Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tuislande en ontwikkeling
Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34188] Vr, 08 September 2000 19:03 na volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Interresant dat die SASD se verslag oor armoede in SA die
tuisland-grense in terme van armoede weerspieel.

Die gebiede waar daar die minste infrastruktuur is en die meeste
armoede is die gebiede waar die tuislande was.

Die twee rykste plekke - Jhb en Kaapstad - het nooit tuislande gehad
nie.
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34221 is 'n antwoord op boodskap #34188] Sa, 09 September 2000 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi dat hulle geld gekry het van die vorige regering was
gewis (internasionale lughawe ens.), dit wys jou net weer
dat "hulle" hul nooit self uit die modder kon haal nie.
Die depressie jare sê weer vir ons
wat die afrikaans sprekende bleekgesigte wel reggekry het.
Nou gebruik hulle die bleekgesigte se kapitaal om hulself
uit die modder te sleep deur op die bleekgesigte se koppe
op te klim, amper soos drenkelinge maak, en wat gebeur,
ons sak altwee weg onder die modder ...............
Nou dat die hele RSA hul tuisland geword het sal die hele
RSA raak soos die tuislande, en asseblief moet nou net nie
sê die koning se klere is pragtig nie, want hy het amper
geen
meer klere aan nie. Ek dink jy is 'n slim genoeg seun om te
verstaan wat ek bedoel.

Vriendelike groete soos Leendert altyd sê.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ferdi Greyling skryf in message

: Interresant dat die SASD se verslag oor armoede in SA die
: tuisland-grense in terme van armoede weerspieel.
:
: Die gebiede waar daar die minste infrastruktuur is en die
meeste
: armoede is die gebiede waar die tuislande was.
:
: Die twee rykste plekke - Jhb en Kaapstad - het nooit
tuislande gehad
: nie.
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34229 is 'n antwoord op boodskap #34221] Sa, 09 September 2000 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Deur wie se harde werk het dit die rykste pleke geword.

Deur ons wat ons gatte afgewerk het

Reenen van Niekerk

Tobie skryf in boodskap news:8pe63f$ole$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdi dat hulle geld gekry het van die vorige regering was
> gewis (internasionale lughawe ens.), dit wys jou net weer
> dat "hulle" hul nooit self uit die modder kon haal nie.
> Die depressie jare sê weer vir ons
> wat die afrikaans sprekende bleekgesigte wel reggekry het.
> Nou gebruik hulle die bleekgesigte se kapitaal om hulself
> uit die modder te sleep deur op die bleekgesigte se koppe
> op te klim, amper soos drenkelinge maak, en wat gebeur,
> ons sak altwee weg onder die modder ...............
> Nou dat die hele RSA hul tuisland geword het sal die hele
> RSA raak soos die tuislande, en asseblief moet nou net nie
> sê die koning se klere is pragtig nie, want hy het amper
> geen
> meer klere aan nie. Ek dink jy is 'n slim genoeg seun om te
> verstaan wat ek bedoel.
>
> Vriendelike groete soos Leendert altyd sê.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Ferdi Greyling skryf in message
>
> : Interresant dat die SASD se verslag oor armoede in SA die
> : tuisland-grense in terme van armoede weerspieel.
> :
> : Die gebiede waar daar die minste infrastruktuur is en die
> meeste
> : armoede is die gebiede waar die tuislande was.
> :
> : Die twee rykste plekke - Jhb en Kaapstad - het nooit
> tuislande gehad
> : nie.
>
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34231 is 'n antwoord op boodskap #34229] Sa, 09 September 2000 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Whoa! Stoppie lorrie.

Het "ons" ons gatte afgewerk vir 'n appel en 'n ei in die myne wat al
die steenkool en goud geproduseer het? 'n Groot bydra tot die "sukses"
en rykdom was die beskikbaarheid van "cheap labour". D.w.s, hande
arbeid.

'n Groot gros van "ons" het vir die staatsdiens of semi-staat gewerk.
En ek wil nog die staatsamptenaar ontmoet wat sy gat afgewerk het.

Hiermee sê ek nie dat die land ekonomies 'n beter plek sou gewees het
as die swartes van lankal af in beheer was nie. Glad nie. Maar om te sê
dat die witman alleen verantwoordelik was vir die rykdom deurdat hy sy
gat afgewerk het is 'n te eensydige stelling en v��������r van die
waarheid af. Gee krediet waar dit toekom.

Sonder die blankes se besigheidsvernuf en kennis sou die land baie
armer en agterlik gewees het. Mandela het dit terdeë besef, en dit is
een van die hoofredes waarom hy rekonsiliasie verkondig het. Hy het dit
nie verkondig net omdat hy 'n nice ou is nie. Die kommerwekkende
verandering in die post-Mandela era is dat dit lyk asof die nuwe garde
besig is om dit te vergeet.

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:39bab0a9.0@news1.mweb.co.za...
> Deur wie se harde werk het dit die rykste pleke geword.
>
> Deur ons wat ons gatte afgewerk het
>
> Reenen van Niekerk
>
> Tobie wrote in message
> news:8pe63f$ole$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ferdi dat hulle geld gekry het van die vorige regering was
>> gewis (internasionale lughawe ens.), dit wys jou net weer
>> dat "hulle" hul nooit self uit die modder kon haal nie.
>> Die depressie jare sê weer vir ons
>> wat die afrikaans sprekende bleekgesigte wel reggekry het.
>> Nou gebruik hulle die bleekgesigte se kapitaal om hulself
>> uit die modder te sleep deur op die bleekgesigte se koppe
>> op te klim, amper soos drenkelinge maak, en wat gebeur,
>> ons sak altwee weg onder die modder ...............
>> Nou dat die hele RSA hul tuisland geword het sal die hele
>> RSA raak soos die tuislande, en asseblief moet nou net nie
>> sê die koning se klere is pragtig nie, want hy het amper
>> geen
>> meer klere aan nie. Ek dink jy is 'n slim genoeg seun om te
>> verstaan wat ek bedoel.
>>
>> Vriendelike groete soos Leendert altyd sê.
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>> Ferdi Greyling skryf in message
>>
>> : Interresant dat die SASD se verslag oor armoede in SA die
>> : tuisland-grense in terme van armoede weerspieel.
>> :
>> : Die gebiede waar daar die minste infrastruktuur is en die
>> meeste
>> : armoede is die gebiede waar die tuislande was.
>> :
>> : Die twee rykste plekke - Jhb en Kaapstad - het nooit
>> tuislande gehad
>> : nie.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34233 is 'n antwoord op boodskap #34221] So, 10 September 2000 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Net omdat die klere anders lyk meen dit nie dat hy niks aan het nie -
dis net nie jou smaak nie.

Sat, 9 Sep 2000 21:26:30 +0200:: "Tobie" skrywe:

> Ferdi dat hulle geld gekry het van die vorige regering was
> gewis (internasionale lughawe ens.), dit wys jou net weer
> dat "hulle" hul nooit self uit die modder kon haal nie.
> Die depressie jare sê weer vir ons
> wat die afrikaans sprekende bleekgesigte wel reggekry het.
> Nou gebruik hulle die bleekgesigte se kapitaal om hulself
> uit die modder te sleep deur op die bleekgesigte se koppe
> op te klim, amper soos drenkelinge maak, en wat gebeur,
> ons sak altwee weg onder die modder ...............
> Nou dat die hele RSA hul tuisland geword het sal die hele
> RSA raak soos die tuislande, en asseblief moet nou net nie
> sê die koning se klere is pragtig nie, want hy het amper
> geen
> meer klere aan nie. Ek dink jy is 'n slim genoeg seun om te
> verstaan wat ek bedoel.
>
> Vriendelike groete soos Leendert altyd sê.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Ferdi Greyling skryf in message
>
> : Interresant dat die SASD se verslag oor armoede in SA die
> : tuisland-grense in terme van armoede weerspieel.
> :
> : Die gebiede waar daar die minste infrastruktuur is en die
> meeste
> : armoede is die gebiede waar die tuislande was.
> :
> : Die twee rykste plekke - Jhb en Kaapstad - het nooit
> tuislande gehad
> : nie.
>
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34234 is 'n antwoord op boodskap #34231] So, 10 September 2000 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Swart arbeid is nie cheap nie - dit mag onproduktief wees en daarom is
dit juis duur. Dis nonsens om te dink jy kan altyd swart arbeid
goedkoop kry. Wat van menswaardigheid? As jy blind gebore was, sou
jy dalk nie so goedkoop met 'n sekere velkleur se arbeid omgegaan het
nie!

Sat, 09 Sep 2000 23:24:17 GMT:: Dirk Vermaak
skrywe:

>
>
> Whoa! Stoppie lorrie.
>
> Het "ons" ons gatte afgewerk vir 'n appel en 'n ei in die myne wat al
> die steenkool en goud geproduseer het? 'n Groot bydra tot die "sukses"
> en rykdom was die beskikbaarheid van "cheap labour". D.w.s, hande
> arbeid.
>
> 'n Groot gros van "ons" het vir die staatsdiens of semi-staat gewerk.
> En ek wil nog die staatsamptenaar ontmoet wat sy gat afgewerk het.
>
> Hiermee sê ek nie dat die land ekonomies 'n beter plek sou gewees het
> as die swartes van lankal af in beheer was nie. Glad nie. Maar om te sê
> dat die witman alleen verantwoordelik was vir die rykdom deurdat hy sy
> gat afgewerk het is 'n te eensydige stelling en v��������r van die
> waarheid af. Gee krediet waar dit toekom.
>
> Sonder die blankes se besigheidsvernuf en kennis sou die land baie
> armer en agterlik gewees het. Mandela het dit terdeë besef, en dit is
> een van die hoofredes waarom hy rekonsiliasie verkondig het. Hy het dit
> nie verkondig net omdat hy 'n nice ou is nie. Die kommerwekkende
> verandering in die post-Mandela era is dat dit lyk asof die nuwe garde
> besig is om dit te vergeet.
>
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34244 is 'n antwoord op boodskap #34234] So, 10 September 2000 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jenny sê...

> Swart arbeid is nie cheap nie - dit mag onproduktief wees en daarom is
> dit juis duur. Dis nonsens om te dink jy kan altyd swart arbeid
> goedkoop kry. Wat van menswaardigheid? As jy blind gebore was, sou
> jy dalk nie so goedkoop met 'n sekere velkleur se arbeid omgegaan het
> nie!

Dis nie "cheap" nie, maar dit is onproduktief en daarom is dit duur.....?

Wat probeer jy nou eintlik sê? Is swart arbied (volgens jou) goedkoop, of
duur? Dit lyk my jy het die een nog nie vir jouself uitgewerk nie.

Swart arbeid was altyd spotgoedkoop in die ou dae. Deesdae is dit nie
noodwendig meer die geval nie. Maar doen jouself 'n guns en gaan kyk wat
kos ongeskoolde arbeid in ander ontwikkelende lande.

Sakkie
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34248 is 'n antwoord op boodskap #34234] So, 10 September 2000 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jenny, jy slaan my hier in die wind, en ons stem in wese ooreen. Ek het
nie die meriete van swart arbeid bespreek nie. Ek het net gesê dat ons
nie kan sê dat rykdom gekom het omdat net ons ons gatte afgewerk het
nie.

In article ,
jene...@icon.co.za (Jenny) wrote:
> Swart arbeid is nie cheap nie - dit mag onproduktief wees en daarom is
> dit juis duur. Dis nonsens om te dink jy kan altyd swart arbeid
> goedkoop kry. Wat van menswaardigheid? As jy blind gebore was, sou
> jy dalk nie so goedkoop met 'n sekere velkleur se arbeid omgegaan het
> nie!
>
> Sat, 09 Sep 2000 23:24:17 GMT:: Dirk Vermaak
> skrywe:
>
>>
>>
>> Whoa! Stoppie lorrie.
>>
>> Het "ons" ons gatte afgewerk vir 'n appel en 'n ei in die myne wat al
>> die steenkool en goud geproduseer het? 'n Groot bydra tot die "sukses"
>> en rykdom was die beskikbaarheid van "cheap labour". D.w.s, hande
>> arbeid.
>>
>> 'n Groot gros van "ons" het vir die staatsdiens of semi-staat gewerk.
>> En ek wil nog die staatsamptenaar ontmoet wat sy gat afgewerk het.
>>
>> Hiermee sê ek nie dat die land ekonomies 'n beter plek sou gewees het
>> as die swartes van lankal af in beheer was nie. Glad nie. Maar om te s�
>> dat die witman alleen verantwoordelik was vir die rykdom deurdat hy sy
>> gat afgewerk het is 'n te eensydige stelling en v��������r van die
>> waarheid af. Gee krediet waar dit toekom.
>>
>> Sonder die blankes se besigheidsvernuf en kennis sou die land baie
>> armer en agterlik gewees het. Mandela het dit terdeë besef, en dit is
>> een van die hoofredes waarom hy rekonsiliasie verkondig het. Hy het dit
>> nie verkondig net omdat hy 'n nice ou is nie. Die kommerwekkende
>> verandering in die post-Mandela era is dat dit lyk asof die nuwe garde
>> besig is om dit te vergeet.
>>
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34255 is 'n antwoord op boodskap #34221] So, 10 September 2000 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 9 Sep 2000 21:26:30 +0200, "Tobie" wrote:

> Ferdi dat hulle geld gekry het van die vorige regering was
> gewis (internasionale lughawe ens.), dit wys jou net weer
> dat "hulle" hul nooit self uit die modder kon haal nie.
> Die depressie jare sê weer vir ons
> wat die afrikaans sprekende bleekgesigte wel reggekry het.
> Nou gebruik hulle die bleekgesigte se kapitaal om hulself
> uit die modder te sleep deur op die bleekgesigte se koppe
> op te klim, amper soos drenkelinge maak, en wat gebeur,
> ons sak altwee weg onder die modder ...............
> Nou dat die hele RSA hul tuisland geword het sal die hele
> RSA raak soos die tuislande, en asseblief moet nou net nie
> sê die koning se klere is pragtig nie, want hy het amper
> geen
> meer klere aan nie. Ek dink jy is 'n slim genoeg seun om te
> verstaan wat ek bedoel.

Ek neem aan jy is min of meer a matriek daarom sukkel jy om goeie
konklusies te maak. Dit sal ook jou gebrek aan kennis verduidelik.
Wat leer hulle julle deesdae in matriek?
Hoe ver gaan die leerplan terug?
Ek kan inligting aan jou e-pos as dit jou sal help?
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34256 is 'n antwoord op boodskap #34229] So, 10 September 2000 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 9 Sep 2000 23:49:40 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

eur wie se harde werk het dit die rykste pleke geword.

He, he... onder meer deur mense wat 4 uur opgestaan het om busse en
taxi's te haal om by die werk te kom?
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34263 is 'n antwoord op boodskap #34255] So, 10 September 2000 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

ouboet gaan kuier op die boonste adres en kyk hoe oud is die
oom. Wat ek vandag weet is nie boek kennis nie, maar
ondervinding en dinge wat ek gesien het in die afgelope 32
jaar, ek tel nie die 20 jaar voor dit nie want toe het ek
niks belang gestel wat buite die WP gebeur het nie. Net soos
die dametjie wat haarself Jenny noem verstaan julle nie
eintlik wat ek gesê het nie, en nee, ek slaan nie my vrou
nie, want ek ly nie aan 'n minderwaardigheids gevoel nie. I
was in BAGDAD when u were still in DADSBAG .....
:-)
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34286 is 'n antwoord op boodskap #34244] Di, 12 September 2000 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Swart arbeid was nog altyd relatief goedkoop gewees en in baie gevalle nog
steeds. 'n Groot probleem is produktiwiteit. Soos een laas vir gese het, "Ek
het 'n werk waar ek elke maand 'n tjek kry, hoekom moet ek werk" .
Maatskappye sou meer kon betaal as produktiwiteit hoer was.Staking weggaan
ens. Dink daaraan hoe lank dit neem om verlore produksie in te haal , indien
ooit. Die koste daaraan verbonde. As hulle nou kak verhogings kry dan kan
hulle nie lekker verstaan waarom nie.

Sakkie wrote in message ...
> Jenny sê...
>
>> Swart arbeid is nie cheap nie - dit mag onproduktief wees en daarom is
>> dit juis duur. Dis nonsens om te dink jy kan altyd swart arbeid
>> goedkoop kry. Wat van menswaardigheid? As jy blind gebore was, sou
>> jy dalk nie so goedkoop met 'n sekere velkleur se arbeid omgegaan het
>> nie!
>
> Dis nie "cheap" nie, maar dit is onproduktief en daarom is dit duur.....?
>
> Wat probeer jy nou eintlik sê? Is swart arbied (volgens jou) goedkoop, of
> duur? Dit lyk my jy het die een nog nie vir jouself uitgewerk nie.
>
> Swart arbeid was altyd spotgoedkoop in die ou dae. Deesdae is dit nie
> noodwendig meer die geval nie. Maar doen jouself 'n guns en gaan kyk wat
> kos ongeskoolde arbeid in ander ontwikkelende lande.
>
> Sakkie
>
Re: Tuislande en ontwikkeling [boodskap #34290 is 'n antwoord op boodskap #34263] Di, 12 September 2000 12:14 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Sep 2000 22:21:31 +0200, "Tobie" wrote:

> My Parrot Photo Album:
> http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> ouboet gaan kuier op die boonste adres en kyk hoe oud is die
> oom. Wat ek vandag weet is nie boek kennis nie, maar
> ondervinding en dinge wat ek gesien het in die afgelope 32
> jaar, ek tel nie die 20 jaar voor dit nie want toe het ek

Met ander woorde ouderdom is nie 'n verskoning nie!
Dus blote onkunde!

Shame.
Vorige onderwerp: Pensioendag vir die oues van dae
Volgende onderwerp: Identikits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:56:53 MGT 2024