Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Apartheid - die naam!
Apartheid - die naam! [boodskap #34312] Wo, 13 September 2000 04:01 na volgende boodskap
mega...  is tans af-lyn  mega...
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.
Re: Apartheid - die naam! [boodskap #34318 is 'n antwoord op boodskap #34312] Wo, 13 September 2000 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wed, 13 Sep 2000 06:01:55 +0200:: "Baasjan"
skrywe:

> Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
> ("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
> apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
> se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
> verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.
>
>
Of kan jy dit maar net nie hanteer dat jy nou in die minderheid is
nie?
Re: Apartheid - die naam! [boodskap #34328 is 'n antwoord op boodskap #34312] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Baasjan"

> Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
> ("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
> apartheid/rassisme nie.

Met 'n gekose e-pos naam soos "Baasjan" lyk dit asof daar nog sommer meer as
genoegsame rede is vir daardie trok.
Re: Apartheid [boodskap #36416 is 'n antwoord op boodskap #34312] Sa, 11 November 2000 23:21 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
suid afrika sou dieselfde ontwikkeling as uganda gehad het

"F. du Plessis" skryf in boodskap news:3a0e2c24.385401@news.saix.net...
> Se-nou daar was geen apartheid regime gewees nie, hoe sou SA daarna
> uitgesien het vandag?
Vorige onderwerp: Voetslaan roetes in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Blommetjie en Israel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 02:58:45 MGT 2024