Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wil iemand iets over Nederland weten?
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34421] So, 17 September 2000 00:00
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hoe veel varke is daar in Nederland?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Ass. Unie Beheer skryf in boodskap news:969202812.277162@fermion.b.fw.brunssum.net...
: Hallo mensen,
:
: Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten...
reageer maar, dan
: krijg je misschien antwoord!
:
: Hans Houben
:
:
:
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34422 is 'n antwoord op boodskap #34421] So, 17 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Liza probeer hierdie outjies.....as jy oorsee wil gaan op 'n werksvakansie
is dit die beste om deur 'n agentskap te gaan want hulle reël alles vir jou,
dis ook beter om 'n agentskap in jou eie land te kry, ek neem aan jy's in
SA. Die webadres is www.ovc.co.za of jy kan hulle email by in...@ovc.co.za

Liza skryf in boodskap news:8q5d3f$ps8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>
> L
>
>
> Ass. Unie Beheer wrote in message
> ...
>> Hallo mensen,
>>
>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
>> krijg je misschien antwoord!
>>
>> Hans Houben
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Mediese fondse
Volgende onderwerp: Wie komt uit Kaapstad of omgeving?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:53:38 MGT 2024