Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wil iemand iets over Nederland weten?
Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34423] So, 17 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Ass. Unie Beheer  is tans af-lyn  Ass. Unie Beheer
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo mensen,

Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
krijg je misschien antwoord!

Hans Houben
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34444 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ass. Unie Beheer  is tans af-lyn  Ass. Unie Beheer
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd mogelijk...
Misschien kan ik wat regelen?
Hans Houben
(HAW...@brunssum.net.nl)
Liza heeft geschreven in bericht ...
> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>
> L
>
>
> Ass. Unie Beheer wrote in message
> ...
>> Hallo mensen,

>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
>> krijg je misschien antwoord!

>> Hans Houben



>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34445 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arnoud Quanjer wrote in message

: >Tobie wrote:
: > hoe veel varke is daar in Nederland?
:
: Ongeveer 13.100.000
:
: bron:
http://www.cbs.nl/nl/diensten/persberichten/2000/pb00n137.tx
t
:

WOW !!! en mense?
ek het eenmaal gehoor dat daar meer varke in Nederland is as
mense, maar dit kan seker nie waar wees as daar net
13,100,000 varke is nie, wonder waar slaap die mense almal?

Dankie in elkgeval vir die inligting.
In Aussie is daar meer skape as mense het ek gehoor.

Groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm

Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34446 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe as jy beplan om te trek glo ek nie so nie, hoewel hulle meestal die
streep vir Au Pair hier so by 30 rond trek. En ook vir die Kibbutz en
Amerikaanse "work ranch" mag jy nie ouer as 28 wees nie. Vir die skepe dink
ek is die ouderdomperk 45, maar ek praat onder korreksie, my papiere is 'n
bietjie oud.

Elaine

Liza skryf in boodskap news:8q7fpi$t5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.
>
> L
>
> Ass. Unie Beheer wrote in message
> ...
>> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd mogelijk...
>> Misschien kan ik wat regelen?
>> Hans Houben
>> (HAW...@brunssum.net.nl)
>> Liza heeft geschreven in bericht ...
>>> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>>> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>
>>> L
>
>
>>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>>> ...
>>>> Hallo mensen,
>>
>>>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar,
> dan
>>>> krijg je misschien antwoord!
>>
>>>> Hans Houben
>>
>>
>>
>
>
>>
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34447 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:8q5n55$32l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> WOW !!! en mense?
> ek het eenmaal gehoor dat daar meer varke in Nederland is as
> mense, maar dit kan seker nie waar wees as daar net
> 13,100,000 varke is nie, wonder waar slaap die mense almal?
>
> Dankie in elkgeval vir die inligting.
> In Aussie is daar meer skape as mense het ek gehoor.

Nederlanders is seker die mees verdraagsame mense wat ek nog teëgekom het.
Hulle laat die persoon langsaan toe om te doen soos hy/sy goeddunk en
sy/haar sê te sê, solank dit net nie ander mense negatief beinvloed of skade
aan doen nie.
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34448 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?

L

Ass. Unie Beheer wrote in message
...
> Hallo mensen,
>
> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
> krijg je misschien antwoord!
>
> Hans Houben
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34449 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arnoud Quanjer  is tans af-lyn  Arnoud Quanjer
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Tobie wrote:
> hoe veel varke is daar in Nederland?

Ongeveer 13.100.000

bron: http://www.cbs.nl/nl/diensten/persberichten/2000/pb00n137.tx t

--
============================================================ ===============
Arnoud Quanjer

E-mail - a.quanjer(at)planet.nl
ICQ - 64437588
Homepage (South African Wildlife) - http://home.planet.nl/~quanj014
============================================================ ===============
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34450 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ass. Unie Beheer  is tans af-lyn  Ass. Unie Beheer
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mij niet bekend!.... Ik zie wel veel varkens voorbij komen in grote
vrachtauto's... op weg naar een slachthuis!
Tobie heeft geschreven in bericht
...
> hoe veel varke is daar in Nederland?
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Ass. Unie Beheer wrote in message
> news:969202812.277162@fermion.b.fw.brunssum.net...
> : Hallo mensen,
> :
> : Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten...
> reageer maar, dan
> : krijg je misschien antwoord!
> :
> : Hans Houben
> :
> :
> :
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34460 is 'n antwoord op boodskap #34423] Ma, 18 September 2000 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mega...  is tans af-lyn  mega...
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Behalwe die sotte, hoeveel kwotas hebben jullen?

"Ass. Unie Beheer" skryf in boodskap news:969202812.277162@fermion.b.fw.brunssum.net...
> Hallo mensen,
>
> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
> krijg je misschien antwoord!
>
> Hans Houben
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34486 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jong

'n Meisie wat in ons kerk was wou in Engeland gaan Au Pair, sy't klaar die
agentskap die R3 000 betaal en haar kaartjie gekoop. Natuurlik was sy toe
platsak. Alles verloop heel goed en die Maandag oggend vroeg staan sy op
Johannesburg International en daar word aan haar gesê dat sy 'n bankstaat
moet inhandig en dat sy minstens R50 000 in haar rekening moet hê anders mag
sy nie in die land ingaan nie. Daar staan sy toe R10 000 in sy moer en sy
mag nie eers bietjie die wêreld sien nie. En die agentskap wat haar nie
ingelig het nie, weier om haar, haar geld terug te gee, want hulle het mos
nou alles vir haar gereël.

Elaine

Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:WE2y5.3719$gK3.62861@sodalite.nbnet.nb.ca...

> Het die Engelse nou hulle sterte in 'n krul getrek oor die Working Holiday
> Visa ook?
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34487 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
te Walletjiestraat) sal oorweeg word.

L

Ass. Unie Beheer wrote in message
...
> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd mogelijk...
> Misschien kan ik wat regelen?
> Hans Houben
> (HAW...@brunssum.net.nl)
> Liza heeft geschreven in bericht ...
>> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?

>> L


>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>> ...
>>> Hallo mensen,
>
>>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
>>> krijg je misschien antwoord!
>
>>> Hans Houben
>
>
>


>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34488 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis seker moontlik, dat die groot gemors by die lughawe gesit het. Ek ken
nie die hele storie nie, maar die feit is nog steeds dat jy R50 000 in die
bank moet hê voor jy Engeland mag ingaan.
Die arme meisiekind het ook nie meer geld gehad om die agentskap hof toe te
vat nie. Sy't darem haar geld terug gekry vir die kaartjie.

Elaine

Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:OT7y5.3786$gK3.63954@sodalite.nbnet.nb.ca...

> Goeie moer! Oeps, jammer mense.
>
> Sy kan seker die agentskap hof toe vat, want dit was ook hulle plig om haar
> in te lig van al die toegangsvereistes.
>
> Maar wat jy eintlik sê, is dat die meisie die Working Holiday permit by die
> Britse konsulaat gekry het, en met die papier in haar hand gestaan het toe
> sy by Johannesburg International omgedraai is? Ek wonder of dit nie eerder
> 'n screw-up aan die lughawe beamptes se kant was nie, en dat hulle 'n klok
> hoor lui het maar nie geweet waar die bel hang nie.
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34489 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39C78379.80FFFE49@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
> My liewe Oitaroh, Tannie wil, om nou maar reguit te praat,
> vir jou daarop wys dat sy op 'n staking is
> en nie verder iets te praat het nie, tot tyd
> en wyl jy vir Tannie vertel waar jy bly.

Tannie, moet net nie die eetstaking oordoen nie. Dis goed vir die lyfie vir
die eerste rukkie, maar ek dink Tannie lyk mooi net soos Tannie is.
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34490 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ass. Unie Beheer  is tans af-lyn  Ass. Unie Beheer
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Beste LIZA....
Ouderdom hoeft geen factor te zijn... Vertel iets meer over jezelf...
Hoe oud ben je.. Wat voor werk heb je.. Ben je wel eens in het buitenland
geweest.. Wat zijn jouw wensen???
Hans Houben
(HAW...@brunssum.net)
Liza heeft geschreven in bericht ...
> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.
>
> L
>
> Ass. Unie Beheer wrote in message
> ...
>> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd mogelijk...
>> Misschien kan ik wat regelen?
>> Hans Houben
>> (HAW...@brunssum.net.nl)
>> Liza heeft geschreven in bericht ...
>>> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>>> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>
>>> L
>
>
>>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>>> ...
>>>> Hallo mensen,
>>
>>>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar,
> dan
>>>> krijg je misschien antwoord!
>>
>>>> Hans Houben
>>
>
>


>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34491 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> (Tannie Gloudina, ek bedoel soos in "Boere".) Miskien is daardie
> kenmerk oorerflik.

My liewe Oitaroh, Tannie wil, om nou maar reguit te praat,
vir jou daarop wys dat sy op 'n staking is
en nie verder iets te praat het nie, tot tyd
en wyl jy vir Tannie vertel waar jy bly.
Dis nou jammer dat ek nie verder nuus
van Felina gaan kry nie, maar dit nou
daargelaat. Se vir Felina as dinge daar
te erg word, kan sy net praat en dan
kry ons vir haar hier in Ontario plek.
Onthou tog maar net, die trein loop net
al om die ander dag in hierdie rigting van
die Maritimes af.

Tannie-kruidjie-roer-my-nie
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34492 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Liza" skryf in boodskap news:8q7fpi$t5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.

Haai Liza, dis dan waar al die geld is ou diertjie. ;-)
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34493 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Doll!

L

Elaine wrote in message ...
> Liza probeer hierdie outjies.....as jy oorsee wil gaan op 'n werksvakansie
> is dit die beste om deur 'n agentskap te gaan want hulle reël alles vir jou,
> dis ook beter om 'n agentskap in jou eie land te kry, ek neem aan jy's in
> SA. Die webadres is www.ovc.co.za of jy kan hulle email by in...@ovc.co.za
>
>
> Liza skryf in boodskap news:8q5d3f$ps8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?

>> L


>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>> ...
>>> Hallo mensen,
>>>
>>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar,
> dan
>>> krijg je misschien antwoord!
>>>
>>> Hans Houben
>>>
>>>
>>>


>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34494 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> In Aussie is daar meer skape as mense het ek gehoor.
>> Nederlanders is seker die mees verdraagsame mense wat ek nog teëgekom het.
> Hulle laat die persoon langsaan toe om te doen soos hy/sy goeddunk en
> sy/haar sê te sê, solank dit net nie ander mense negatief beinvloed of skade
> aan doen nie.

Uhh, vir die normale Suid Afrikaner is die Hollanders veels te reguit en
bobasties. As hulle dink hulle is reg sal hulle dit vir jou sê en
somtyds sal huule dalk luister na jou kant. Dit kan nogal 'n kultuur
skok wees om met hulle te onderhandel.
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34495 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arnoud Quanjer  is tans af-lyn  Arnoud Quanjer
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Uhh, vir die normale Suid Afrikaner is die Hollanders veels te reguit en
> bobasties. As hulle dink hulle is reg sal hulle dit vir jou sê en
> somtyds sal huule dalk luister na jou kant. Dit kan nogal 'n kultuur
> skok wees om met hulle te onderhandel.

Dit is waar. Ik heb een aantal Suid Afrikaanse vrienden en ik heb gemerkt
dat Nederlanders in vergelijking met Suid Afrikaner veel te direct zijn. Als
je dat als Nederlander niet weet en je dus niet aanpast dan kan ik me
voorstellen dat dat voor Suid Afrikaner een schok is.

Arnoud

--
============================================================ ===============
Arnoud Quanjer

E-mail - a.quanjer(at)planet.nl
ICQ - 64437588
Homepage (South African Wildlife) - http://home.planet.nl/~quanj014
============================================================ ===============
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34496 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat ek het toe daarteen besluit, kon dit nie bekostig nie, juis oor daai
R50 000 wat jy in jou rekening moet hê. My skoonsuster sit nou in Engeland,
haar ma-hulle het haar gesponsor. Sy sê sy leef heel lekker, en sy is nou
al 28. So dis darem nie onmoontlik nie.

Elaine

Liza skryf in boodskap news:8qa8ff$f5v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die inligting Elaine. Was jy al daar? Ek probeer eintlik vir
> my sussie uitvind. Die arme ding wou Engeland toe gegaan het voor sy 27 is,
> maar soos jy self weet is dit moeilik om 'n visum te bekom, en dan moet sy
> om en by R50 000 in haar bankrekening hê as sy vir 6 maande wil gaan.
>
> L
>
> Elaine wrote in message ...
>> Behalwe as jy beplan om te trek glo ek nie so nie, hoewel hulle meestal die
>> streep vir Au Pair hier so by 30 rond trek. En ook vir die Kibbutz en
>> Amerikaanse "work ranch" mag jy nie ouer as 28 wees nie. Vir die skepe
> dink
>> ek is die ouderdomperk 45, maar ek praat onder korreksie, my papiere is 'n
>> bietjie oud.
>>
>> Elaine
>>
>> Liza skryf in boodskap news:8q7fpi$t5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe
> natuurlik
>>> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.
>
>>> L
>
>>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>>> ...
>>>> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd
>> mogelijk...
>>>> Misschien kan ik wat regelen?
>>>> Hans Houben
>>>> (HAW...@brunssum.net.nl)
>>>> Liza heeft geschreven in bericht ...
>>>> >Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>>>> >vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>>>
>>>> >L
>>>
>>>
>>>> >Ass. Unie Beheer wrote in message
>>>> >...
>>>> >>Hallo mensen,
>>>>
>>>> >>Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer
maar,
>>> dan
>>>> >>krijg je misschien antwoord!
>>>>
>>>> >>Hans Houben
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34497 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee haar pa het sy werk verloor en haar ouma het vir haar die geld geleen,
omdat haar ouers haar nie kon stuur om te gaan swat nie, en sy kon nie 'n
beurs kry nie omdat sy wit is.

Elaine

Thys de Wet skryf in boodskap news:8qc9c5$10fb$1@news.adamastor.ac.za...
>> "Elaine" wrote in message
>> Watter student het daardie tipe geld in die bank?
>
> Nee, g'n student wat ek ken nie, maar hulle pa's wel (op skuld)
>
> Maar natuurlik as jy wil Kanada toe, kan jy altyd ons 'insider' op haar
> moerperd nader... :-))
>
> Thys oppie Bos
> Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>>
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34498 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
baie goeie Christelike beginsel !

--

Oitaroh Margoloh wrote in
:
:
: Nederlanders is seker die mees verdraagsame mense wat ek
nog teëgekom het.
: Hulle laat die persoon langsaan toe om te doen soos hy/sy
goeddunk en
: sy/haar sê te sê, solank dit net nie ander mense negatief
beinvloed of skade
: aan doen nie.
:
:
:
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34499 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39C70EFA.ED608D19@hotmail.com.dinges...
>
> Uhh, vir die normale Suid Afrikaner is die Hollanders veels te reguit en
> bobasties. As hulle dink hulle is reg sal hulle dit vir jou sê en
> somtyds sal huule dalk luister na jou kant. Dit kan nogal 'n kultuur
> skok wees om met hulle te onderhandel.

Mens hou mos van mense met wie jy weet waar jy staan. En ek het al daardie
einste aanmerking van "reguit en bombasties" gehoor in verwysing na
Afrikaners. (Tannie Gloudina, ek bedoel soos in "Boere".) Miskien is daardie
kenmerk oorerflik.
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34513 is 'n antwoord op boodskap #34423] Di, 19 September 2000 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arnoud Quanjer  is tans af-lyn  Arnoud Quanjer
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
> : >Tobie wrote:
> : > hoe veel varke is daar in Nederland?
> :
> : Ongeveer 13.100.000
>
> WOW !!! en mense?

Ongeveer 15.500.000. Dat is dus bijna 1 varken per persoon :)

Groete, Arnoud.

--
============================================================ ===============
Arnoud Quanjer

E-mail - a.quanjer(at)planet.nl
ICQ - 64437588
Homepage (South African Wildlife) - http://home.planet.nl/~quanj014
============================================================ ===============
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34542 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"hotnotsgot" skryf in boodskap news:KO2y5.3582$tL4.78412@zonnet-reader-1...
>
>> In teorie, ja. Maar Christene is baie keer van die mees onverdraagsame
> mense
>> wat mens kry, nie waar nie?
>
> Dan's dit tog nie rêrig Christene nie, of sien ek dit verkeerd?

Koer�k.
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34543 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:39c901f6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja jong
>
> 'n Meisie wat in ons kerk was wou in Engeland gaan Au Pair, sy't klaar die
> agentskap die R3 000 betaal en haar kaartjie gekoop. Natuurlik was sy toe
> platsak. Alles verloop heel goed en die Maandag oggend vroeg staan sy op
> Johannesburg International en daar word aan haar gesê dat sy 'n bankstaat
> moet inhandig en dat sy minstens R50 000 in haar rekening moet hê anders mag
> sy nie in die land ingaan nie. Daar staan sy toe R10 000 in sy moer en sy
> mag nie eers bietjie die wêreld sien nie. En die agentskap wat haar nie
> ingelig het nie, weier om haar, haar geld terug te gee, want hulle het mos
> nou alles vir haar gereël.

Goeie moer! Oeps, jammer mense.

Sy kan seker die agentskap hof toe vat, want dit was ook hulle plig om haar
in te lig van al die toegangsvereistes.

Maar wat jy eintlik sê, is dat die meisie die Working Holiday permit by die
Britse konsulaat gekry het, en met die papier in haar hand gestaan het toe
sy by Johannesburg International omgedraai is? Ek wonder of dit nie eerder
'n screw-up aan die lughawe beamptes se kant was nie, en dat hulle 'n klok
hoor lui het maar nie geweet waar die bel hang nie.
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34544 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Toegemaakte fabrieke maak nie geld nie my ding!

L

Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> "Liza" skryf in boodskap news:8q7fpi$t5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
>> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.
>
> Haai Liza, dis dan waar al die geld is ou diertjie. ;-)
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34545 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hans

Ek probeer eintlik uitvind vir my suster wat nou 26 jaar oud en in die
versekeringsbedryf werksaam is. Sy was nog nooit in die buiteland nie en
wou Engeland toe gegaan het, maar dit is moeilik om 'n visum te bekom.
Holland is eintlik 'n beter opsie omdat dit nader aan ander Europese lande
is.

L

Ass. Unie Beheer wrote in message
...
> Beste LIZA....
> Ouderdom hoeft geen factor te zijn... Vertel iets meer over jezelf...
> Hoe oud ben je.. Wat voor werk heb je.. Ben je wel eens in het buitenland
> geweest.. Wat zijn jouw wensen???
> Hans Houben
> (HAW...@brunssum.net)
> Liza heeft geschreven in bericht ...
>> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
>> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.

>> L

>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>> ...
>>> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd mogelijk...
>>> Misschien kan ik wat regelen?
>>> Hans Houben
>>> (HAW...@brunssum.net.nl)
>>> Liza heeft geschreven in bericht ...
>>>> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>>>> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>>
>>>> L
>>
>>
>>>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>>>> ...
>>>> >Hallo mensen,
>>>
>>>> >Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar,
>> dan
>>>> >krijg je misschien antwoord!
>>>
>>>> >Hans Houben
>>>
>>
>
>


>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34546 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Pragtige mense, die Nederlanders...

Tobie schreef in berichtnieuws
8q8fj7$gh2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> baie goeie Christelike beginsel !
>
> --
>
> Oitaroh Margoloh wrote in
> :
> :
> : Nederlanders is seker die mees verdraagsame mense wat ek
> nog teëgekom het.
> : Hulle laat die persoon langsaan toe om te doen soos hy/sy
> goeddunk en
> : sy/haar sê te sê, solank dit net nie ander mense negatief
> beinvloed of skade
> : aan doen nie.
> :
> :
> :
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34547 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Liza" skryf in boodskap news:8qa8ff$f5v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die inligting Elaine. Was jy al daar? Ek probeer eintlik vir
> my sussie uitvind. Die arme ding wou Engeland toe gegaan het voor sy 27 is,
> maar soos jy self weet is dit moeilik om 'n visum te bekom, en dan moet sy
> om en by R50 000 in haar bankrekening hê as sy vir 6 maande wil gaan.

Het die Engelse nou hulle sterte in 'n krul getrek oor die Working Holiday
Visa ook?
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34548 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:39c90ee9.0@news1.mweb.co.za...
> Dis seker moontlik, dat die groot gemors by die lughawe gesit het. Ek ken
> nie die hele storie nie, maar die feit is nog steeds dat jy R50 000 in die
> bank moet hê voor jy Engeland mag ingaan.
> Die arme meisiekind het ook nie meer geld gehad om die agentskap hof toe te
> vat nie. Sy't darem haar geld terug gekry vir die kaartjie.

Die bladsye van die Britse konsulaat sê niks spesifiek oor R50,000 nie. Dit
sê net mens moet bewys van mens se finansiële status kan lewer. Maar dit is
voor die visa aan mens uitgereik word wat mens dit moet doen.

Dit is wel heel moontlik dat hulle nou 'n minimum van R50,000 vereis. Die UK
word oorval van mense wat as besoekers inkom, en dan sommer net daar aanbly.
Maar eintlik is die R50,000 bietjie stupid as dit as bewys moet dien dat
mens genoeg rede het om terug te gaan SA toe, veral vir die Working Holiday
visa. Watter student het daardie tipe geld in die bank?
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34549 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Oitaroh, moet haar nie sê nie!!! Die stilte sonder haar sal hemels wees!!!

Oitaroh Margoloh schreef in berichtnieuws
5uLx5.3566$gK3.58524@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> skryf in boodskap news:39C78379.80FFFE49@home.com...
>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>
>> My liewe Oitaroh, Tannie wil, om nou maar reguit te praat,
>> vir jou daarop wys dat sy op 'n staking is
>> en nie verder iets te praat het nie, tot tyd
>> en wyl jy vir Tannie vertel waar jy bly.
>
> Tannie, moet net nie die eetstaking oordoen nie. Dis goed vir die lyfie vir
> die eerste rukkie, maar ek dink Tannie lyk mooi net soos Tannie is.
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34550 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir die inligting Elaine. Was jy al daar? Ek probeer eintlik vir
my sussie uitvind. Die arme ding wou Engeland toe gegaan het voor sy 27 is,
maar soos jy self weet is dit moeilik om 'n visum te bekom, en dan moet sy
om en by R50 000 in haar bankrekening hê as sy vir 6 maande wil gaan.

L

Elaine wrote in message ...
> Behalwe as jy beplan om te trek glo ek nie so nie, hoewel hulle meestal die
> streep vir Au Pair hier so by 30 rond trek. En ook vir die Kibbutz en
> Amerikaanse "work ranch" mag jy nie ouer as 28 wees nie. Vir die skepe dink
> ek is die ouderdomperk 45, maar ek praat onder korreksie, my papiere is 'n
> bietjie oud.
>
> Elaine
>
> Liza skryf in boodskap news:8q7fpi$t5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe natuurlik
>> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.

>> L

>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>> ...
>>> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd
> mogelijk...
>>> Misschien kan ik wat regelen?
>>> Hans Houben
>>> (HAW...@brunssum.net.nl)
>>> Liza heeft geschreven in bericht ...
>>>> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>>>> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>>
>>>> L
>>
>>
>>>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>>>> ...
>>>> >Hallo mensen,
>>>
>>>> >Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar,
>> dan
>>>> >krijg je misschien antwoord!
>>>
>>>> >Hans Houben
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34551 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:8q8fj7$gh2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oitaroh Margoloh wrote in
>> : Nederlanders is seker die mees verdraagsame mense wat ek
>> nog teëgekom het.
>> : Hulle laat die persoon langsaan toe om te doen soos hy/sy
>> goeddunk en
>> : sy/haar sê te sê, solank dit net nie ander mense negatief
>> beinvloed of skade
>> : aan doen nie.
> baie goeie Christelike beginsel !

In teorie, ja. Maar Christene is baie keer van die mees onverdraagsame mense
wat mens kry, nie waar nie?
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34552 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Oitaroh Margoloh schreef in berichtnieuws
eC2y5.3716$gK3.62695@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Tobie" wrote in message
> news:8q8fj7$gh2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oitaroh Margoloh wrote in
>>> : Nederlanders is seker die mees verdraagsame mense wat ek
>>> nog teëgekom het.
>>> : Hulle laat die persoon langsaan toe om te doen soos hy/sy
>>> goeddunk en
>>> : sy/haar sê te sê, solank dit net nie ander mense negatief
>>> beinvloed of skade
>>> : aan doen nie.
>> baie goeie Christelike beginsel !
>
> In teorie, ja. Maar Christene is baie keer van die mees onverdraagsame mense
> wat mens kry, nie waar nie?

Dan's dit tog nie rêrig Christene nie, of sien ek dit verkeerd?
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34553 is 'n antwoord op boodskap #34423] Wo, 20 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Liza" skryf in boodskap news:8qa8bb$f56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toegemaakte fabrieke maak nie geld nie my ding!

Eoww!! /-)

Wat, het die werkers gestaak, of is hulle net op ete?
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34605 is 'n antwoord op boodskap #34423] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hei Elaine!
Dan moes sy seker vana S A afkomstig wees.

Daar(hier) waar AA mos nou die bo-toon vier
anders as daar dan hier
en dan moet die mense wat nie mag
(oor hul wit is en weet hoe)
werk
want ander wat nie weet hoe
doen nou die werk
(nie)

Thys oppie Bos
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34606 is 'n antwoord op boodskap #34423] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is van SA afkomstig maar het nie 'n idee wat jy vir my probeer sê nie

Elaine

Thys de Wet skryf in boodskap news:8qct55$1bu6$1@news.adamastor.ac.za...
> Hei Elaine!
> Dan moes sy seker vana S A afkomstig wees.
>
> Daar(hier) waar AA mos nou die bo-toon vier
> anders as daar dan hier
> en dan moet die mense wat nie mag
> (oor hul wit is en weet hoe)
> werk
> want ander wat nie weet hoe
> doen nou die werk
> (nie)
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34607 is 'n antwoord op boodskap #34423] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moenie stupit wees nie. Die SA belasting betaler betaal vir jou seun se
studies. Ons het geen versekering dat hy enigiets wat hy op ons koste
geleer het sal terugploeg nie. Selfs studente uit Namibie moet ook
ekstra betaal. Niks minder as reg as jy my vra nie.

@home.com wrote:
>
> Thys de Wet wrote:
>
>>> Watter student het daardie tipe geld in die bank?
>>
>> Nee, g'n student wat ek ken nie, maar hulle pa's wel (op skuld)
>>
>> Maar natuurlik as jy wil Kanada toe, kan jy altyd ons 'insider' op haar
>> moerperd nader... :-))
>>
>
> Selfs om in Suid-Afrika in te kom, is duur. My seun
> moes tot sy konsternasie uitvind dat hy $ 1000 Kanadees
> moes deponeer net om sy studentevisum vir SA te bekom.
> Toe ek die SA high commission hier bel daaroor, toe sê
> 'n baie snipperige vrouestem (Engels met 'n Afrikaner-aksent)
> vir my: as 'n student ryk genoeg is om in die buiteland te gaan
> studeer, is hy ryk genoeg om die duisend dollars te betaal.
>
> Gloudina
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34608 is 'n antwoord op boodskap #34423] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
> "Elaine" wrote in message
> Watter student het daardie tipe geld in die bank?

Nee, g'n student wat ek ken nie, maar hulle pa's wel (op skuld)

Maar natuurlik as jy wil Kanada toe, kan jy altyd ons 'insider' op haar
moerperd nader... :-))

Thys oppie Bos
Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
Vorige onderwerp: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE
Volgende onderwerp: Hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 22:53:42 MGT 2024