Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hoe spoor 'n mens iemnd op?
hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34392] Vr, 15 September 2000 05:28 na volgende boodskap
DIEK HENNING[1]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.)

Ek het sy volle name en sy ID nommer.

Is daar 'n manier om hom op te spoor?
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34409 is 'n antwoord op boodskap #34392] Sa, 16 September 2000 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DIEK HENNING[1]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
"pete" skryf in boodskap news:8pu5ma$qs5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Brainwave:
Gaan na http://www.elections.org.za
Sleutel sy ID nommer in
As hy vir die byverkiesings geregistreer het sal jy vir ta' vang.

Het al probeer; Hy's skynbaar nie 'n ou wat as kieser geregistreer is nie.
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34410 is 'n antwoord op boodskap #34392] So, 17 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
mega...  is tans af-lyn  mega...
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Eenvoudig - gaan na die verkeersowerhede en skraap ("scrap") die voertuig - jy is mos steeds die eienaar. Ek belowe jou die ou sal jou vinniger probeer opspoor as wat hy weggeraak het!
"Diek Henning" skryf in boodskap news:8psc3d$qq5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.)

Ek het sy volle name en sy ID nommer.

Is daar 'n manier om hom op te spoor?
Vorige onderwerp: help me
Volgende onderwerp: Re: Mediese fondse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 00:09:09 MGT 2024