. Is daar nie
> iets wat ons kan doen haaraan nie.
>
> Ek dink ons as Afrikaners.. nee ek wil dit verder vat Suid-Afrikaners moet
> ons gatte lug en iets probeer doen aan die saak...

Daar is ongelukkig nie genoeg Rande in die land vir die regering om enigiets
wesenlik te kan doen nie. Soos dit is lek die damwal al.

> Kyk na die Britte oor die petrol pryse... daar was stakings en so meer...
> Nog 'n vraag.. hoekom staak die Taxi bestuuredrs nie oor die petrol prys
> nie, Meeste van die taxi's loop op petrol nie diesel nie.. Kry hulle dalk 'n
> 'kickback' ?

Die taxis het 'n "captive market". Hulle kan die verhoogde koste net so aan
die pendelaars deurgee, en die mense kan nie veel doen nie want dit is hulle
enigste vervoer.

> EK dink ons moet wakker word en die koffie ruik. Ons het 2 keuses in die
> saak. Kom ons kyk of on iets kan doen, of anders moet ons maar ons goed vat
> en trek soos die boere van ouds.

Groot Trek II ?
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34625 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mega...  is tans af-lyn  mega...
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
"n Vraag wat nie beantwoord is nie is wat kos dit die staat
(belatingbetaler) om die kabouters te vang en toe te sluit - ook, wat is die
skade wat die maats die onskuldige (belastingbetaler) kos in terme van skade
(persoonlik en andersins).
Benewens die doodstraf glo ek moet hardearbeid ingestel word waar die
bandiet deur handearbeid vir homself moet sord tydens aanhouding.

"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:3Utx5.3417$gK3.54681@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:39c662c8.0@news1.mweb.co.za...
>> 24 uur na een van die prisoniere vrygelaat was ,is hy weer betrokke by n
>> ernstige misdaad naamlik n motorkaping.
>>
>> Dan is daar per abuis 160 gevaarlikke verdagtes vrygelaat en volgens
> Russel
>> Mamabolo kan niemand in die derpartement verantwoordelik gehou word vir
> die
>> fo*## nie.Hy se die probleem is dat die lede nie die opdragte behoorlik
>> verstaan het nie. Nou wonder ek wat hy vir die slagoffers van misdade gaan
>> se wat deur die "persone" gedoen gaan word.Jammer my personeel kan nie
>> opdragte verstaan nie.
>>
>> Dan is dit darem snaaks dat daar 18 000 verdagtes vrygelaat word net
voor
> n
>> verkiesing.Ek wonder hoeveel nog voor die verkiesing vrygelaat gaan
word.
>
> Reenen, ek en 'n paar ander maters het mekaar lekker witwarm geklap op
> soc.culture.south-africa oor hierdie einste onderwerp.
>
> Goed, die magistrate het die mense borgtog toegestaan, en die trawante wat
> die borgtog van R1,000 kon bekostig was onmiddellik weer op die strate
> gewees.
>
> Maar, my redenasie was dat die trawante wat nie die borgtog kon bekostig
> nie, geen ander heenkome as misdaad het om aan die lewe te bly nie. En ek
> het voorspel dat baie van hulle net weer en weer inhegtenis geneem gaan
> word. Elke keer wat hulle vrygelaat word en hul borgtog vergeet word, word
> hulle eintlik beloon vir hul misdade. Hulle besteel vir 'n rukkie, kry
> gratis kos in die tronk vir 'n rukkie, en die proses begin van voor af.
> Weinig van hulle gaan by die hof opdaag vir hulle verhoor. Tewens, hulle sal
> blerrie stupid wees as hulle dit doen. Hier gee die goewerment vir hulle 'n
> gratis kaartjie terug strate toe, so hoekom sal hulle die kaartjie opskeur
> en vrywillig teruggaan tronk toe?
>
> Die punt is, borgtog is die meganisme wat mense binne die regstelsel hou en
> hulle terugbring hof toe, behalwe waar die krimineel dit as 'n toegangsfooi
> tot vryheid beskou en die geld afskryf.
>
> Verder, soos iemand anders uitgewys het, die regering se kleim dat dit die
> publiek R1 miljoen per dag gaan spaar is groot bollie. Hulle het Korrektiewe
> Dienste se begroting gevat (R5.08 biljoen), deur die aantal gevangenes
> (170,000) gedeel, en met 11,500 gemaal. En siedaar! R1 miljoen per dag.
> Bravo! Behalwe dat Korrektiewe Dienste geen tronke gaan toemaak of personeel
> gaan afdank as gevolg van hierdie vrylating nie. Infrastruktuur status quo
> word gehandhaaf. So, in reële terme is daar absoluut geen besparing nie,
> behalwe dalk die bietjie kos wat die mense sou geëet het.
>
> Maar almal het hande geklap oor die "besparing", en die media het seker nie
> geld vir batterye vir hulle calculators nie, want ek het nêrens gesien dat
> enigiemand hierdie "besparing" bevraagteken het nie. Die "besparing" het ter
> sprake gekom in 'n vraag in die Parlement. As daai ou omies nie sit en slaap
> nie, dan maak hulle vingernaels skoon met die Swiss Army mes wat hulle laas
> jaar by die Rooikruis gekry het.
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34626 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"MWeb" skryf in boodskap news:39ca68b0.0@news1.mweb.co.za...
>> "Oitaroh Margoloh" wrote in message
>> news:80qy5.3971$gK3.68003@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> As mense praat van terugveg, soos in "Opsaal burghers," dan moet mens na 'n
>> paar realiteite kyk...
>
> As jy 'n padda in 'n pot kookwater gooi sal hy uit spring, maar as jy die
> pot stadig maar seker verhit sal die padda wat koud bloedig is hom self aan
> pas by sy omgewing. Jy sal hom kook sonder dat hy daarvan bewus raak.

MWeb, daardie een is bietjie bokant my braaivleisplek. Kan jy vir my 'n
prentjie teken?
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34627 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is waar wat jy se van die 'Captive Market' , maar dink mooi daaraan, as
jy net R50.00 per week verdien en jou vervoer styg met 5 rand per week, gaan
jy nie geraas maak nie ?

Nee wat mense, ons mis 'n paar goed hier....

Dit is tyd dat ons wakker word en die koffie ruik...... Dinge gebeur onder
ons neuse en ons voeter maar saam soos 'n lot skape...

Hoekom word belasting wette verander, wat van die wapen wet, ons praat van
Regstellende aksie, Die wet op grondbelasting.....

Ongelukking is dit nie soos in die dae van ouds waar almal die wapen
opgeneem het en begin skiet het nie.. (KONGO, ZAMBIA ens) Mense word al hoe
slimmer ..... Maak dit moeiliker vir die mense wat die geld het om dit te
kry (Hoer belastings, Belas grond (Maak dit moeilik om dit te besit) ..
verander die wapenwet (wie gaan ons verdedig).. so kan ek aangaan...

Ongelukking het ons nie nog 'n Transvaal om heen te trek nie. Hier sal ons
maar moet vas staan. Die wat die land verlaat word mos beskyf as 'COWARDS'
en so meer.. nou ja as die Helde agter bly gaan die stront dalk net spat..
EK hoop nie so nie....

"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:h_ny5.3932$gK3.67557@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Tjaart Riekert" wrote in message
> news:39c9adb9.0@news1.mweb.co.za...
>> EK lees graag wat gese word hier, Ek moet se ek is ook GATVOL vir alles
> wat
>> gebuer, ons betaal belasting dat dit by ons ore uitloop en toeg moet ons
> nog
>> steeds on kinders in provaat skole sit, en na privaat klinieke gaan , end
>> die petol prys gaan nog steed op en op.. Ons alma kla daaroor. Is daar nie
>> iets wat ons kan doen haaraan nie.
>>
>> Ek dink ons as Afrikaners.. nee ek wil dit verder vat Suid-Afrikaners moet
>> ons gatte lug en iets probeer doen aan die saak...
>
> Daar is ongelukkig nie genoeg Rande in die land vir die regering om enigiets
> wesenlik te kan doen nie. Soos dit is lek die damwal al.
>
>> Kyk na die Britte oor die petrol pryse... daar was stakings en so meer...
>> Nog 'n vraag.. hoekom staak die Taxi bestuuredrs nie oor die petrol prys
>> nie, Meeste van die taxi's loop op petrol nie diesel nie.. Kry hulle
dalk
> 'n
>> 'kickback' ?
>
> Die taxis het 'n "captive market". Hulle kan die verhoogde koste net so aan
> die pendelaars deurgee, en die mense kan nie veel doen nie want dit is hulle
> enigste vervoer.
>
>> EK dink ons moet wakker word en die koffie ruik. Ons het 2 keuses in die
>> saak. Kom ons kyk of on iets kan doen, of anders moet ons maar ons goed
> vat
>> en trek soos die boere van ouds.
>
> Groot Trek II ?
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34628 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
EK lees graag wat gese word hier, Ek moet se ek is ook GATVOL vir alles wat
gebuer, ons betaal belasting dat dit by ons ore uitloop en toeg moet ons nog
steeds on kinders in provaat skole sit, en na privaat klinieke gaan , end
die petol prys gaan nog steed op en op.. Ons alma kla daaroor. Is daar nie
iets wat ons kan doen haaraan nie.

Ek dink ons as Afrikaners.. nee ek wil dit verder vat Suid-Afrikaners moet
ons gatte lug en iets probeer doen aan die saak...

Kyk na die Britte oor die petrol pryse... daar was stakings en so meer...
Nog 'n vraag.. hoekom staak die Taxi bestuuredrs nie oor die petrol prys
nie, Meeste van die taxi's loop op petrol nie diesel nie.. Kry hulle dalk 'n
'kickback' ?

EK dink ons moet wakker word en die koffie ruik. Ons het 2 keuses in die
saak. Kom ons kyk of on iets kan doen, of anders moet ons maar ons goed vat
en trek soos die boere van ouds.

"Lou" skryf in boodskap news:39C70DF4.AC5E0CBD@hotmail.com.dinges...
>
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>>
>> Verder, soos iemand anders uitgewys het, die regering se kleim dat dit die
>> publiek R1 miljoen per dag gaan spaar is groot bollie. Hulle het Korrektiewe
>> Dienste se begroting gevat (R5.08 biljoen), deur die aantal gevangenes
>> (170,000) gedeel, en met 11,500 gemaal. En siedaar! R1 miljoen per dag.
>> Bravo! Behalwe dat Korrektiewe Dienste geen tronke gaan toemaak of personeel
>> gaan afdank as gevolg van hierdie vrylating nie. Infrastruktuur status quo
>> word gehandhaaf. So, in reële terme is daar absoluut geen besparing nie,
>> behalwe dalk die bietjie kos wat die mense sou geëet het.
>>
>
> Die media is kop in een mus met die regering van die dag. Was so met die
> previous regime :) en is so met die huidige regime.
>
> Gisteraand op ES Y BE SIE se nuus 10 sekondes aan M'Beki se vergadering
> met Cosatu afgestaan? Seker die polities belangrikste gebeurtenis van
> die dag en hulle gee so min tyd daaraan. Dan is daar die President vs.
> Vigs kwessie.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34629 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39CA1445.EC13813B@hotmail.com.dinges...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>> Groot Trek II ?
> ... in 'n boeing met complimentere slaapsokkies?

Ja, en moenie van die Venter sleepwaentjie agter die Boeing vergeet nie...
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34630 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tjaart Riekert wrote:

> Ek dink ons as Afrikaners moet
> ons gatte lug

> EK dink ons moet wakker word en die koffie ruik.

Ag nee, Tjaart, tog nie dit nie. As julle jul gattelug, sal julle mos nie die
koffie kan ruik nie. Gaan
vra vir ou Tante Koba.

Tant Hessie se witperd.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34631 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Baasjan" skryf in boodskap news:39c9c561$0$233@helios.is.co.za...
> "n Vraag wat nie beantwoord is nie is wat kos dit die staat
> (belatingbetaler) om die kabouters te vang en toe te sluit - ook, wat is die
> skade wat die maats die onskuldige (belastingbetaler) kos in terme van skade
> (persoonlik en andersins).

Dit sal 'n interessante sommetjie wees om te doen. Die data is net vrek
moeilik om in die hande te kry.

In terme van hoeveel dit kos om die kêrels te vang (ek neem aan jy bedoel
die wat nie vrywilliglik by die hof opdaag nie), is daar nie veel direkte
addisionele koste nie. Die Polisie se begroting is hulle begroting en dit
bly konstant vir die jaar. In terme van die koste van oneffektiwiteit, om
dieselfde mense twee keer te loop vang, mens kan seker daardie sommetjie
maak. Maar, baie van hulle gaan in elk geval gevang word vir misdade wat
hulle na hul vrylating pleeg. So, hier het die Polisie mos 'n "ideale"
geleentheid om vir Jan Publiek te vertel hoeveel belastinggeld hulle bespaar
deur daardie mens NIE op te volg en weer te vang nie. Die probleem is net
dat dit 'n baie krom redenasie is.

Die redenasie vir besparing waarmee Korrektiewe Dienste vorendag gekom het,
kan mens eintlik reglynig verder trek om te wys hoe stupid dit is. Volgens
hulle redenasie, kan hulle mos R5.08 biljoen bespaar deur Korrektiewe
Dienste heeltemal toe te maak.

Die koste van die skade vir die belastingbetaler is ook moeiik om te
bereken. Dit is indirekte koste, uitgesluit mediese koste met geweldadige
misdaad. Die indirekte koste is verhoogde versekeringspremies en verlore
produksietyd vir die uitsortering van die vervanging van gesteelde goedere.
Aan die ongerief en die de-moer-in gevoel wat misdaad teen mens veroorsaak,
kan mens nie 'n geldwaarde koppel nie.

Die vangkant is net een kant van die storie. Ek lees nou die dag dat uit
21,000 kapingsgevalle was daar net ongeveer 330 wat gevonnis is. Die ander
20,670 hol nog rustig op die strate rond.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34632 is 'n antwoord op boodskap #34453] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MWeb  is tans af-lyn  MWeb
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
As jy 'n padda in 'n pot kookwater gooi sal hy uit spring, maar as jy die
pot stadig maar seker verhit sal die padda wat koud bloedig is hom self aan
pas by sy omgewing. Jy sal hom kook sonder dat hy daarvan bewus raak.

"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:80qy5.3971$gK3.68003@sodalite.nbnet.nb.ca...

"Tjaart Riekert" skryf in boodskap news:39ca230b.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is waar wat jy se van die 'Captive Market' , maar dink mooi daaraan, as
> jy net R50.00 per week verdien en jou vervoer styg met 5 rand per week, gaan
> jy nie geraas maak nie ?

Jy's reg. Ek het netnou met iemand oor die foon gepraat wat ook gevoel het
dat die taxis moontlik een of ander subsidie kry. Maar dit is net spekulasie
op hierdie stadium.

> Ongelukking het ons nie nog 'n Transvaal om heen te trek nie. Hier sal ons
> maar moet vas staan. Die wat die land verlaat word mos beskyf as 'COWARDS'
> en so meer.. nou ja as die Helde agter bly gaan die stront dalk net spat..
> EK hoop nie so nie....

As mense praat van terugveg, soos in "Opsaal burghers," dan moet mens na 'n
paar realiteite kyk. (Persoonlik steun ek nie wapengeweld nie. Dis uiters
moeilik om dit te doen as mens die praktiese realiteite eerstehands gesien
het. Dis nie so glorious soos in die movies nie.)

Die eerste realiteit is die potensiële troep getalle aan beide kante. Een
teen tien werk nie so lekker vir die mense aan die "een" kant nie. Die Boere
het goed uitgehou in 1900, maar die resultaat was 'n gegewe.

Tweedens, die sekuriteitsmag met die helikopters, tenks, ens., is in die
hande van die "tien" kant.

Derdens, dit beteken dit sal 'n guerilla oorlog wees. 'n Groot vereiste vir
guerilla vegters is dat hulle ongesiens tussen die massas moet kan
rondbeweeg en wegglip. Vir 'n witman in SA is dit bietjie moeilik.

Vierdens, die "een" kant sal bitter min internasionale steun kry, behalwe
van neo-nazi groepe. Tewens, volle internasionale steun sal aan die "tien"
kant wees.

Ek weet dit klink fatalisties, maar die realiteit van 'n bugeroorlog in SA
sal wees dat 'n klomp mense, beide wit en swart, sal sterf, en daarna sal
die staus quo aangaan soos voorheen. Selfs al sou die "een" kant op een of
ander manier wen, sit hulle weer met die internasionale gemeenskap teen
hulle, en al die sanksie en ander probleme kruip weer uit.

Mens wil tog nie weer die Suid-Wes Grens storie oor hê nie, maar talle jong
seuns gesterf het, en vir wat? Vir die gebied om later in elk geval onder
die beheer van die "vyand" te kom. Ek weet die twee situasies is nie
dieselfde nie, maar die beginsel is dat in albei gevalle is/sal lewens
onnodig verlore gaan.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34681 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"RoomKoek" skryf in boodskap news:39cb3064.0@news1.mweb.co.za...
>
> Waar kom die naam vandaan in elk geval ?

Dit is die vorentoe spel van Oitaroh Malgoroh...

> Ek dink die punt wat MWEB wil maak is, dat dinge om ons verander op so 'n
> manier, dat ons dit maar gelate aanvaar. So op 'n Stil Stil manier, en ek
> stem saam die pot wor 'n bietjie warm en hierdie padda gaan maar
> uitspring... Dit help nie meer om teen die donderweer te poep nie...

Wel, die regering het belang by die blankes in die land wat groot en
gevestigde besigheidsbelange het, want dit is wat die ekonomie aan die gang
hou terwyl die swartmense besig is om hulself in die privaat
besigheidswêreld te vestig.

Meeste van die blankes wat die land verlaat val nie in daardie groep nie.
Die regering kan maklik redeneer dat dit is okay as daardie mense die land
verlaat, want hulle word nie regtig benodig nie. Dit is mos minder mense op
welsyn, en minder mense om te skreeu oor AA. Tewens, dit is dalk wenslik om
hierdie mense aan te moedig om te loop deur druk toe te pas.

Hierdie is seker een teorie wat mens kan opdis. Mens ken mos politici, en
weet dat nie veel schemes buite hulle vermoë lê nie.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34682 is 'n antwoord op boodskap #34453] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RoomKoek  is tans af-lyn  RoomKoek
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
hi holo, (HoratioHologram)

Waar kom die naam vandaan in elk geval ?

As ek mag verduidelik,

Ek dink die punt wat MWEB wil maak is, dat dinge om ons verander op so 'n
manier, dat ons dit maar gelate aanvaar. So op 'n Stil Stil manier, en ek
stem saam die pot wor 'n bietjie warm en hierdie padda gaan maar
uitspring... Dit help nie meer om teen die donderweer te poep nie...

Groete...

"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:9Wty5.4023$gK3.68873@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "MWeb" wrote in message
> news:39ca68b0.0@news1.mweb.co.za...
>>> "Oitaroh Margoloh" wrote in message
>>> news:80qy5.3971$gK3.68003@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>>
>>> As mense praat van terugveg, soos in "Opsaal burghers," dan moet mens
na
> 'n
>>> paar realiteite kyk...
>>
>> As jy 'n padda in 'n pot kookwater gooi sal hy uit spring, maar as jy die
>> pot stadig maar seker verhit sal die padda wat koud bloedig is hom self
> aan
>> pas by sy omgewing. Jy sal hom kook sonder dat hy daarvan bewus raak.
>
> MWeb, daardie een is bietjie bokant my braaivleisplek. Kan jy vir my 'n
> prentjie teken?
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34734 is 'n antwoord op boodskap #34453] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skerp, baie skerp :-)

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Oitaroh Margoloh wrote in message
>> Net een vraag. Wat is in prisonier, waar ek vandaan kom noem hulle dit
>> gevangenes....

: > Tronkvoël is 'n beter beskrywing.
:
: Nee, dis te seksisties...
:
:
:
:
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34735 is 'n antwoord op boodskap #34453] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:39CE5256.E6A56CFC@eskom.co.za...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> "Kettie" wrote in message
>> news:39ce469d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Net een vraag. Wat is in prisonier, waar ek vandaan kom noem hulle dit
>>> gevangenes....
>>
>> Kettie, 'n prisonier is 'n prisoon in 'n prison.
>
> Tronkvoël is 'n beter beskrywing.

Nee, dis te seksisties...
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34736 is 'n antwoord op boodskap #34453] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kettie  is tans af-lyn  Kettie
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Net een vraag. Wat is in prisonier, waar ek vandaan kom noem hulle dit
gevangenes....

Julle slim afrikaners moet dalk net so nou en dan behoorlik afrikaans praat,

en ek stem saam, die hele spul is maar wat ons noem 'n KAK Spul.......

Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:t6Iy5.4096$gK3.71701@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "RoomKoek" wrote in message
> news:39cb3064.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Waar kom die naam vandaan in elk geval ?
>
> Dit is die vorentoe spel van Oitaroh Malgoroh...
>
>> Ek dink die punt wat MWEB wil maak is, dat dinge om ons verander op so 'n
>> manier, dat ons dit maar gelate aanvaar. So op 'n Stil Stil manier, en ek
>> stem saam die pot wor 'n bietjie warm en hierdie padda gaan maar
>> uitspring... Dit help nie meer om teen die donderweer te poep nie...
>
> Wel, die regering het belang by die blankes in die land wat groot en
> gevestigde besigheidsbelange het, want dit is wat die ekonomie aan die gang
> hou terwyl die swartmense besig is om hulself in die privaat
> besigheidswêreld te vestig.
>
> Meeste van die blankes wat die land verlaat val nie in daardie groep nie.
> Die regering kan maklik redeneer dat dit is okay as daardie mense die land
> verlaat, want hulle word nie regtig benodig nie. Dit is mos minder mense op
> welsyn, en minder mense om te skreeu oor AA. Tewens, dit is dalk wenslik om
> hierdie mense aan te moedig om te loop deur druk toe te pas.
>
> Hierdie is seker een teorie wat mens kan opdis. Mens ken mos politici, en
> weet dat nie veel schemes buite hulle vermoë lê nie.
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34737 is 'n antwoord op boodskap #34453] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tronkvoël is 'n beter beskrywing.

Oitaroh Margoloh wrote:

> "Kettie" wrote in message
> news:39ce469d.0@news1.mweb.co.za...
>> Net een vraag. Wat is in prisonier, waar ek vandaan kom noem hulle dit
>> gevangenes....
>
> Kettie, 'n prisonier is 'n prisoon in 'n prison.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34738 is 'n antwoord op boodskap #34453] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Kettie" skryf in boodskap news:39ce469d.0@news1.mweb.co.za...
> Net een vraag. Wat is in prisonier, waar ek vandaan kom noem hulle dit
> gevangenes....

Kettie, 'n prisonier is 'n prisoon in 'n prison.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34764 is 'n antwoord op boodskap #34453] Ma, 25 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kettie  is tans af-lyn  Kettie
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
so nou is dit ewe skielik persone... wel, slaan my vrek met 'n nat vis !!!!!

Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:GTrz5.4847$gK3.81647@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Kettie" wrote in message
> news:39ce469d.0@news1.mweb.co.za...
>> Net een vraag. Wat is in prisonier, waar ek vandaan kom noem hulle dit
>> gevangenes....
>
> Kettie, 'n prisonier is 'n prisoon in 'n prison.
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34796 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Riaan! RIAAN!!! RIAAAAAAAANNNN!!!! Pos tog daardie ding terug vir die antie
> wat die antie nou die dag uitgeskiet het. Sy het dit as 'n mondprop nodig.

Ek dink jy het spruce budwormsin jou agterent.Daar is een manier
om daarvan ontslae te raak.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34798 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kakdina

Lees jou eie stuk en kyk na jou eie kak taalgebruik. Wat het jy @ die IT
mense ?
Jy verwys heeltyd na hulle asof jy hulle beny.
Elkeen kan tik soos dit hom/haar pas.
As jy nie daarvan hou nie kan jy gerus elke stuk wat nie aan jou
"self-opgestelde vereistes" voldoen nie in Word incopy en dan "vul die
onbekendes in;verbeter die taalgebruik, korrigeer die leestekens ens" op die
dokument(e) doen. Druk dit uit en gee jouself punte. Skep vir jou 'n
databasis met die resultate en aan die einde van die jaar "gaan vang jou
graad".

Seker een van die wat praat van 'n "magneetband-rugsteun" jou ou
verkrampte.
Ek is nie meer so seker oor jou motiewe hoekom jy my land destyds verlaat
het nie. As jou geskrifte jou persoonlikheid weerspieel kan ons aflei dat
jou leerlinge 'n petisie by die skool(e) teen jou opgestel het om van jou
ontslae te raak. Arme skepsels wat onder jou moes ly , al was hulle swart ;
my hart gaan uit na hulle

Ek hoop jy kry vannaand 'n paar hartkrampe en gatkrampe

Krokkie

Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> skryf in boodskap news:39D0B9DB.810ED6B3@home.com...
>> Hoe meer die geleerdheid, hoe
>> meer is dit Afrikaans waaraan ek gewoond is. Hoe minder
>> boekgeleerdheid (mens tel nou nie die rekenaar-opleiding
>> nie) hoe slordiger en pretensieus en sommer plein agteraf
>> word die Afrikaans, met uitdrukkings wat die spreker
>> duidelik as with it beskou, maar wat deur geen Afrikaans-
>> outoriteit sal beskou word as Algemeen Beskaafde
>> Afrikaans nie.
>
> Bwahahahahaha!!! BWAHAHAHAHAHAHAHA!!!!
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34799 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D0C9C8.9246C659@home.com...
>
> Ek dink jy het spruce budwormsin jou agterent.Daar is een manier
> om daarvan ontslae te raak.

Ek weet. Ignoreer Gloudina se onnosele gegorrel. Goeie raad. Dankie
Gloudina.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34800 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Bwahahahahaha!!! BWAHAHAHAHAHAHAHA!!!!

Verlaat jy nooit jou rekenaar nie? Ek toets jou noudie afgelope paar uur
(Ek moet my vermaak terwyl
my man Olimpiese Spele kyk.) Jy antwoord enige
pos van my binne tien minute. Lyk my jy het geen
sosiale lewe daar in New Brunswick nie. Gaan uit
en tel die spruce budworms.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34801 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf verward in message news:39D08CD2.7CDA12EF@home.com...
> Krokkie wrote:
>
> Nouja, ou Krokkie, wat jou taal aanbetref, is jou broek alreeds
> om jou enkels. Jy is saam met 'n paar manne op ete? Watter dialek
> van Afrikaans praat jy?

Oooooo gonna! Hier gaat ons al weer... Gloudina, die onkundige taalkundige.
Jy is heeltemal uit voeling uit met die moderne Afrikaans.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34802 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> wrote in message
>> Ek dink jy het spruce budwormsin jou agterent. Daar is een manier
>> om daarvan ontslae te raak.
>
> Ek weet. Ignoreer Gloudina se onnosele gegorrel. Goeie raad. Dankie
> Gloudina.

Hierdie keer het dit jou nege minute gevat omte antwoord. Hoe kry jy
dit reg. Sit jy die hele
dag voor die rekenaar? (Want behalwe jou
Afrikaanse nuusgroep-poste, hou jy soos Atlas
ook nog die Engelse nuusgroep in die lug.)
Hoekom is jy so gefokus op Suid-Afrikaanse
dinge daar op die Engelse nuusgroep? Is dit
dan nie een van die funksies van emigreer nie:
dat jy wil wegkom van waar jy nie wil wees
nie?
En nee: ek dink die spruce budworms wat in
jou agterent is, kan net op een manier verwyder
word. In jou uithuisie daar langs die Miramichi,

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34803 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
het weer gal gebraak in message
news:39D0B069.43A2CD86@home.com...
> O gonna, dit lyk vir my daardie deel van die Afrikaans-sprekendebevolking
> waarmee ek in aanraking is...

Ja, die ou perskop anties met die Chanel auro sukkel om by te bly met die
ontwikkeling van Afrikaans.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34804 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
> saam met 'n paar manne op ete

> Sorg net dat jy nie met jou broek op jou enkels gevang word
> nie.
>

Nouja, ou Krokkie, wat jou taal aanbetref, is jou broek alreeds
om jou enkels. Jy is saam met 'n paar manne op ete? Watter dialek
van Afrikaans praat jy?

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34805 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vader maar jy is uit voeling met hoe mense praat

"Waars Koos"

Hy's op ete of soms
Hy's met ete

Soos Solly se "So Maak Mens"

Krokkie

@home.com wrote in message ...
> Krokkie wrote:
>
>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>> saam met 'n paar manne op ete
>
>> Sorg net dat jy nie met jou broek op jou enkels gevang word
>> nie.

>
> Nouja, ou Krokkie, wat jou taal aanbetref, is jou broek alreeds
> om jou enkels. Jy is saam met 'n paar manne op ete? Watter dialek
> van Afrikaans praat jy?
>
> Gloudina
>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34806 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D0D3BB.579AFA57@home.com...
>
> Hierdie keer het dit jou nege minute gevat omte antwoord. Hoe kry jy
> dit reg. Sit jy die hele
> dag voor die rekenaar? (Want behalwe jou
> Afrikaanse nuusgroep-poste, hou jy soos Atlas
> ook nog die Engelse nuusgroep in die lug.)
> Hoekom is jy so gefokus op Suid-Afrikaanse
> dinge daar op die Engelse nuusgroep?

Mind jou eie besigheid, ou nuuskierige perskop antie.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34807 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D0B9DB.810ED6B3@home.com...
> Hoe meer die geleerdheid, hoe
> meer is dit Afrikaans waaraan ek gewoond is. Hoe minder
> boekgeleerdheid (mens tel nou nie die rekenaar-opleiding
> nie) hoe slordiger en pretensieus en sommer plein agteraf
> word die Afrikaans, met uitdrukkings wat die spreker
> duidelik as with it beskou, maar wat deur geen Afrikaans-
> outoriteit sal beskou word as Algemeen Beskaafde
> Afrikaans nie.

Bwahahahahaha!!! BWAHAHAHAHAHAHAHA!!!!
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34808 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Ja, die ou perskop anties met die Chanel auro sukkel om by te bly met die
> ontwikkeling van Afrikaans.

Ongelukkig vir jou neurose oor die ou Waterkloof-tannies(wat het hulle aan jou
gedoen dat jy so kwaad vir hulle is?)
is meeste van die mense, met wie ek in aanraking is, manlik
en nogal taamlik with it, sover ek kan sien. Hier en daar is
ek in kontak met jonger familielede wat ook nog die soort
taal praat waaraan ek gewoond is. Neewat, jy probeer nou
'n dooie perd slaan (askies die Anglisisme.) Mens kan op
hierdie nuusgroep ook sien. Hoe meer die geleerdheid, hoe
meer is dit Afrikaans waaraan ek gewoond is. Hoe minder
boekgeleerdheid (mens tel nou nie die rekenaar-opleiding
nie) hoe slordiger en pretensieus en sommer plein agteraf
word die Afrikaans, met uitdrukkings wat die spreker
duidelik as with it beskou, maar wat deur geen Afrikaans-
outoriteit sal beskou word as Algemeen Beskaafde
Afrikaans nie.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34809 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39D0BF3B.57D3CE8F@home.com...
> Verlaat jy nooit jou rekenaar nie? Ek toets jou noudie afgelope paar uur

Riaan! RIAAN!!! RIAAAAAAAANNNN!!!! Pos tog daardie ding terug vir die antie
wat die antie nou die dag uitgeskiet het. Sy het dit as 'n mondprop nodig.
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34810 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Oooooo gonna! Hier gaat ons al weer... Gloudina, die onkundige taalkundige.
> Jy is heeltemal uit voeling uit met die moderne Afrikaans.

O gonna, dit lyk vir my daardie deel van die Afrikaans-sprekendebevolking
waarmee ek in aanraking is, is ook uit voeling met
"moderne" Afrikaans. So lyk dit vir my is ook die Beeld, en Litnet,
en Die Burger en die Volksblad. Want almal van hulle skryf nog
die soort Afrikaans wat ek ken. Mense deesdae gooi baie makliker
Engelse woorde en uitdrukkings in hulle Afrikaans in, noudat die
ou apartheidsbrommers nie sit en waak oor hulle taalgebruik ook
nie. Maar die basiese Afrikaanse gebruike is nog daar. Nee wat,
sommige van die ouens wat hier skryf, is sommer net slordige
praters, of anders praat hulle 'n geradbraakte Afrikaans wat nog
Afrikaans nog Engels is.
Kom ons vra weer vir Thys-oppie-bos om vir ons 'n uitspraak
te lewer. Hy is snaaks stil nadat ek vir hom gevra het of "graad
vang" nou die soort taal is wat hy met sy vrou in die stilte van hulle
huis sou gebruik.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34811 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:39d03138$0$229@helios.is.co.za...
>
> begin nou gebeur tydens Mbeki se termyn. Hulle probeer nou die mense aan
>
> geleentheid om die wette te wysig wat die blanke ondermyn. Die groot

Krokkie, het jy voorbeelde van wette wat onlangs gewysig is, of nog in
konsepwysigingsvorm is om die blanke te ondermyn?
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34819 is 'n antwoord op boodskap #34453] Di, 26 September 2000 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
saam met 'n paar manne op ete wat direk betrokke is met die regering. Hulle
raad was maar net "wees slimmer as die coons". Daar is geen uitsluitsel dat
hulle besig is met 'n meesterplan om die blanke totaal en al omver tewerp
nie. Hulle "ont-" stategie word baie slinks en subtiel ingefaseer. Alles
begin nou gebeur tydens Mbeki se termyn. Hulle probeer nou die mense aan
die eenkant "skuldig laat voel" en aan die anderkant gebruik hulle die
geleentheid om die wette te wysig wat die blanke ondermyn. Die groot
probleem vandag is nie mense glo die "coons" en sien nie wat regtig aant
gebeure is nie. Sorg net dat jy nie met jou broek op jou enkels gevang word
nie.

Krokkie

Tjaart Riekert wrote in message ...
> Dit is waar wat jy se van die 'Captive Market' , maar dink mooi daaraan, as
> jy net R50.00 per week verdien en jou vervoer styg met 5 rand per week, gaan
> jy nie geraas maak nie ?
>
> Nee wat mense, ons mis 'n paar goed hier....
>
> Dit is tyd dat ons wakker word en die koffie ruik...... Dinge gebeur onder
> ons neuse en ons voeter maar saam soos 'n lot skape...
>
> Hoekom word belasting wette verander, wat van die wapen wet, ons praat van
> Regstellende aksie, Die wet op grondbelasting.....
>
> Ongelukking is dit nie soos in die dae van ouds waar almal die wapen
> opgeneem het en begin skiet het nie.. (KONGO, ZAMBIA ens) Mense word al hoe
> slimmer ..... Maak dit moeiliker vir die mense wat die geld het om dit te
> kry (Hoer belastings, Belas grond (Maak dit moeilik om dit te besit) ..
> verander die wapenwet (wie gaan ons verdedig).. so kan ek aangaan...
>
> Ongelukking het ons nie nog 'n Transvaal om heen te trek nie. Hier sal ons
> maar moet vas staan. Die wat die land verlaat word mos beskyf as 'COWARDS'
> en so meer.. nou ja as die Helde agter bly gaan die stront dalk net spat..
> EK hoop nie so nie....
>
>
> "Oitaroh Margoloh" wrote in message
> news:h_ny5.3932$gK3.67557@sodalite.nbnet.nb.ca...

>> "Tjaart Riekert" wrote in message
>> news:39c9adb9.0@news1.mweb.co.za...
>>> EK lees graag wat gese word hier, Ek moet se ek is ook GATVOL vir alles
>> wat
>>> gebuer, ons betaal belasting dat dit by ons ore uitloop en toeg moet
ons
>> nog
>>> steeds on kinders in provaat skole sit, en na privaat klinieke gaan ,
> end
>>> die petol prys gaan nog steed op en op.. Ons alma kla daaroor. Is daar
> nie
>>> iets wat ons kan doen haaraan nie.
>>>
>>> Ek dink ons as Afrikaners.. nee ek wil dit verder vat Suid-Afrikaners
> moet
>>> ons gatte lug en iets probeer doen aan die saak...

>> Daar is ongelukkig nie genoeg Rande in die land vir die regering om
> enigiets
>> wesenlik te kan doen nie. Soos dit is lek die damwal al.

>>> Kyk na die Britte oor die petrol pryse... daar was stakings en so
> meer...
>>> Nog 'n vraag.. hoekom staak die Taxi bestuuredrs nie oor die petrol prys
>>> nie, Meeste van die taxi's loop op petrol nie diesel nie.. Kry hulle
> dalk
>> 'n
>>> 'kickback' ?

>> Die taxis het 'n "captive market". Hulle kan die verhoogde koste net so
> aan
>> die pendelaars deurgee, en die mense kan nie veel doen nie want dit is
> hulle
>> enigste vervoer.

>>> EK dink ons moet wakker word en die koffie ruik. Ons het 2 keuses in
> die
>>> saak. Kom ons kyk of on iets kan doen, of anders moet ons maar ons goed
>> vat
>>> en trek soos die boere van ouds.

>> Groot Trek II ?




>
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34857 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> As dit nou by afrikaans kom antie moet jy dalk maar stilbly.
> ... met ete ens ens is nogal heel normale afrikaans.

>> Krokkie wrote:
>> Ek was Donderdag
>>> saam met 'n paar manne op ete

Nou, ou Lou, met jou alzheimers-brein. Jy praat
van "met ete." Krokkie praat van "op ete." Gaan
jy ook somtyds op ete met jou vriende?

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34858 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Ja - ek was nou net op ete ...
>

Hoop jy het jou agterstewe goed
afgevee.

Gloudina
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34859 is 'n antwoord op boodskap #34453] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Praat van anaal gefikseerd - (Ja Ja ek weet dis nie goie afrikaans nie
:) )

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Ja - ek was nou net op ete ...
>>
>
> Hoop jy het jou agterstewe goed
> afgevee.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: BILTONG?????????????????????????
Volgende onderwerp: janvdvr het soos 'n groot speld verdwyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:20:44 MGT 2024