Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was so bietjie weg
Was so bietjie weg [boodskap #34191] Vr, 08 September 2000 20:34 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
het jy verlang Liefie?
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34195 is 'n antwoord op boodskap #34191] Vr, 08 September 2000 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ACK !!...........
nou gaan jy defenitief te ver met die woord ........ LIEFIE
!!!!!!!!!

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Davie Davis skryf in boodskap news:39b94d09.6370094@news.intekom.co.za...
:
:
: Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
: het jy verlang Liefie?
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34197 is 'n antwoord op boodskap #34195] Vr, 08 September 2000 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Al my en haar probleme het begin toe ek Gina ontmoet het Tobie.
En nou praat ek van dekades gelede. Toe ek met Gina begin uitgaan
het Gloudina wraak belowe. En ek het dit afgelag. Maar nou sien jy hoe
ver 'n vroumens kan gaan nè!

DD

On Fri, 8 Sep 2000 22:50:21 +0200, "Tobie" wrote:

> ACK !!...........
> nou gaan jy defenitief te ver met die woord ........ LIEFIE
> !!!!!!!!!
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Davie Davis wrote in message
> news:39b94d09.6370094@news.intekom.co.za...
> :
> :
> : Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
> : het jy verlang Liefie?
>
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34198 is 'n antwoord op boodskap #34197] Vr, 08 September 2000 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in message
: Al my en haar probleme het begin toe ek Gina ontmoet het
Tobie.
: En nou praat ek van dekades gelede. Toe ek met Gina begin
uitgaan
: het Gloudina wraak belowe. En ek het dit afgelag. Maar nou
sien jy hoe
: ver 'n vroumens kan gaan nè!
:
: DD
:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ja 'n mooi man kan mos nie eintlik help as hy so populer is
dat al die mooie meisies agter hom aanloop nie, ...... ag
nou ja ... ons mans het dit ook maar moeilik somtyds nê?

--
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34200 is 'n antwoord op boodskap #34198] Vr, 08 September 2000 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Somtyds is daar voordele ook in Tobie.
Dit is nie altyd Gloudinas nie

On Fri, 8 Sep 2000 23:34:18 +0200, "Tobie" wrote:

> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> ja 'n mooi man kan mos nie eintlik help as hy so populer is
> dat al die mooie meisies agter hom aanloop nie, ...... ag
> nou ja ... ons mans het dit ook maar moeilik somtyds nê?
>
> --
>
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34209 is 'n antwoord op boodskap #34195] Sa, 09 September 2000 06:19 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ha ha ha ha ha LOL.......:-)))

Tobie
> ACK !!...........
> nou gaan jy defenitief te ver met die woord ........ LIEFIE
> !!!!!!!!!
>
> --

> Davie Davis wrote in message

> : Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
> : het jy verlang Liefie?
>
Vorige onderwerp: Johannesburg: Kuns Mark te ZOO LAKE, hierdie naweek
Volgende onderwerp: Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:15:41 MGT 2024