Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Aan Oitaroh Margoloh
Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34472] Di, 19 September 2000 00:00
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Liza" skryf in boodskap news:8q7ttl$6g6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my nie tannie Gloudina van Kanada het al die kloutjie by die oor gebring
> nie. Watter soort kat is die Felina van jou?

Ja nee, die Tannie Sherlock sukkel nog bietjie. Sy loer oor die draad, maar
ek hou die gordyne toegetrek.

Felina? Ek dink mens noem haar 'n Pavement Special.
Re: Aan Oitaroh Margoloh [boodskap #34473 is 'n antwoord op boodskap #34472] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Liza" skryf in boodskap news:8q7fj7$t4r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Interessante nuwe naam wat jy het HH!

Dankie Liza. Dit is Horatio Hologram agteruit gespel. Vandat ek agteruit
begin praat het, is Felina 'n senuweewrak. Sy kan nou al die sublieme
boodskappe op my ou Beattles plate hoor. Enigiemand met klein ronde
brilletjies kry nou net 'n kwaai sis en 'n frons van haar af.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre ru olie verskaffings Inisiatief
Volgende onderwerp: Sluit aan by ons poslys!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:05:05 MGT 2024