Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » woorde van Afrikaanse volksliedere
woorde van Afrikaanse volksliedere [boodskap #34500] Di, 19 September 2000 00:00
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
http://ingeb.org/catza.html

Voorbeeld:

Aai, aai, die Witborskraai

Melody -

1. Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hooggevlieg en laaggeswaai,
By die groot see omgedraai.
2. Raai, raai Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai,
Tier gaan skiet by Mosselbaai,
Nooit nie weer daar omgedraai.

3. Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die Baai,
Daadlik weer daar omgedraai.

| Deutsche Volkslieder | Ahnenforschung | Ferienaufenthalt |
Folksongs | Hymns | Genealogy | Pacific Holiday | HOME PAGE
| SEARCH | Email |
Vorige onderwerp: Sluit aan by ons poslys!
Volgende onderwerp: Wavver vrouens praat jy van Dawie ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:57:03 MGT 2024