Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Apartheid: Die Naam!!
Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34259] So, 10 September 2000 17:48 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel van ons het nie al hierdie stukkie skynheiligheid in die
apartheidsdae gehoor nie: "It (racism, discrimination, exploitation, etc.)
was OK but you should never have
given it a name." Of "You should never have made it law."

Met ander woorde, rassisme is OK solank as wat dit nie amptelik beoefen word
nie.

ASSEBLIEF! Gee my 'n breek!

Sê my Engelse niggie nou die dag toe ons daar gaan eet: "I'm so glad that
these horrific, racist apartheid days are over." Net toe roep sy Mabel om
haar kos te kom haal; namens Mabel opgeskep in haar toegekenne emalje bord
met haar toegekenne aluminium lepel, en haar toegekenne plastiek-beker en sy
gaan eet haar kos op haar toegekenne agtertrap.

Maar, vra ek haar, is dit dan nie 'n vorm van apartheid as jy jou huis-hulp
se kos so vir haar opdis nie? Waarom kan sy dan nie saam met julle uit
dieselfe breekware eet as apartheid dan so horrific is nie?

"Nee," antwoord sy, "Dit kan sy nooit toelaat nie want jy weet nooit watse
kieme sy saam met haar van die lokasie af kan aandra nie".

"I rest my case."
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34267 is 'n antwoord op boodskap #34259] So, 10 September 2000 23:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Grahame" skryf in boodskap news:8pgs4g$313p$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Maar, vra ek haar, is dit dan nie 'n vorm van apartheid as jy jou huis-hulp
> se kos so vir haar opdis nie? Waarom kan sy dan nie saam met julle uit
> dieselfe breekware eet as apartheid dan so horrific is nie?
>
> "Nee," antwoord sy, "Dit kan sy nooit toelaat nie want jy weet nooit watse
> kieme sy saam met haar van die lokasie af kan aandra nie".

Fok!

Dit is die houding van die vroumens (soos in attitude) wat gemaak het
dat ek my aarbei yoghurt hier teen die screen gespoeg het.

'n Engelse butler of chauffeur gaan ook nie aan tafel saam met die
werkgewer sit en eet nie. Maar my magtag! Kieme van die lokasie!!!

Nee fok, waar's die lap. Ek kan nie sien wat ek skrywe nie.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34288 is 'n antwoord op boodskap #34259] Di, 12 September 2000 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show gesien. Een
meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die spit moet
afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.

Elaine

Hein Paul skryf in boodskap news:39be8595.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, soms wonder ek wat die definisie van apartheid is. Ek sien nou so dag of
> twee terug op "Opra show" Maria Cerry ( die sanger ) wat so baie probleme
> het omdat haar pa swart is en haar ma wit. Orals in die wereld is dit 'n
> norm, behalwe in Suid Afrika hier is dit 'n "sonde".
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34292 is 'n antwoord op boodskap #34259] Di, 12 September 2000 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, soms wonder ek wat die definisie van apartheid is. Ek sien nou so dag of
twee terug op "Opra show" Maria Cerry ( die sanger ) wat so baie probleme
het omdat haar pa swart is en haar ma wit. Orals in die wereld is dit 'n
norm, behalwe in Suid Afrika hier is dit 'n "sonde". Apartheid en
deskriminasie gaan ons nog kry tot die einde van dae. Apartheid en
deskriminasie is nie noodwendig tussen rasse nie, maar soms kultuur, taal,
"status" en dan ook geloof. Terwille van vrede is dit soms nodig om
apartheid uit te oefen. Volgens my is apartheid nie haat of oordeel nie,
maar eerder 'n manier om "soort by soort te hou" en die vrede te bewaar.

Ek wonder hoeveel "minder bevoorregtes" weet wat apartheid regtig is, as
daar dan nog "stam gevegte" is. (" Zulu only", "Xhosa only", "ANC only") ??
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34294 is 'n antwoord op boodskap #34259] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
leesstof. Siestog die man leef in 'n dwaal en daar sit hy en dink die
heeltyd hy's 'n opregte Xhosa. Shame miskien moet jy hom gaan reghelp.
Gloudina ek sweet jy suig die meeste van die stront wat jy hier praat so reg
uit jou duim.
Maar nou ja, ons praat nie daaroor nie.

skryf in boodskap news:39C00B09.D761258A@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ekskuus?!
>> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
>> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers bietjie reg.
>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as prins nie.
>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>> ongelooflik wreed is)
>
> Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
> nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
> tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
> heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
> Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
> oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
> het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
> Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
> wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
> nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
> Maak seker van jou feite.
>
> Gloudina
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34295 is 'n antwoord op boodskap #34259] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus?!
Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers bietjie reg.
Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as prins nie.
Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
ongelooflik wreed is)
As jy verwys na Mandela se "gelerige" kleur wat hy die afgelope ruk het?
Die man het kanker en is dodelik siek, vandaar die "af" kleur.

Elaine

skryf in boodskap news:39BFA4C7.CC4550D@home.com...
Elaine wrote:


Selfs Mandela is deel van rasse-vermenging.
Hy is duidelik deels Xhosa en deels Khoi of
San. Sulke soort vermenging veroorsaak 'n
gesonde "gene-pool" en is dus ten sterkste
aan te beveel.

Gloudina

>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34296 is 'n antwoord op boodskap #34259] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ekskuus?!
> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers bietjie reg.
> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as prins nie.
> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
> ongelooflik wreed is)

Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
Maak seker van jou feite.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34297 is 'n antwoord op boodskap #34259] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dirk

Ek sê nie die twee stamme het nie in vrede saam geleef en bymekaar geleer
nie. Hulle het tog naby aanmekaar gebly. Maar ek kon nog nêrense enige
dokumentasie sien dat die twee verskillende groepe uitgebaster het
ondermekaar nie. Kon jy of enigiemand anders? Ek sal dan graag daaroor wil
lees.

Elaine

Dirk Vermaak skryf in boodskap news:8pp7i9$3e6$1@nnrp1.deja.com...

> Elaine, Gloudina is reg in hierdie geval. Soos jy sê in 'n ander post
> van jou, "jy sal verbaas wees hoeveel wêreldwye universiteite
> inliggewende websites het." Kyk by
> http://www.lmp.ucla.edu/profiles/profx01.htm.
>
> Dit sê onder andere, "Upon their entry into southern Africa they
> encountered Khoisan speaking peoples and adopted some of their
> vocabulary and elements of their phonologies, in particular the well
> known "clicks" of southern African languages."
>
> Die teks spesifiseer nie dat daar vermenging tussen Xhosa en Khoisan
> was nie, maar vir aanvaarding van woordeskat en fonologie moet daar 'n
> baie noue interaksie tussen die twee stamme gewees het. Vermenging in
> so 'n noue interaksie is definitief nie uitgesluit nie. Daar was nie
> koerante en tv gewees nie, so die invloed het geskied deur daaglikse
> persoonlike interaksie.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34298 is 'n antwoord op boodskap #34259] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het eenkeer 'n gedig gelees wat deur 'n kind geskryf is wat se ouers
swart en wit vermeng was. Die naam is vir my nou verlore, maar dit het juis
gegaan oor so 'n huwelik. Dit speel af tydens die bruilog, hy sê:
"The white man shakes his head in disgust
The black man bows his head in sorrow"
En dan om die lang storie kort te maak gaan hy aan deur te vertel dat alles
miskien nou goed en wel is, maar weet die mense wat hulle doen wanneer die
kinders kom
Liefde is een ding mense, dit sien geen kleur ek stem saam, maar dan moet jy
ook aanvaar dat as jy kinders het, daai kinders gewoonlik nie in enig een
van die twee rasse aanvaar word nie. Eindelik nog minder tussen die swartes
as tussen die wittes. So dan maak dit daai swartes wat die kinders wegskuif
ook rassiste.

skryf in boodskap news:39BFA4C7.CC4550D@home.com...
Elaine wrote:

> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
> nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
> gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show gesien. Een
> meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
> En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die spit moet
> afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.

Miskien moet jy liewers jammer voel vir diestupid rassistiese kinders wat
vir
die kind
uittart. Jy kry hulle ook in die VSA en in
Kanada. En jy klink of jy rassevermenging
alleen as 'n huidige probleem sien, selfs in
SA. In Suid-Afrika was daar grootskaalse
rassevermenging. Rassistiese vooroordele
het baie van hierdie families laat probeer
deurgaan as "wit." Ek sal nooit vergeet hoe
ontroer ek was toe ek uitvind dat een van
die eerste sogenaamde "wit" kinders van 'n
NG Kerk predikant die eerste een was wat
openlik gebruik gemaak het van die vryheid
in die later jare van apartheid om 'n "gemengde"
huwelik aan te gaan.
Selfs Mandela is deel van rasse-vermenging.
Hy is duidelik deels Xhosa en deels Khoi of
San. Sulke soort vermenging veroorsaak 'n
gesonde "gene-pool" en is dus ten sterkste
aan te beveel.

Gloudina

>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34311 is 'n antwoord op boodskap #34259] Wo, 13 September 2000 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Grahame wrote:

> "Nee," antwoord sy, "Dit kan sy nooit toelaat nie want jy weet nooit watse
> kieme sy saam met haar van die lokasie af kan aandra nie".
>
> "I rest my case."

Ja. Lees die analises van J.M. Coetzee oor hierdie soortrassistiese sindroom.
Hy dui aan dat oor die wereld die-
selfde patroon gevolg word om die "ander" as anders
en minderwaardig in die denke te hou. Een daarvan
is om te verklaar dat die "ander" besmet" is.
In SA vind mens natuurlik hierdie sindroom by
mense wat tegelykertyd ook vir die "ander" mense
toelaat om na hulle babetjies te kyk, hulle kos te
kook, en dies meer. Maar omdat die sindroom
patologies is, sien hierdie mense geen teenstrydigheid
in wat hulle dink en doen nie.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34321 is 'n antwoord op boodskap #34288] Wo, 13 September 2000 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Elaine" wrote:
> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
> nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
> gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show gesien. Een
> meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
> En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die spit moet
> afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.
>
> Elaine
>

Oordeelsfoute? Twee mense wat vir mekaar omgee, lief is, en hul lewens
met mekaar wil deel word 'n oordeelsfout omdat hul rasse en/of
etnisiteite verskil? En waar dit die "norm" argument aangaan: dit was
eens op 'n keer ook die norm om mense op die brandstapel te verbrand,
maar dit het dit nog nie reg gemaak nie. Voorts daag ek jou ook uit om
bietjie op te lees oor die posisie van die weelrassige persoon in Haiti,
Brasilie, Jamaika, om 'n paar voorbeelde te noem wat jou "nerens in die
wereld" argument in twyfel trek.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34324 is 'n antwoord op boodskap #34288] Wo, 13 September 2000 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:39be8c92.0@news1.mweb.co.za...
> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie.

Ek dink jy's verkeerd, Elaine. In Kongo was daar baie huwelike tussen wit
mans/vrouens en swart vrouens/mans. Die kinders is deur almal aanvaard. Hier
in België het ons dus baie Belge wiese ouers nie van dieselfde ras is nie.
Ek weet nie hoe daar in Amerika op gereageer word nie, maar hier het ons
daarmee g'n probleem nie.

Groete,

Hilda.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34327 is 'n antwoord op boodskap #34288] Wo, 13 September 2000 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
> nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
> gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show gesien. Een
> meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
> En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die spit moet
> afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.

Miskien moet jy liewers jammer voel vir diestupid rassistiese kinders wat vir
die kind
uittart. Jy kry hulle ook in die VSA en in
Kanada. En jy klink of jy rassevermenging
alleen as 'n huidige probleem sien, selfs in
SA. In Suid-Afrika was daar grootskaalse
rassevermenging. Rassistiese vooroordele
het baie van hierdie families laat probeer
deurgaan as "wit." Ek sal nooit vergeet hoe
ontroer ek was toe ek uitvind dat een van
die eerste sogenaamde "wit" kinders van 'n
NG Kerk predikant die eerste een was wat
openlik gebruik gemaak het van die vryheid
in die later jare van apartheid om 'n "gemengde"
huwelik aan te gaan.
Selfs Mandela is deel van rasse-vermenging.
Hy is duidelik deels Xhosa en deels Khoi of
San. Sulke soort vermenging veroorsaak 'n
gesonde "gene-pool" en is dus ten sterkste
aan te beveel.

Gloudina


>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34329 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het

LeswinLaubscher skryf in boodskap news:20000914095054.19203.00000329@ng-ct1.news.cs.com...
>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>
>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>
> En later
>
>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>> ongelooflik wreed is)
>
> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie rassisties is
> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34330 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hey - jy mag reg wees! (dit sal 'n eerste wees :} ) Ek het so ietsie op
die web gesoek - en raai wat - Onse Simon kon 'n voorouer van Frederik
Willem De Klerk gewees het. Ek sien ook dat ek en agterklein neef FW
vêrlangse familie is. :)

http://www.spurgeons.freeserve.co.uk/allfamgen/deKlerk.htm

PS: Maar dis seker 'n lieg - Volgens Simon Swart kan mens niks glo wat
jy op die internet sien nie.

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Simon van der stel - dit was mos die kerel wat so gbietjie skelm was dan
>> nie? Wat gesorg het dat sy wyn verkoop word en die beste grond vir hom
>> ingepalm het? Hmm - lyk na 'n goeie volksvader! :)
>>
>
> Wonder of jy nie dink aan Willem
> Adriaan van der Stel nie, Lou.
>
> Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34331 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Simon van der stel - dit was mos die kerel wat so gbietjie skelm was dan
nie? Wat gesorg het dat sy wyn verkoop word en die beste grond vir hom
ingepalm het? Hmm - lyk na 'n goeie volksvader! :)

>
> Sou jy sê Simon van der Stel se ouers het destyds ook 'n
> oordeelsfout begaan?
>
> Swart Simon
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34332 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Hey - jy mag reg wees!

Lou, ek is altyd reg.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34333 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Simon van der stel - dit was mos die kerel wat so gbietjie skelm was dan
> nie? Wat gesorg het dat sy wyn verkoop word en die beste grond vir hom
> ingepalm het? Hmm - lyk na 'n goeie volksvader! :)
>

Wonder of jy nie dink aan Willem
Adriaan van der Stel nie, Lou.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34334 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm Gloudina backpeddal woes ... :)

@home.com wrote:
>
> Elaine wrote:
>
>> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
>> leesstof.
>
> Ek, liewe Elaine, het natuurlik ook Mandela se biografiegelees. En, my liewe
> Elaine, ek het skoolgehou in die
> skool waar Mandela sy senior-sertifikaatjare deurgebring
> het (Healdtown.) Ek weet dat Mandela 'n "prins" is
> van een van die Xhosa-stamme. Maar dit neem nog nie
> weg van die feit dat dit algemene kennis is dat die San
> en die Khoi op die oosgrens van die Kaapkolonie, lank
> voor die wittes daar aangekom het, saamgebly het en
> dat daar sogenaamde "rassevermenging" plaasgevind
> het nie. Ek herhaal weer, dis waar die "clicks" in
> Xhosa vandaan kom wat mens nie in Zulu kry nie.
>
> Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34335 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Elaine" ang...@dotcool.com

> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie

En later

> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
> ongelooflik wreed is)

Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie rassisties is
nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34336 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

LeswinLaubscher wrote:

>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>
>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>
> En later
>
>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>> ongelooflik wreed is)
>
> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie rassisties is
> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.

En dis nou Elaine wat aan dieselfde groepbehoort wat vir Wouter Basson en sy
regterhande voortgebring het.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34337 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>

Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34361 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
> leesstof.

Ek, liewe Elaine, het natuurlik ook Mandela se biografiegelees. En, my liewe
Elaine, ek het skoolgehou in die
skool waar Mandela sy senior-sertifikaatjare deurgebring
het (Healdtown.) Ek weet dat Mandela 'n "prins" is
van een van die Xhosa-stamme. Maar dit neem nog nie
weg van die feit dat dit algemene kennis is dat die San
en die Khoi op die oosgrens van die Kaapkolonie, lank
voor die wittes daar aangekom het, saamgebly het en
dat daar sogenaamde "rassevermenging" plaasgevind
het nie. Ek herhaal weer, dis waar die "clicks" in
Xhosa vandaan kom wat mens nie in Zulu kry nie.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34363 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 00:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine, Gloudina is reg in hierdie geval. Soos jy sê in 'n ander post
van jou, "jy sal verbaas wees hoeveel wêreldwye universiteite
inliggewende websites het." Kyk by
http://www.lmp.ucla.edu/profiles/profx01.htm.

Dit sê onder andere, "Upon their entry into southern Africa they
encountered Khoisan speaking peoples and adopted some of their
vocabulary and elements of their phonologies, in particular the well
known "clicks" of southern African languages."

Die teks spesifiseer nie dat daar vermenging tussen Xhosa en Khoisan
was nie, maar vir aanvaarding van woordeskat en fonologie moet daar 'n
baie noue interaksie tussen die twee stamme gewees het. Vermenging in
so 'n noue interaksie is definitief nie uitgesluit nie. Daar was nie
koerante en tv gewees nie, so die invloed het geskied deur daaglikse
persoonlike interaksie.

"Elaine" skryf in boodskap news:39c0115a.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
> leesstof. Siestog die man leef in 'n dwaal en daar sit hy en dink die
> heeltyd hy's 'n opregte Xhosa. Shame miskien moet jy hom gaan reghelp.
> Gloudina ek sweet jy suig die meeste van die stront wat jy hier praat so reg
> uit jou duim.
> Maar nou ja, ons praat nie daaroor nie.
>
> skryf in boodskap news:39C00B09.D761258A@home.com...
>> Elaine wrote:
>>
>>> Ekskuus?!
>>> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
>>> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers
bietjie
> reg.
>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as
prins
> nie.
>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>> ongelooflik wreed is)
>>
>> Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
>> nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
>> tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
>> heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
>> Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
>> oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
>> het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
>> Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
>> wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
>> nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
>> Maak seker van jou feite.
>>
>> Gloudina
>>
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34364 is 'n antwoord op boodskap #34288] Do, 14 September 2000 00:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote in message ...
> Rasse vermenging...m.a.w swart ma en wit pa en omgekeerd en Indiese ma en
> Swart pa ens. word nêrens in die wêreld aanvaar nie. Dis nie 'n norm
> nie.....daar word vreeslik teen die kinders van so 'n "samesyn"
> gediskrimineer - ek het ook toevallig die spesifieke Oprah show gesien. Een
> meisiekind het nog gesê dat 'n kind vir haar gesê het sy gaan hel toe.
> En dan voel mens so jammer vir daai kinders want dis hulle wat die spit moet
> afbyt vir hule ma en pa so oordeels foute.

Sou jy sê Simon van der Stel se ouers het destyds ook 'n
oordeelsfout begaan?

Swart Simon
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34365 is 'n antwoord op boodskap #34259] Do, 14 September 2000 01:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine, Gloudina is reg in hierdie geval. Soos jy sê in 'n ander post
van jou, "jy sal verbaas wees hoeveel wêreldwye universiteite
inliggewende websites het." Kyk by
http://www.lmp.ucla.edu/profiles/profx01.htm.

Dit sê onder andere, "Upon their entry into southern Africa they
encountered Khoisan speaking peoples and adopted some of their
vocabulary and elements of their phonologies, in particular the well
known "clicks" of southern African languages."

Die teks spesifiseer nie dat daar vermenging tussen Xhosa en Khoisan
was nie, maar vir aanvaarding van woordeskat en fonologie moet daar 'n
baie noue interaksie tussen die twee stamme gewees het. Vermenging in
so 'n noue interaksie is definitief nie uitgesluit nie. Daar was nie
koerante en tv gewees nie, so die invloed het geskied deur daaglikse
persoonlike interaksie.

"Elaine" skryf in boodskap news:39c0115a.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm......gaan lees Mandela se biografie, maak nogal vir interresante
> leesstof. Siestog die man leef in 'n dwaal en daar sit hy en dink die
> heeltyd hy's 'n opregte Xhosa. Shame miskien moet jy hom gaan reghelp.
> Gloudina ek sweet jy suig die meeste van die stront wat jy hier praat so reg
> uit jou duim.
> Maar nou ja, ons praat nie daaroor nie.
>
> skryf in boodskap news:39C00B09.D761258A@home.com...
>> Elaine wrote:
>>
>>> Ekskuus?!
>>> Nou nie om jou battery nat te pis nie Gloudina, maar Mandela is suiwer
>>> Xhosa. Hy was 'n prins van sy stam. Kry jou feite nou eers
bietjie
> reg.
>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie, veral nie as
prins
> nie.
>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>> ongelooflik wreed is)
>>
>> Wel Elaine, ek wil nou nie jou ou ballontjie prik
>> nie, maar daar was baie vroeg rassevermenging
>> tussen die San en die mense wat vandag Xhosa
>> heet. Vandaar die feit dat daar kliek-geluide in
>> Xhosa is en nie in die Zulu wat hulle voorvaders
>> oorspronklik gepraat het nie. Nog nou onlangs
>> het 'n Xhosa ook vir my vertel dat daar sekere
>> Xhosa stamme is wat bewus is van tradisies
>> wat afkom van die San. So moet nou maar liewers
>> nie die gospel according to Elaine verkondig nie.
>> Maak seker van jou feite.
>>
>> Gloudina
>>
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34366 is 'n antwoord op boodskap #34365] Do, 14 September 2000 01:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
Dirk Vermaak wrote:
> Elaine, Gloudina is reg in hierdie geval....

Ek herhaal myself. Dis ouderdom...

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34368 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet jy altyd so oor reageer Gloudina.....dit was 'n eenvoudige statement
oor die wreedheid van die Zoeloes. En nou dat ons so praat, laat ons ook
nou maar nie vergeet wat jou "geliefde" Amerikaners aan die Indiaane gedoen
het nie. Maar ag verskoon tog die Amerikaners, hulle kan mos niks fout doen
nie.
>>
>> Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
>> San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
>> Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
>> al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
>> daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
>> die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
>> geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
>> mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
>> hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
>> maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
>> en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
>> lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
>> liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34369 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie? Vir wie was die bedoel? Vra maar net.....Gamma strale jy weet?

Krokkie skryf in boodskap news:39c1a2f2$0$224@hades.is.co.za...
> So what, wat doen die kaffers nou op die boere se plase, gister weer 'n oom
> van 68 en sy vriendin van 72 op kort afstand met 'n swaar kaliber in die
> gesig geskiet. Nee maar dit staan jou nie aan nie. Jy lewe in die verlede en
> is tog so kwaad omdat jy nie in SA die mas kon opkom nie. DIT WAS JOU EIE
> SKULD. Net jammer jy was ook nie op een van daai plase nie. Wanner kom stap
> jy deur Tembisa vir 'n uur? . Kom bewys on nou hulle is nie barbare nie en
> jy sal veilig anderkant uitkom. Toe grootbek kom nou.
>
>
>
>
> @home.com wrote in message ...
> Elaine wrote:
>
>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>>
>
> Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
> San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
> Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
> al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
> daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
> die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
> geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
> mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
> hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
> maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
> en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
> lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
> liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.
>
> Gloudina
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34370 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Meeste mense is wreed, in effek. Ons almal weet hoe wreed kinders kan wees,
nie soseer in dade nie, maar in emosie op mekaar. Die aanvaarde sosiale
norme van die plaaslike gemeenskap bepaal tot watter mate die wreedheid in
dade manifesteer.

In die Zoeloe gemeenskap was dit aanvaarde praktyk om wreedheid te
praktiseer. Maar laat ons dit ook net kwalifiseer. Die soldate het wrede
dinge gedoen, en daar was wrede dade teen individue wanneer die toordokter
iemand uitgewys het as oorsaak van swak oeste, ens.

Die trekboere het ook swart families uitgewis in hulle veldtogte teen die
swartes. In Australie was dit aanvaarde praktyk om inboorlinge te jag. In
Duitsland is Jode in miljoene doodgemaak. Stalin het miljoene van sy eie
mense doodgemaak.

So laat ons net die stelling, "hulle is wreed," in breer perspektief sien.

"Elaine" skryf in boodskap news:39c11177.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>
>
> LeswinLaubscher wrote in message
> news:20000914095054.19203.00000329@ng-ct1.news.cs.com...
>>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>>
>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>>
>> En later
>>
>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>> ongelooflik wreed is)
>>
>> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie
rassisties
> is
>> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
>>
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34371 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag kyk man.......moet nou nie weer 'n ander argument try begin hierso nie.
In die eerste plek is dit nie ek wat so sê nie, maar......en lees asseblieg
BAIE MOOI!!!!!! DIE ZOELOE'S SELF!!! Wat ek gesê het oor die Zoeloes is
nie iets wat ek uit my duim gesuig het nie, maar iets wat TWEE van my vorige
bediendes vir my gesê het en AL die Zoeloes wat saam met my man "gepaint"
het jare terug. Hulle ERKEN DIT SELF. Orders het NIKS daarmee uit te waai
gehad nie, dis eenvoudige in hulle natuur. Dis nou volgens TSOTSI (dis
regtig sy naam) wat ek seker nou al amper 5 jaar lank ken, en wat eenkeer 'n
sweiser met grit (staalvylsels) bygekom het (die goed word teen hoë druk
uit iets soortgelyk aan 'n houspipe uitgeskiet) omdat hy hom hom aan die
belt buckle wou vasswys teen 'n tenk.

Het ek myself duidelik gemaak? Of het jy nog hulp nodig? Moet ek 'n
prentjie teken?

Elaine

Simon van der Schans skryf in boodskap news:39c28103.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine wrote in message ...
>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met
> kleur uit te
>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat
> die
>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>
> Het hulle nie maar net bevele uitgevoer nie? Soos jou pa destyds
> op die grens, toe hy daai swart kindertjies voor hulle ma's
> doodgeskiet het? (As ons jou moet glo.)
>
> En was hulle nie maar eintlik baie saggeaard nie? Soos jou pa?
> (As ons jou moet glo.)
>
> Swart Simon
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34372 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote in message ...
> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het

Het hulle nie maar net bevele uitgevoer nie? Soos jou pa destyds
op die grens, toe hy daai swart kindertjies voor hulle ma's
doodgeskiet het? (As ons jou moet glo.)

En was hulle nie maar eintlik baie saggeaard nie? Soos jou pa?
(As ons jou moet glo.)

Swart Simon
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34373 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam dat daar baie slegte dinge deur blankes aan swartes gedoen is,
maar so ook deur swartes aan blankes! Deesdae word net die blankes se foute
uitgewys en van wat die swartes doen, kom nooit eens op die lappe nie.
Moord bly moord. As die regering van die dag nie met daadwerklike optrede
vorendag kom nie, gaan hierdie mense heeltemal onbeheerbaar raak. Maar dit
is mos hoe hulle hul mense opgevoed het - om die vorige regering te
dwarsboom. En nou sit hulle met die probleem. Dit het niks meer met die
verlede te doen nie. Dit is plain en simple net krimineel. En van wette
praat ek nie eens meer nie. As daar 'n wet is wat sê dat dit of dat nie
gedoen mag word nie, dan word daar teen die wat dit wil doen,
gediskrimineer! Wat 'n grap! Mense, dit lyk vir my dat dit wat reg was,
nou verkeerd is en dit wat verkeerd was, nou as reg bestempel word.

L

Krokkie wrote in message ...
> So what, wat doen die kaffers nou op die boere se plase, gister weer 'n oom
> van 68 en sy vriendin van 72 op kort afstand met 'n swaar kaliber in die
> gesig geskiet. Nee maar dit staan jou nie aan nie. Jy lewe in die verlede en
> is tog so kwaad omdat jy nie in SA die mas kon opkom nie. DIT WAS JOU EIE
> SKULD. Net jammer jy was ook nie op een van daai plase nie. Wanner kom stap
> jy deur Tembisa vir 'n uur? . Kom bewys on nou hulle is nie barbare nie en
> jy sal veilig anderkant uitkom. Toe grootbek kom nou.
>
>
>
>
> @home.com wrote in message ...
> Elaine wrote:
>
>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het

>
> Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
> San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
> Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
> al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
> daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
> die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
> geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
> mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
> hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
> maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
> en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
> lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
> liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.
>
> Gloudina
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34374 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Elaine" wrote:
> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>

En daar is 'n brug in Brooklyn met jou naam op. Jou onderrok steek
met bykans elke bydrae uit ten spyte van die nie-rassige rok waarin jou
jouself vir die wereld opdollie.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34391 is 'n antwoord op boodskap #34259] Vr, 15 September 2000 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
So what, wat doen die kaffers nou op die boere se plase, gister weer 'n oom
van 68 en sy vriendin van 72 op kort afstand met 'n swaar kaliber in die
gesig geskiet. Nee maar dit staan jou nie aan nie. Jy lewe in die verlede en
is tog so kwaad omdat jy nie in SA die mas kon opkom nie. DIT WAS JOU EIE
SKULD. Net jammer jy was ook nie op een van daai plase nie. Wanner kom stap
jy deur Tembisa vir 'n uur? . Kom bewys on nou hulle is nie barbare nie en
jy sal veilig anderkant uitkom. Toe grootbek kom nou.

@home.com wrote in message ...
Elaine wrote:

> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>

Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.

Gloudina
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34393 is 'n antwoord op boodskap #34259] Sa, 16 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"GROOTBAAS" skryf in boodskap news:39c2fd8d$0$235@helios.is.co.za...
>
> Die trekboere het nie opgesaal en die swartes gaan aanval nie, hulle het
> hulle self net beskerm teen aanvalle

Nee, nie altyd nie. Dit is wat die skool curriculum mense geleer het. Hulle
het soms opgesaal en mense gaan klap dat die snot reg rondom hulle koppe
sit, mans vrouens en kinders. Dit was in retribusie gewees en het nie
gereeld gebeur nie, maar dit het wel gebeur.
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34407 is 'n antwoord op boodskap #34259] Sa, 16 September 2000 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
VIR sommige outannies met nat broeke daar in Kanada

"Elaine" skryf in boodskap news:39c26b2b.0@news1.mweb.co.za...
> Krokkie? Vir wie was die bedoel? Vra maar net.....Gamma strale jy weet?
>
>
> Krokkie wrote in message
> news:39c1a2f2$0$224@hades.is.co.za...
>> So what, wat doen die kaffers nou op die boere se plase, gister weer 'n
> oom
>> van 68 en sy vriendin van 72 op kort afstand met 'n swaar kaliber in die
>> gesig geskiet. Nee maar dit staan jou nie aan nie. Jy lewe in die
verlede
> en
>> is tog so kwaad omdat jy nie in SA die mas kon opkom nie. DIT WAS JOU EIE
>> SKULD. Net jammer jy was ook nie op een van daai plase nie. Wanner kom
> stap
>> jy deur Tembisa vir 'n uur? . Kom bewys on nou hulle is nie barbare nie en
>> jy sal veilig anderkant uitkom. Toe grootbek kom nou.
>>
>>
>>
>>
>> @home.com wrote in message ...
>> Elaine wrote:
>>
>>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit
> te
>>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
>>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>>>
>>
>> Kom ons onthou tog nou ook maar die uitroeiing van die
>> San en tot 'n groot mate die Khoi (nie deur Zulus nie.)
>> Kom ons onthou nou maar die mense uit Europa wat
>> al die Eerste Nasies in Newfoundland gejag het totdat
>> daar nog net een vrou oor was. Hulle het haar toe uit
>> die bosse uitgelok met presente en haar toe ook dood-
>> geskiet. Kom ons onthou vir Wouter Basson. En vir die
>> mense wat vir Steve Biko papgeslaan het en toe met
>> hom sterwend opgery het na Pretoria. Kom ons onthou
>> maar die mense wat op Vlakplaas mense doodgemaak
>> en verbrand het en dan daarlangs braaivleis hou. (Die
>> lyke het tog so lank geneem om te brand.) Almal, my
>> liewe Elaine, het die kleur van jou vel gehad.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34408 is 'n antwoord op boodskap #34259] Sa, 16 September 2000 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:vfuw5.2603$gK3.39073@sodalite.nbnet.nb.ca...
> Meeste mense is wreed, in effek. Ons almal weet hoe wreed kinders kan wees,
> nie soseer in dade nie, maar in emosie op mekaar. Die aanvaarde sosiale
> norme van die plaaslike gemeenskap bepaal tot watter mate die wreedheid in
> dade manifesteer.
>
> In die Zoeloe gemeenskap was dit aanvaarde praktyk om wreedheid te
> praktiseer. Maar laat ons dit ook net kwalifiseer. Die soldate het wrede
> dinge gedoen, en daar was wrede dade teen individue wanneer die toordokter
> iemand uitgewys het as oorsaak van swak oeste, ens.
>
> Die trekboere het ook swart families uitgewis in hulle veldtogte teen die

Die trekboere het nie opgesaal en die swartes gaan aanval nie, hulle het
hulle self net beskerm teen aanvalle

> swartes. In Australie was dit aanvaarde praktyk om inboorlinge te jag. In
> Duitsland is Jode in miljoene doodgemaak. Stalin het miljoene van sy eie
> mense doodgemaak.
>
> So laat ons net die stelling, "hulle is wreed," in breer perspektief sien.
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:39c11177.0@news1.mweb.co.za...
>> Hulle is wreed. Hulle sê so hulself. Dit het boggerall met kleur uit te
>> waai, en alles met kultuur. Kom ons onthou tog wie dit was wat die
>> kindertjies en vrouens se koppe teen die wa wiele vermorsel het
>>
>>
>> LeswinLaubscher wrote in message
>> news:20000914095054.19203.00000329@ng-ct1.news.cs.com...
>>>> "Elaine" ang...@dotcool.com
>>>
>>>> Hulle sal nie 'n "mixed breed" toe gelaat het nie
>>>
>>> En later
>>>
>>>> Die Xhosas is 'n trotse nasie, en so ook die Zoeloes (hoewel hulle
>>>> ongelooflik wreed is)
>>>
>>> Dit is nou Elaine wat "nie kleur raaksien nie", Elaine wat nie
> rassisties
>> is
>>> nie. Wrede zoeloes inderdaad - liewe hemel.
>>>
>>
>
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34428 is 'n antwoord op boodskap #34259] Ma, 18 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Elaine" ang...@dotcool.com

> In die eerste plek is dit nie ek wat so sê nie, maar......en lees asseblieg
> BAIE MOOI!!!!!! DIE ZOELOE'S SELF!!! Wat ek gesê het oor die Zoeloes is
> nie iets wat ek uit my duim gesuig het nie, maar iets wat TWEE van my vorige
> bediendes vir my gesê het en AL die Zoeloes wat saam met my man "gepaint"
> het jare terug. ... dis eenvoudige in hulle natuur

Hie Hie. Dit herinner my - Afrikaners is mos so onnosel, HULLE SE SELF SO.
Ene van der merwe, wat oppie spoorwee gewerk het, en koos potgieter wat
opsigter was by die afval yards het ook so gese. Hulle erken dit self - Hulle
is dem dom, al die afrikaners. DIs eenvoudig in hulle natuur

> Het ek myself duidelik gemaak? Of het jy nog hulp nodig? Moet ek 'n
> prentjie teken?
Re: Apartheid: Die Naam!! [boodskap #34461 is 'n antwoord op boodskap #34259] Di, 19 September 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:8q80d5$1b96$1@news.adamastor.ac.za...
>
> Oom Paul het mos voor hy gevort het geseg: Neem uit die verlede wat mooi is,
> en bou daarop die toekoms. Hoe gaan ons 'n toekoms in SA kan bou as ons
> gedurigdeur moet terugkyk na die mishoop van vrot besluite wat agter ons l�?
> Daarmee sal ons ook nie die mooi waarop ons kan bou kan raaksien nie.

Dis waar. Neem uit die geskiedenis die lag en die lesse.

Soos iemand gesê het, "'n Mens sonder 'n kennis van sy geskiedenis, is soos
'n blaar wat nie weet dat hy deel van 'n boom is nie."
Vorige onderwerp: Re: Testing een twee drie
Volgende onderwerp: Testing een twee drie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:52:04 MGT 2024